ARTIKELS OOR limpopo

Man in hof wat glo skoolseuns verkrag

2012-05-21 18:01

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy 10 skoolseuns verkrag het, het in die Mankweng-streekhof verskyn, het die polisie in Limpopo gesê.

Limpopo-hospitale op rand van ineenstorting

2012-05-21 10:30

Norman Mabasa, LUR vir gesondheid in Limpopo, het bevestig dat pasiënte se operasies in hospitale in die provinsie opgeskort is.

Man brand dood in sy huis

2012-04-13 18:59

'n Man wat daarvan verdink word dat hy heksery beoefen het doodgebrand nadat sy huis deur woedende inwoners in Limpopo aan die brand gesteek is.

Meer as 1 000 oor Paastyd in Limpopo vasgetrek

2012-04-10 16:02

Altesaam 1 070 mense is oor die Paastydperk in hegtenis geneem vir verskeie oortredings, wat moord, verkragting en roof insluit.

Nege in Limpopo vas vir openbare geweld

2012-03-22 16:06

Nege mense is in die Thaala-informele nedersetting, sowat 85 km van Groblersdal in Limpopo, in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Premier pos dié met wie hy bots

2012-03-15 07:02

Cassel Mathale, premier van Limpopo, het drie LUR’e afgedank wat glo nie aanhangers van hom is nie. Dít is in 'n verklaring aangekondig.

Inwoners in hof ná oproer

2012-03-08 18:44

Altesaam 53 mense het in die hof in Limpopo verskyn in verband met openbare geweld nadat 'n sekuriteitswag doodgeskiet is.

Tiener in hof vir moord op ouma

2012-02-20 20:53

‘n Tienerseun wat daarvan beskuldig word dat hy sy ouma vermoor het, het in die Mankweng-streekhof verskyn, het die polisie gesê.

Vrou sterf in Limpopo-ongeluk

2012-02-20 18:54

‘n Vrou het gesterf en ‘n man is beseer toe hul motor teen ‘n bakkie gebots het in Lebowakgomo, het die polisie in Limpopo gesê.

Limpopo-premier eis duisende in reiskoste

2012-02-14 11:10

Cassel Mathale, premier van Limpopo, verkies om sy eie motor te gebruik vir ampsreise, ten spyte van die feit dat hy ‘n ampsmotor het.

Gesin in hegtenis vir moord

2012-01-31 19:46

‘n Pa en sy twee kinders is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man vermoor en sy lyk in ‘n straat in Dikgale gelos het.

Limpopo-premier: ANC moenie 'fokus verloor'

2012-01-29 14:27

Die premier van Limpopo het op ANC-lede in dié provinsie 'n beroep gedoen om hul fokus te behou ten spyte van dié gebied se vele probleme.

Man in hegtenis wat vriend vermoor

2012-01-23 21:56

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy vriend doodgemaak het in ‘n stryery oor ‘n vrou in Mankweng, het die polisie gesê.

Pos Limpopo se premier, sê DA

2012-01-23 09:00

Druk neem toe op die ANC om Cassel Mathale as premier van Limpopo te vervang weens dié provinsie se kontantvloei­krisis.

Limpopo: Vloedskade word bespreek

2012-01-21 11:39

Die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo het 'n spesiale raadsvergadering belê om vloedskade in die Hoedspruit-omgewing te bespreek.

Staat vat bankrot Limpopo

2012-01-20 07:06

Limpopo, wat teen einde Maart R2 miljard in die rooi sal wees, se regering is van alle mag gestroop en deur die nasionale regering oorgeneem.

Borgtog toegestaan aan pastoor wat glo verkrag

2012-01-18 20:59

Die pastoor van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy drie lede van sy kerk verkrag het, is op borgtog van R1 500 vrygelaat.

Nóg personeel by Beitbrug-grenspos aangestel

2011-12-23 14:50

Tussen 19 000 en 23 000 reisigers het daagliks in die afgelope drie dae die Beitbrug-grenspos met Zimbabwe oorgesteek.

Man (70) vas vir moord

2011-12-12 18:56

‘n Sewentigjarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man in Mankweng, Limpopo, het die polisie gesê.

Nog twee in hegtenis vir grusame moord

2011-12-04 21:58

Twee mense, waarvan een ‘n polisiebeampte, is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n man vermoor en sy ledemate afgesny het.

Vier vas vir plaasmoord

2011-11-02 18:01

Vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n man op sy plaas in Dwaalboom vermoor het, is in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Saak uitgestel teen man wat glo 9 verkrag

2011-10-27 18:58

Die saak teen ‘n man wat daarvan beskuldig word dat hy nege vroue verkrag het, is in die Mahwelereng-landdroshof in Limpopo uitgestel.

Man vermoor meisie wat sy selfoon probeer antwoord

2011-10-12 18:54

‘n Man van Limpopo is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy meisie doodgemaak het toe sy sy luiende selfoon wou antwoord.

Kommer oor myn by natuurreservaat

2011-10-06 12:35

Limpopo Toerisme en Parke (LTP) het sy kommer uitgespreek oor die beplande steenkoolmynontwikkeling naby die Nysvlei Natuurreservaat.

Boer skiet rower dood

2011-10-02 16:04

‘n Boer het ‘n man doodgeskiet wat probeer het om hom van koperkabels te beroof in Trichardtsdal in die Maake-gebied, het die polisie gesê.

Duitsers belê miljoene in park in Zim

2011-09-30 08:37

'n Duitse bewaringsorganisasie het sowat R91 miljoen belê in Gonarezhou, Zimbabwe se “deurgang” na die Groter Limpopo-oorgrenspark.

Veertien dood, 85 beseer in Limpopo-ongelukke

2011-09-22 18:56

Minstens 14 mense, insluitende ses kinders, is dood en 85 mense is beseer in twee ongelukke in Limpopo, het beamptes gesê.

Man wat negejarige verkrag 25 jaar tronk toe

2011-09-14 21:59

‘n Negentienjarige man is 25 jaar gevangenisstraf opgelê deur die Rivati-streekhof nadat hy ‘n negejarige meisie verkrag het.

Velvet Sky vlieg nou in Limpopo

2011-09-09 09:07

Nuwe vlugroetes is in Limpopo ingestel met die laekoste-lugredery, Velvet Sky, wat sy dienste hierheen uitgebrei het.

Rowers vermoor vrou (65) in huis

2011-08-31 17:28

‘n Vyf-en-sestig-jarige vrou is vermoor en haar man is gewond deur gewapende rowers in Roossenekal, Limpopo, het die polisie gesê.

Renosterstroper doodgeskiet

2011-08-28 21:59

‘n Renosterstroper is doodgeskiet en nog een is gewond toe die polisie twee renosterstroop-pogings van die spoor gebring het.

Twee renosters in Limpopo gestroop

2011-08-24 21:38

Twee onthoringde renoster-karkasse is deur plaaswerkers op ‘n private wildsplaas naby Mokopane gevind, het die polisie in Limpopo gesê.

Polisiebeampte, meisie geskiet

2011-08-14 17:56

‘n Polisiebeampte van Limpopo is gewond en sy meisie is doodgeskiet in ‘n aanval in Siyandhani naby Giyani, het die polisie gesê.

Vyf vas vir reeks huisbrake

2011-05-26 20:40

Vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle by ‘n reeks huise in Mokopane ingebreek het, is in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Ses vas wat spoorlyne probeer steel

2011-05-26 17:39

Ses mense is in hegtenis geneem wat probeer het om spoorlyne te steel tussen Malebitsa en Driefontein, het die polisie gesê.

Vrou vas vir vals verkragtingklag

2011-05-22 23:02

‘n Negentienjarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy ‘n vals klag van verkragting teen ‘n studentekonstabel ingedien het.

Sigaretsmokkelaars beroof

2011-05-22 21:05

Drie Zimbabwiese mans is deur sewe rowers van vier bokse gesmokkelde sigarette beroof in Musina, het die polisie in Limpopo gesê.

95% stemme klaar getel

2011-05-20 09:45

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die uitslae vir 95,1% van die land se stemdistrikte teen 07:30 Vrydagoggend voltooi.

Oud-polisieman vas vir verkragting van dogter

2011-05-08 17:36

‘n Voormalige polisiebeampte is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy dogter ontvoer en verkrag het, het die polisie gesê.

Ses sterf in kettingbotsing

2011-03-26 12:25

Ses mense is dood en ses ernstig beseer in 'n kettingbotsing op die N1 naby Modimolle in Limpopo waarin nege voertuie betrokke was.

Man vermoor sy seun 'om wraak te neem'

2010-12-19 14:50

'n 29-jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op sy seun, wie se ontbinde liggaam in die berge naby Giyani in Limpopo gevind is.

Drie sterf in drie ongelukke in Limpopo

2010-12-12 14:13

Drie mense is dood in drie afsonderlike padongelukke op Limpopo se paaie, het die provinsiale departement van vervoer Sondag gesê.

Meisie steeds vermis ná Limpopo-vloede

2010-11-02 10:20

Die soektog na ‘n kind wat tydens storms en swaar reënval in Limpopo vermis geraak het, het Dinsdag voortgeduur.

Meer as 80 in Limpopo vir malaria behandel

2009-12-31 08:50

Meer as 80 mense in Limpopo is sedert verlede week in verskeie klinieke en hospitale in dié provinsie vir malaria behandel.

 

Vrou se lyk in dam gevind

2012-05-21 17:01

Die lyk van ‘n vrou, wat tussen 19 en 22 jaar oud was, is in ‘n dam in Mankweng gevind, het die polisie in Limpopo gesê.

Drie moordverdagtes in hof

2012-05-09 20:03

Drie mans van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n 22-jarige man vermoor het, het vlugtig in die Mankweng-landdroshof verskyn.

Limpopo-moordsaak uitgestel

2012-04-10 19:01

Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n alkoholdief doodgemaak het, is elk op borgtog van R1 500 vrygelaat.

Man verwurg sy meisie

2012-04-04 18:01

Een persoon is verwurg en ‘n ander is doodgesteek in twee onderskeie voorvalle in Limpopo, het die polisie in die provinsie gesê.

Groot tekort aan gesondheidswerkers in Oos-Kaap

2012-03-15 16:00

Die departement van gesondheid in die Oos-Kaap kort ‘n ekstra R9 miljard om vakante poste te vul, met meeste poste wat vir verpleërs is.

Vyf vermeende rowers in hof

2012-03-14 18:47

Vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n 62-jarige vrou beroof en haar keelaf probeer sny het in Naboomspruit het in die hof verskyn.

Weerdiens waarsku oor sikloon

2012-03-02 11:01

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku dat 'n tropiese sikloon dele van Limpopo, Mpumalanga, KZN en Swaziland sal tref.

Vrou in hof vir moord op haar man

2012-02-20 19:54

‘n Een-en-dertig-jarige vrou het in die Mankweng-landdroshof verskyn nadat sy na bewering haar man vermoor het, het die polisie gesê.

Vrou se lyk in Limpopo gevind

2012-02-16 17:54

Die lyk van ‘n 32-jarige vrou is langs ‘n pad in Malamulele deur 'n motoris gevind, het lt. kol. Mohale Ramatseba van die polisie gesê.

Mans in polisie-uniforms beroof winkel

2012-02-02 21:57

Die polisie in Limpopo het ‘n interne ondersoek van stapel gestuur nadat mans in polisie-uniforms ‘n kruidenierswinkel beroof het.

Boer se moordsaak uitgestel

2012-01-30 19:57

‘n Boer wat daarvan beskuldig word dat hy twee tieners geskiet het, het volgens die polisie vlugtig in die Groblersdal-landdroshof verskyn.

Nóg swaar reën in Mpumalanga verwag

2012-01-24 12:58

Daar is die gevaar van verdere oorstromings in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo, met nog reën wat vir dié provinsies voorspel word.

Vyf van Limpopo vas ná rooftog

2012-01-23 19:57

Vyf mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n 62-jarige vrou van ‘n onbekende hoeveelheid geld beroof en haar keelaf probeer sny het.

Soektog duur voort ná motor in Blyderivier beland

2012-01-21 21:00

Reddingswerkers het ‘n soektog voortgesit vir ‘n motor wat by ‘n brug oor die Blyderivier naby Hoedspruit afgespoel het.

‘Krisis? Hier is geen krisis!’

2012-01-21 08:39

Die ANC in Limpopo het die nasionale regering aangevat ná die aankondiging dat dié provinsie van sy uitvoerende mag gestroop word.

Man sterf in gru-ongeluk

2012-01-18 22:51

‘n Agt-en-twintig-jarige man het gesterf toe sy motor omgeslaan het op die Polokwane-Jane Furse-pad, het die polisie in Limpopo gesê.

Twee tieners verdrink in rivier

2012-01-11 20:57

Twee tieners het verdrink toe hulle geswem het in ‘n rivier in Lephepane naby Tzaneen, Limpopo, het Mopani-rampbestuur gesê.

Malema tot lid van PUK verkies

2011-12-20 15:35

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, is met 592 stemme tot lid van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Limpopo verkies.

Stropery in Limpopo neem toe

2011-12-09 08:39

Die renosterslagting in die land het in felheid in Limpopo toegeneem met minstens nege renosters wat sedert die naweek doodgemaak is.

Polisieklerk in hof vir moord

2011-11-07 18:20

‘n Polisieklerk het in die Bolobedu-landdroshof verskyn op twee aanklagte van moord, het die provinsiale polisie in Limpopo gesê.

Drie sterf in Limpopo-ongeluk

2011-10-31 21:58

Drie mense is dood en elf is beseer in ‘n kop-aan-kop-botsing op die R510 naby Northam in Limpopo, het paramedici van Netcare 911 gesê.

Tot 48 beseer in busongeluk

2011-10-19 18:48

Agt-en-veertig mense is beseer toe ‘n bus naby Makhado in Limpopo teen die muur van ‘n tonnel gebots het en in vlamme uitgebars het

Polisie skiet twee rowers dood

2011-10-12 18:04

Die polisie het twee vermeende rowers, waarvan een ook in verband met 'n moord gesoek is, in Limpopo doodgeskiet, het 'n woordvoerder gesê.

Soektog na moordenaars in Limpopo geloods

2011-10-03 18:01

‘n Soektog is geloods na die moordenaars van ‘n vrou in Thabazimbi en ‘n man in Namakgale, het die polisie in Limpopo gesê.

Drie passasiers sterf in busongeluk

2011-09-30 21:16

Drie passasiers is dood toe ‘n bus in Limpopo onderweg na Polokwane om 'n draai gaan en omslaan, het die polisie gesê.

Vermoorde onderwyser se lyk in pad gevind

2011-09-25 19:08

‘n Skoolonderwyser se lyk is op ‘n gruispad in Dennilton gevind met sy langbroek wat om sy nek gebind was, het die polisie gesê.

Huiseienaar skiet inbreker dood

2011-09-15 20:00

‘n Huiseienaar in Seshego, Polokwane, het ‘n man doodgeskiet wat by sy eiendom probeer inbreek het, het die polisie in Limpopo gesê.

Man by taverne doodgeskiet

2011-09-11 21:04

‘n Man is doodgeskiet tydens ‘n argument met ‘n ander kliënt by ‘n taverne naby Lebowakgomo, het die polisie in Limpopo gesê.

Vrou in hof vir moord op man

2011-09-05 20:05

‘n Vrou het in die Modimolle-landdroshof verskyn nadat sy na bewering haar man doodgesteek het, het die polisie in Limpopo gesê.

Polisiebeampte deur rower doodgeskiet

2011-08-29 22:00

‘n Polisiebeampte is doodgeskiet toe hy probeer het om ‘n rower in Mankweng in hegtenis te neem, het die polisie in Limpopo gesê.

Man met bierbottel doodgesteek

2011-08-28 20:00

‘n Twintigjarige man is tydens ‘n argument met ‘n gebreekte bierbottel gesteek en het in die hospitaal gesterf, het die polisie gesê.

Leerling deur bus doodgery

2011-08-23 17:58

‘n Tiener van Limpopo is deur ‘n bus raakgery en het gesterf toe hy ‘n pad buite Louis Trichardt oorgesteek het, het die polisie gesê.

Man vermoor, begrawe vriendin

2011-05-30 22:03

‘n 28-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy meisie in Tshamahansi, het die polisie in Limpopo gesê.

Moord op tienermeisies: saak uitgestel

2011-05-26 18:39

Die saak teen drie mense wat na bewering drie tienermeisies vermoor het, is in die Mankweng-landdroshof uitgestel, het die polisie gesê.

Malema 'beheer nié ANC in Limpopo'

2011-05-24 20:59

Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, “het nie die outoriteit of mag” om die ontplooiing van ANC-leiers in Limpopo te dikteer nie.

Man geskiet vir selfoon, R30

2011-05-22 22:00

‘n 26-jarige man is in Namakgale, Limpopo, van R30 en ‘n selfoon beroof en toe in die maag geskiet, het die polisie in Limpopo gesê.

Polisiebeampte dood gevind

2011-05-22 18:00

‘n 45-jarige polisiesersant is dood gevind tussen doringbosse in Magatle, Limpopo, het die polisie in dié provinsie gesê.

Verkragter kry 81 jaar tronkstraf

2011-05-19 20:02

‘n Man is daaraan skuldig bevind dat hy ses vroue verkrag het en is 81 jaar gevangenisstraf opgelê, het die polisie in Limpopo gesê.

Twee kinders dood toe taxi teen huis bots

2011-04-25 18:53

‘n 26-jarige man is in hegtenis geneem nadat twee kinders dood is toe ‘n minibus-taxi teen ‘n huis gebots het, het die polisie gesê.

Talle haweloos na Limpopo storms

2010-12-26 22:24

Talle mense is haweloos gelaat na 'n storm die Thoyandou en Maiini-gebiede in Limpopo getref het, het RSG berig.

Limpopo-boer en vrou se lyke verkool in kar gekry

2010-12-19 06:57

’n Egpaar van ’n wilds­plaas buite Thabazimbi in Limpopo se lyke in die bagasiebak van hul uitgebrande Land Cruiser-stasiewa gevind.

Limpopo: 57 Families ontwortel ná storm

2010-11-11 21:19

Sewe-en-vyftig families is ontwortel nadat ‘n storm in Limpopo gewoed het, het Limpopo se plaaslike regeringsdepartement gesê.

Frats-haelstorms slaan honde, katte, hoenders dood

2010-10-25 14:09

Groot haelstorms in Limpopo het huise beskadig en die lewe van kleinvee en troeteldiere geëis.

Limpopo: Geen ambulanse het verdwyn

2009-10-09 22:07

Limpopo se departement van gesondheid sê hy weet waar al sy ambulanse is, en het gerugte van vermiste voertuie as onsin afgemaak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.