ARTIKELS OOR kenia

Verkiesingsgeweld: Vier se appèl misluk

2012-05-25 14:12

Die Internasionale strafhof in Nederland het 'n aansoek om appèl deur vier prominente Keniane van die hand gewys.

Virgin vlieg nie meer na Kenia

2012-05-17 13:30

Virgin Atlantic het aangekondig die lugredery gaan sy vlugte uit Kenia staak weens toenemende kostes en ‘n daling in besoekersgetalle.

Vrou dood ná granaataanval in Kenia

2012-05-16 07:30

'n Vrou is dood en verskeie ander mense is beseer in 'n granaataanval by 'n nagklub in die Keniaanse kusstad van Mombasa, het die polisie gesê.

Sewe kerkgroep-lede sterf in vloed

2012-04-22 20:04

Sewe lede van ‘n kerkgroep is meegesleur en het vermoedelik verdrink ná ‘n kitsvloed in ‘n gewilde nasionale park in Kenia.

Kenia kry R866 miljoen van IMF

2012-04-18 10:30

Die IMF het 'n lening van VSA$111 miljoen (sowat R866 miljoen) aan Kenia goedgekeur en die land se pogings om sy ekonomie te hervorm, geloof.

Kenia: Inwoners sterf toe rotse op huise val

2012-04-04 18:01

Die Rooikruis in Kenia het gesê vier mense het gesterf nadat rotse op hul huise geval het in ‘n krotbuurt in Nairobi.

Een dood, 14 beseer ná ontploffing in Kenia

2012-03-31 22:27

Minstens een persoon is dood en 14 ander mense is Saterdag beseer in 'n ontploffing naby die Keniaanse kusstad van Mombasa, sê die polisie.

Massiewe windplaas in Kenia

2012-03-28 13:01

Afrika se grootste windplaas sal in die noordelike deel van Kenia by die Turkana-meer opgerig word en konstruksie begin in Junie.

Britse gyselaar in Somalië vrygelaat

2012-03-21 13:30

Judith Tebbutt, 'n Britse gyselaar wat meer as ses maande gelede deur gewapende mans in Kenia ontvoer is, is in Somalië vrygelaat.

Olifante vlug van brande op Berg Kenia

2012-03-19 20:55

Verskeie brande teen die hange van Kenia se hoogste berg het groot diere soos olifante vir hul lewe laat vlug, het amptenare gesê.

Kenia: Vier vas oor ontploffing by busstasie

2012-03-12 13:21

'n Man en drie tieners is in hegtenis geneem in verband met 'n ontploffing by 'n busstasie in Kenia waarin ses mense dood is.

'Grootste Afrika-projek ooit' begin

2012-03-02 17:00

Kenia het amptelik begin met wat hy beskryf as die grootste infrastruktuur-projek ooit in 'n Afrika-land.

Obama se ouma in ongeluk beseer

2012-02-06 21:01

Pres. Barack Obama se 91-jarige stiefouma het kneusplekke en skok opgedoen nadat die motor waarin sy gereis het omgeslaan het.

Kenia se minister van finansies bedank

2012-01-26 18:54

Kenia se minister van finansies het bedank en moet teregstaan op aanklagte van geweld vir sy betrokkenheid in die geweld na die verkiesing.

Keniaanse hoës voor strafhof ná geweld

2012-01-25 08:05

Die ISH gaan vier prominente Keniaanse leiers van misdade teen die mensdom aankla na aanleiding van die grootskaalse geweld in 2007.

Ses Keniane doodgeskiet naby grens met Somalië

2012-01-12 18:56

Gewapende mans het ses Keniane, insluitend vier polisiebeamptes, doodgeskiet en drie ander ontvoer in 'n aanval naby die grens met Somalië.

Vyf dood toe bom Keniaanse dorpie ruk

2012-01-01 15:51

Vyf mense is dood in 'n bomaanvaal en skietery op Oujaarsaand in die oostelike Keniaanse dorpie Garissa naby die grens met Somalië.

Keniaanse dokters stop staking

2011-12-14 08:30

Keniaanse dokters het ‘n week lange staking om beter salarisse te eis, afgestel nadat die land se leiers hulle gesmeek het om op te hou.

1time vlieg binnekort na Mombasa

2011-12-08 13:11

Die laekoste-lugredery 1time het bevestig dat hy sy tweede Oos-Afrika roete na Mombasa, Kenia, in Maart bekend sal stel.

Polisieman dood in Dadaab-ontploffing

2011-12-05 19:53

‘n Polisiebeampte is dood en drie mense is beseer in ‘n ontploffing in die Dadaab-vlugtelingkamp in 'n vlaag bomaanvalle in Kenia.

Somaliese seerowers laat skip gaan, hou gyselaars

2011-12-01 14:06

Somaliese seerowers het ‘n gekaapte palmolie-tenkskip en 21 bemanningslede vrygelaat maar vier Suid-Koreane word steeds as gyselaars aangehou.

Kenia maak reg vir inval van Somaliese dorp

2011-11-18 16:11

Sowat 400 Keniaanse soldate het by Liboi, ‘n grensdorp van Somalië, opgedaag ter voorbereiding van die tog na ‘n sleuteldorp in Somalië.

Kenia: Bom vernietig polisievoertuig

2011-11-16 15:02

‘n Polisievoertuig wat ‘n Verenigde Nasies-konvooi in Kenia se Dadaab-vlugtelingskamp naby die grens met Somalië vergesel het, het ontplof.

Kenia 'nie verantwoordelik vir bomontploffings'

2011-11-14 18:02

‘n Militêre woordvoerder het gesê Kenia is nie verantwoordelik vir die ontploffings wat in ‘n Somaliese stad gehoor kan word nie.

Talle dood ná ontploffings in suide van Somalië

2011-10-31 16:44

Talle burgerlikes is dood in ‘n lugaanval op ‘n voedselverspreidingssentrum in die suide van Somalië nadat ‘n sending deur Kenia begin is.

Vier dood in Kenia-aanval

2011-10-28 11:02

Vier Keniane is dood nadat die voertuig waarin hulle gery het naby die grens met Somalië deur 'n vuurpylaangedrewe granaat getref is.

Amerika stuur nog hulp na Horing van Afrika

2011-10-25 11:51

Amerika gaan sy voedselhulp aan lande in die Horing van Afrika, waar miljoene mense deur hongersnood in die gesig gestaar word, verhoog.

Al-Shabaab glo agter klub-bomaanval

2011-10-24 17:26

Die Keniaanse polisie het ‘n aanval op ‘n nagklub waartydens 14 mense beseer is, verbind met dreigemente deur Al Shabaab-rebelle.

Kenia begin 'moeder van alle operasies' teen Somalië

2011-10-20 08:26

Kenia gaan sy optrede teen Al-Sjabaab van Somalië opvolg met militêre optrede teen leiers van dié terreurgroep in Nairobi self.

Groot ontploffing ruk Mogadisjoe

2011-10-18 20:02

Terwyl regeringsbeamptes van Kenia met Somaliese amptenare vergader het, was daar 'n groot ontploffing in Mogadisjoe, het inwoners gesê.

Kenia, Somalië bal vuiste vir mekaar

2011-10-17 08:31

Keniaanse troepe het die grens na Somalië oorgesteek om Islamitiese Shebab-rebelle, wat van ontvoering beskuldig word, aan te val.

Spaanse noodlenigingwerkers in Kenia ontvoer

2011-10-14 09:10

Twee Spaanse noodlenigingwerkers is in Kenia se Dadaab-vlugtelingskompleks deur gewapende mans ontvoer en is glo na Somalië geneem.

Toeriste gee pad uit Kenia ná ontvoering

2011-10-05 08:08

Die Keniaanse polisie het veiligheid verskerp terwyl pogings voortduur om die vrylating van ’n ontvoerde Franse vrou te bewerkstellig.

Soektog na ontvoerde Franse vrou duur voort

2011-10-03 14:59

Kenia het bemiddelaars na Somalië gestuur om te onderhandel oor die vrylating van ‘n gestremde Franse vrou wat naby die Lamu-oord ontvoer is.

Groep op pad na Somalië met Franse vrou

2011-10-01 10:50

'n Groep wat 'n gestremde Franse vrou naby die Keniaanse oord Lamu ontvoer het, is op pad na Somalië, het 'n polisiebeampte gesê.

Kenyatta verskyn in internasionale strafhof

2011-09-30 20:04

Die Keniaanse adjunk-eersteminsiter het voor die internasionale strafhof in Den Haag verskyn in verband met die verkiesingsgeweld in 2007.

Keniaanse Nobelpryswenner Maathai sterf

2011-09-26 10:47

Wangari Maathai, die bekende Keniaanse wenner van die Nobelprys vir Vrede, is dood in ‘n hospitaal waar sy vir kanker behandel is.

Kenyatta getuig in Internasionale Strafhof

2011-09-21 14:39

Kenia se adjunk-president sal in die Internasionale Strafhof getuig, waar hy teregstaan op aanklagte van misdade teen die mensdom.

Kenia: Toksiese drankie eis 17

2011-09-15 10:10

‘n Keniaanse polisiebeampte het gesê dat 17 mense dood is nadat hulle ‘n toksiese alkoholiese drankie wat plaaslik gebrou is, gedrink het.

Toeriste-aanval kan Kenia se toerisme skaad

2011-09-14 09:14

Die moord op ‘n Britse vakansieganger en die ontvoering van sy vrou kan moontlik katastrofiese gevolge inhou vir Kenia se toerismebedryf.

Soektog na ontvoerde Britse toeris duur voort

2011-09-13 13:55

Die polisie werk hard om die Britse toeris wat in Kenia ontvoer is nadat haar man doodgeskiet is, se vrylating te verseker.

Man vermoor, vrou ontvoer by vakansie-oord

2011-09-12 09:32

‘n Britse man is vermoor en sy vrou ontvoer in ‘n aanval deur vermeende Somaliese Islamitiese ekstremiste by ‘n luukse strandoord in Kenia.

Somaliese vroue word glo verkrag – VN

2011-08-12 16:09

Die VN het glo verslae ontvang van Somaliese vroue wat seksueel aangeval word terwyl hulle die hongersnood in hulle land probeer ontvlug.

Nog geen Keniane dood weens droogte

2011-07-29 13:56

Owerhede in Kenia sê daar is nog geen inligting oor enige van dié land se burgers wat dood is weens ‘n erge droogte in die gebied nie.

Wildlewe neem drasties af in Masai Mara

2011-07-25 15:10

Die Masai Mara-reservaat in die suidweste van Kenia het in die afgelope drie dekades meer as twee derdes van sy wildlewe verloor.

70-jarige Keniaanse man met doodstraf gevonnis

2011-07-19 17:28

'n Keniaanse man staar die doodstraf in die gesig nadat hy skuldig bevind is aan diefstal met geweld toe hy 'n selfoon gesteel het.

Nuwe vlugtelingekamp kom in Kenia

2011-07-15 17:57

Raila Odinga, die premier van Kenia, het gesê 'n nuwe vlugtelingskamp sal binnekort geopen word om Somaliese vlugtelinge te huisves.

Kenia gee groen lig vir genetiese modifikasie

2011-07-12 17:20

Kenia word binnekort die vierde Afrika-land word wat die aanplant van geneties aangepaste gewasse op groot skaal sal toelaat.

Kenia: 800 kinders vlug daagliks van Somalië

2011-06-28 17:03

‘n Internasionale groep sê meer as 800 Somaliese kinders vlug daagliks na Keniaanse vlugtelingkampe om hulle land se droogte te ontvlug.

VK aan Kenia: 'Betaal ons gesteelde geld terug'

2011-06-23 09:09

Onthullings dat miljoene dollars wat vir Keniaanse skoolkinders geskenk is, gesteel is, is besig om in Kenia in 'n politiese tameletjie te ontaard.

 

Pad na Masai Mara gesluit oor vloede

2012-05-21 22:58

‘n Deel van die Mai Mahiu-Narok-pad in Kenia se Rift Vallei het weggespoel en is gesluit by Suswa ná vloede wat deur swaar reën veroorsaak is.

Verdagte vas ná granaataanval in Kenia

2012-05-16 20:03

Die polisie het 'n man gearresteer wat glo deel was van die granaataanval op 'n restaurant in die Keniaanse kusstad van Mombasa.

VSA waarsku teen moontlike aanvalle in Kenia

2012-04-23 23:01

Die Amerikaanse ambassade in Kenia het teen ‘n moontlike aanval op hotelle en regeringsgeboue in die hoofstad, Nairobi, gewaarsku.

Veldwagters skiet 5 stropers in Kenia

2012-04-21 16:04

Keniaanse veldwagters het vyf vermeende olifantstropers in 'n skietery in die nag in die noorde van die land doodgeskiet.

Tsoenami-waarskuwing in Kenia uitgereik

2012-04-11 15:02

Die Keniaanse regering het mense wat in kusgebiede woon gewaarsku om weg te beweeg van strande en het beveel dat skole moet sluit.

Een dood, 33 beseer in Kenia-aanvalle

2012-04-01 20:05

Een persoon het gesterf en 33 is beseer in twee granaat-aanvalle wat in dorpe aan Kenia se kus plaasgevind het, het die Rooikruis gesê.

Ses vermeende stropers in Kenia doodgeskiet

2012-03-28 18:08

Die Kenya Wildlife Service (KWS) sê sy wildbewaarders het drie vermeende stropers in een van sy nasionale parke doodgeskiet.

Brand in Kenia geblus

2012-03-23 13:00

Die brande wat die laaste week teen die hange van Kenia se hoogste berg gewoed het, is geblus, het Keniaanse beamptes gesê.

'Stropers het moontlik brande op Berg Kenia gestig'

2012-03-20 18:58

‘n Beampte sê veldbrande wat op Berg Kenia woed en talle diere se lewens in gevaar stel, is moontlik deur stropers gestig.

Keniaanse verpleërs se staking verby

2012-03-14 21:01

Derduisende Keniaanse verpleërs het ooreengekom om ‘n twee weke lange staking tot ‘n einde te bring ná onderhandelinge met die premier.

Bomaanval ruk busstasie in Nairobi

2012-03-10 20:59

Minstens drie mense het gesterf en meer as 20 ander is beseer in ‘n bomaanval in ‘n busstasie in die Keniaanse hoofstad.

Kenia: 40 000 ontwortel weens geweld

2012-02-10 18:17

Meer as 40 000 mense is weens botsings tussen stamme in die noorde van Kenia oor toegang tot water en weiveld ontwortel.

Kenia: 25 sterf ná trok oorlaaide minibus tref

2012-02-04 23:00

Vyf-en-twintig mense is in die weste van Kenia dood toe 'n vragmotor teen 'n minibus-taxi gebots het, het 'n beampte van die Rooikruis gesê.

Suid-Soedan sluit 900 olieputte

2012-01-26 10:13

‘n Beampte in Suid-Soedan het gesê hulle het meer as 900 olieputte gesluit nadat Soedan glo van dié land se olie gesteel het.

Al-Shabaab hou Keniaanse gyselaars aan

2012-01-13 10:45

Al-Shabaab, ‘n militante groep in Somalië, hou Keniane as gyselaars aan na ‘n aanval in die noorde van Kenia waartydens ses mense dood is.

Kenia: Sewe mense sterf toe boot sink

2012-01-02 23:02

Minstens sewe mense is dood toe 'n oorlaaide veerboot tussen die Keniaanse kus en 'n eiland omgeslaan het.

Vier beseer in twee bomaanvalle in Kenia

2011-12-16 16:24

Vier mense is beseer tydens twee bomaanvalle in die noorde van Kenia wat op 'n rebellegroep van Somalië blameer word, het 'n beampte gesê.

VN prys Kenia se aansluiting by AU-sending

2011-12-09 22:55

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het Kenia se besluit om by die Afrika-unie se magte aan te sluit, geprys.

Honderde dokters in Kenia staak

2011-12-07 17:25

Honderde dokters in Kenia neem deel aan ‘n protesoptog in die hoofstad om meer medisyne en toerusting, sowel as groter salarisse te eis.

Kenia, Soedan bespreek hofbevel vir Bashir se arrestasie

2011-12-01 16:56

'n Keniaanse minister is na Soedan om ‘n diplomatieke geskil te ontlont ná ‘n hof die inhegtenisname van die Soedannese president beveel het.

300 vas ná soldaat in ontploffing sterf

2011-11-24 19:40

Verdedigingsmagte in Kenia het 300 inwoners in hegtenis geneem ná ‘n ontploffing op die grens ‘n soldaat gedood en 11 ander beseer het.

Streekleiers wil stryd teen rebelle verskerp

2011-11-17 11:10

Kenia, Uganda en Somalië het tydens ‘n vergadering ooreengestem om pogings te verskerp om Islamitiese vegters in Somalië te uitoorlê.

VN: Cholera steek kop uit by Keniaanse vlugtelingkampe

2011-11-15 16:01

Die VN-vlugtelingsagentskap het gesê 60 gevalle van cholera maak pogings om die vlugtelinge in Kenia te help aansienlik moeiliker.

Ondersoek kom ná lugaanval in Somalië

2011-11-02 08:38

Kenia se regering sal ondersoek instel om vas te stel of burgerlikes dood is tydens sy onlangse militêre inval van Somalië.

Kenia arresteer 2 vermeende Shabaab-lede

2011-10-28 14:40

Twee Keniaanse mans is daarvan beskuldig dat hulle deel is van die al-Shabaab-rebellegroep teen wie Kenia ‘n militêre sending begin het.

Keniaanse man met handgranate, gewere betrap

2011-10-26 13:16

Die Keniaanse polisie het ‘n man met handgranate en gewere in sy besit in hegtenis geneem, ná twee bomontploffings die vorige dag in Nairobi.

Een dood, talle beseer in handgranaat-aanvalle

2011-10-24 22:00

Die polisie vermoed dat Shebab-rebelle verantwoordelik is vir twee handgranaat-aanvalle in minder as een dag in sentraal-Nairobi.

AU ondersetun nie militêre ingryping in Somalië

2011-10-20 12:33

Die AU het gesê hy verstaan die redes vir Kenia se militêre ingryping in Somalië, maar ondersteuning nie dié aksie nie.

Franse ontvoerde vrou dood

2011-10-19 11:15

Die gestremde Franse vrou wat vroeër die maand deur Somaliese rebelle in Kenia ontvoer is en na Somalië geneem is, is dood.

Kenia wil buffersone skep in Somalië ná ontvoerings

2011-10-18 08:00

Die Keniaanse weermag se inval in die suide van Somalië is daarop gemik om ’n militêre buffersone tussen dié twee lande te vestig.

VN veroordeel ontvoering van noodwerkers

2011-10-14 10:43

Die VN het die ontvoering van twee Spaanse noodlenigingwerkers in Kenia se Dadaab-vlugtelingskamp as “onaanvaarbaar” bestempel.

Keniaanse president se aftrede wink

2011-10-12 14:08

Die Keniaanse president se uittrede aan die einde van 2012 hou verskeie nuwe politieke ontwikkelinge vir dié Afrikaland in.

'Ontvoerders sal spyt wees' – minister

2011-10-04 13:32

Kenia sê die ontvoering van die Franse vrou is ‘n uitdaging deur Somalië se al-Shabaab-groep wat die toerisme bedryf in Kenia wil bedreig.

Reiswaarskuwing: Dele van Kenia moet vermy word

2011-10-03 12:02

Brittanje se kantoor van buitelandse sake het sy reiswaarskuwing aan toeriste wat Kenia wil besoek opgeskerp ná twee onlangse aanvalle.

Franse vrou in Kenia ontvoer

2011-10-01 09:17

'n Bejaarde Franse vrou is naby die toeriste-oord Lamu in Kenia ontvoer, het die polisie en Franse diplomatieke bronne gesê.

Kenia: 25 hospitaal toe ná gaslek

2011-09-28 20:07

Sowat 25 mense is gehospitaliseer nadat hulle vermoedelik chloorgas ingeasem het tydens ‘n lek in die Keniaanse hoofstad, het beamptes gesê.

Man vas vir ontvoering van Britse toeris

2011-09-21 20:52

‘n Keniaanse man is aangekla van die ontvoering van die Britse toeris Judith Tebbutt by ‘n strandoord in Kenia en die moord op haar man.

Britse toeris deur seerowers ontvoer, meen kenners

2011-09-19 15:19

'n Britse toeris wat by ‘n strandoord in Kenia ontvoer is, word deur seerowers aangehou in ‘n afgeleë deel van die land, meen kenners.

Nóg mense dood na brand in Kenia

2011-09-15 08:02

Nóg sewe mense het in Kenia aan hul beserings beswyk nadat 'n pypleiding in 'n krotbuurt in Nairobi weens 'n petrollek ontplof het.

Dodetal van oliepyplyn-ontploffing styg

2011-09-13 14:51

Die dodetal van 'n oliepyplyn-ontploffing in Kenia het tot 82 gestyg nadat inwoners self die rivier vir nóg liggame deursoek het.

Kenia: Meer as 100 dood in pyplyn-ontploffing

2011-09-12 14:33

Meer as ‘n 100 mense het doodgebrand nadat ‘n pyplyn, wat brandstof vervoer, naby ‘n digbewoonde krotbuurt in Nairobi ontplof het.

Strafhof gaan voort met Kenia-saak

2011-08-31 18:23

Die internasionale strafhof gaan voort met die verhoor van ses Keniaanse mense wat met die na-verkiesingsgeweld in 2008 verbind word.

Somalië: Kinders ly die ergste

2011-08-03 08:20

'n Paar honderd Somaliërs het vir die eerste keer in maande behoorlike mediese en voedingshulp gekry danksy ’n noodlenigingspoging uit SA.

VN begin voedsel na Somalië stuur

2011-07-26 11:48

Die VN gaan deur middel van lugvervoer voedsel na Somalië, Ethiopië en Kenia, wat deur erge hongersnood in die gesig gestaar word, vervoer.

Kenia: President verbrand 5 ton ivoor

2011-07-20 22:25

Die Keniaanse president, Mwai Kibaki, het vyf ton ivoor aan die brand gesteek ná dit meer as 10 jaar gelede in Singapoer gekonfiskeer is.

Kenia gee groen lig vir GM mielies

2011-07-18 15:05

Kenia het sy grense vir die invoer van geneties gemodifiseerde mielies oopgestel in ‘n poging om die hongersnood in dié land aan te spreek.

Verkragting neem toe in Kenia-vlugtelingkampe

2011-07-13 15:19

‘n Ondersteuningsorganisasie sê gevalle van geweld teen vroue wat na oorvol vlugtelingskampe in Kenia vlug, het aansienlik gestyg.

Kenia: Minister weier om te bedank

2011-06-29 10:32

Kenia se minister van onderwys het gesê dit sal “politieke selfmoord” wees as hy uit sy pos bedank en hou voet by stuk dat hy onskuldig is.

Ergste droogte in Afrika tref 10 miljoen mense

2011-06-28 14:24

Miljoene bewoners van die Horing van Afrika is deur die ergste droogte in 60 jaar getref en nou dreig hongersnood ook, het die VN gesê.

Oos-Afrika trek swaar aan voedselkrisis

2011-06-09 17:38

Die Famine Early Warning System Network, 'n Amerikaanse organisasie, sê Oos-Afrika stuur af op die grootste voedselkrisis tot nog toe.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.