ARTIKELS OOR kanada

Kanadese soldaat lek glo inligting uit

2012-01-17 16:00

Jeffrey Paul Delisle, ‘n Kanadese soldaat, is daarvan beskuldig dat hy geheime aan ‘n “buitelandse entiteit” verskaf het, volgens hofdokumente.

Kanada onttrek aan die Kioto-verdrag

2011-12-13 13:45

Kanada het die eerste land geword om amptelik aan die Kioto-verdrag, wat staan vir die vermindering van kweekhuisgasse, te onttrek.

Huntley gee nie moed op

2011-10-11 07:04

Brandon Huntley (32), die Suid-Afrikaner wie se vlugtelingstatus in Kanada in die gedrang is, sê hy sal sy saak tot in die hoogste hof beveg.

Tornado saai verwoesting in Kanada

2011-08-22 12:11

‘n Inwoner is dood en minstens 37 ander is beseer toe ‘n sterk tornado grootskaalse skade aan ‘n Kanadese dorp gerig het.

Taliban wys video van vermiste Kanadees

2011-05-09 10:51

Die Taliban het ‘n video vrygestel van ‘n vermiste Kanadese man en dreig om hom te verhoor op aanklag van spioenasie.

'Voornemende terroris' in hegtenis

2011-03-30 21:00

Die polisie het ‘n jong man in Kanada in hegtenis geneem wat vermoedelik na Somalië wou reis om by ‘n terreurgroep aan te sluit.

Zim wil 2015-vrouewêreldbeker aanbied

2011-01-18 08:47

Fifa het bevestig dat Zimbabwe en Kanada teen mekaar gaan meeding om die Vroue-sokkerwêreldbeker in 2015 aan te bied.

Student ontdek nuwe byspesie

2010-09-06 12:00

‘n Doktorale student het ’n nuwe spesie bye ontdek nadat hy sowat 84 verskillende spesies in Kanada ondersoek het.

Yshokkiespan in pekel oor gefuif

2010-02-26 14:31

Kanada se vroue-yshokkiespan is in die moeilikheid ná hulle alkohol gedrink en sigare gerook het op die ys waar hulle 30 minute vroeër die VSA geklop het.

Amper katkos

2009-10-06 21:42

‘n Kanadese man is ernstig beseer toe hy saam met 'n vriend by 'n dieretuin inbreek en sy hand in ‘n tier se hok insteek.

 

Buitelandse gay paartjies kan nie wettig in Kanada trou

2012-01-13 09:45

Duisende buitelandse gay paartjies wat in Kanada getrou het, is nie wettig getroud nie, het ‘n regsbeampte van die regering gesê.

Oud-politikus in sop oor onvanpaste grappies

2011-11-03 22:56

'n Voormalige Kanadese kabinetsminister het in die sop beland nadat hy tydens 'n toespraak grappies gemaak het oor selfmoordbomaanvallers.

Orkaan op pad na Kanada

2011-09-16 13:08

Die tropiese storm Maria het ver van die Amerikaanse kus in ‘n orkaan ontaard en is nou op koers na die suidooste van Newfoundland, Kanada.

Ysbeer doodgeskiet ná hy toeris bestorm

2011-07-08 15:42

Beamptes in die noordooste van Manitoba, Kanada, is gedwing om ‘n ysbeer dood te skiet nadat die dier agter ‘n toeris aangehardloop het.

Video: Weghol-trekker veroorsaak chaos

2011-04-11 22:45

‘n Weghol-trekker, wat onbeheersd rondgery het, het in ‘n winkelsentrum in Ontario, Kanada, se parkeerarea verwoesting gesaai.

Zim onttrek vrouewêreldbeker-bod

2011-03-01 17:00

Fifa het aangekondig dat Zimbabwe sy bod om die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue in 2015 aan te bied, onttrek het.

Kanada gaan robbe na China uitvoer

2011-01-13 18:00

Gail Shea, Kanada se minister van visserye, het ‘n ooreenkoms geteken wat dié land se sukkelende bedryf van robbejag moontlik kan help.

Kanada waarsku teen reis in Libanon

2010-08-04 16:14

Die Kanadese regering het die land se burgers gewaarsku om nie na Libanon te reis tensy dit absoluut noodsaaklik is nie.

Vrou sterf na wolwe haar aanval

2009-10-29 05:05

‘n Kanadese vrou het aan haar wonde beswyk nadat sy deur twee prêriewolwe in die Ooste van Kanada aangeval is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

X5 3.0d AT (E70)
2008
R 389,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.