Die Wes-Kaapse regering win ’n regsmening in oor of ’n parlementêre besluit nodig is om ’n gedeelte van ’n nasionale park te deproklameer.
Volgens die webtuiste TripAdvisor se Travelers' Choice Awards 2012 is Kaapstad die beste bestemming in die wêreld.
Kaapstad is die 34ste gevaarlikste plek ter wêreld en Johannesburg die 50ste. Durban en Port Elizabeth is ook gevaarliker as die Goudstad.
Toerisme in Kaapstad en die omliggende streek groei elke jaar, maar Robbeneiland lok minder en minder besoekers.
Die Stad Kaapstad het 8 plekke aangedui waar vuurwerke op Oujaarsaand geskiet mag word waar penbare veiligheidsamptenare aan diens sal wees.
Duisende plaaslike en oorsese toeriste het ten spyte van die huidige ekonomiese klimaat op Kaapstad toegesak, berig die SABC.
‘n Baba van 18 maande het gesterf en 33 mense is dakloos gelaat in verskeie brande in die Kaapstad-gebied, het die stad gesê.
Kaapstad gaan teen 2014 die eerste klimaatverandering-observatorium in die wêreld kry, het ‘n berig deur die SABC gesê.
Kaaapstad en die Wes-Kaap wil daarop fokus om meer swart toeriste na die provinsie te lok, aangesien dit die opkomende mark is.
Die stad Kaapstad sal die Suid-Afrikaanse nasionale padagentskap se tolprojek vir die N1 en N2 in die Kaapstadse hooggeregshof teenstaan.
Volgens die rampbestuur-eenheid van die Stad Kaapstad het 'n brand op 'n Chinese vissersboot, wat tans in die hawe geanker lê, uitgebreek.
Plaaslike en Internasionale besoekers aan die Kaapstad Internasionale Lughawe kan binnekort by die groenste hotel op die kontinent inboek.
Al die voorspellings van die einde van die wêreld die afgelope paar maande het ‘n groot invloed op Van Coke Kartel se nuwe album gehad.
British Airways se internasionale kliënte het Kaapstad gekies as een van die plekke in die wêreld wat hulle die graagste sal wil besoek.
Sowat 50 mense is naby Philippi in Kaapstad dalkloos gelaat nadat 'n brand in die Siyanyazela informele nedersetting uitgebreek het.
Die drie verdagtes wat in verband met die moord op die oud-Springbok Solly Tyibilika in hegtenis geneem is gaan moontlik vrygelaat word.
Met ‘n verskeidenheid Kaapse Kersmarkte wat jou van oggend tot laat kan vermaak, behoort jy verseker iets vir elkeen in die familie te kry.
Solly Tyibilika, die oud-Springbok wat by 'n taverne in Kaapstad doodgeskiet is, is enkele dae ná sy twee vriende doodgeskiet.
Kapenaars is sopas nóg 'n rede gegee om hul neus in die lug te steek: hulle woon aan die voet van een van die sewe natuurwonders.
Een persoon is dood en 27 is dakloos gelaat ná verskeie brande in Kaapstad, het die stad se rampbestuurdienste gesê.
Bernard Weber, die voorsitter en stigter van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld-veldtog, het 'n blitsbesoek aan Kaapstad afgelê.
Jy sal hom heel moontlik nie op 'n kampterrein raakloop nie, maar van reis en avonture kan jy Dana Snyman niks vertel nie.
Edelweiss Air, ‘n Switserse lugredery, het sy eerste vlug vanaf Zürich na Kaapstad met meer as 150 passasiers onderneem, het Tourism Update berig.
In net minder as twee weke sal Kaapstad, wat met Dublin en Bilbao meeding, weet of hy die titel sal kry as die World Design Capital 2014.
Stad Kaapstad het hom tot die Kaapse hooggeregshof gewend om te verklaar of daar 'n dispuut met Sanral is oor die instelling van 'n tolpad.
Die Engelse klubrugbyspan Saracens het aangekondig dat hulle in 'n Heinekenbeker-wedstryd teen Biarritz in Kaapstad gaan speel.
Die Kirstenbosch Botaniese Tuin is pas deur National Geographic Traveller as een van die beste piekniekplekke ter wêreld aangewys.
In Kaapstad loop die bierkoors hoog en bierliefhebbers kan by die Village Green, Nuweland-brouery, saamkom om Oktoberfest te vier.
‘n Man is in Kaapstad in hegtenis geneem vir die ontvoering van ‘n vierjarige meisie, wat later dood gevind is, het die polisie gesê.
Isochronous het tydens 'n nasionale toer hulle derde album, Inscape, bekendgestel en het tydens die Kaapse draai met Nuus24 gesels.
Kaartjiepryse vir die Tafelberg-sweefspoor sal vanaf 1 Oktober 2011 styg en sal vir die daaropvolgende 12 maande geldig wees.
Kaapstad het sy MyCiTi-busdiens uitgebrei deur 200 ekstra busse by te voeg, 'n stap wat 'n positiewe impak op toerisme in die stad kan hê.
Met lente wat aangebreek het en die dae wat al hoe langer word bied die Tafelberg-sweefspoor verskeie aanbiedinge aan besoekers.
Kaapstad Toerisme moedig plaaslike reisigers en Kapenaars aan om die meeste te maak van dié bekroonde bestemming.
’n Optog deur die Independent Municipal and Allied Trade Union (Imatu) in Kaapstad, is afgestel toe Samwu-lede by die vergaderpunt opgedaag het.
Die stad Kaapstad vergader met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap om kwessies rondom die voorgestelde tolstelsel te bespreek.
Suid-Afrika kry eersdaags sy eie Law & Order-reeks, met verfilming van die eerste episodes wat Mei in die Moederstad gaan plaasvind.
Die stad Kaapstad het 'n interregeringsdispuut met Sanral verklaar om te verhoed dat 'n tolstelsel op hoofroetes in dié stad ingestel word.
'n Chaos het kort voor middagete in die Kaapstadse middestad losgebars toe stakende munisipale werkers 'n pad met brandende bande versper het.
Altesame 118 toerisme-ondernemings moes hul deure sluit, só erg is die ekonomiese druk nou op die toerismebedryf.
Elke liewe musiekgroep denkbaar het al 'n DVD van 'n konsert vrygestel, daarom was dit nou hoogtyd dat Mango Groove dit ook gedoen het.
Die Tafelberg-sweefspoor sal weer binnekort oop wees vir die publiek nadat dit moes sluit vir jaarlikse instandhoudingswerk.
Patricia de Lille, Kaapstad se burgemeester, het verduidelik waarom die stad in die laaste boekjaar net 71,5% van sy begroting bestee het.
Toerisme-beamptes in Kaapstad sit hul beste voetjie voor terwyl beoordelaars van die World Design Capital-komitee die stad inspekteer.
Die Wes-Kaapse regering stel ‘n 15-jaar plan saam wat dié provinsie ‘n aansienlike aandeel in die sporttoerismebedryf sal besorg.
Die Oswald Pirow-rylaan in Kaapstad se Foreshore-gebied, kry binnekort 'n nuwe naam, het die stad Kaapstad aangekondig.
Gavin Rajah, het die kollig gesteel op die Kaapstadse modeweek wat by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum gehou word.
Talle inwoners van Nyanga in Kaapstad is in hegtenis geneem nadat hulle die N2 in Kaapstad met brandende motorbande versper het.
‘n Pasgebore baba se lyk, met steekwonde aan die nek, is gevind deur kinders wat gespeel het in Philippi-Oos, het die polisie gesê.
Inwoners van Groenpunt is nie die enigste belanghebbendes wat deur die Cape Town Grand Prix-bodmaatskappy tevrede gestel moet word nie.
Die ster van Shawshank Redemption, Tim Robbins, is twee keer die afgelope week by ‘n deli in Seepunt, Kaapstad, gesien.
’n Vraagteken hang oor die geloofwaardigheid en waarde van ’n verslag wat beweer Kaapstad is die gewelddadigste stad in Afrika.
'n Suid-Afrikaanse dokter wat in die Verenigde Koninkryk en Australië verban is, behandel pasiënte onder 'n nuwe naam in Kaapstad.
Die metropolisie in Kaapstad sal op nuwejaarsdag besoek aflê by van die Kaapse strande om te verseker alkohol word nie onwettig gebruik nie.
'n Hawelose man van ongeveer 60 jaar oud het by die Dalebrook-getypoel in Kaapstad verdrink.
Drie mense, waaronder 'n tweejarige dogtertjie, is dood nadat hul huise deur brande in Kaapstad verwoes is, het 'n beampte gesê.
‘n Man van Kaapstad het vermoedelik aan ‘n hartaanval beswyk terwyl hy by die St. James-getypoel geswem het, het beamptes gesê.
Die Kaapstad Diamantmuseum het sy deure vir die publiek oopgemaak by die opgeknapte Clock Tower by die V&A Waterfront.
Die Kaapstadse stadsraad het die jongste ronde gewen om die N1- en N2-Wynland-tolprojek vir eers te stuit.
Die Stad Kaapstad se Kompanjiestuin sal langer oopbly tydens die feesseisoen sodat besoekers die lang somersaande kan geniet.
Die feesseisoen in Kaapstad word amptelik afgeskop wanneer sowat 80 000 mense saamkom vir die aanskakeling van die Kersliggies in Adderleystraat.
Twee mans is dood in 'n brand wat drie plakkershutte in Khayelitsha buite Kaapstad verwoes het, sê die stad Kaapstad se rampbestuur-afdeling.
Winkels van nommer 42 tot nommer 224 Sir Lowry-straat in Kaapstad sal op Donderdagaande tot 19:00 oopbly om besoekers te betower.
Talle studente van oor die wêreld heen kies elke jaar om oorsee te studeer, of ‘n deel van hul studies in ‘n ander land te voltooi.
Die gort is gaar oor twee onwettige, uitlokkende reklameborde in Kaapstad van die mansklub Mavericks se feitlik kaal nagklubdansers.
Die Moederstad lê op ’n verskuiwingslyn wat in 1908 ’n aardbewing veroorsaak het wat soortgelyk was aan die een wat Christchurch beleef het.
Toerisme-agentskappe is in die wolke oor die nuus dat Tafelberg as een van die sewe nuwe natuurwonders van die wêreld aangewys is.
Honderde inwoners is ná verskeie brande in Kaapstad dakloos gelaat, het die stad Kaapstad se rampbestuur-afdeling gesê.
Met net vier dae oor moet mense vinnig begin wikkel as hulle wil hê Tafelberg moet as een van die Nuwe Sewe Natuurwonders gekies word.
Air France bied nou direkte vlugte na Kaapstad Internasionaal – net betyds om uit die feesseisoen voordeel te trek.
Tafelberg Nasionale Park kort twee waghonde om 'n honde-eenheid wat met misdaadvoorkoming sal help, te voltooi.
Ses sleutelbyeenkomste wat Kaapstad in 2014 as Wêreld-ontwerphoofstad gaan aanbied, sal ’n ekonomiese inspuiting vir die stad bring.
Kaapstad is aangewys as die World Design Capital 2014 en het twee ander stede op die kortlys, Bilbao in Spanje en Dublin in Ierland, geklop.
Sanral het sy verkose bieër vir die N1/N2 Wynlanddistrik-tolprojek aangekondig ten spyte van 'n regsuitdaging oor die projek.
Minstens 19 sinkhuise is verwoes toe ‘n brand in Phumlani in Lotusrivier ontstaan het, het die Wes-Kaapse rambestuurdienste gesê.
Op 4 Oktober 1929, 82 jaar gelede, het die burgemeester van Kaapstad die amptelike openingseremonie van die Tafelberg Sweefspoor gelei.
Vir die gesofistikeerde reisiger bied Kaapstad van die luuksste hotelle en vir bekendes is dit hierdie hotelle wat die trekpleister is.
Suid-Afrikaners vier op 24 September Erfenisdag en die Moederstad het ‘n wye verskeidenheid kulturele besienswaardighede om te besoek.
Kaapstad het 'n paar sterk mededingers gehad, maar is by die Wêreld Toerisme Toekennings bekroon as die beste bestemming in Afrika
Die aankondiging van 'n maatskappy om hoofweë in die Wes-Kaap in tolpaaie te verander, beteken nie die projek gaan voort nie, het die stad gesê.
Wyn en die Kaap gaan hand aan hand en wynliefhebbers kan uitsien na die Rand Merchant Bank WineX-wynfees wat by die Kiks gehou word.
‘n Taxibestuurder het gesterf nadat hy verskeie kere deur 'n aanvaller in Elsiesrivier in Kaapstad geskiet is, het die polisie gesê.
Die aantal mense wat sedert Januarie vanjaar in brande in Kaapstad gesterf het, is byna dubbel as dié van dieselfde tydperk verlede jaar.
Kaapstad gaan gasheer vir die unieke Toffie-fees speel wat as ‘n "voedselsalon" beskryf word en werkswinkels en kosuitstallings sal insluit.
‘n Man het oorleef nadat hy lewend begrawe is op ‘n Kaapse strand, ‘n dag nadat hy in Macassar ontvoer is, het beamptes gesê.
Voorgestelde tolpaaie vir Kaapstad en Gauteng kan nog stopgesit word, het S’bu Ndebele, minister van vervoer gesê.
Daar is geen "dispuut" tussen die Nasionale Padagentskap (Sanral) en die stad Kaapstad nie, het die Padagentskap in 'n verklaring gesê.
Wêreld-toerismedag word vanjaar op 27 September herdenk en word bevorder as ‘n dag om toerisme en die voordele wat daaruit spruit te vier.
Kaapstad Toerisme het aangekondig dat hy bande sal smee met ander ontwikkelende lande om toerisme in die Moederstad ‘n hupstootjie te gee.
’n Wolkekrabber op die hoek van Buitengracht en Hans Strijdomlaan word volgende week in die Moederstad bekend gestel.
Terwyl owerhede hard werk om meer besoekers na die Wes-Kaap te lok, word daar nog hard gegons oor of Kaapstad regtig “goeie waarde” bied.
Die ANC en die presidensie het Moeletsi Mbeki se jongste kritiek op president Jacob Zuma as “oneerbiedig” en “onopreg” bestempel.
Piet Botha het voor die onlangse bekendstelling van sy nuwe CD, Spookpsalms, met Nuus24 oor sy musiek en loopbaan gesels.
Die omstrede Afrikaanse rapper Jack Parow behoort sy aanhangers teen September weer te trakteer met 'n nuwe album.
Kaapstad is wéér in 'n meningspeiling as 'n gunsteling-bestemming vir toeriste aangewys – dié keer deur 'n Amerikaanse reistydskrif.
Een van Kaapstad se hoofpaaie is van Oostelike Boulevard na Nelson Mandela-boulevard herdoop, maar nou is daar ’n nuwe probleem.
'n Gedeelte van die N2 in die rigting van Kaapstad wat vir verkeer gesluit was weens protesoptrede en twee motorongelukke, is oopgestel.
Die Kaapstadse modeweek, die African Fashion International, skop by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum af.
Die nie-regeringsorganisasie The Pink Ladies het 'n soektog geloods na twee seuns wat in Mitchells Plain in die Wes-Kaap vermis geraak het.
Die maatskappy wat Formule Een na Kaapstad wil bring het gesê hy benodig ongeveer R670 miljoen om dié droom te verwesenlik.