Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR israel

Iran wil kernarsenaal opbou, beweer Israel

2013-06-11 09:09

Iran stel hom ten doel om in 'n posisie te wees om tot 30 atoombomme per jaar te bou, het ‘n Israelse minister beweer.

Obama lê eerste besoek as president aan Israel af

2013-03-20 15:40

Pres. Barack Obama het in Tel Aviv geland vir sy eerste besoek aan Israel sedert hy die president van die VSA geword het.

Vlieëniers sterf toe helikopter neerstort

2013-03-12 09:44

Twee vlieëniers is dood nadat ‘n militêre helikopter tydens ‘n oefenvlug neergestort het, het die Israeliese media berig.

Sirië sien rooi ná lugaanval

2013-02-01 11:07

Sirië het gedreig om met mag en mening terug te slaan ná ‘n lugaanval wat volgens die regering deur Israel uitgevoer is.

Israelse soldate skiet man dood wat met byl dreig

2012-12-03 13:03

Israelse soldate het ‘n Palestynse man in die Wesoewer doodgeskiet wat met 'n byl in die hand na hulle gehardloop het.

Palestynse boer deur Israeliese soldate doodgemaak

2012-11-23 18:00

Israeliese soldate het ‘n Palestynse boer doodgeskiet en agt ander gewond toe ‘n skietgeveg uitgebreek het op die Gasa-grens.

Israel neem 55 Palestynse rebelle gevange

2012-11-22 14:11

Israelse soldate het 55 Palestynse rebelle in die Wesoewer in hegtenis geneem in weerwil van die skietstilstand tussen Israel en Hamas.

Gasa-aanvalle kos Israel miljarde

2012-11-21 15:26

Israel se week lange aanval op Gasa het die land tot dusver $767 miljoen (sowat R6,8 miljard) uit die sak gejaag.

Aanvalle verongeluk Gasa-vredesplan

2012-11-21 11:29

Hillary Clinton sal probeer om ‘n skietstilstand tussen Israel en Gasa se Hamas-militante te beding ná aanvanklike onderhandelings misluk het.

Israel: Man met mes, byl by VSA-ambassade aangekeer

2012-11-20 12:46

Die polisie in Israel het gesê 'n man gewapen met 'n mes en 'n byl het 'n sekuriteitswag by die Amerikaanse ambassade in Tel Aviv aangeval.

Geweld in Gasa: 109 al dood

2012-11-20 10:19

Sewe Palestyne is in aanvalle op Gasa gewond in die eerste aand sonder sterftes sedert aanvalle sowat ‘n week gelede begin het.

Gasa-geweld: Baba sterf in lugaanval

2012-11-18 10:32

'n Palestynse baba het gesterf en sy twee broers is gewond in ‘n Israelse lugaanval op die Gasastrook, het 'n hospitaalwoordvoerder gesê.

EU bekommerd oor Israel-reaksie

2012-11-16 14:06

Die Europese Unie se hoof van buitelandse beleid het Israel gevra om alles in sy vermoë te doen om lewensverlies in die Gasa-strook te voorkom.

Amerika moet ingryp by Gasa-geweld – Egipte

2012-11-15 16:47

Egipte het vir Amerika gevra om druk op Israel te sit om hul aanvalle op Hamas-militantes in die Gasastrook stop te sit.

Hamas-bevelvoerder in missielaanval gedood

2012-11-15 10:13

Die militêre leier van Hamas, die Palestynse groep wat die Gasastrook beheer, is in 'n Israelse missielaanval dood.

Israel slaan terug ná Palestynse aanval

2012-11-12 10:25

Israel se lugmag het verskeie aanvalle op die Gasa-strook uitgevoer in reaksie op Palestynse aanvalle op die suide van Israel.

Skietstilstand kom in Gasa, Sirië

2012-10-25 06:46

Die Siriese regering en ‘n aantal rebelle het ingestem om 'n skietstilstand tydens die Eid al-Adha-vakansiedag uit te roep.

Amerikaanse skieter dood wat losbrand in hotel

2012-10-05 11:00

'n Amerikaanse toeris wat in 'n Israelse hotel 'n vuurwapen gegryp en 'n hotelwerker doodgeskiet het, is self deur die polisie doodgeskiet.

Merkel raai Israel aan om nie Iran aan te val

2012-08-31 21:54

Angela Merkel, Duitsland se bondkanselier, het Israel se premier aangemoedig om nie militêre aksie teen Iran te neem nie.

Israel voorspel maandlange oorlog in Iran

2012-08-16 11:32

‘n Israelse aanval op Iran kan ‘n maandlange oorlog begin wat duisende Israeli’s se dood kan beteken, het Matan Vilnai bekend gemaak.

Iran ontken Israel se dreigemente

2012-08-14 19:02

Iran het ‘n dreigende aanval deur Israel ontken en gesê dat selfs Israel weet dat sulke “onnosele” optrede “baie ernstige gevolge sal dra.”

Selfmoordbomaanvaller se identiteit gou bekend

2012-07-20 15:00

Die polisie is besig om met die FBI en Interpol te werk om die selfmoordbomaanvaller te identifiseer wat die dood van ses mense veroorsaak het.

Ehud Olmert skuldig aan korrupsie

2012-07-10 10:45

Ehud Olmert, ‘n voormalige Israeliese eerste minister, is skuldig bevind aan korrupsie, maar is vrygespreek op twee ander aanklagte.

Israel: Oorskotte van 91 Palestyne oorhandig

2012-05-31 18:00

Israel het die oorskotte van Palestyne wat gesterf het terwyl hulle aanvalle teen Israel uitgevoer het aan die Palestynse Owerheid oorhandig.

Duitse president besoek Israel

2012-05-28 21:06

Die Duitse president, Joachim Gauck, het in Israel aangekom vir 'n driedaagse besoek. Dit is sy eerste staatsbesoek sedert hy beëdig is.

 

Turkye veroordeel Israel se aanvalle in Sirië

2013-05-07 17:00

Tayyip Erdogan, Turkye se premier, het Israel se lugaanvalle op teikens naby Damaskus sterk veroordeel tydens 'n parlementêre vergadering.

Obama verwelkom nuwe regering in Israel

2013-03-17 08:28

Pres. Barack Obama sien daarna uit om saam met die nuwe regering te werk wat deur Benjamin Netanyahu, premier van Israel, gestig is.

Israel arresteer 25 Hamas-lede

2013-02-04 18:03

Israel se weermag sê hy het 25 Palestynse Hamas-lede in hegtenis geneem in die Wesoewer, insluitend drie parlementslede.

Israel: Netanyahu wen verkiesing naelskraap

2013-01-23 09:20

Israel se premier, Benjamin Netanyahu, het heelwat swakker as wat voorspel is in die land se parlementêre verkiesing gevaar.

Israel: Ehud Barak tree uit

2012-11-26 12:19

Ehud Barak, Israel se minister van verdediging, het aangekondig dat hy in Januarie, ná die land se verkiesing, gaan uittree.

Israeli's ontevrede met skietstilstand

2012-11-23 14:15

'n Meningspeiling wys dat minstens die helfte van Israel dink hul regering moes aanhou met die militêre aanvalle op Gasa.

Gasa-skietstilstand: Egipte bemiddel

2012-11-22 07:12

'n Skietstilstand tussen Hamas en Israel om die konflik in die Gasastrook te beëindig, het in werking getree ná agt dae van hewige gevegte.

Bom ruk bus in Tel Aviv

2012-11-21 13:02

Minstens 10 mense is beseer toe 'n bom op 'n bus in Tel Aviv afgegaan het, het nooddienspersoneel in Israel gesê.

Israel waarsku Gasa-inwoners

2012-11-20 17:20

Israel se lugmag het Dinsdag pamflette regoor Gasa-stad laat val wat inwoners waarsku om hul huise onmiddelik te verlaat.

Gasa-konflik: Clinton op pad na Israel

2012-11-20 11:35

Hillary Clinton, die VSA se minister van buitelandse sake, sal 'n besoek aan Israel lewer om te help om die krisis in Gasa op te los.

Gasa-dodetal styg steeds

2012-11-19 14:06

Die dodetal in die Gasastrook styg steeds ná Israel se weermag lugaanvalle op digbevolkte gebiede in Gasa-stad uitgevoer het.

Nóg drie sterf in lugaanval in Gasa

2012-11-17 09:50

Drie Palestyne is dood in 'n lugaanval in die sentrale Gasastrook en veiligheidsmagte het bevestig dat die oorledenes Hamas-militante is.

Gasa-geweld: 16 000 reserviste opgeroep

2012-11-16 10:51

Israel het begin met 'n aksie om 16 000 reservis-soldate byeen te roep terwyl die situasie in die Gasastrook dreig om hand uit te ruk

Hamas slaan terug ná dood van leier

2012-11-15 12:17

Drie mense is in Israel in 'n vuurpyl-aanval dood wat deur militante van die Gasa-strook uitgevoer is ná die dood van 'n Hamas-leier.

Muise snuffel nou vir dwelms, plofstof

2012-11-14 14:43

‘n Maatskappy in Israel mik om die manier waarop plofstof, dwelms en selfs geld by lughawens opgespoor word, vir altyd te verander.

Israelse soldate skiet man met geestesversteuring

2012-11-05 10:21

Israeliese soldate het 'n Palestynse man wat glo 'n geestesversteuring gehad het, aan die grens met die Gasastrook doodgeskiet.

Robottuig in Israel neergeskiet

2012-10-07 08:27

Israel het bevestig dat sy lugmag 'n onbemande robotvliegtuig neergeskiet het ná dit oor die suide van die land gevlieg het.

Amerikaanse toeris brand los in Israelse hotel

2012-10-05 10:15

'n Amerikaanse toeris het Vrydag skielik in 'n klein Israelse hotel in die stad Eilat langs die Rooi See op omstanders losgebrand.

Siriese man ná 27 jaar uit Israelse tronk vrygelaat

2012-08-22 19:40

‘n Siriese gevangene wat al vir 27 jaar in ‘n Israelse tronk aangehou word, is uiteindelik vrygelaat, het die staatsmedia berig.

Israel 'besluit nog' oor Iran-aanval

2012-08-15 14:35

Israel het nog nie besluit of hy Iran wil aanval oor sy verdagte kernwapenprogram nie, het Amerika se regering bekend gemaak.

Egipte: 13 dood in Sinai-grensaanval

2012-08-05 22:19

Minstens 13 Egiptenare is in ’n aanval by ’n beheerpunt op die land se grens met Israel dood, het sekuriteit- en mediese bronne gesê.

Israeli's dalk vroeër na stembusse

2012-07-18 12:00

Gerugte doen die ronde dat Israel dalk vroeër verkiesings gaan hou nadat die Kadima-party die koalisieregering verlaat het.

Madonna wys swastika by konsert in Israel

2012-06-05 23:03

Die gewilde pop-diva Madonna word oor die kole gehaal nadat ‘n swastika op ‘n skerm by haar konsert in Tel Aviv, Israel, verskyn het.

Vandale vernietig 1 600 jaar oue argeologiese skat

2012-05-30 11:30

Vandale het 'n 1 600 jaar oue mosaïek in die Israelse stad Tiberias, wat die vloer van 'n antieke sinagoge gevorm het, erg beskadig.

IOK: 'G'n spesiale hulde vir Israelse atlete'

2012-05-17 13:30

Israel is ontsteld dat 'n versoek deur die IOK verwerp is om spesiale hulde te bring aan sy atlete wat by die 1972 Spele in München vermoor is.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.