ARTIKELS OOR iran

Iran: Man gehang wat kernfisikus vermoor

2012-05-15 08:40

Owerhede in Iran het 'n man gehang het wat ter dood veroordeel is ná hy in 2010 'n kernfisikus vermoor het.

Hare waai oor naam op Google-kaart

2012-05-07 09:34

Owerhede in Iran is hoogs ontstoke omdat die naam vir die Persiese Golf op Google se kaartdiens, Google Maps, verwyder is.

Internet in Iran nié afgesny, sê ministerie

2012-04-10 11:00

Iran het aanlynberigte ontken dat hy beplan om internettoegang vanaf Augustus af te sny en dit met 'n nasionale intranet te vervang.

VSA dreig SA oor Iranse olie

2012-04-02 08:01

Suid-Afrika is een van vyf lande wat hul invoer van olie uit Iran “betekenisvol” móét afskaal om Amerikaanse sanksies teen hul banke te voorkom.

Holocaust was ’n leuen, sê hoë

2012-03-21 09:30

Die volksmoord op die Jode in die Tweede Wêreldoorlog was ’n leuen, het pres. Mahmoed Ahmadinedjad van Iran in ’n TV-onderhoud gesê.

'SA dalk deurgang vir Iranse militêre heli’s'

2012-03-15 09:00

Die DA het gewaarsku dat Suid-Afrika moontlik gebruik word as ’n deurgangspunt om onderdele vir Iranse militêre helikopters te verskaf.

Israel glo gereed om eensydig teen Iran op te tree

2012-03-07 09:06

Die ontmoeting tussen pres. Barack Obama en die Israelse premier, Bin­yamin Netanyahu, in die Withuis het ’n belangrike insig opgelewer.

Matige aardbewing skud Iran

2012-02-28 15:01

Ses mense is beseer en skade is aan 'n klein dorpie aangerig nadat 'n matige aardbewing die ooste van Iran getref het.

Israel-aanval op Iran 'sal nie wys wees'

2012-02-21 09:01

Die Weste het die laaste dae swaar druk op Israel uitgeoefen om Iran nie aan te val nie. Die vrees is dat dít tot ’n oorlog kan lei.

Hoë komitee kyk na Iran-sanksies

2012-02-15 08:02

’n Kabinetskomitee sal vandag die uitwerking van sanksies teen Iran op Suid-Afrika se brandstofsekerheid bespreek.

Internettoegang in Iran beperk

2012-02-11 18:40

Internettoegang in Iran is die laaste 72 uur beperk – moontlik weens beplande betogings deur opposisie-groepe in dié land.

Simpsons-speelgoed verbode in Iran

2012-02-07 09:05

Die Simpsons is ge­plaas op ’n lys van verbode speelgoed deur ’n Iranse rege­ringsagentskap, het ’n koe­rant in Teheran berig.

Konflik tussen Iran en Israel sal SA raak

2012-02-04 10:13

Oorlog tussen Iran en Israel kan groot ekonomiese implikasies vir Suid-Afrika inhou aangesien Suid-Afrika sy meeste ru-olie uit Iran kry.

VN-sanksies beïnvloed SA se petrolprys

2012-01-26 12:02

Ekonome het gewaarsku dat brandstofpryse skerp kan styg indien SA besluit om nie langer olie van Iran te koop weens VN-sanksies nie.

Iran: 17 sterf toe boot sink

2012-01-22 12:08

Altesaam 17 mense is dood nadat ‘n passasiersboot naby Iran se suidelike kus gesink het, het die land se amptelike nuusagentskap berig.

VSA 'weet niks' van moord op Iranse beampte

2012-01-13 08:45

Die VSA het ontken dat hy betrokke was by die moord op Mostafa Ahmadi Roshan, ’n Iranse kernwetenskaplike, en sy bestuurder, in Teheran

Amerikaanse skip red Irannese op see

2012-01-10 19:59

‘n Amerikaanse skip het vir die tweede keer in minder as ‘n week matrose van Iran wat in die moeilikheid beland het, gered.

Amerikaner tot doodstraf gevonnis vir spioenasie

2012-01-09 12:00

‘n Voormalige lid van die Amerikaanse vloot wat ook Iranse burgerskap het, is met die doodstraf gevonnis omdat hy vir die CIA gespioeneer het.

Iran: Man gooi skoene na president

2011-12-12 21:55

Voormalige tekstielwerkers wat afgelê is het pres. Mahmoud Ahmadinejad se toespraak ontwrig deur voorwerpe na hom te gooi.

Iran en die Weste grom vir mekaar

2011-12-03 07:25

Die betrekkinge tussen Iran en die Weste is op ’n laagtepunt. Die laaste Iranse diplomate het Londen op bevel van die Britse regering verlaat.

11 betogers in Iran vrygelaat

2011-12-01 20:01

Iran het elf betogers wat in hegtenis geneem is nadat hulle ‘n Britse ambassade in Tehran gestormloop en gevandaliseer het, vrygelaat.

Nuwe sanksies teen Iran ingestel

2011-11-22 09:14

Die VSA het aangekondig dat ‘n nuwe stel sanksies teen Iran se petrochemiese bedryf en finansiële sektor ingestel sal word.

Ontploffing ruk militêre basis in Iran

2011-11-12 16:29

‘n Ontploffing is by ‘n militêre basis in die weste van Tehran, die Iranse hoofstad, gerapporteer, het die nuusagentskap ISNA berig.

'Israel wil Iran aanval'

2011-11-10 07:06

Gissings dat Israel gereed staan om ’n reeks lugaanvalle op Iranse kerninstallasies uit te voer, weerklink deur internasionale media.

Verskeie lande kritiseer Iran se kernprogram

2011-11-09 15:32

Verskeie lande het streng verklarings uitgereik na aanleiding van ‘n nuwe verslag wat daarop dui dat Iran moontlik kernwapens ontwikkel.

Man gehang ná moord op drie

2011-11-03 17:47

'n Man is in Iran gehang nadat hy drie familielede van 'n vrou doodgemaak het omdat hulle sy huweliksaanbod van die hand gewys het.

Irannese man gehang wat vrou met byl vermoor

2011-10-19 22:52

‘n Irannese man is in die stad Shiraz in die suide van die land gehang nadat hy ‘n aangetroude familielid met ‘n byl doodgekap het.

Bewyse oorweldigend, sê prins oor moordkomplot

2011-10-12 18:54

‘n Saoediese prins sê die bewyse dat Iran die dryfveer was agter 'n komplot om 'n Saoediese ambassadeur te vermoor, oorweldigend is.

Iran: Vier mans gehang na roof en verkragting

2011-10-12 13:21

Vier mans wat mense by ‘n private partytjie in Iran beroof het en talle vroue ontvoer en verkrag het, is voor ‘n skare van duisende gehang.

Iran het teen 2014 dalk al 'n kernbom

2011-10-07 08:04

Dr. Olli Heinonen van die Internasionale Atoomenergie-Agentskap meen Iran kan teen 2014 in staat wees om ’n kernbom te ontwikkel.

Iran reik uit na Soedan

2011-09-27 11:47

Iran wil ekonomiese ondersteuning aan Soedan gee en help om sy infrastruktuur te verbeter, het pres. Mahmoud Ahmadinejad van Iran gesê.

VSA-diplomate loop uit Iran-president se toespraak

2011-09-22 22:06

Amerikaanse diplomate het uit die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering geloop tydens president Mahmoud Ahmadinejad se toespraak.

Filmmakers in aanhouding in Iran

2011-09-19 19:06

Die BBC het bevestig ses onafhanklike filmmakers in Iran in aanhouding is, maar ontken dat dié filmmakers vir hulle werk.

VSA bang Iran het kern-plan

2011-09-04 07:06

Amerika is bekommerd oor gerugte dat Iran kernwapens ontwikkel nadat ’n verslag dié gerugte as geloofwaardig bestempel het.

Brittanje kap Ahmadinejad

2011-08-11 16:26

Brittanje is meer as bereid om die hantering van sy straatgeweld te bespreek as Mahmoud Ahmadinejad dieselfde oor sy land sal doen.

Iran wil ruimte-ape lanseer

2011-06-28 17:56

Vyf ape ondergaan glo toetse en een sal gekies word vir ‘n ruimtevlug in 'n vuurpyl – die volgende stap in Iran se ruimteplanne.

Iran vuur 14 missiele af in militêre oefening

2011-06-28 09:52

Iran het 14 missiele afgevuur in ‘n militêre oefening wat die VSA en Israel moet wys dat dié land nie vir militêre optrede skroom nie.

Dwelmsmokkelaars in Iran gehang

2011-06-01 13:19

Vier veroordeelde dwelmsmokkelaars is in ‘n tronk in die suidelike stad Kerman in Iran gehang, het owerhede bevestig.

Vyf misdadigers in Iran gehang

2011-05-14 17:02

‘n Veroordeelde dwelmsmokkelaar en vier verkragters is in Iran gehang. Drié van dié misdadigers is in die openbaar tereggestel.

Iran trek agt vermeende terroriste vas

2011-04-21 20:00

Veiligheidsmagte in Iran het agt mense in hegtenis geneem wat na bewering verantwoordelik was vir verskeie sterftes en beserings.

Twee dood in Tehran-botsings

2011-02-15 22:00

Twee mense is dood toe die polisie en betogers in Iran gebots het tydens ‘n betoging teen die regering in Tehran, het ‘n wetmaker gesê.

Wapens in Nigerië in beslag geneem ‘was vir Gambië’

2011-02-09 20:58

Iran en Nigerië is in die sop oor wapenhandel wat na bewering in oortreding van VN-sanksies staan. Twee mans is in Lagos beskuldig.

Iran: Teregstelling nie Weste se besigheid

2011-02-01 17:00

Iran het Westerse nasies gekap en gesê dat teregstellings in die Islamitiese republiek niks met hulle te doen het nie.

Dwelmhandelaars gehang

2011-01-27 19:00

Drie dwelmhandelaars, wat nie geïdentifiseer is nie, is in Orumieh in Iran gehang, het die staat se nuusagentskap, IRNA, berig.

Iran-leier wil weet hoekom vliegtuig val

2011-01-11 08:49

Pres. Mahmoed Ahmadinedjad van Iran het ’n on­dersoek gelas na die vliegongeluk waarin 77 mense dood en tientalle beseer is.

Vrou 'met spioenasie-toerusting in tande' aangekeer

2011-01-06 15:36

'n Amerikaanse vrou is in Iran in hegtenis geneem nadat sy die land probeer binnegaan het "met spioenasie-toerusting in haar tande".

Iran hang vroulike reeksmoordenaar

2010-12-20 11:09

Iran het ‘n vroulike reeksmoordenaar, wat daaraan skuldig bevind was dat sy vyf middeljarige vroue vermoor het, gehang.

Lig sanksies vir vordering, sê Iran

2010-12-08 13:31

Iran dring aan dat sy kernprogram vir vreedsame doeleindes is en dat samesprekings met die Weste sal vrugte dra indien sanksies gelig word.

"Ek is 'n sondaar" sê Iranse vrou

2010-11-16 04:57

’n Vrou wat die doodstraf deur steniging opgelê is vir owerspel, het haarself as ‘n ‘sondaar’ op nasionale televisie in Iran beskryf.

Man gehang oor 'sataniese dade'

2010-10-26 16:28

'n Man is in Iran gehang nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy "sataniese" en "onsedelike" dade uitgevoer het, berig 'n plaaslike koerant.

 

Nege dwelmhandelaars in Iran gehang

2012-05-07 10:15

Iran het nege dwelmhandelaars in ‘n tronk in Teheran gehang nadat hulle skuldig bevind is aan die smokkel van metamfetamien.

Iranse troepe sterf in gevegte met rebelle

2012-04-25 20:03

Vier Irannese troepe het gesterf in gevegte met Koerdiese rebelle in die weste van Iran, het 'n nuusagentskap berig.

DA soek rekords van MTN en Iran se sakebedrywighede

2012-04-04 17:00

Die DA gaan 'n aansoek bring om afskrifte te bekom van rekords wat betrekking het op MTN se sakebedrywighede in Iran.

SA moet besluit oor olie-invoere van Iran

2012-03-23 23:22

Die regering moet nog besluit of hy olie-invoere van Iran gaan staak, het die departement van energie in 'n verklaring gesê.

Kanada, VN ondersoek SA oor Iran-transaksies

2012-03-18 11:30

Kanada en die Verenigde Nasies (VN) gaan ondersoek instel oor Suid-Afrika se rol om sanksies teen Iran te laat misluk.

'Iran is nie eerlik oor wapens'

2012-03-09 07:04

Iran speel nie oop kaarte met die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) oor sy kernprogram nie, meen die hoof van die IAEA.

Oorlogspraatjies slegte nuus vir MTN, Sasol

2012-03-04 08:30

Pres. Barack Obama van die VSA het in sterk terme gedreig om Iran aan te val om te verhinder dat hy ’n atoombom ontwikkel.

Iran dreig om teen ‘vyande’ op te tree

2012-02-23 07:01

Die hoof van die IAEA, Yukiya Amano, het dit duidelik gemaak dat Iran die span toegang tot die militêre basis Partsjin geweier het.

President van Iran kla oor 'inmenging'

2012-02-17 20:38

Pres. Mahmoud Ahmadinejad van Iran het gesê "buitelandse inmenging" is die oorsaak van al die probleme in die streek.

Israel blameer Iran vir aanvalle by ambassades

2012-02-13 21:17

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Iran blameer vir aanvalle op werkers by Israel se ambassades in Georgië en Indië.

Iran-spanning laat olieprys styg

2012-02-08 07:01

Die prys van Brent­­-ruolie was in ’n stadium op die hoogste vlak sedert Augustus 2011 in reaksie op groeiende spanning tussen Amerika en Iran.

Iran maan oor gevolge van olieverbod

2012-02-04 13:30

Iran het gewaarsku oor markonstuimighede indien sanksies op sy olieuitvoere ingestel word en Turkye se versoek om afslag afgekeur.

Iran dreig EU met verbod op olie

2012-01-30 08:00

Die olieprys kan tot so hoog as $150 (R1 164) per vat styg weens die Europese Unie se verbod op die invoer van Iranse ruolie.

EU kondig olieboikot teen Iran af

2012-01-24 07:00

Die politieke temperatuur in die Persiese Golf het tot die hoogste in baie jare opgeskiet toe die EU ’n olieboikot teen Iran afkondig.

Iran maan Golfstate oor inmenging

2012-01-15 15:54

Iran het sy Golf-bure gewaarsku om nie in te meng om op te maak vir enige kortval in sy olie-uitvoere onder nuwe Westerse sanksies nie.

Iranse dosent dood in motorbomontploffing

2012-01-11 13:10

Mostafa Ahmadi-Roshan, ‘n Iranse universiteitsdosent en kernwetenskaplike, is in 'n motorbomontploffing in die hoofstad van Iran dood.

Weste maak reg vir dreigement

2012-01-10 07:06

Die Weste berei hom voor vir ’n versperring van die strategiese Straat van Hormoes, waardeur sowat ’n derde van die wêreld se olie vervoer word.

Iran dreig VSA met sluiting van olieroete

2012-01-04 07:37

Iran en die Weste het op ’n konfrontasie afgestuur met ’n Iranse dreigement teen die Amerikaanse Vyfde Vloot met sy tuisbasis in Bahrein.

Iran skiet VSA se tuig neer

2011-12-05 07:00

Die Iranse weermag het ’n onbemande Amerikaanse spioenasievliegtuig in die ooste van die land neergeskiet.

EU verskerp sanksies teen Iran

2011-12-02 07:01

Die Europese Unie (EU) het besluit om ekonomiese sanksies teen Iran te verskerp, maar voorlopig geen olieboikot teen die land in te stel nie.

Sanksies teen Iran ingestel oor kernprogram

2011-11-23 07:01

Drie Westerse lande – Brittanje, die VSA en Kanada – het saam strawwe sanksies teen Iran afgekondig. Dít volg ná 'n verslag van die IAEA.

Wêreld ontsteld oor Iran se kernwapens

2011-11-13 07:04

Iran het hom die toorn van die internasionale gemeenskap op die hals gehaal ná bewyse van geheime militêre kernwapens bekend gemaak is.

Aksie teen Iran kan 'onvoorsiene gevolge' hê

2011-11-11 13:43

Die Amerikaanse sekretaris van verdediging het gesê ‘n militêre aanval teen Iran oor sy kernprogram kan “onvoorsiene gevolge” hê.

Amerika wil 'ekstra druk' op Iran plaas

2011-11-09 21:59

Amerika het gesê hulle ondersoek maniere om “bykomende druk” op Tehran te plaas om met die Internasionale Atoomenergie-agentskap te skakel.

Israel glo gereed vir aanval op Iran

2011-11-08 07:05

Dié afleiding dat Israel hom gereed maak om Iran aan te val word in verskeie Europese en ander wêreldmedia gemaak.

Iran hang 3 veroordeelde moordenaars

2011-10-20 14:38

Drie mans is in Iran gehang nadat hulle ‘n man vyf jaar gelede vermoor het. Altesaam 231 mense is vanjaar in die land tereggestel.

Clinton veroordeel beweerde moordkomplot deur Iran

2011-10-12 21:57

Hillary Clinton het die beweerde moordkomplot deur Iran teen die Saoediese ambassadeur in Washington ten sterkste veroordeel.

Amerika speel kinderspeletjies, sê Iran

2011-10-12 16:59

Amerika se aantygings dat Iran die Saoedi-ambassadeur wou vermoor, is "kinderagtige speletjies", meen die parlementêre speaker.

Amerikaanse aantygings belaglik, sê Tehran

2011-10-11 23:00

Tehran het aantygings deur Amerika dat hulle betrokke was by die beplande sluipmoord op die Saoediese ambassadeur in Amerika ontken.

Iranse pastoor staar doodsvonnis in die gesig

2011-09-29 23:24

Die prokureur van ‘n Iranse pastoor wat tot die dood veroordeel is vir geloofsversaking, is hoopvol dat ‘n appèlhof sy kliënt sal vryspreek.

Amerikaanse stappers tuis ná twee jaar in Iranse tronk

2011-09-25 21:19

Amerikaanse stappers wat meer as twee jaar lank in Iran aangehou is, is tuis nadat die sultanaat van Oman vir hul vrylating betaal het.

Amerikaanse stappers ná 2 jaar in Iran vrygelaat

2011-09-21 16:36

Twee Amerikaanse stappers wat in Iran op aanklag van spioenasie tronkstraf opgelê is, is ná twee jaar deur die plaaslike howe vrygelaat.

Vyf dwelmhandelaars in Iran tereggestel

2011-09-12 14:54

Iran het vyf veroordeelde dwelmsmokkelaars in ‘n tronk in die sentrale stad Shahroud gehang, het die nuusagentskap Fars berig.

Iran verantwoordelik vir kuberaanval, sê kenners

2011-08-31 22:53

Deskundiges beweer dat die Iranse regering verantwoordelik was vir ‘n kuberaanval wat Google-rekeninge blootgestel het.

Man gehang wat vyfjarige verkrag, vermoor

2011-07-17 19:03

‘n Man wat daaraan skuldig bevind is dat hy ‘n vyfjarige meisie verkrag en vermoor het, is in Iran gehang in die suide van dié land.

Iran: Ondergrondse missielsilo’s sien die lig

2011-06-28 13:56

Iran het sy ondergrondse missielsilo’s vir die eerste keer onthul toe die land ‘n 10 dae lange oorlogspel afgeskop het.

Polisie berispe vroue wat been wys

2011-06-22 16:16

Islamitiese morele groepe in Iran het hul jaarlikse aanslag op vroue wat te veel been wys verskerp en wil flambojante mans ook nou berispe.

Iran hang 12 mans, vyf in die openbaar

2011-05-26 21:47

Iran het 12 mans vir onder andere moord, verkragting, gewapende roof en dwelmhandel gehang, waarvan vyf in die openbaar tereggestel is.

Iran blameer teregstellings op dwelms

2011-05-12 22:06

Iran het hul hoë aantal teregstelling aan die groot hoeveelheid dwelmsmokkelaars wat in dié land vasgevat word, toegeskryf.

'Verban honde' – Irannese LP’s

2011-04-14 22:00

Uit Iran se 290 parlementslede het 39 ‘n mosie ter tafel gelê om honde uit alle openbare plekke en privaat woonstelle te verban.

Iraniërs breek Valentynsdag-verbod

2011-02-14 22:00

Iraniërs het op ‘n inkopietog vir hul geliefdes gegaan, ondanks ‘n verbod op die verkoop van items van dié jaarlikse romantiese ritueel.

Amerikaners in Iran verhoor

2011-02-06 19:28

Twee Amerikaners wat die afgelope 18 maande in 'n tronk in Iran in verband met aanklagte van spioenasie aangehou word, gaan uiteindelik verhoor word.

Iran hang vrou, Holland verbreek kontak

2011-02-01 07:58

Die Nederlandse minister van buitelandse sake het heftig gereageer nadat die Iranse owerheid ’n Nederlands-Iranse vrou gehang het.

Iran: Niks liefde vir Valentynsdag

2011-01-19 12:50

Iran het die vervaardiging van geskenke vir Valentynsdag verban in ‘n poging om dié sogenaamde verspreiding van Westerse kultuur te beveg.

Iran: 77 sterf toe vliegtuig neerstort

2011-01-10 17:00

Reddingswerkers is op soek na minstens een vermiste persoon nadat ‘n passasiersvliegtuig in die noordweste van Iran neergestort het.

Israel ‘reg vir aanval van Iran, militante’

2011-01-04 08:00

Iran beskik oor 300 Sjihab-vuurpyle wat Israel kan bereik, het in kabelgramme wat in 'n koerant gepubliseer is, aan die lig gekom.

30 dood, 50 beseer in selfmoordbomaanval

2010-12-15 18:09

Altesaam dertig mense is in ‘n selfmoordbomaanval dood en vyftig ander is beseer by ‘n Moskee in die Suidooste van Iran.

Iranse vrou gehang vir moord

2010-12-01 11:32

‘n Vrou wat skuldig bevind is aan moord ná sy haar geliefde se "permanente" vrou doodgemaak het, is in Teheran gehang.

Brasilië probeer steniging in Iran verhoed

2010-11-04 04:01

Brasilië se nuutverkose president het gesê dat dit “barbaars” sal wees as ‘n vrou in Iran tereggestel word vir owerspel.

Iran gereed vir kernsamesprekings

2010-10-09 23:30

Iran het gesê hy is gereed om laat Oktober of vroeg in November samesprekings oor sy kernprogram met die Verenigde State van Amerika te voer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.