Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR irak

Talle sterf in bloedige maand in Irak

2013-04-29 17:58

Altesaam 16 mense is dood en minstens 145 is beseer toe nóg vyf motorbomme in die suide van Irak ontplof het.

Irak: Motorbom eis vier soldate

2013-04-18 14:51

Vier soldate is dood toe ‘n motorbom in die noorde van Irak ontplof het, maar niemand het vir die aanval verantwoordelikheid aanvaar nie.

Irak: Twee ingenieurs dood in aanval by gasveld

2013-04-03 15:05

Gewapende mans het twee Irakese ingenieurs doodgeskiet, een gewond en ‘n ander een ontvoer toe hulle ‘n kamp naby ‘n gasveld aangeval het.

12 dood, verskeie beseer in Bagdad-ontploffings

2013-03-14 14:21

Minstens 12 mense is dood en 30 is beseer in ‘n rits ontploffings wat sentraal-Bagdad geruk het, het beamptes in Irak gesê.

Al-Kaïda verantwoordelik vir aanval op soldate

2013-03-11 12:00

Al-Kaïda se Irakse frontgroep het verantwoordelikheid aanvaar vir 'n aanval op 'n konvooi waarin 48 Siriese soldate dood is.

Bomme eis vier in Irak

2013-02-28 17:43

Vier mense is dood en 16 is beseer toe ‘n bom by ‘n veemark suidoos van Bagdad en ‘n ander een langs ‘n pad ontplof het.

Irak: Bloedvergieting duur voort

2013-02-05 17:57

Aanvalle noord van Bagdad, insluitend ‘n derde selfmoordbomaanval in slegs drie dae, het volgens amptenare minstens agt lewens geëis.

Bloedvergieting duur voort in Irak

2013-02-04 10:40

Vier mense is oornag in Kirkoek, sowat 230 km noord van die Irakese hoofstad Bagdad, doodgeskiet ná 'n gewelddadige naweek in Irak.

Geweld neem weer toe in Irak

2013-01-18 15:06

Die dodetal ná aanvalle wat onlangs oor Irak heen plaasgevind het, het volgens amptenare tot 29 gestyg.

Irak: 19 dood, 160 gewond in rits aanvalle

2013-01-16 11:20

Minstens 19 mense is dood en 168 gewond in 'n rits aanvalle in Irak, het regering- en-gesondheidsamptenare gesê.

Motorbomme eis 3 in Bagdad

2013-01-10 11:33

Drie mense is dood in twee aparte motorbomaanvalle in die hoofstad van Irak, het die plaaslike media berig.

12 sterf in bomaanvalle oor Irak heen

2012-12-31 15:36

‘n Rits bomaanvalle oor Irak heen het 12 lewens geëis, terwyl 40 mense ook in die aanvalle gewond is, het amptenare gesê.

Irak: Gevangene probeer selfmoordbomaanval

2012-12-12 16:38

‘n Beweerde al-Kaïda gevangene in ‘n tronk in Bagdad het homself probeer opblaas in ‘n poging om selfmoord te pleeg, het amptenare gesê.

Irak: Agt dood in bomaanvalle

2012-11-29 12:39

Agt mense is dood en 20 beseer toe bomme wat waarskynlik op Sjiïtiese Moslems gemik is, in gebiede suid van Bagdad afgegaan het.

Bomme in Irak eis 15

2012-11-14 11:34

‘n Reeks bomaanvalle regoor Irak het 15 mense se lewens geëis en talle beseer, het mediese en sekuriteitsamptenare gesê.

Irak: 10 dood toe bom by basis ontplof

2012-11-06 16:52

Amptenare in Irak sê 10 mense is dood en 20 gewond toe ‘n motorbom naby ‘n militêre basis noord van Bagdad ontplof het.

Ontslape soldate se families kan regering dagvaar

2012-10-19 16:50

'n Britse hof het beslis dat die families van verskeie soldate wat in Irak dood is, die regering vir nalatigheid kan dagvaar.

Maand van erge bloedvergieting in Irak

2012-10-01 17:00

Die dodetal van aanvalle in Irak het in 'n maand verdubbel na 365, die hoogste dodetal in meer as twee jaar, het regeringsyfers getoon.

Irak: 12 polisiebeamptes dood ná gevegte by tronk

2012-09-28 12:00

Minstens 12 polisiebeamptes is dood ná gevegte by 'n tronk in die sentraal Irakkese stad Tikrit, het beamptes gesê.

Vlaag geweld in Bagdad eis meer as 70

2012-09-09 21:31

Drie motorbomme het in hoofsaaklik Sjiïtiese dele van Irak se hoofstad ontplof, en minstens 15 lewens geëis in 'n vlaag geweld in die stad.

409 mense sterf tydens Ramadaan in Irak

2012-08-20 13:30

Minstens 409 mense is dood en 975 ander is gewond in bomontploffings en skietgevegte in Irak gedurende Ramadaan.

Irak: Julie dodelikste maand in amper twee jaar

2012-08-01 17:09

Julie word as een van die dodelikste maande in twee jaar gesien na 325 mense in menige aanvalle gesterf het en 697 mense gewond is.

Irak: Sewe dood na aanval op militêre basis

2012-07-23 10:01

Minstens sewe Irakse soldate is dood nadat gewapende mans ‘n militêre basis noord van Bagdad aangeval het, het mediese beamptes gesê.

Veroordeelde rower wil Irak toe gaan

2012-07-20 10:00

‘n Namibiër wat skuldig bevind is aan ‘n rooftog van R100 miljoen by OR Tambo wil tyd in Irak deurbring eerder as om tronk toe te gaan.

Irak: Bom ruk groot mark; 25 dood

2012-07-03 15:07

'n Bom wat op 'n vragmotor by 'n besige mark geplant is, het die lewens van 25 mense geëis kort na 'n soortgelyke aanval elders in die land.

 

Selfmoordbom ruk kuierplek; 32 dood

2013-04-19 14:21

Altesaam 32 mense is dood en 65 is gewond in ‘n selfmoordbomaanval by ‘n kuierplek in Bagdad, het die polisie in Irak gesê.

Irak: Ses dood, 74 beseer in spitstyd-ontploffings

2013-04-15 10:52

Ses mense is tydens spitstyd dood toe vyf motorbomme in ‘n suidelike stad in Irak en in ‘n dorp noord van Bagdad ontplof het.

Irak: 56 dood, 200 beseer in bomaanvalle

2013-03-19 17:03

‘n Reeks bomaanvalle het Bagdad op die vooraand van die 10de herdenking van Amerika se inval in Irak getref en minstens 56 lewens geëis.

Irak: Selfmoordbom ontplof naby meisieskool

2013-03-11 17:44

Drie mense is in die noorde van Irak dood en 165 mense is beseer toe 'n selfmoordbomaanvaller naby 'n meisieskool toegeslaan het.

Bloed vloei weer in Irak

2013-03-01 14:43

Minstens nege mense is dood en 80 beseer toe twee motorbomme by ‘n mark in die suide van Irak ontplof het.

29 dood, 70 beseer in ontploffings in Bagdad

2013-02-08 15:53

Minstens 29 mense is dood en 70 is gewond ná agtereenvolgende ontploffings in ‘n Sjiïtiese streek van Bagdad, het beamptes gesê.

Irak: Aanvaller teiken teenterreur-taakmag

2013-02-04 15:15

Altesaam 22 mense in Irak is dood en 44 beseer toe 'n selfmoordbomaanvaller groeplede van 'n teenterreurtaakmag geteiken het.

Minstens 16 dood in rits ontploffings in Irak

2013-01-22 16:21

‘n Rits motorbomme in en om Bagdad het die lewens van minstens 16 mense geëis en tientalle ander beseer, het beamptes gesê.

Motorbomme in Irak eis 12

2013-01-17 13:30

‘n Rits bomaanvalle regoor Irak het 12 lewens geëis, en 64 mense is beseer, het sekuriteits- en- gesondheidsbeamptes gesê.

Irak: Aanvallers teiken polisie

2013-01-11 12:31

Drie polisiebeamptes het Vrydag gesterf in ‘n aanval op ‘n sekureiteitskontrolepunt noord van Bagdad, het ‘n mediaberig gelui.

Vragmotorbom eis 23

2013-01-04 15:27

‘n Vragmotorbom het die lewe van 23 Sjiïtiese Moslems in Bagdad geëis wat die stad vir 'n godsdienstige pelgrimstog besoek het.

Talabani na Duitsland gevlieg vir behandeling

2012-12-20 17:05

'n Koerdiese wetmaker het gesê die Irakkese president Jalal Talabani is na Duitsland gevlieg vir verdere mediese behandeling.

Familie afgemaai in Bagdad

2012-12-04 14:44

Ses lede van ‘n familie in Bagdad is dood toe ‘n groep gewapende mans by hul huis ingebreek het en op hulle begin skiet het.

Familie afgemaai in Irak

2012-11-28 09:24

Gewapende mans het ‘n huis noord van Bagdad aangeval en sewe lede van ‘n familie, insluitend drie kinders, doodgeskiet.

Irak: Motorbom eis drie

2012-11-08 18:00

Amptenare in Irak sê drie mense is dood en sewe gewond toe twee motorbomme in ‘n dorpie suid van Bagdad ontplof het.

Ontploffings, mortiere eis agt in Bagdad

2012-10-23 10:41

Motorbomme en mortieraanvalle in Bagdad se Sjiïtiese dele het agt mense se lewens geëis en 24 beseer, het Irakese amptenare gesê.

Vyf dood ná dubbele bomontploffing in Irak

2012-10-05 18:03

'n Dubbele bomontploffing naby 'n Sjiïtiese moskee in Bagdad het die lewe van vyf mense, waaronder vier aanbidders, geëis.

Irak: Minstens 32 in aanvalle dood

2012-09-30 17:05

Minstens 32 mense is in bomontploffings en skietvoorvalle in Irak dood, het sekuriteits- en mediese beamptes gesê.

Drie sterf in bomontploffings, aanval in Irak

2012-09-21 23:00

Drie mense, insluitende 'n polisieman en 'n kaptein in die weermag, is dood in 'n skietery en twee bomontploffings in Irak.

Reeks aanvalle in Irak eis 51

2012-09-09 14:11

Twee-en-vyftig mense is dood en meer as 250 is gewond in 'n reeks van 20 aanvalle die afgelope twee dae in die suide van Irak.

Agt familielede in Irak vermoor

2012-08-08 12:45

'n Prokureur, sy vrou en sy vyf seuns, sowel as 'n ander familielid, is in hul huis in die noorde van Irak deur gewapende aanvallers doodgekiet.

Motorbomme in Irak eis 2

2012-07-29 20:17

Minstens twee mense is dood en 11 gewond in drie motorbomme in die weste van Irak, het sekerheidsbeamptes gesê.

Talle sterf in ontploffings in Irak

2012-07-22 23:02

Altesaam 17 mense het gesterf en byna 100 ander is gewond toe ‘n reeks bomme in Irak ontplof het, het beamptes gesê.

Bom ruk huis in Irak, drie sterf

2012-07-05 11:05

'n Senior amptenaar in Irak was die teiken van 'n bomaanval waarin sy vrou en twee dogters dood is, het die polisie in Bagdad gesê.

Nege dood in ontploffings in Irak

2012-06-28 13:02

Nege mense is dood en meer as 40 beseer nadat 'n reeks bomontploffings in Irak se hoofstad voorgekom het, het die polisie gesê.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Crown - 09:21 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Church Street
  • Tuesday Nooitgedacht - 09:20 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS can be expected approaching the R114 Lion Park crossing
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.