Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR indië

Indië: Bruilofgaste sterf in gru-ongeluk

2013-05-22 07:23

Altesaam 11 mense, waaronder 'n groep wat 'n bruilof bygewoon het, is dood in 'n grusame padongeluk in die noorde van Indië.

Indië: Man vas wat glo vierjarige verkrag, sodomiseer

2013-05-09 12:06

Die polisie in Indië het ‘n 20-jarige man in hegtenis geneem wat na bewering ‘n vierjarige meisie verkrag en gesodomiseer het.

Aardbewing skud noorde van Indië

2013-05-01 11:19

'n Aardbewing wat 5,8 op die Richterskaal gemeet het, het dele van die noorde van Indië getref, en selfs geboue in Nieu-Delhi laat skud.

Vierjarige sterf aan hartaanval ná verkragting

2013-04-30 12:00

‘n Vierjarige meisie het twee weke nadat sy verkrag is en bewusteloos by ‘n plaas gevind is, in ‘n hospitaal gesterf.

Twee sterf toe hospitaal se dak meegee

2013-04-27 13:00

Twee mense is dood en 16 beseer nadat die dak van 'n hospitaal in Indië meegegee het en pasiënte en verpleegsters onder die puin vasgekeer het.

Indië: Man vas ná verkragting van meisie (5)

2013-04-20 13:00

'n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die gru-verkragting van 'n vyfjarige meisie, wat veg om haar lewe in die hospitaal.

Indië: 2 dood, talle beseer toe trein ontspoor

2013-04-10 10:35

Minstens twee mense is dood en talle is beseer toe ‘n trein onderweg na Bangalore in die suide van Indië ontspoor het.

Verstandelik gestremde man kap nege dood met byl

2013-04-05 07:05

'n Verstandelik gestremde man het vier vroue en vyf jong meisies in 'n dorp in sentrale Indië met 'n byl doodgekap, berig die plaaslike media.

Indiese skrywer van verkragting aangekla

2013-03-29 14:47

‘n Bekroonde Indiese skrywer het gevlug nadat vyf vroue wat as kokke by ‘n welsynskool gewerk het hom van verkragting aangekla het.

Nóg 'n bendeverkragting ruk Indië

2013-03-26 10:15

'n Vrou is ontvoer en deur 'n groep mans in 'n motor verkrag terwyl die verdagtes vir 'n uur met haar in die Indiese stad Amritsar rondgery het.

Indië: Media by verkragting-verhoor toegelaat

2013-03-22 14:00

‘n Indiese hof het ‘n bevel ter syde gestel wat die media verhoed om die verhoor van vier mans, wat glo 'n student verkrag het, by te woon.

Indië: Angsbevange toeris spring by venster uit

2013-03-19 15:41

‘n Britse toeris is in die hospitaal opgeneem nadat sy by ‘n hotelvenster in die Indiese stad Agra uitgespring het weens vrese vir ‘n seksuele aanval.

Vyf erken hulle het Switserse toeris verkrag

2013-03-18 09:33

Vyf mans het erken dat hulle ‘n Switserse vrou wat in sentraal-Indië saam met haar man op ‘n fietsry-vakansie was, verkrag het.

Kasjmir: Militante val aan terwyl kinders krieket speel

2013-03-13 09:49

Militante het lede van 'n paramilitêre groep in Kasjmir in 'n veld aangeval terwyl kinders naby krieket gespeel het.

Verkragting-beskuldigde pleeg selfmoord

2013-03-11 07:00

Die hoofbeskuldigde in die bendeverkragting van 'n 23-jarige student het homself in sy sel gehang, het polisiebeamptes bevestig.

Indië: Stropers dood ná wilde skietgeveg

2013-03-06 14:48

Wildbewaarders in die noordooste van Indië het twee stropers tydens 'n botsing in die Kaziranga Nasionale Park doodgeskiet.

Bollywood-prent gee blik op Moembaai-aanvalle

2013-03-01 14:20

'n Nuwe misdaadriller wat die verhaal vertel van die terreuraanvalle in Moembaai in 2008, sal binnekort ook in Suid-Afrika te sien wees.

Dokter getuig in Indiese moordsaak

2013-02-25 14:15

‘n Dokter wat ‘n nadoodse ondersoek op ‘n student in Indië gedoen het, sal getuig in die verhoor van vyf mans wat van haar moord aangekla is.

Drie jong susters in Indië verkrag, vermoor

2013-02-20 10:52

Drie susters wat tussen ses en 11 jaar oud is, is verkrag en vermoor voordat hul lyke in ‘n put in ‘n dorp in Indië gegooi is.

Verkiesingsgeweld eis 11 in Indië

2013-02-12 17:56

Minstens 11 mense is dood toe gevegte tussen inwoners en die polisie in die noordoostelike Assam-provinsie uitgebreek het.

Varkgriep eis minstens 95 in Indië

2013-02-08 16:51

Minstens 95 mense is sedert die begin van die jaar in ‘n uitbraak van varkgriep in die noorde van Indië dood, het beamptes gesê.

Bewustelose vroue in veld gelos ná operasies

2013-02-07 18:00

Tientalle vroue is bewusteloos in ‘n veld gelaat ná ‘n massa sterilisasie in die ooste van Indië omdat daar nie plek in die hospitaal was nie.

Indië: Renosters met AK-47's geskiet

2013-02-06 12:33

Stropers wat AK-47’s gebruik om renosters in Indië se noordooste dood te skiet, het heel moontlik bande met rebelle-groepe in die streek.

Indië: Bendeverkraging-verhoor begin

2013-02-05 10:55

Die verhoor van die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n 23-jarige student in Nieu-Delhi verkrag en vermoor het, begin binnekort.

Bollywood-ster van strafbare manslag aangekla

2013-02-01 12:13

Die Indiese filmster Salman Khan sal op 'n aanklag van strafbare manslag teregstaan ná hy in 'n groep hawelose mense vasgejaag het.

 

Indië: 39 dood toe bus in rivier val

2013-05-09 14:40

Minstens 39 mense, waaronder 21 vroue en vyf kinders, is dood toe 'n bus van 'n Indiese bergpad af gegly en in 'n rivier beland het.

Indië: 300 000 babas sterf jaarliks kort ná geboorte

2013-05-07 14:54

Meer as 300 000 babas in Indië sterf elke jaar binne 24 uur ná geboorte weens infeksies en ander voorkombare oorsake.

Indië: Sewe rebelle in klopjag doodgeskiet

2013-04-30 14:45

Minstens sewe rebelle is tydens 'n klopjag deur Indiese sekerheidsmagte in die Jharkhand-staat doodgeskiet.

Negejarige bestuur Ferrari; pa vas

2013-04-29 11:40

Die polisie in die suide van Indië het 'n klag teen 'n man gelê wat sy negejarige seun toegelaat het om sy Ferrari te bestuur.

Tweede verdagte vas ná vyfjarige se verkragting

2013-04-22 07:26

Die polisie in Indië het 'n tweede verdagte vasgetrek in hul ondersoek na die ontvoering en verkragting van 'n vyfjarige meisie in Nieu-Delhi.

‘Toordokter’ kry doodstraf ná hy kind onthoof

2013-04-16 17:33

‘n Indiese “toordokter” wat ‘n 11-jarige seun onthoof en die kind se kop as ‘n offer aan ‘n godin gebied het, is tot die doodstraf gevonnis.

Indië: Britse toeris op huisboot doodgesteek

2013-04-06 14:01

‘n Jong Britse vrou wat in die Indiese Kasjmir vakansie gehou het, se lyk is in ‘n plas bloed op ‘n huisboot gevind, het die polisie gesê.

Vier Indiese susters met suur gegooi

2013-04-03 07:42

Vier susters in die noorde van Indië het brandwonde opgedoen toe twee mans op 'n motorfiets hulle met suur gegooi het.

Politieke leier in Indië doodgeskiet

2013-03-26 16:40

‘n Leier van ‘n politieke party is by sy huis in die Indiese hoofstad Nieu-Delhi doodgeskiet, het die polisie gesê.

Indië: Ses sterf in brand by fabriek

2013-03-25 14:58

Minstens ses werkers is dood in ‘n brand by ‘n fabriek op die buitewyke van Bangalore in die suide van Indië, het ‘n nuusberig gelui.

Indië: Mans ontken hulle wou toeris aanrand

2013-03-20 16:25

Twee mans het in ‘n Indiese hof verskyn nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle ‘n Britse toeris geteister het.

Minstens 37 dood ná bus by brug afstort

2013-03-19 08:23

Altesaam 37 mense is dood en 15 ander is beseer toe ‘n bus in die weste van Indië voor sonsopkoms by ‘n brug afgestort het.

Switserse toeris glo in Indië verkrag

2013-03-16 11:55

‘n Nege-en-dertigjarige Switserse toeris is glo in die Indiese staat Madhya Pradesh deur ‘n groep van agt mans verkrag.

Bendeverkragting: Man is 'vermoor'

2013-03-11 08:37

'n Indiese busbestuurder wie se lyk gevind is, kon nie selfmoord gepleeg het nie en sy dood moet as moord beskou word, het sy prokureur gesê.

Twee jong vroue, kind in Indië verkrag

2013-03-07 17:57

Twee jong vroue is naby Delhi in twee afsonderlike voorvalle ontvoer en verkrag, terwyl 'n driejarige ook ontvoer en om die beurt verkrag is.

Indië: 11 kinders dood in skoolbusongeluk

2013-03-04 08:21

Minstens 11 kinders is dood toe ‘n skoolbus in die noordweste van Indië teen ‘n vragmotor wat vol bakstene gelaai was gebots het.

Indië: 13 renosters in twee maande gestroop

2013-03-01 13:54

Stropers in die noordooste van Indië het 13 bedreigde eenhoring-renosters in die afgelope twee maande doodgemaak.

Verdagtes wat sussies verkrag nog op vrye voet

2013-02-22 18:06

Ondersoekbeamptes deursoek dorpe in die weste van Indië om die verdagtes te vind wat drie jong susters verkrag en vermoor het.

Erge donderstorms eis 18 lewens in Indië

2013-02-18 12:41

Altesaam 18 mense is in donderstorms in die suide van Indië dood en gewasse is beskadig, het beamptes gesê.

36 sterf in stormloop in Indië

2013-02-11 08:29

Die dodetal ná ‘n stormloop by 'n treinstasie in Allahabad het na 36 gestyg nadat nog 14 mense aan hul beserings beswyk het.

Indië: Verkragtingslagoffer uit motor gered

2013-02-08 12:45

Die polisie in Indië het ‘n slagoffer van ‘n bendeverkragting uit ‘n motor in Nieu-Delhi gered en vier mans in hegtenis geneem.

Sneeustorting eis vyf

2013-02-06 13:55

‘n Sneeustroting in die Himalaja-streek in die noorde van Indië het die lewens van vyf mense geëis toe hul huise onder sneeu gebêre was.

Nóg gewelddadige verkragtings in Indië skok

2013-02-06 11:18

Die Indiese polisie het ‘n man in hegtenis geneem ná hy glo ‘n metaalstaaf in ‘n vrou se keel wou afforseer toe hy haar probeer verkrag het.

Toeris in Indië bedwelm, verkrag

2013-02-01 15:19

‘n Student wat op haar eie vakansie gehou het in Indië, is glo deur die seun van ‘n hoteleienaar bedwelm en verkrag.

Indië: Minibus-ongeluk eis 23

2013-01-31 15:34

Minstens 23 Moslem-pelgrims is dood toe die minibus waarin hulle gery het, in die weste van Indië teen 'n bus gebots het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sunninghill - 16:23 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Friday Bryanston - 16:22 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Lone Hill
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.