ARTIKELS OOR ghana

SA sal baat by Ghana-transaksies – Motlanthe

2012-04-22 09:23

Adj.pres.Kgalema Motlanthe sê 'n reeks transaksies wat met Ghana onderhandel word, sal tot ekonomiese groei bydra en werk skep.

Ghana: Vyf dood tydens vloede

2011-10-27 10:06

Minstens vyf mense is dood nadat vloedwaters Accra, Ghana se hoofstad, tot ‘n stilstand gebring het, het ‘n reddingsbeampte gesê.

Ghana: 2 dood, 10 vermis na boot omslaan

2011-09-08 11:08

Twee mense is dood en 10 word vermis nadat ‘n boot met meer as 90 passasiers op Ghana se Volta-meer omgeslaan het.

Ooste van Ghana gevloed

2011-07-25 20:05

Vloede wat deur seisoenale reën veroorsaak is, het vier lewens geëis en sowat 10 000 in die ooste van Ghana dakloos gelaat.

Sjokolade finansier Gbagbo, sê aktiviste

2011-02-15 08:55

Van die kakao in jou Valentynsdag-sjokolade kom heel moontlik van ’n Wes-Afrika-land wat van kinderarbeid gebruik maak, sê aktiviste.

Pitso pos WB-hardebaarde

2010-08-06 08:42

Matthew Booth en Benni McCarthy was die eerste slagoffers van Pitso Mosimane se Bafana-bewind, toe hy sy span aangekondig het vir die Ghana-wedstryd.

Bafana begin 2014-veldtog

2010-08-04 07:41

Bafana Bafana moet géén gunste verwag van Ghana nie wanneer dié spanne aanstaande week in ’n vriendskaplike sokkerwedstryd slaags is.

Trane vir Afrika

2010-07-02 23:22

Uruguay het Ghana in 'n uitskopstryd op Soccer City in Johannesburg gewen om deur te dring na die WB-halfeindronde.

Minstens 70 sterf toe myn in Ghana ineenstort

2010-06-30 02:06

Minstens 70 mense is dood nadat ‘n gedeelte van ‘n myn in Ghana ineengestort het. Sowat 140 amateur myners is vasgevang.

Ekstra tyd wen dit vir Ghana

2010-06-26 23:09

Ghana het in ekstra tyd oor Amerika op die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg geseëvier om deur te dring na die kwarteindronde van die Wêreldbeker.

Duitsers lek lippe af vir Ghana

2010-06-23 10:05

Duitsland se visier sal ingestel wees op meer as net ’n plek in die tweede ronde van die Wêreldbeker wanneer hy op Soccer City teen Ghana te staan kom.

Ghana seëvier oor Serwië

2010-06-13 18:12

Ghana het die eerste Afrikaland geword om 'n oorwinning in vanjaar se Wêreldbeker te behaal toe hulle Serwië in Pretoria geklop het.

 

'Ghana sal nóóit homoseksualiteit wettig nie'

2011-11-03 17:50

Ghana sê homoseksualiteit sal nooit wettig gemaak word nie, wat kan veroorsaak dat dié land nie meer hulp van Brittanje sal ontvang nie.

18 sterf in Ghana-bootongeluk

2011-09-08 21:00

Minstens agttien mense, meestal kinders, het verdrink toe ‘n boot vroeër vandeesweek op Ghana se Volta-meer omgeslaan het.

Wondwurm se kop afgekap

2011-07-29 09:31

Owerhede in Ghana het ná 14 jaar uiteindelik die stryd teen die medinawurm, wat deur larwes in drinkwater oorgedra word, gewen.

'Nigeriese verkiesing is belangrik vir Afrika'

2011-04-15 13:39

Dit is baie belangrik vir Afrika se beeld dat die opkomende Nigeriese verkiesing goed afloop, sê John Kufuor, vorige president van Ghana.

25 rouklaers sterf in ongeluk

2010-09-19 21:21

Minstens 25 mense is in Ghana dood en 103 ander is beseer toe die vragmotor wat hul na ‘n begrafnis geneem het van die pad af gery het.

Oud-breier: SA wil hê Pitso moet misluk

2010-08-04 09:51

Die voormalige Bafana-breier Ted Dumitru meen Suid-Afrikaners kan nie wag dat Pitso Mosimane in sy nuwe pos as afrigter van die nasionale sokkerspan misluk nie.

Fifa sê nee vir 'strafdoel'

2010-07-09 12:21

Fifa het die moontlikheid om ‘strafdoele’ toe te ken, na Luis Suarez se opsetlike handbal in die WB-kwarteindronde tussen Uruguay en Ghana, verwerp.

Afrika hoop op BaGhana BaGhana

2010-07-02 10:00

Uruguay het meer silwerware in die bekerkas, maar Ghana sal nie ligtelik omgaan met die kans om Afrika se eerste verteenwoordiger in ’n WB-halfeindronde te word nie.

Ghana is Afrika se laaste WB-hoop

2010-06-29 07:08

Afrika se oë gaan Vrydag vasgenael wees op Ghana – die vasteland se laaste hoop in vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Vreugdevure brand vir Ghana, Duitsland

2010-06-23 22:36

Duitsland het hul groepwedstryd teen Ghana in Johannesburg gewen om saam met hul opponente deur te dring na die volgende ronde van die Wêreldbeker.

Aus baklei vir gelykop uitslag

2010-06-19 18:06

Australië het gelykop gespeel teen Ghana in hul tweede Wêreldbeker-groepwedstryd op die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg

Asems op oor Essien

2010-05-13 09:46

Die span: Ghana Die penarie: Michael Essien se eina knie. Dít is die verhaal van Milovan Rajevac se span op die vooraand van WB2010.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.