ARTIKELS OOR gauteng

DA: Tekort aan medikasie in Gauteng

2012-05-15 15:04

Die DA het gesê hy het klagtes ontvang van 'n tekort aan medikasie in Gautengse hospitale en klinieke en pasiënte ly gevolglik daaronder.

E-tolstelsel: Gebrek aan deursigtigheid

2012-04-20 23:00

Daar is ‘n gebrek aan deursigtigheid in die instelling van die Gautengse e-tolstelsel, het Fedusa gesê en versoek om met pres. Zuma te vergader.

Regering het nie genoeg geld vir water-tydbom

2012-03-23 13:00

Die minister van waterwese en omgewingsake het erken dat die regering net tot 2014 het om probleme met suur mynwater in Gauteng op te los.

Gauteng: Mokonyane lewer provinsiale rede

2012-02-20 11:05

Nomvula Mokonyane, premier van Gauteng, sal na verwagting aandag skenk aan gesondheidsorg en onderwys, asook die e-tolpad-stelsel.

Premier verkla haar regspan

2012-01-31 09:00

Die Gautengse premier het ’n amptelike klag by Jeff Radebe, minister van justisie, ingedien oor die manier waarop haar staatsregspan sake hanteer.

Nóg swaar reën in Mpumalanga verwag

2012-01-24 12:58

Daar is die gevaar van verdere oorstromings in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo, met nog reën wat vir dié provinsies voorspel word.

Gauteng trap rem oor e-skyfies vir tolpad

2012-01-13 14:45

Die beplande implementering van die elektroniese skyfies (e-skyfies) vir Gauteng se nuwe tolhoofweë in Februarie, is uitgestel.

Treindienste in suide van Gauteng vertraag

2011-12-30 16:00

Konstruksie aan die Soweto-lyn in die suide van Gauteng sal treindienste in dié gebied tot die 6de Januarie raak.

Metrorail hou oog op pendelaars sonder kaartjies

2011-09-26 13:59

Pendelaars in Gauteng wat treine op ‘n daaglikse basis gebruik, is gewaarsku om nie die treine sonder geldige kaartjies te betree nie.

Gauteng kry park met die Groot 5

2011-08-23 07:05

Die Dinokeng Groot Vyf-wildtuin maak sy hekke amptelik op 22 September oop met ’n familiegroep van sowat tien olifante en agt leeus.

Gautengse owerhede tevrede met toltariewe

2011-08-13 15:04

Die Gautengse provinsiale regering sê hy is tevrede dat baie taxi's en busse in die provinsie nie die nuwe toltariewe sal betaal nie.

R566 miljoen om Gautengse paaie reg te maak

2011-07-08 09:09

Die departement van vervoer in Gauteng het R566 miljoen bewillig om paaie en slaggate in die provinsie reg te maak.

Tolpaaie laat broodprys ‘daal’

2011-06-28 08:10

Die konsepverslag op grond waarvan die regering ’n besluit oor die beoogde toltariewe in Gauteng gaan neem, is wyd gekritiseer.

Verslag oor Gauteng-tolhekke amper gereed

2011-06-22 10:02

'n Verslag deur die Gauteng Snelweg-verbeteringsprojek (Gauteng Freeway Improvement Project) is byna gereed, het die vervoerdepartement gesê.

DA: Gauteng spandeer nie genoeg nie

2011-05-23 11:55

Die Gautengse regering het in die 2010/2011 finansiële jaar onderbestee met R1,5 miljard, het die Demokratiese Alliansie gesê.

1,8 miljoen stemme vir ANC in Gauteng

2011-05-19 14:30

Die ANC het teen 12:00 Donderdag 1,8 miljoen stemme in Gauteng gehad, met die Demokratiese Alliansie op 950 801 stemme.

ANC het reeds 60% van die stemme

2011-05-19 08:14

Die ANC het teen Donderdagoggend 07:00 meer as 60% van die 10,9 miljoen van die stemme in die plaaslike regeringsverkiesing gekry.

Gautengse jaers vasgetrek

2011-05-01 21:01

Drie mense is in Gauteng vasgetrek nadat hulle op snelweë die spoedbeperking oortree het, het die Gautengse verkeersdepartement gesê.

VF+: Tolhekprojek melk SA'ners

2011-02-15 13:51

Die VF+ meen dis onaanvaarbaar dat ‘n buitelandse maatskappy die insameling van tolhekfooie vir die Gautengse oop-tolhekstelsel gaan beheer.

Waarskuwing: Moontlikheid van kitsvloede in Gauteng

2010-11-09 08:40

Nooddienste het Gautengers gewaarsku teen die moontlikheid van kitsvloede nadat swaar reën vir die provinsie voorspel is.

Nokwe nuwe DG vir Gauteng

2010-10-21 13:00

Nosizwe Nokwe sal op 1 November as die nuwe direkteur-generaal vir Gauteng begin werk, het die provinsiale regering gesê.

Planne vir veiliger Gauteng

2010-09-14 06:51

"Ons het ’n wolfbende in ons midde en hulle moet uit as ons misdaad in Gauteng wil bekamp," sê Fikile Mbalula, adjunkminister van polisie.

Gauteng spandeer R4 milj op WB-kaartjies

2010-07-15 08:36

Die provinsiale regering in Gauteng het R4 miljoen op 4613 Wêreldbeker-kaartjies spandeer, het Nomvula Mokonyane, premier van die provinsie, gesê.

Blitspatrollie gee bloedneus

2009-09-04 13:37

Gauteng se blitspatrollie het 79 misdadigers die afgelope week vasgetrek en beslag gelê op miljoene rande se gesteelde goedere.

Kriminele 'kaap' betogings

2009-07-23 17:14

Gauteng se regering sê die gewelddadige betogings word deur kriminele, eerder as ongelukkige inwoners, aangespoor.

 

70% van tolinkomste gebruik om geld in te samel

2012-04-24 10:37

Meer as 70% van die inkomste van Gauteng se tolpaaie sal in die volgende twee jaar net weer gebruik word om tolgeld in te samel.

Gauteng sal beperking plaas op begrafnis-uitgawes

2012-04-03 15:55

Die Gautengse provinsiale regering sal die koste wat verband hou met amptelike begrafnisse beperk, het hy gesê.

Honderde in Gauteng vasgetrek in klopjagte

2012-03-03 15:55

Minstens 227 mense is tydens klopjagte vir verskeie misdade in dele van Gauteng in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

R30 m. per jaar vir premier se blitslyn

2012-02-03 09:04

Die Gautengse premier se splinternuwe blitslyn gaan belastingbetalers R30 miljoen per jaar uit die sak uit jaag.

Balju klop weer aan Gauteng-premier se deur

2012-01-29 14:27

Die balju het die tweede keer in drie dae aan die deur van die Gautengse premier se kantoor geklop weens versuim om 'n hofbevel te gehoorsaam.

Opwinding, senuwees vir eerste skooldag in Gauteng

2012-01-18 10:00

Leerders se emosies was ‘n kombinasie van senuwees en opwinding met die Gautengse skole wat vir die jaar geopen het.

'Slegs 5% het e-skyfie vir tol op pad'

2012-01-13 06:52

Die Suid-Afrikaanse ­Nasionale Padagentskap (Sanral) het vandeesweek gesê 212 906 elektroniese skyfies is geregistreer.

Myne se stortplekke groter bedreiging as suur mynwater

2011-11-05 12:00

Minstens 380 myn-stortplekke en slikdamme om Gauteng kan ‘n groter dreigement wees as die dreinering van suur mynwater.

25% van Gauteng kan insink

2011-09-19 07:59

Byna ’n kwart van Gauteng is dolomietgebied en 764 beboude gebiede, waarvan 110 plakkerskampe is, is op of gedeeltelik op dolomiet gebou.

Tolpaaie nog nie uitgemaakte saak

2011-08-19 09:18

Voorgestelde tolpaaie vir Kaapstad en Gauteng kan nog stopgesit word, het S’bu Ndebele, minister van vervoer gesê.

Gauteng-toltariewe kry groenlig

2011-08-11 12:11

Die kabinet het verminderde toltariewe vir Gauteng goedgekeur, het Jimmy Manyi, kabinetswoordvoerder, gesê.

Vaalrivier word wynstreek vir 'n naweek

2011-07-01 14:35

Gautengers kan die gejaag van die stad agterlaat en gaan keel natmaak op die Vaalrivier Meander-wynroete.

Tolhekstelsel 'hier om te bly'

2011-06-27 10:28

Die Gauteng tolhekstelsel is hier om te bly en die voorgestelde tarrief van 66 c/km vir motoriste mag dalk nie verander nie.

Gautengse tolpaaie kan R14 miljard kos

2011-05-27 09:46

Die bedryfskoste van Gauteng se tolpaaie kan tot R14 miljard beloop – meer as die R6,22 miljard wat Sanral beraam het, berig The Star.

95% stemme klaar getel

2011-05-20 09:45

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die uitslae vir 95,1% van die land se stemdistrikte teen 07:30 Vrydagoggend voltooi.

ANC lek wonde oor Midvaal

2011-05-19 10:50

Die ANC is "baie teleurgesteld" omdat hy Midvaal in Gauteng aan die DA verloor het, en moet harder werk in "minderheidsgebiede".

DA: Gauteng-tolgelde is ‘n verkiesingskwessie

2011-05-17 11:04

Met Cosatu wat beplan om teen die voorgestelde Gauteng-tolhekgelde te staak, het die DA kiesers aangeraai om nie vir die ANC te stem nie.

'Ontrimpeling' vir Gauteng in vooruitsig

2011-03-25 07:31

Gauteng kort dringend ’n “ontrimpeling”, meen mnr. Humphrey Mmemezi, LUR vir plaaslike regering en behuising.

1 500 verdagtes in Gauteng vasgetrek

2010-11-15 13:01

Polisie in Gauteng het hard toegeslaan op misdadigers en 1 500 verdagtes vir verskeie oortredings in hegtenis geneem.

Geweld oorsaak van meeste sterftes in Gauteng

2010-11-04 19:11

Net minder as 33% van onnatuurlike sterftes in Gauteng in 2009 is deur geweld veroorsaak, het die SA Mediese Navorsingsraad gesê.

Hittegolf in Gauteng verwag

2010-10-08 12:48

Gautengers is gewaarsku dat 'n hittegolf dié naweek kan voorkom wat tot volgende week sal duur en die kwik tot 30°C kan laat styg.

Nuwe voorsitter vir Gauteng se ANC Jeugliga

2010-08-15 12:24

Die ANC Jeugliga in Gauteng het Lebogang Maile as die organisasie se nuwe voorsitter verkies en Julius Malema se kandidaat het verloor.

Gauteng paaie amper klaar

2010-06-24 20:56

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) sê die padwerke in Gauteng is 80% voltooi, en sal teen die einde van 2010 klaar wees.

Ysige greep bly tot naweek

2009-08-18 13:52

Nog ‘n ysige kouefront is besig om sy pad deur die land te maak, wat sneeu in die Kaap, en reën in Gauteng beteken.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.