ARTIKELS OOR florida

Twee haai-aanvalle binne enkele minute in Florida

2012-03-15 23:21

Twee tieners het ‘n noue ontkoming gehad toe haaie hulle binne minute van mekaar by die New Smyrna-strand in Florida aangeval het.

Disney-werkers mag nou baard groei

2012-01-25 09:05

Werkernemers by Disney se Amerikaanse parke sal binnekort vir die eerste keer toegelaat word om baarde te groei, het Disney-beamptes gesê.

Reeksmoordenaar se bloed in fles verras polisie

2011-08-02 13:15

‘n Flessie met die reeksmoordenaar Ted Bundy se bloed is gevind en ondersoekbeamptes gaan dit gebruik om onopgeloste sake te probeer oplos.

Vermoorde Britte op Florida-beeldmateriaal te sien

2011-04-20 19:15

Speurders wat die moord op twee Britse vakansiegangers ondersoek, het beelde van hulle kort voordat hulle vermoor is, bekendgestel.

Bahrein veroordeel leraar wat Koran wil verbrand

2010-09-09 13:50

Die regering van Bahrein het die gemeente van Florida ten sterkte veroordeel vir hul plan om eksemplare van die Koran in die openbaar te verbrand.

Rolex dief wéér tronk toe

2009-11-06 22:12

‘n Man van Florida met ‘n obsessie vir die steel van Rolex horlosies, gaan vir die tweede keer vir dieselfde misdaad gevonnis word.

Weer hou ruimtetuig terug

2009-07-13 12:00

Die Amerikaanse ruimtetuig Endeavour is vir 'n vierde keer op die lanseerplatform van NASA deur slegte weer vasgepen.

 

Man 31 jaar ná moord tereggestel

2012-02-16 10:01

'n Man wat meer as drie dekades gelede 'n 29-jarige vrou verkrag en in die kusstad Tampa laat verdrink het, is tereggestel.

Weerlig beseer agt mense in Florida

2011-08-17 11:03

Drie gaste en vyf werknemers is beseer toe weerlig by Sea World se Discovery Cove-park in Orlando, Florida, geslaan het.

Ruimtetuig land vir laaste keer

2011-07-20 17:15

Amerika se suksesvolste ruimteprogram sal Donderdag ná dertig jaar eindig wanneer die Atlantis-ruimtetuig vir die laaste keer hier sal land.

Legoland maak in Florida oop

2011-03-28 13:10

Die vyfde Legoland in die wêreld maak later die jaar in Florida oop en sal van sowat 50 miljoen stukke lego gebruik maak.

Aardverwarming het dalk diere gekrimp

2010-09-01 09:47

Nuwe studies toon dat uitgesterfte kannibalistiese soogdiere in grootte gekrimp het in ‘n aardsverwarmings tydperk 55 miljoen jaar gelede.

Bank soek duimafdruk van armlose man

2009-09-04 10:05

‘n Bank in Florida het geweier om ‘n armlose man se tjek te wissel omdat hy nie sy vingerafdrukke kon verskaf nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.