Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR fidji

Fidji: Tronkbewaarders kry trekpas oor martel-video

2013-03-12 08:36

Drie tronkbewaarders in Fidji is afgedank oor ‘n aanlyn-video waarin beamptes twee mans onder andere met metaalstawe slaan.

Fidji verklaar noodtoestand

2012-04-01 10:13

Die vloedgeteisterde Fidji het ‘n noodtoestand verklaar en toeriste gewaarsku om vir tyd en wyl uit die land te bly.

Sikloon bult spiere naby Fidji

2012-01-30 10:00

Fidji is op 'n hoë gereedheidsgrondslag vir 'n tropiese depressie wat in 'n sikloon kan verander en die Pasifiese eiland kan tref.

Nóg 4 dood in Fidji-vloede

2012-01-26 14:21

Fidji het gebiede waar vloede die hoofeieland getref het as rampgebiede verklaar nadat die dodetal tydens 'n stortvloed na ses gestyg het.

Aardbewing tref Fidji

2011-09-15 23:05

‘n Aardbewing van 7.2 het die eiland Fidji in die Stille Oseaan getref, het die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) gesê.

All Blacks karnuffel Fidji

2011-07-22 12:02

In die laaste toets wat in die bekende Carisbrook-stadion in Dunedin gespeel sal word, het die All Blacks 60 punte teen Fidji opgestapel.

Fidji bied gratis vakansies vir inwoners van Christchurch

2011-03-07 09:37

Toeriste-oorde in Fidji sal aan inwoners van Christchurch gratis vakansies bied om hulle te help om te herstel ná die 6.3-aardbewing.

Blitsbokke wen boerpot in Vegas

2011-02-14 10:22

Die Suid-Afrikaanse sewesspan het Fidji in die Beker-eindstryd van die Internasionale rugbyraad se Wêreld-sewesreeks in Las Vegas geklop.

Tsoenami-waarskuwing in Vanuata uitgereik

2010-12-25 21:28

‘n Tsoenami waarskuwing is vir Vanuatu in Nieu-Caledonië en Fidji uitgereik nadat ‘n 7.6-grootte aardbewing onder die Pasifisie seebed voorgekom het.

 

Fidji staal hom vir verwoestende sikloon

2012-12-16 09:45

Die eilandnasie Fidji staal hom vir 'n sikloon wat vroeër die lewe van minstens drie mense in Samoa geëis het, het owerhede gesê.

Kitsvloede saai chaos in Fidji

2012-03-30 13:01

Kitsvloede het in Fidji chaos gesaai en onder andere die land se internasionale lughawe van die buitewêreld afgesny.

Fidji verwelkom toeriste ondanks vloede

2012-01-26 15:44

Fidji het toeriste verwelkom ten spyte van die vloede waarin ses mense dood is en duisende ander uit hul huise ontruim is.

Twee boere verdrink in Fidji-vloede

2012-01-24 09:00

Twee boere het verdrink nadat hulle probeer het om van hulle vee te red nadat swaar reën die hoofeiland van Fidji laat oorstroom het.

Regering sensor glo toeriste-sterftes in Fidji

2011-09-13 16:55

‘n Vlaag geheimsinnige sterftes op die militêr-beheerde eiland Fidji het gelei tot beskuldigings dat amptenare die mediadekking sensor.

All Blacks bevestig Fidji-toets

2011-04-29 13:53

Fidji gaan 'n toets teen die All Blacks speel, ten spyte van 'n verbod op sekere spelers en amptenare wat met die land se militêre regering verbind word.

Aardbewing in Fidji

2011-02-21 20:27

’n Sterk 6.4-aardbewing het die waters suid van Fidji getref. Geen beserings, skade of tsunami-waarskuwings is aangemeld nie.

Fidji-twis tot Bokke se voordeel

2011-01-26 10:03

Politieke inmenging kan vanjaar die Springbokke se paadjie na die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland dramaties vergemaklik.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.