ARTIKELS OOR drk

5 000 olifante in vyf jaar in DRK doodgemaak

2012-05-23 21:01

Volgens ‘n beampte is sowat 5 000 olifante in die afgelope vyf jaar om die Nouabale Ndoki Nasionale Park in die DRK doodgemaak.

Mapon aangewys as DRK se premier

2012-04-19 10:00

Die Republiek van die Kongo se minister van finansies, Augustin Matata Ponyo Mapon, is aangewys as eerste minister.

Brazzaville: Te min medikasie vir slagoffers

2012-03-07 10:12

Medikasie is besig om op te raak terwyl hospitale sukkel om sowat 1 300 mense wat in ‘n rits ontploffings in Brazzaville beseer is, te behandel.

Minister ook slagoffer van DRK-vliegongeluk

2012-02-13 18:55

Die minister van finansies van die DRK, Matato Ponyo Mapo, was een van die drie slagoffers wat in 'n vliegongeluk gesterf het.

Zuma se broerskind boor vir olie in DRK

2012-01-15 13:15

Twee maatskappye wat aan die sakeman Khulubuse Zuma behoort, boor vir olie in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

DRK: Agt dood ná poging om uit tronk te ontsnap

2012-01-02 14:07

Agt mense is dood en 44 beseer tydens ‘n poging van gevangenes om uit ‘n tronk in die ooste van die DRK te ontsnap, het die polisie gesê.

EU: Meer as ‘n miljoen stemme in DRK nie getel

2011-12-14 14:30

Verkiesingswaarnemers van die EU vir die Demokratiese Republiek van die Kongo het die onlangse verkiesingsproses in dié land fel gekritiseer.

Kabila erken foute in DRK-verkiesing

2011-12-12 15:52

Joseph Kabila, die president van die DRK, het erken dat daar “foute” in die verkiesingsproses was, maar reken die uitslag is geloofwaardig.

EU vra vir kalmte in DRK

2011-12-10 11:06

'n Diplomaat van die EU het 'n beroep gedoen om kalmte in die DRK te midde 'n geskil oor die verkiesingsuitslag.

Opposisieleier in DRK verklaar homself president

2011-12-09 20:11

Die opposisieleier in die Demokratiese Republiek van die Kongo het Vrydag se verkiesingsuitslae verwerp en homself as president verklaar.

Wenner in DRK eers later bekend

2011-12-07 08:19

Die verkiesingskommissie van die DRK het die aankondiging van die uitslag van die land se verkiesing met 48 uur uitgestel.

Uitslag van DRK-verkiesing byna bekend

2011-12-06 09:24

Die Demokratiese Republiek van die Kongo se verkiesingskommissie gaan die wenner van verlede week se verkiesing binnekort aankondig.

Presidensiële wagte skiet betogers, sê regtegroep

2011-12-02 20:03

Ten minste 18 mense is dood tydens die aanloop tot die verkiesing in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het Human Rights Watchs gesê.

Gerugte vlieg in chaotiese DRK-verkiesing

2011-12-02 07:01

'n Opposisieparty meen "verdagte" stembriewe is in Suid-Afrika ingevul en toe na die DRK geneem om die uitslag van die verkiesing te beïnvloed.

Talle sterf tydens DRK-verkiesings

2011-11-29 10:00

Tussen sewe en elf mense is dood tydens die verkiesing in Lubumbashi in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het beamptes gesê.

DRK: Kiesers brand stemlokale af

2011-11-28 22:54

Inwoners van Kananga in die DRK het stemlokale aan die brand gesteek nadat hulle op stembusse afgekom het wat reeds vol stembriewe geprop was.

Verkiesing in DRK begin

2011-11-28 08:01

Die stembusse vir die nasionale verkiesings in die Demokratiese Republiek van die Kongo het begin ná ‘n veldtog wat met geweld ontsier is.

DRK vra SA se hulp met verkiesing

2011-11-24 08:04

Die Suid-Afrikaanse Weermag het met ’n reuse­-poging begin om te help met die verkiesing in die DRK toe sy eerste vragvliegtuie na dié land vertrek het.

EU bekommerd oor geweld voor DRK-verkiesing

2011-11-09 08:29

Westerse regerings en die Europese Unie het kommer uitgespreek oor die geweld in die aanloop tot die verkiesing in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Ugandese militia val DRK-basis aan

2011-11-04 11:29

Ugandese troepe het ‘n oornagse aanval op ‘n militêre basis in die DRK geloods in ‘n poging om van hulle bevelvoerders te bevry.

Kabila 'sal nie verloor' in DRK

2011-10-19 09:12

Joseph Kabila, die president van die DRK, het gesê hy is vol vertroue dat hy die verkiesing gaan wen, maar dat hy sal uittree as hy verloor.

Meer as 18 000 staan in DRK-verkiesings

2011-10-17 11:44

Meer as 18 000 kandidate gaan meeding vir 500 parlementêre setels tydens die DRK se parlementêre en presidensiële verkiesing in November.

DRK: Tien mense deur rebelle-groep vermoor

2011-10-06 18:00

Tien mense is dood in verskillende aanvalle op dieselfde dag in die Suidelike Kivu-provinsie in die DRK, het die plaaslike regering gesê.

Vyf kinders dood ná bootongeluk in Burundi

2011-09-19 17:57

Vyf kinders is dood nadat ‘n boot op die Tanganyika-meer omgeval het op pad na Burundi vanaf die Demokratiese Republiek van die Kongo.

DRK-howe kan nie strafloosheid keer – Amnestie

2011-08-11 18:21

Die DRK benodig ‘n sterker regsstelsel om te veg teen strafloosheid vir misdade wat deur die weermag gepleeg word, sê Amnestie Internasionaal.

EU sal waarnemers na DRK-verkiesing stuur

2011-08-03 15:26

Die EU gaan waarnemers na die DRK stuur voordat die verkiesing op 28 November in die land begin, sê die EU-hoof van buitelandse beleid.

Masels eis meer as 1 000 kinders in DRK

2011-07-26 10:39

Sedert Januarie is 1 145 kinders in die Demokratiese Republiek van die Kongo aan masels dood, sê die VN in Kinshasa.

DRK: Meer as 31 milj. geregistreer om te stem

2011-07-19 12:11

Meer as 31 miljoen mense in die DRK het geregistreer om in November se presidensiële verkiesing te kan stem.

Opposisie-leier in DRK se TV-kanaal gesluit

2011-07-14 12:52

Die DRK se minister van inligting het sy toestemming verleen vir die sluiting van 'n TV-stasie wat deur ‘n groot opposisiefiguur besit word.

DRK-vliegongeluk: Dodetal styg

2011-07-09 15:59

Die dodetal van die vliegongeluk in die Demokratiese Republiek van die Kongo het tot 74 gestyg, het die Rooikruis-vereniging gesê.

Boot slaan om in DRK, 19 dood

2011-06-27 16:55

‘n Beampte in die noordooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo sê ‘n boot het omgeslaan en 19 mense is vermoedelik dood.

DRK: Vyf verdrink toe bote omslaan

2011-05-20 14:39

Minstens vyf mense het verdrink toe twee bote op die Tanganjika-meer in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) omgeslaan het.

DRK: Meer as 1 100 vroue daagliks verkrag

2011-05-11 09:03

Meer as ‘n 1 100 vroue word daagliks in die DRK verkrag. Dit maak seksuele geweld teen vroue 26 keer meer algemeen as wat vroeër gedink is.

38 dood toe boot in DRK sink

2011-04-26 12:59

Sowat 38 mense is in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood toe hulle boot op die Kivu-meer omgeslaan het, het die Rooikruis gesê.

DRK: 32 dood in vragmotorongeluk

2011-04-19 14:51

‘n Vragmotor wat buite beheer was, het in die DRK in ‘n groep mense vasgery en minstens 32 gedood, het ‘n polisiebeampte gesê.

Ontvoerde SAner in DRK vrygelaat

2011-02-17 10:01

‘n Suid-Afrikaner wat vir ‘n Britse oliemaatskappy werk, is ongedeerd vrygelaat nadat hy in die Demokratiese Republiek van Kongo ontvoer is.

Lughawe in DRK aangeval

2011-02-04 10:20

Skote het vroeg Vrydagoggend tussen aanvallers en polisie geklap by ‘n lughawe in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

DRK: Bemba se verhoor skop af

2010-11-22 10:43

Die voormalige vise-president van die DRK, Jean-Pierre Bemba, se verhoor rondom moorde wat glo deur sy soldate gepleeg is, het begin.

Kongolese soldate vas vir priester se moord

2010-11-10 04:36

Twee soldate is in die DRK in hegtenis geneem nadat hulle daarvan verdink word dat hulle ‘n Rooms Katolieke priester doodgeskiet het.

DRK weier om lyk aan België te oorhandig

2010-10-15 12:50

Die DRK weier om 'n Belgiese man wat gesterf het nadat hy ‘n klip op die president se konvooi gegooi het se liggaam terug te besorg aan sy land.

Gevangenis 'pleeg selfmoord' in tronksel

2010-10-05 12:46

‘n Man wat in hegtenis geneem is nadat hy Joseph Kabila, president van die DRK, se konvooi met ‘n klip gegooi het, is dood in sy sel aangetref.

DRK: 200 Groepverkragtings in vier dae

2010-08-23 20:31

Rebelle in die oostelike Kongo het amper 200 vroue oor 'n tydperk van vier dae in groepe verkrag naby die Verenigde Nasies se kampterrein.

Moord op vredewerkers: Twee vas

2010-08-19 17:09

Twee mans is deur die Kongolese weermag in hegtenis geneem in verband met die grusame moord op drie Indiese vredewerkers van die Verenigde Nasies (VN).

Kabila soek 'morele revolusie'

2010-07-01 11:51

Pres. Joseph Kabila het ‘n beroep gedoen op burgerlikes vir ‘n “morele revolusie” in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Trok ry van brug af, 33 sterf.

2010-06-19 19:15

Drie-en-dertig mense is dood toe ‘n trok in die Demokratiese Republiek van die Kongo van ‘n brug afgery het.

DRK: Twee Noorweegse mans kry doodstraf

2010-06-11 02:03

Twee Noorweegse mans is met die doodstraf gevonnis vir die moord op ‘n Kongolese man en omdat hulle spioene in die DRK was.

DRK: Aktivis onder vreemde omstandighede dood

2010-06-03 12:06

‘n Menseregte-aktivis in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) is onder raaiselagtige omstandighede dood in sy motor gevind.

Vyf sterf in aanval by winkelsentrum

2010-05-02 04:48

Vyf mense het gesterf en talle is beseer ná ‘n aanval by ‘n winkdelsentrum in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

18 sterf in mynongeluk

2009-08-20 18:44

Sowat 18 onwettige mynwerkers is in ‘n diamantmyn in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood.

LRA weer aan die aanval

2009-08-07 12:14

Die rebellegroep, Lord’s Resistance Army (LRA), het dorpies in die DRK aangeval en geplunder.

 

VN-werker in DRK doodgeskiet

2012-05-21 22:13

‘n Werker van die Verenigde Nasies (VN) se vlugteling-agentskap is doodgeskiet by sy huis in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

DRK: Weermagrekrute se lot steeds onbekend

2012-03-07 13:47

Die Kongolese weermag sê die lot van tientalle weermagrekrute is steeds onbekend nadat hul koshuis ineengestort het ná ‘n ontploffing.

Kongolese minister in SA behandel ná vliegongeluk

2012-02-14 14:30

Die minister van finansies van die DRK is in Suid-Afrika vir mediese behandeling nadat hy in ‘n vliegongeluk beseer is, het amptenare gesê.

15 000 vigslyers in DRK 'gaan sterf'

2012-01-26 13:33

Sowat 15 000 vigslyers in die DRK sal waarskynlik doodgaan terwyl hulle vir die nodige medikasie wag wat hulle lewens kan red.

Rwandese Hutu-rebelle dood 26 in DRK

2012-01-05 09:37

Minstens 26 mense is dood tydens twee aanvalle deur Rwandese Hutu-rebelle in die ooste van die DRK, het ‘n beampte van die weermag gesê.

Amerika: DRK-verkiesing moet ondersoek word

2011-12-15 14:40

Amerika meen die verkiesing in die DRK het ernstige gebreke, selfs al is dit onduidelik of die ongerymdhede die uitslag beïnvloed het.

DRK hou joernalis, SA fotograaf aan

2011-12-13 08:16

Anneke Verbraeken, ’n Nederlandse verslaggewer, en ’n Suid-Afrikaanse fotograaf is die afgelope naweek in ’n hospitaal in die DRK gearresteer.

Frankryk waarsku oor 'plofbare' situasie in DRK

2011-12-11 21:01

Alain Juppe, Franse minister van buitelandse sake, het gewaarsku dat die situasie in die Demokratiese Republiek van die Kongo "plofbaar" is.

Skote in DRK-woonbuurte gehoor

2011-12-09 22:55

Geweerskote is in twee woonbuurte van Kinshasa gehoor ná Joseph Kabila as die wenner van die land se presidensiële verkiesing aangekondig is.

Uitslag van DRK verkiesing wéér uitgestel

2011-12-09 11:07

Die Demokratiese Republiek van die Kongo het wéér die bekendmaking van die wenner van die presidensiële verkiesing op 28 November uitgestel.

Geweld breek uit in DRK

2011-12-06 13:23

Geweld het in die DRK uitgebreek terwyl diplomate skarrel om die spanning te ontlont vóór dié land se verkiesingsuitslae bekendgemaak word.

Veiligheidsmagte in Kongo staal hulle

2011-12-04 07:04

Veiligheidsmagte in die DRK is slaggereed vir moontlike geweld ná die aankondiging van die verkiesingsuitslae.

EU vind onreëlmatighede in DRK-verkiesing

2011-12-02 09:55

Waarnemers vra dat kalmte in die DRK moet heers nadat ‘n sending deur die EU verkiesingsonreëlmatighede opgemerk het.

'DRK-verkiesing moet nietig verklaar word'

2011-11-30 09:05

‘n Mededinger in die verkiesing in die DRK het versoek dat dié verkiesing nietig verklaar moet word en sê dat owerhede skuldig is aan bedrog.

Geweld teister DRK-verkiesing

2011-11-29 07:00

Die DRK se tweede presidentsverkiesing het op ’n vals noot begin. Minstens vyf mense is in voorvalle van verkiesingsgeweld dood.

SA-minister se konvooi in DRK aangeval

2011-11-28 10:53

Lindiwe Sisulu, die Suid-Afrikaanse minister van verdediging, se konvooi is in die Demokratiese Republiek van die Kongo met klippe bestook.

Kommer oor DRK-eleksie

2011-11-28 07:00

Internasionale organisasies het ’n beroep om kalmte gedoen op die vooraand van die verkiesing in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

DRK: Opposisiebeampte dae voor verkiesing vermoor

2011-11-23 12:05

‘n Plaaslike politikus van die opposisieparty in die DRK is enkele dae voor ‘n verkiesing in dié land vermoor, het ‘n polisiebeampte gesê.

Klippe vlieg in DRK oor verkiesing

2011-11-07 12:10

Altesaam 15 mense is beseer in gevegte tussen ondersteuners van die regering en die opposisie in die aanloop tot die DRK se verkiesing.

33 dood toe dronk bestuurder in boom vasjaag

2011-10-31 15:30

Altesaam 33 mense is dood toe ‘n dronk bestuurder wat hulle na ‘n verskiesingsveldtog in die DRK geneem het, in ‘n mangoboom vasgery het.

VN vra vir vreedsame verkiesing in DRK

2011-10-18 11:40

Die VN het gevra vir “geloofwaardige en vreedsame” verkiesings in die DRK terwyl die opposisie se samekomste deur geweld geteister word.

Vyf in DRK vas vir ses beplande aanvalle

2011-10-08 11:21

Vyf mans is in die DRK in hegtenis geneem nadat hulle daarvan verdink word dat hulle gelyke aanvalle op ses dorpe in die DRK sou uitvoer.

DRK: 19 dood in vragmotorongeluk

2011-09-26 18:59

Negentien mense in die Demokratiese Republiek van die Kongo is dood toe ‘n vragmotor wat mense vervoer het, in 'n ongeluk betrokke was.

DRK: Militia-baas word van doodstraf gered

2011-09-08 16:47

Byna 1 000 gevangenes het uit ‘n gevangenis in die DRK ontsnap toe gemaskerde mans met wapens ‘n militia-leier uit die tronk gered het.

Owerhede in Rwanda red baba-gorilla van stropers

2011-08-10 09:15

Rwandese owerhede het ’n baba-gorilla van ’n kritiek bedreigde bergspesie gered van stropers wat glo die dier in die DRK gekoop het.

Unicef: 279 mense in DRK aan cholera dood

2011-07-28 08:21

Sowat 280 mense is in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood aan cholera, en nog sowat 4 000 het die siekte onder lede.

Plunderaars ná DRK-vliegongeluk in hegtenis

2011-07-21 14:50

Drie soldate van die DRK is in hegtenis geneem omdat hulle ná ‘n vliegtuigongeluk vroeër dié maand items uit die wrakstukke gesteel het.

DRK-lugredery se lisensie opgeskort

2011-07-15 15:11

Die DRK se departement van vervoer het die lisensie van sy grootste lugredery gekanselleer nadat 85 mense in ‘n vliegongeluk dood is.

R24 milj. vir DRK-verkragtingslagoffers

2011-07-12 14:33

Die Europese Unie gaan R24 miljoen beskikbaar stel om verkragtingslagoffers in die Demokratiese Republiek van die Kongo te ondersteun.

Massaverkragtings duur voort in DRK

2011-07-05 14:20

Sowat 250 vroue is in Junie alleen deur soldate van die Demokratiese Republiek van die Kongo verkrag, toon mediese verslae.

VN: 150 afgelope maand in DRK verkrag

2011-06-24 10:17

Afvallige soldate word daarvan verdink dat hulle hierdie maand meer as 150 vroue en meisies in die DRK verkrag het.

DRK: Nege gevangenes ontsnap uit tronk

2011-05-13 09:02

Nege gevangenes, sommiges soldate wat die doodstraf moet kry, is op vlug in die DRK nadat hulle uit 'n tronk ontsnap het.

DRK: Minister afgedank oor bootongelukke

2011-05-04 12:41

Die DRK het sy minister van vervoer afgedank omdat hy nie dodelike bootongelukke kon verhoed wat talle mense dood of vermis gelaat het nie.

Miljoene hektaar grond in Kongo aangebied

2011-04-23 14:37

'n Provinsiale goewerneur in die Demokratiese Republiek van die Kongo het sowat 14 miljoen hektaar landbougrond aan kommersiële boere aangebied.

Vragvliegtuig ploeg in woonbuurt in

2011-03-21 20:24

‘n Vragvliegtuig het in ‘n woonbuurt in die stad Pointe-Noire, die ekonomiese hoofstad van die DRK, geval.

Britse groep sê SA-werker in DRK ontvoer

2011-02-15 14:28

Die Britse oliemaatskappy SOCO sê een van sy Suid-Afrikaanse werknemers is in die oostelike gedeelte van die DRK ontvoer.

DRK: Weermagleier aangekla oor verkragting van 50 vroue

2011-01-19 09:43

‘n Militêre leier in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) word daarvan beskuldig dat hy die verkragting van 50 vroue beveel het.

SA boere op pad na DRK

2010-11-12 11:29

Suid-Afrika kan eersdaags 'n ooreenkoms met die Republiek van die Kongo bereik om Suid-Afrikaanse boere in die land te vestig.

Twee sterf ná vliegtuig val

2010-10-22 05:16

'n Filippynse vlieënier en sy Kongolese mede-vlieënier is dood toe hul vliegtuig in die Demokratiese Republiek van die Kongo neergestort het.

Rebel vas oor massa-verkragtings

2010-10-06 14:29

‘n Baas van ‘n rebellemag in die DRK is in hegtenis geneem nadat hy vermoedelik invalle op dorpe gelei het waar 500 mense verkrag is.

NGO-hoof in DRK ontvoer

2010-08-30 15:25

Die hoof van ‘n plaaslike nie-regeringsorganisasie (NGO) is deur gewapende mans in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) ontvoer.

8 verbrand in DRK

2010-08-20 19:28

Minstens agt mense is dood en 500 huise is vernietig tydens ‘n veldbrand in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK).

DRK: verkiesings is 'ongrondwetlik'

2010-08-10 17:02

Die datum vir die presidensiële verkiesing in die DRK is vasgestel maar opposisie partye het dit as ongrondwetlik bestempel.

80 rebelle in DRK dood

2010-07-01 02:16

Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) se weermag het glo 80 rebelle van Rwanda en Uganda tydens gevegte doodgemaak.

230 vredesmagte verlaat DRK

2010-06-17 00:58

Sowat 230 van die VN se vredesmagte sal die Demokratiese Republiek van die Kongo verlaat soos wat noodleniging uit dié land begin ontrek.

Vermoorde aktivis se drywer verdwyn

2010-06-04 15:16

Die drywer van die vermoorde menseregte-aktivis Floribert Chebeya van die Demokratiese Republiek van die Kongo is steeds vermis.

DRK: Grondstorting eis 46, talle huise

2010-05-20 10:53

‘n Grondstorting op die helling van ‘n vulkaan in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het 46 lewens geëis en meer as 200 huise weggespoel.

Ben Affleck bied hulp vir DRK

2010-03-24 03:41

Die akteur Ben affleck het 'n inisiatief op die been gekry om organisasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo by te staan.

Clinton wys haar kloue

2009-08-10 20:12

Amerika se minister van buitelandse, Hillary Clinton, het haar humeur verloor tydens gesprekke met studente in die DRK.

Rwanda verwelkom DRK-ambassadeur

2009-07-23 12:12

Vir die eerste keer in meer as 10 jaar het dié twee buurlande bande gesmee toe Rwanda die nuwe ambassadeur vir die DRK in Kigali verwelkom het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.