ARTIKELS OOR darfoer

Rebelleleier in Darfoer gedood

2011-12-26 08:50

Die Soedannese weermag het die leier van die grootste rebellegroep in Darfoer in gevegte vroeër die week gedood.

Al-Bashir steeds 'n vry man ondanks lasbrief

2011-10-14 12:32

Omar al-Bashir, die Soedannese president, gaan 'n beraad in Malawi bywoon ondanks die lasbrief wat vir sy inhegtenisname uitgereik is.

Soedan: 13 polisiebeamptes dood

2011-09-09 20:09

Sowat 13 Soedannese polisiebeamptes is dood en 33 beseer tydens botsings met onbekende gewapende groepe in Darfoer, het beamptes gesê.

Burgerlikes ly onder Darfoer-lugaanvalle

2011-07-28 12:16

Lugaanvalle in Darfoer het minstens een burgerlike gedood, het Unamid, die mag van die Afrika-unie en die Verenigde Nasies, gesê.

Amerika bekommerd oor Darfoer

2011-04-19 13:46

Joe Biden, die Amerikaanse adjunk-president, het sy kommer uitgespreek oor die huidige veiligheidsituasie in Darfoer.

China ontken bewerings oor Darfoer-koeëls

2010-10-21 20:39

China het ten sterkste ontken dat koeëls van dié land gebruik is vir die aanvalle op vredesmagte in Soedan se plofbare Darfur-streek.

Darfoer: Weerlig slaan 7 kinders dood

2010-08-17 10:37

Sewe kinders in die westelike provinsie van Darfoer is dood en nege ander beseer nadat weerlig hulle glo by 'n skool getref het.

3 VN-soldate in Darfoer geskiet

2010-06-23 19:04

Drie soldate van die Verenigde Nasies vredesmagte Unamid, is tydens ‘n aanval deur onbekende mans in Darfoer doodgeskiet.

Soedan onderhandel vir buitelandse gyselaars

2010-05-26 16:12

Owerhede in Soedan het die ontvoerders opgespoor wat drie noodwerkers, insluitend ‘n Amerikaanse vrou, ontvoer het, en onderhandel vir hul vryheid.

 

Soedan: Sewe rebelle kry doodstraf

2011-11-29 14:44

Sewe mense in Soedan is die doodstraf opgelê nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle lede van ‘n rebelle-groep in Darfoer is.

Drie VN-werkers in Darfoer dood

2011-10-11 19:02

Drie VN-vredeswerkers wat op patrollie in ‘n vlugtelingkamp in Noord-Darfoer was, is deur aanvallers doodgemaak, het die VN gesê.

VN: Italiaanse noodwerker in Darfoer ontvoer

2011-08-16 13:17

Die vredesending van die Verenigde Nasies en die Afrika-unie in Darfoer sê gewapende mans het ‘n Italiaanse noodlenigingswerker ontvoer.

Soedan: Darfoerse stamlede tereggestel deur weermag

2011-06-10 16:36

Die Soedannese weermag het 16 lede van die Zaghawa-stam in Darfoer tereggestel nadat hulle probeer het om hulle gesteelde vee te red.

Bystandwerkers ontvoer

2011-01-13 21:00

Drie bystandwerkers, een van Bulgarye, is in die Darfoer-streek van Soedan ontvoer, het ‘n Bulgaarse lid van die Europese parlement gesê.

Ontvoerde Russiese vlieëniers vrygelaat

2010-08-31 12:56

Drie Russiese vlieëniers wat deur onbekende gewapende mans in Nyala, Suid-Darfoer, gekaap en ontvoer is, is vrygelaat.

Russiese vlieënier vrygelaat

2010-07-29 21:23

Die Russiese helikoptervlieënier wat in Darfoer, Soedan verdwyn het en deur rebelle aangehou is, is Donderdag vrygelaat.

Soedan: Rebelle laat 35 soldate vry

2010-06-10 04:47

Die rebelse groep in Darfoer het aangekondig dat hulle 35 regeringsoldate vrygelaat het wat hulle tydens ‘n onlangse geveg gevange geneem het.

80% Darfur-sterftes van siektes, nie oorlog

2010-01-22 13:28

Belgiese wetenskaplikes sê die meerderheid sterftes in die Darfur-distrik in Soedan, is as gevolg van siektes, nie voortdurende konflik nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.