ARTIKELS OOR china

Mensvleis 'as volstruisvleis verkoop'

2012-05-25 12:14

Die polisie in China het ‘n man in hegtenis geneem wat glo meer as 12 seuns en jong mans vermoor het, hul lyke opgekap en die vleis verkoop het.

China: 20 sterf in ontploffing in tonnel

2012-05-19 18:40

Minstens 20 mense is dood in ‘n ontploffing binne ‘n tonnel in China se Hunan-provinsie, het die staatsmedia gesê.

China: Nege sterf, 45 vermis ná swaar reën en hael

2012-05-11 08:30

Negentien mense is dood en 45 word vermis nadat hael en swaer reën in die noordweste van China geval het, het 'n nuusagentskap berig.

China ondersoek aantygings van kapsules met mensvleis

2012-05-08 16:05

China sal aantygings dat kapsules wat verpoeierde mensvleis bevat in die land gemaak en na Suid-Korea gesmokkel word, herondersoek.

Al-Jazeera -joernalis uit China geskop

2012-05-08 13:00

Al-Jazeera se Engelse verslaggewer in China is uit die land geskop, die eerste keer sedert 1998 wat Beijing ‘n buitelandse joernalis uit die land skop.

China waarsku VSA oor voorval met blinde aktivis

2012-05-07 18:00

Die VSA moet die “nodige stappe neem” om ‘n herhaling te verhoed van die Chen Guangcheng-voorval, het China gesê.

Ontwerp die 'model van die toekoms' op dié webwerf

2012-05-03 12:07

'n Spesiale webwerf stel Chinese motoriste in staat om self 'n bydrae te lewer tot die ontwerp van nuwe Volkswagen-konsepmotors.

Blinde aktivis se vrou glo met dood gedreig

2012-05-02 20:00

Die blinde aktivis Chen Guangcheng sê ‘n Amerikaanse amptenaar het aan hom gesê dat Chinese amptenare gedreig het om sy vrou dood te slaan.

China: 18 sterf toe paneelwa, trok bots

2012-04-30 10:19

Minstens 18 mense het gesterf toe ‘n paneelwa en ‘n vragmotor teen mekaar in die noordweste van China gebots het.

Blinde aktivis ontsnap uit huisarres

2012-04-27 12:31

'n Blinde Chinese prokureur, wat onder huisarres geplaas is vir sy veldtog teen gedwonge sterilisasies en laat absorsies in China, het ontsnap.

13 dood ná gru-botsing in China

2012-04-22 15:02

Dertien mense is dood en 21 ander beseer nadat 'n toerbus en 'n vragmotor in oostelike China gebots het, het die amptelike nuusagentskap berig.

China: 24 dood ná bus met vragmotor bots

2012-04-12 10:00

Minstens 24 mense is dood nadat 'n bus in die oostelike deel van China in 'n kop-aan-kop botsing met 'n vragmotor betrokke was.

14 dood ná busongeluk in China

2012-04-08 08:35

Veertien mense is dood nadat die bus waarin hulle gery het die pad verlaat en in 'n sloot in noordoostelike China beland het.

Ontvoerde kinders in China gered

2012-03-29 11:04

Polisie in China het 23 kinders uit die kloue van smokkelbendes gered en 12 verdagtes is in aanhouding in die jongste poging om kinderhandel te beveg.

Tibettaan dood ná hy homself aan die brand steek

2012-03-28 12:00

‘n Tibettaan wat homself twee dae gelede in Nieu-Delhi aan die brand gesteek het, het aan sy beserings beswyk, het ‘n aktivis gesê.

Tibettaan steek hom in Indië aan die brand

2012-03-26 11:04

‘n Tibettaanse betoger het hom tydens ‘n optog in Nieu-Delhi aan die brand gesteek voor ‘n besoek deur China se president.

Chinese spoorweg 'stort inmekaar'

2012-03-12 17:06

‘n Nuwe afdeling van ‘n hoëspoed-spoorlyn het in Qianjiang, China, inmekaargeval ná swaar reënbuie, het die staatsmedia berig.

Meeste stede in China erg besoedel

2012-03-02 12:30

China het self erken dat twee derdes van sy stede tans erg besoedel is, en nie voldoen aan nuwe lugsuiwerheidsregulasies nie.

China: 10 Dood, 17 beseer ná ontploffing by fabriek

2012-02-21 11:05

Minstens 10 mense is dood en 17 ander is beseer ná 'n ontploffing by 'n staalaanleg in die noordooste van China, het 'n beampte gesê.

Nigerië: 32 dood in gru-busongeluk

2012-02-17 14:30

Altesaam 32 mense is dood toe twee busse op 'n hoofweg reg van voor teen mekaar gebots het, het Nigeriese owerhede gesê.

Monnik steek homself aan die brand

2012-02-09 09:01

‘n Tibettaan het homself in China aan die brand gesteek en honderde ander het betogings gehou om teen die regering se beleide te betoog.

Woede oor video van Chinese seuntjie in sneeu

2012-02-08 13:10

‘n Video waarop ‘n vierjarige Chinese seuntjie deur sy ouers gedwing word om byna kaal deur die sneeu te hardloop het woede ontlok.

Polisie skiet op Tibettane in China, een sterf

2012-01-23 18:09

Minstens een persoon het gesterf en talle ander is beseer toe die polisie op Tibettaanse betogers in China geskiet het.

Geen besoekers vir Chinese aktivis in tronk

2012-01-10 18:02

Die vrou van ‘n uitgesproke menseregte-prokureur wat in China in ‘n tronk aangehou word, sê haar man mag nie besoekers ontvang nie.

Snoeker: Chinese stad nuwe gasheer vir Wêreld-ope

2012-01-09 15:05

Die Chinese stad Haikou sal die volgende vyf jaar die gasheerstad wees vir snoeker se Wêreld-ope.

Chinese sakeman moontlik dood aan giftige katvleis

2012-01-04 13:18

Die polisie in China ondersoek die dood van ‘n miljardêr nadat daar vermoed word dat hy moontlik deur vergiftigde katvleis vermoor is.

China: 12 mense in een dag tereggestel

2011-12-29 16:32

China het 12 mense in een dag tereggestel, insluitende ‘n man wat ‘n bom by ‘n plaaslike belastingkantoor laat afgaan het.

Ontsnapte Siberiese tier in China doodgeskiet

2011-12-27 23:00

'n Siberiese tier is deur 12 polisiebeamptes doodgeskiet, nadat sy uit 'n dieretuin in die ooste van China ontsnap het.

China versterk militêre magte in Afrika

2011-12-20 20:20

China is besig om sy militêre teenwoordigheid in Afrika en die Indiese Oseaan te versterk om Beijing se ekonomiese belange in die gebied te beskerm.

Ons wou haar net vashou, sê Linden se suster

2011-12-14 10:30

Janice Linden, die SA vrou wat in China tereggestel is, se susters kon tydens hul besoek net deur 'n glasvenster met haar praat.

China: Teregstellings daal met 50%

2011-12-13 10:26

Teregstellings in China het sedert 2007 met 50% gedaal tot 4 000 per jaar, maar is steeds te hoog, het 'n Amerikaanse menseregtegroep gesê.

China sê niks oor teregstelling

2011-12-12 14:31

Die Chinese ambassade in Pretoria wou nie kommentaar lewer oor die teregstelling van 'n Suid-Afrikaanse vrou in dié Asiese land nie.

China-teregstelling: Zuma het probeer ingryp

2011-12-12 09:35

Pres. Jacob Zuma het probeer ingryp by die teregstelling van Janice Bronwyn Linden, het die departement van internasionale betrekkinge gesê.

China wil nie nou ooreenkoms teken

2011-12-06 08:01

China, die wêreld se grootste besoedelaar, weier om voor 2020 enige oorweging te gee aan ’n klimaatooreenkoms.

Honderde huise verwoes ná skudding in China

2011-12-02 15:06

Honderde huise is verwoes het talle ander beskadig toe ‘n matige aardbewing die noordweste van China getref het, het die regering gesê.

MIV-probleem erger in China

2011-12-01 10:00

Die aantal nuwe MIV-infeksies styg in China en veral ouer mans en universiteitstudente word met die virus besmet, berig staatsmedia.

China wil 'konstruktiewe rol' in nuwe Libië speel

2011-11-23 11:02

China is gewillig is om ‘n “konstruktiewe rol” in die herbouing van Libië te speel en het die vestiging van ‘n nuwe regering verwelkom.

China leen miljoene aan Ethiopië

2011-11-17 12:12

China beplan om miljoene aan Ethiopië te leen en om ‘n vloot van 90 voertuie te borg sodat dié land sy waterverskaffingsprojekte kan voltooi.

VSA ontken dat hy China wil omsingel

2011-11-17 08:06

Pres. Barack Obama en Julia Gillard sê die Amerikaanse militêre teenwoordigheid gaan in die Stille Oseaan-gebied by Asië vergroot word.

China gekant teen Amerikaanse soldate in Australië

2011-11-16 18:29

China is glad nie ingenome met Amerika se plan om ‘n militêre teenwoordigheid in Australië te bewerkstellig nie, het dié land gesê.

40 Chinese myners ondergronds vasgekeer

2011-11-10 14:42

Meer as 40 steenkoolmyners is ondergronds vasgekeer as gevolg van ‘n gaslekkasie by ‘n myn in die suidooste van China, berig Chinese media.

45 Chinese mynwerkers uit steenkoolmyn gered

2011-11-05 17:05

Altesaam 45 Chinese steenkoolmynwerkers wat vasgekeer was ná 'n ineenstorting is ná 'n nagmerrie-ondervinding van 36 uur gered.

'Doodgebore' baba toe lewendig in plastieksak

2011-11-04 11:11

‘n Hospitaal in China het werkers geskors na hulle ‘n lewende baba doodgebore verklaar het en soos 'n lyk van hom ontslae geraak het.

Opname: Meeste omkopery in China, Rusland

2011-11-02 15:12

Volgens 'n opname is maatskappye van China en Rusland die meeste geneig om omkopery te gebruik om buitelandse kontrakte los te slaan.

Ontploffing dood 3, beseer 100 in China

2011-11-01 14:15

Minstens drie mense is dood en meer as 100 is beseer in ‘n ontploffing wat huise langs 'n hoofweg in die suidooste van China vernietig het.

Aardbewing vernietig 50 huise in China

2011-11-01 10:09

‘n Matige 5.4-sterkte-aardbewing in China het verskeie huise beskadig of vernietig, maar geen beserings is tot dusver aangemeld nie.

China: 29 mynwerkers sterf in gasontploffing

2011-10-30 08:24

Nege en twintig mynwerkers is in sentraal-China in ‘n gasontploffing by ‘n steenkoolmyn dood, het Chinese amptenare gesê.

China se Groot Muur deur myne bedreig

2011-10-21 13:20

Die Groot Muur van China word bedreig deur wettige en onwettige myne wat groot stukke grond uit die heuwels onder die muur ruk.

China boelie lande oor Dalai Lama, bewys navorsing

2011-10-10 09:38

China boelie lande wat die Dalai Lama op hoë regeringsvlak ontvang, luidens ’n studie van navorsers aan die Universiteit van Göttingen.

2 000 mynwerkers staak in Zambië

2011-10-06 18:59

Sowat 2 000 Zambiese mynwerkers staak vir die tweede opeenvolgende dag nadat die president belowe het hul werksomstandighede sal verbeter.

 

Blinde aktivis verlaat China saam met familie

2012-05-19 21:44

Die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng was saam met sy familie op ‘n vliegtuig op pad na die VSA, het Amerikaanse amptenare gesê.

Blinde aktivis se paspoort binnekort uitgereik

2012-05-17 07:30

Chen Guangcheng het gesê China het ingestem om ná 'n bitter stryd tussen Beijing en Washington binne 15 dae 'n paspoort aan hom uit te reik.

Blinde aktvis se familielede 'geteiken'

2012-05-10 11:00

Die blinde aktivis Chen Guangchen het amptenare daarvan beskuldig dat hulle wraak wil neem oor sy ontsnapping deur sy familielede dreig.

Studente in China op drups vir eksamen

2012-05-08 13:55

Studente in sentraal-China maak gebruik van drups ter voorbereiding vir die land se moeilike eksamen vir universiteitstoelating.

China help glo blinde aktivis met paspoort

2012-05-08 11:55

Die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng het gesê amptenare het gesê hulle sal hom help om ‘n paspoort te kry sodat hy die land kan verlaat.

Chinese magnaat huur grond in Ysland vir oord

2012-05-07 13:10

'n Eiendomsmaatskappy sê hy hoop om grond in Ysland te huur om 'n natuur-wegbreekoord te bou nadat 'n poging om die grond te koop, verwerp is.

Blinde aktivis 'voel nie meer veilig' in China

2012-05-03 11:01

Die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng het aan Sky News gesê hy voel nie meer veilig in sy eie land nie en wil na Amerika gaan.

Blinde aktivis verlaat Amerikaanse ambassade

2012-05-02 11:30

Die Chinese aktivis Cheng Guangcheng het die Amerikaanse ambassade verlaat en sal met sy familie herenig word, het die Chinese staatsmedia berig.

China leen miljarde aan Suid-Soedan

2012-04-28 18:07

China het ingestem om $8 miljard (sowat R62 miljard) aan Suid-Soedan te leen vir infrastruktuur-ontwikkeling.

China: Nege sterf in ontploffing by myn

2012-04-23 21:06

Nege mynwerkers is dood en 16 het beserings opgedoen by ‘n steenkoolmyn in die noorde van China, het die staatsmedia berig.

Bende wat Apple-produkte smokkel vasgetrek

2012-04-13 11:01

Grensamptenare in China het ‘n bende vasgetrek wat glo elektroniese toerusting ter waarde van R622 miljoen van Hongkong gesmokkel het.

Vrou in China vas vir onwettige ultraklank-toetse

2012-04-10 18:02

Die polisie in China het ‘n vrou in hegtenis geneem wat ultraklank-toetse, wat onwettig in die land is, agter in motors gedoen het.

Apple voor stok gekry oor Chinese werkers

2012-03-29 14:00

China se adjunk-premier het Apple se uitvoerende hoof voor stok gekry oor die werkstoestande in die maatskappy se Chinese fabrieke.

Chinese koop papier iPhones, iPads vir voorvaders

2012-03-28 13:01

Replikas van die iPad en iPhone wat van papier gemaak is, verkoop soos soetkoek in China, waar mense hul voorvaders vereer deur die papieritems te brand.

Tibettaan kritiek wat homself aan die brand steek

2012-03-27 13:04

Indiese dokters het ‘n operasie uitgevoer op 'n Tibettaanse man wat homself aan die brand gesteek en erge brandwonde opgedoen het.

Chinese politikus kry trekpas ná skandaal

2012-03-15 18:54

Bo Xilai, een van China se mees prominente politici, is as die Kommunisteparty se leier in die stad Chongqing afgedank.

Tiener, weduwee steek hulself aan die brand

2012-03-05 10:00

‘n Tibettaanse tienermeisie en ‘n weduwee is in twee afsonderlike voorvalle dood nadat hulle hulself in aan die brand gesteek het.

Minstens 12 sterf tydens onluste in China

2012-02-28 19:59

Minstens 12 mense is in onluste naby die Chinese stad Kashgar in die noordwestelike streek Xinjiang dood, het die staatsmedia berig.

China stuur drie ruimte toe

2012-02-17 22:56

Drie ruimtevaarders sal met China se volgende ruimtesending die buitenste ruim ingestuur word, waar hulle in 'n eksperimentele module sal woon.

Duisende steun Hong Kong se motor-veldtog

2012-02-13 15:58

Meer as 7 000 mense steun die veldtog in Hong Kong om slegs 50 motors vanaf China toe te laat om die grens oor te steek.

Pa van seuntjie wat in sneeu hardloop, kap terug

2012-02-08 19:57

Die pa van die Chinese seuntjie wat op 'n video byna kaal deur die sneeu hardloop, het teruggekap nadat dit 'n storm aanlyn ontketen het.

China: Waterbesoedeling saai paniek

2012-01-26 10:09

‘n Mynmaatskappy wat giftige kadmium in ‘n rivier in Guangxi in die suide van China gestort het, het paniek gesaai in 'n Liuzhou.

Meer as 500 milj. in China gebruik internet

2012-01-16 08:05

Die aantal internetgebruikers het tot meer as 500 miljoen gestyg en is steeds aan't toeneem, het 'n bedryfsgroep gesê.

Wêreld se 'duurste tee' word in pandamis gekweek

2012-01-10 16:15

An Yanshi, ‘n Chinese entrepreneur, reken hy het die sleutelbestanddeel gekry het om die wêreld se duurste tee te maak – pandamis.

Duisende jag reeksmoordenaar in China

2012-01-09 08:00

Talle polisiebeamptes in die ooste van China het ‘n grootskaalse soektog na ‘n reeksmoordenaar begin wat glo ‘n oud-lid van die polisie is.

China: Man sterf weens voëlgriep

2012-01-02 15:24

Gesondheidsowerhede in China het burgers gevra om nie paniekerig te raak nie nadat ‘n man wat met die voëlgriep-virus besmet is, dood is.

Dwelmmuil se as aan familie oorhandig

2011-12-29 16:31

Die as van Janice Linden, wat in China tereggestel is ná dwelms in haar bagasie gevind is, is aan haar familie oorhandig.

Linden se as na Suid-Afrika gestuur

2011-12-20 21:30

Die familie van die Suid-Afrikaanse vrou wat in China vir dwelmsmokkelary tereggestel is, sal haar as binnekort ontvang.

China: Nege sterf in gasontploffing by myn

2011-12-18 09:08

Nege mynwerkers is in 'n gasontploffing by 'n myn in sentraal-China dood. Die oorsaak van die ontploffing is nog nie bekend nie.

SAA vlieg binnekort direk na China

2011-12-13 14:46

South African Airways sal vanaf Januarie 2012 direk na Beijing, China vlieg met 'n vlug wat sowat 15 ure sal duur, het die lugredery gesê.

Man vas na hy opgestopte panda probeer verkoop

2011-12-12 16:56

‘n Man wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n opgestopte panda aan Chinese toeriste wou verkoop, is deur die polisie in hegtenis geneem.

Kuswag dood na geveg met Chinese kaptein

2011-12-12 12:30

Die kaptein van ‘n Chinese vissersboot het ‘n Suid-Koreaanse kuswag doodgesteek en ‘n ander een ernstig beseer nadat sy boot voorgekeer is.

Skaap, takbok onafskeidbaar

2011-12-08 11:52

Chinese internetgebruikers het by ‘n wildpark gepleit om ‘n verliefde manlike skaap en vroulike takbok toe te laat om saam te bly.

China bekommerd oor olie-geskil in Soedan, S-Soedan

2011-12-05 19:51

Soedan het alle olie-uitvoer van Suid-Soedan via Soedan se hawes opgeskort totdat ‘n ooreenkoms oor vervoerkostes bereik kan word.

Nóg 'n monnik steek homself aan die brand

2011-12-02 12:02

Tenzin Phuntsog (46) het ernstige brandwonde opgedoen en is die twaalfde Tibettaan wat homself vanjaar aan die brand gesteek het.

China: 17 sterf toe vragmotor in rivier val

2011-11-24 09:01

Minstens 17 mense is dood en twee is beseer nadat ‘n oorvol ligte vragmotor in die suide van China in ‘n rivier beland het.

Vragskip sink in Suid-Chinese See

2011-11-21 18:58

Een-en-twintig bemanningslede word vermis nadat ‘n 15 000-ton vragskip vermoedelik in die Suid-Chinese See gesink het.

China wil meer hê van Zim

2011-11-17 10:03

China wil sy boerdery-, mynbou- en infrastruktuur-projekte in Zimbabwe uitbrei ondanks beperkinge op buitelandse eienaarskap in Zimbabwe.

Vreemde patrone in Chinese woestyn bly 'n raaisel

2011-11-16 20:49

Foto’s van lyn-patrone en misterieuse strukture in die Kumtag-woestyn in China wat op Google Maps te sien is, het talle vrae laat opduik.

Sewe sterf in ontploffing by kitskosrestaurant

2011-11-14 13:25

Sewe mense is dood en 31 ander het beserings opgedoen nadat ‘n ontploffing by ‘n kitskosrestaurant in Xi'an, China, plaasgevind het.

Betoger steek homself aan die brand

2011-11-10 13:37

‘n Man het homself in die Nepalese hoofstad aan die brand gesteek om teen China se beleid in die land te betoog.

Vier mynwerkers dood, 50 vasgekeer in China

2011-11-04 13:10

Vier mynwerkers is dood en 50 vasgekeer ná 'n rotsbank by 'n steenkoolmyn in China gebars het toe 'n aardbewing die gebied getref het.

Nóg 'n Boeddhistiese non steek haarself aan die brand

2011-11-03 18:54

Volgens Chinese media is ‘n Boeddhistiese non dood nadat sy haarself langs 'n pad in die Sichuan-provinsie aan die brand gesteek het.

China wil 'goeie samaritaan'-wet instel

2011-11-02 13:13

'n Stad in die suide van China oorweeg dit om ‘n wet in te stel wat sal verhoed dat mense wat vreemdelinge help, gedagvaar word.

60 vlugtelinge vasgetrek terwyl hulle bid

2011-11-01 11:03

Die Nepalese polisie het meer as 60 Tibettaanse vlugtelinge in hegtenis geneem terwyl hulle gebid het vir monnike wat hulself verbrand het.

China ontken kraking van VSA satelliete

2011-10-31 15:29

Amptenare in Beijing het bewerings ontken dat Chinese kuberkrakers toegang tot Amerikaanse satelliete gehad het.

China maak nie regtig wêreldbevolking minder nie

2011-10-27 11:17

China se bewering dat sy streng familiebeperkinge die groei van die wêreldbevolking tot sewe miljard vertraag het, is nie wetenskaplik nie.

Tien sterf in China-busongeluk

2011-10-16 21:05

‘n Volgepakte toeristebus het omgeslaan in ‘n landelike gebied in suid-sentraal-China, waarna 10 mense dood en 33 beseer gelaat is.

Dalai Lama sê China is skynheilig

2011-10-08 17:22

Die Dalai Lama het China se regeerders daarvan beskuldig dat hulle ‘n klimaat van leuens en skynheiligheid skep.

China: 17 sterf in myn-ontploffing

2011-10-05 11:23

Die dodetal van ‘n ontploffing by ‘n steenkoolmyn in suidwes-China het tot 17 gestyg nadat drie mense in 'n hospitaal dood is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.