Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR chili

Verdagtes in Chili vasgetrek wat baba 'offer'

2013-04-26 12:06

Die polise in Chili het vier mense in hegtenis geneem wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n baba lewendig verbrand het.

Chili: Brandstigting vermoed ná twee in vlamme sterf

2013-01-04 17:59

Twee mense is in die suide van Chili dood in 'n brand wat vermoedelik deur rebellegroepe gestig is, het amptenare gesê.

Aardbewing tref Chili se suidelike kus

2012-05-18 08:30

'n Sterk aardbewing van 6,2 het Chili se suidelike kus getref maar volgens owerhede was dit nie op land gevoel nie.

Sterk aardbewing skud Chili

2012-03-26 19:27

'n Sterk aardbewing van 7.1 het sentraal Chili getref maar daar was geen onmiddellike berigte van sterftes of skade nie, het beamptes gesê.

'Swaarste stuk ruimterommel' stort in see neer

2012-01-16 11:32

‘n Russiese verkenningstuig wat veronderstel was om Mars se maan te besoek het in die Stille Oseaan naby Chili neergestort.

Siamese tweeling suksesvol geskei

2011-12-14 16:30

Dokters in Santiago, Chili, het 'n siamese tweeling suksesvol van mekaar geskei ná 'n marathon-operasie wat 18-ure geduur het.

Bom ruk koerant se kantore

2011-11-01 09:01

‘n Chileense koerant het gesê ‘n bom in 'n geldbussie het buite sy kantoorgebou in die hoofstad Santiago ontplof.

Chili-vliegramp: Almal aan boord sterf

2011-09-04 10:01

Altesaam 21 mense is dood toe 'n Chileense lugmagvliegtuig in die Stille Oseaan neergestort het, het die minister van verdediging gesê.

Chileense president: 'Niks is verniet nie'

2011-08-12 12:02

Die president van Chili het studente se eise vir gratis opvoeding by universiteite afgejak en gesê “niks in die lewe is verniet nie.”

Chileense polisie en studente bots

2011-08-05 16:15

Die polisie in Chili moes skoliere en universiteitstudente wat die strate ingevaar het Donderdag met waterkanonne en traangas in toom hou.

Myners kry swaar ná reddingsdrama

2011-08-05 07:03

Byna ’n jaar nadat 33 mynwerkers uit ’n Chileense myn gered is, neem baie mense aan hulle is miljoenêrs en hoef nie te werk nie.

Aswolk kniehalter Argentynse boere

2011-06-17 14:53

Van Argentinië se provinsies is tot rampgebiede verklaar weens die neerslag van vulkaniese as wat landbou en toerisme raak.

Chili-vulkaan veroorsaak vlug-chaos

2011-06-08 12:15

‘n Reuse-aswolk wat uit die vulkaan in Chili spoeg het lugverkeer oor ‘n groot gedeelte van Suid-Amerika ontwrig terwyl swaar reën kommer wek.

Chili: 3 500 ontruim ná vulkaan uitbars

2011-06-05 14:00

Meer as 3 500 inwoners is deur owerhede ontruim nadat ‘n vulkaan in die suide van Chili rook en as die lug in gespoeg het.

Chili: 97 betogers vasgetrek

2011-03-30 22:00

Die polisie in Chili sê 97 mense is vasgetrek en ‘n bus is verbrand tydens betogings om slagoffers van dié land se diktatorskap te eer.

Aardbewing van 6.2 tref Chili

2011-03-06 21:40

‘n Aardbewing van 6.2 op die Richterskaal het ‘n gebied in die noorde van Chili getref, het die Amerikaanse regering gesê.

Chili blameer myneienaars vir ongeluk

2011-03-02 23:00

‘n Kommissie van die Kongres in Chili het hul verslag oor die mynramp wat 33 mans vir 69 dae onder die grond vasgekeer gelaat het, voltooi.

Chili se toerisme 'goudmyn'

2011-02-18 13:52

Toeriste kan nou 'n toer deur die myn in Chili neem waar 33 mynwerkers vir 69 dae ondergrond vasgekeer was en wonderbaarlik gered is.

Noodlanding ontstig Chili

2011-01-26 09:12

Pres. Sebastian Pinera, Chili se skatryk president, se onbeplande landing op ’n afgeleë hoofweg het verskeie kongreslede ontstig.

81 sterf in brand by Chili-tronk

2010-12-08 19:40

Minstens 81 gevangenes is dood en 14 ander is ernstig beseer in ‘n brand wat tydens ‘n oproer by ‘n tronk in Chili uitgebreek het.

Twee sterf in mynongeluk in Chili

2010-11-09 05:36

Twee mynwerkers is dood in dieselfde noordelike streek waar 33 mynwerkers verlede maand gered is, het Chileense beamptes gesê.

Chili-myners gaan huwelikbeloftes hernu

2010-10-21 09:00

Vier van die 33 mynwerkers wat sowat twee maande ondergronds in Chili vasgekeer was, gaan hul huweliksbeloftes hernu.

Mynwerkers gaan nie nou al hul harte uitstort nie

2010-10-16 06:48

Die wêreld moet vir eers geduldig wag om te hoor hoe die 33 vasgekeerde myners 69 dae ondergronds oorleef het.

Mynwerker wil skelmpie 'dae lank' bed toe vat

2010-10-15 15:00

Die mynwerker wie se owerspel op die lappe gekom het terwyl hy in 'n myn vasgekeer was, het glo sy skelmpie "dae" in die bed belowe.

Chili: Eerste drie mynwerkers verlaat hospitaal

2010-10-15 05:08

Die eerste drie mynwerkers wat ná 69 dae uit 'n Chileense myn gered is, het die hospitaal verlaat en is gereed om huistoe te gaan.

 

Chili: Vier dood, baba vermis ná brand

2013-02-22 16:32

Vier mense is dood in ‘n brand in ‘n woonbuurt naby die hoofstad van Chili, en 'n twee maande oue baba is onder die puin vasgekeer.

Man hap aan muisstert op McDonald's-burger

2012-07-18 07:35

Gesondheidsowerhede in Chili het bevestig wat 'n man al weke lank beweer – dat hy 'n muisstert in sy McDonald's-hamburger gevind het.

Twee aardbewings skud grens langs Chili, Peru

2012-05-14 17:06

Twee aardbewings van 5,9 het langs die grens van Peru en Chili voorgekom, het die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) berig.

Man vas ná hy ys van gletser steel

2012-01-31 15:21

'n Vragmotorbestuurder is in hegtenis geneem nadat die polisie vyf ton ys wat uit die Jorge Montt-gletser in Chili gesteel is, in sy besit gevind het.

Chili: Brand saai verwoesting in nasionale park

2011-12-31 15:00

Chili het een van sy mees gewilde nasionale parke in die piek stapseisoen gesluit nadat ‘n reuse-veldbrand tienduisende hektaar verwoes het.

Gletser in Chili smelt een km per jaar

2011-12-08 13:30

Die Jorge Montt-gletser in Chili is besig om teen ‘n tempo van ‘n kilometer per jaar te smelt, 'n duidelike teken van aardverwarming.

Aardbewing tref Chileense kus

2011-09-14 11:00

‘n Matige aardbewing wat 5.9 gemeet het, het vroegoggend naby die Chileense kus plaasgevind. Geen skade is aangemeld nie.

Stakings in Chili raak gewelddadig

2011-08-25 15:28

‘n Staking in Chili het gewelddadig geëindig nadat talle betogers brandende versperrings opgerig en klippe gegooi het.

Studentebetogings in Chili duur voort

2011-08-10 10:11

Die Chileense polisie het ‘n handvol gewelddadige betogers in ‘n andersins vreedsame studentedemonstrasie met traangas beheer.

Chili herdenk mynongeluk

2011-08-05 12:14

‘n Reeks geleenthede word in Chili beplan om die eerste herdenking van die mynongeluk waarin 33 mans ondergronds vasgekeer was, te vier.

Chileense mynwerkers herstel steeds

2011-08-03 17:24

'n Jaar nadat 33 Chileense mynwerkers ná sowat twee maande in 'n ingevalde mynskag gered is, probeer die meeste van hulle steeds herstel.

Chili-vulkaan – nóg uitbarstings verwag

2011-06-15 09:53

Die Puyehue-vulkaan in Chili, wat al vir die afgelope week vlug-chaos veroorsaak, kan meer intense uitbarstings in die komende dae ondervind.

Vulkaan in Chili fyn dopgehou

2011-06-07 09:23

Owerhede in Chili en Argentinië monitor die rigting van ’n aswolk wat ’n vulkaan die naweek die lug ingeskiet het.

Chileense staatshoof se lyk opgegrawe

2011-05-24 07:59

Die oorskot van die afgesette Chileense president Salvador Allende is opgegrawe om vas te stel of hy selfmoord gepleeg het of vermoor is.

Matige skudding tref Chili

2011-03-11 23:00

‘n Matige skudding van 5.1-grootte het die noorde van Chili Vrydag getref, het navorsers bekend gemaak.

Chileense mynwerkers kry steeds behandeling

2011-03-04 09:04

Altesaam elf van die 33 Chileense mynwerkers wat 69 dae in 'n myn vasgekeer was, ontvang steeds behandeling vir post-traumatiese stres.

Aardbewing skud Chili op herdenking

2011-02-28 08:42

‘n Aardbewing het Chili getref op die herdenking van ‘n massiewe aardbewing en tsoenami wat meer as 500 mense se lewens geëis het.

Talle skuddings ruk Chili

2011-02-14 13:09

'n Reeks onderwater-aardbewings het Chili getref nadat 'n sterk skudding die land geruk het, het Amerikaanse monitors gesê.

'Beroemde' Chileense mynwerkers hul geld kwyt

2010-12-30 22:42

Vier van die mynwerkers wat uit 'n myn in Chili gered is, is hul ongeskiktheidstoelae kwyt omdat hulle nie mediese toetse bygewoon het nie.

Gru-ongeluk in Chili eis minstens 19

2010-11-24 05:10

Minstens 19 mense is dood en meer as 20 is buite Santiago, Chili beseer toe ‘n bus trompop teen ‘n vragmotor gebots het.

SA redders keer terug van Chili

2010-10-23 15:30

Vier Suid-Afrikaanse mynwerkers wat deelgeneem het aan die Chileense mynreddingsoperasie is terug in Suid-Afrika.

Chili: Mynwerkers sal dalk boek uitbring

2010-10-18 05:36

Meeste van Chili se 33 mynwerkers wat vir 69 dae ondergrond vasgekeer was, bly by hul ooreenkoms om die voorval stil te hou.

Chili: Twee mynwerkers steeds in hospitaal

2010-10-16 04:14

Een-en-dertig van die 33 mynwerkers wat vir 69 dae in 'n Chileense myn vasgekeer was, is terug by die huis saam met hul families.

Familielede wonder oor myners se toekoms

2010-10-15 08:03

Noudat die nagmerrie verby is, begin familielede wonder of en wanneer die bevryde mynwerkers van Chili weer sal terugkeer werk toe.

Chileense mynwerker gaan by Elvis se huis kuier

2010-10-14 12:15

Een van die Chileense mynwerkers wat na 69 dae ondergrond bevry is, het ‘n spesiale uitnodiging ontvang om Graceland te besoek.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 15:34 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    SLOW TRAFFIC at Main Road
  • Thursday Bredell - 15:34 PM
    Road name: High Road Southbound
    ROADWORKS between the R21 Interchange and Pomona Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Executive

Cape Winelands
Teleresources Staffing
R168000 - R192000

Mid - I.T Systems Administrator (JHB)

Gauteng
Datafin Recruitment
Market Related

Retail Manager

South Africa
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R7000 - R8000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.