ARTIKELS OOR burundi

Ses dood in aanval op 'heks' in Burundi

2012-05-14 11:08

Inwoners in die noordooste van Burundi het 'n vrou, wat van heksejag verdink word, en vyf van haar familielede doodgemaak.

Burundi: 18 rebelle doodgeskiet

2011-11-22 13:46

Burundese polisie het 18 gewapende mans doodgeskiet tydens ‘n skermutseling in die provinsie van Cankuzo, het die plaaslike goewerneur gesê.

Zuma besoek Burundi in Augustus

2011-08-05 22:41

President Jacob Zuma het ‘n uitnodiging deur die president van Burundi, Pierre Nkurunziza, om dié land te besoek, aanvaar.

Fransman kry 25 jaar tronkstraf vir verkragting

2011-07-26 20:55

‘n Fransman is skuldig bevind aan die verkragting van vyf Burundiese tienermeisies en het ‘n 25 jaar lange tronkstraf en 'n boete gekry.

Burgers doodgeskiet in Bujumbura-aanval, sê beamptes

2011-05-30 16:02

Vier mense is dood en drie ernstig beseer tydens ‘n skietery by ‘n restaurant in Bujumbura, Boeroendi se hoofstad, het ooggetuies gesê.

Burundi : Lyke in rivier gevind

2011-04-22 23:01

Tussen vier en 13 lyke is in ‘n rivier in die Muyinga provinsie in die ooste van Burundi gevind, het bronne gesê.

Burundi: Opposisiebeampte aangehou

2010-10-07 14:16

Sekuriteitsmagte in Burundi het ‘n opposisiebeampte in hegtenis geneem wat sy party as ‘n teken beskou dat die regering onverdraagsaam raak.

Burundi korrupste land in Oos-Afrika

2010-07-22 16:35

Volgens 'n opname deur Transparency International, ‘n organisasie wat teen korrupsie veg, is Burundi die korrupste land in Oos-Afrika.

SA soldate onttrek uit Burundi

2010-01-01 05:48

Suid-Afrikaanse soldate van die Afrika-unie (AU) se vredesmag in Burundi het uit dié land onttrek, het die AU gesê.

Burundi stuur troepe na Somalië

2009-08-01 20:22

Burundi het 'n derde bataljon na Somalië gestuur om die Afrika Unie te help in hul poging om vrede in dié land te bewaar.

 

Burundi: 300 opposisielede in 5 maande vermoor

2011-11-23 14:36

Moordbendes wat glo deur die regering ondersteun word, het in vyf maande meer as 300 lede van 'n Burundese rebelle-groep vermoor.

Vyf kinders dood ná bootongeluk in Burundi

2011-09-19 17:57

Vyf kinders is dood nadat ‘n boot op die Tanganyika-meer omgeval het op pad na Burundi vanaf die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Frankryk bekommerd oor verkragter in Burundi

2011-07-27 16:24

Frankryk is “uiters bekommerd” oor die verhoorsomstandighede van ‘n Fransman wat 25 jaar tronkstraf vir verkragting in Burundi gekry het.

Gewapende bende val hoofstad van Burundi aan

2011-07-06 10:46

‘n Gewapende bende, glo deel van 'n rebelle-groep, het twee polisiestasies in Bujumbura, die Burundiese hoofstad, aangeval.

Burundiese joernalis kry tronkstraf oor laster

2011-05-16 22:56

‘n Burundiese joernalis het agt maande tronkstraf gekry oor hy kommentaar gelewer het oor weermag nie Somaliese-aanval kon keer nie.

Vier dood toe weerlig kerk tref

2010-10-18 13:42

Weerlig het ‘n kerk tydens ‘n Sondag-mis in die suide van Burundi getref en die priester en drie van sy gemeentelede gedood.

Burundi: Politici is 'gemartel'

2010-08-23 13:00

Amnestie Internasionaal (AI) beweer dat minstens twaalf opposisie-politici tydens die onlangse verkiesings in Burundi gemartel is.

Tronkvoëls in Burundi vrygelaat

2010-06-09 11:11

Meer as 1 350 gevangenes is in Burundi se tronke vrygelaat nadat hulle in Maart ‘n presidensiële kwytskelding ontvang het.

Zuma stel besoek aan Burundi uit

2009-08-03 19:44

Zuma het sy besoek aan Burundi, wat die einde van die Suid-Afrikaanse vredesending aandui, uitgestel na 'n latere datum.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.