ARTIKELS OOR brittanje

Britse polisie na Libië om moordraaisel op te los

2012-05-25 12:32

Britse speurders het toestemming gekry om na Libië te reis om die moord op Yvonne Fletcher, 'n polisievrou, te ondersoek.

Seun (14) vas oor porno-film op Facebook

2012-04-05 12:05

'n Tienerseun is in hegtenis geneem nadat hy 'n pornografiese film van homself en 'n skoolmeisie gemaak en dit op Facebook gelaai het.

Plan vir Britte se internet nie gewild

2012-04-04 07:00

In Brittanje bou die teenstand op teen ’n plan van die regering om burgers se elektroniese kommunikasieverkeer dop te hou.

Polisie ondersoek inbraak by Britse parlement

2012-03-17 15:20

Die polisie ondersoek ‘n moontlike inbraak by die Britse parlement, het Scotland Yard gesê. Dit is nie bekend of enigiets gesteel is nie.

Studente doen straks sekswerk

2012-03-01 08:00

Tot een uit tien mediese studente in Brittanje ken ’n medestudent wat sekswerk doen om universiteitsgelde te kan betaal.

Argentinië, Brittanje in bekgeveg

2012-02-10 06:57

Met die herdenking van die Falkland-oorlog binne ’n paar weke het die Argentynse regering ’n woorde-offensief teen Brittanje geopen.

Britte moet nou hárd leer vir leerlingrybewys

2012-01-23 13:01

Voornemende padgebruikers in Brittanje wat hoop om 'n leerlingrybewys te kry sal voortaan heelwat harder moet leer, het die UKPA-nuusagentskap berig.

Britte moet drankinname beheer

2012-01-09 15:05

Britte moet minstens twee dae ‘n week nie alkohol drink nie om hul gesondheid te verseker, het ‘n komitee van LP’s in ‘n verslag gesê.

Spanning loop hoog in Britse koalisieregering

2011-12-12 07:35

Die spanning in die Britse regerende koalisie loop hoog nadat premier David Cameron sy land in die Europese Unie (EU) volledig geïsoleer het.

Tyd raak min vir Britse gyselaar

2011-12-07 12:19

Gewapende mans het gedreig om ‘n Britse gyselaar wat in Nigerië ontvoer is om die lewe te bring as daar nie aan hulle eise voldoen word nie.

Iran en die Weste grom vir mekaar

2011-12-03 07:25

Die betrekkinge tussen Iran en die Weste is op ’n laagtepunt. Die laaste Iranse diplomate het Londen op bevel van die Britse regering verlaat.

Brittanje maak reg vir reuse-staking

2011-11-30 13:18

Brittanje maak gereed vir ontwrigting van skole, hospitale en die grenspatrollie terwyl 2 miljoen werknemers in die openbare sektor staak.

'Prioriteit-visum' na Brittanje beskikbaar

2011-11-14 10:57

Die Britse grensagentskap in Suid-Afrika sal van 14 November ‘n prioriteit-visumdiens in Suid-Afrika bekendstel.

Miljarde in gedrang weens Spele

2011-11-09 11:14

Volgens 'n nuwe studie kan tot £3.5 miljard (sowat R44,5 miljard) vir die Britse ekonomie verlore gaan tydens die 2012 Olimpiese Spele.

Navo sal nie gou weer êrens ingryp

2011-11-01 09:28

Die militêre operasies wat ­Navo sowat sewe maande gelede teen die diktatuur van Muammar Gaddafi begin het, het amptelik ten einde geloop.

Sarkozy 'siek' vir Cameron se raad oor euro

2011-10-24 12:04

Die Britse premier, David Cameron, het met die Franse president, Nicolas Sarkozy, vasgesit oor Brittanje se raad oor die euro-krisis.

Etniese minderheidsgroep in Engeland uitgesit

2011-10-19 18:47

Die Britse polisie moes voorhamers en breekysters gebruik om ‘n groep onwettige plakkers van ‘n skrootwerf in Engeland te verwyder.

Britse minister van verdediging bedank

2011-10-14 22:04

Liam Fox, die Britse minister van verdediging het sy bedanking ingehandig ná ‘n klomp onthullings aangaande sy verhouding met Adam Werrity.

Brittanje wil gedwonge huwelike onwettig maak

2011-10-10 22:54

In ‘n poging om immigrasie na dié land te verminder, wil Brittanje gedwonge huwelike tot ‘n strafbare oortreding verklaar.

Orkaan in Brittanje eis een

2011-09-13 11:57

‘n Motoris is dood toe die oorblyfsels van die orkaan Katia groot dele van Brittanje met sterk winde geteister het.

Mugabe soek nie Britse waarnemers in Zim

2011-09-09 11:38

Robert Mugabe het gesê Zimbabwe sal nie Britse of Europese verkiesingswaarnemers toelaat om die land se volgende verkiesing by te woon nie.

Brittanje het plan teen wanorde in Libië

2011-08-25 09:01

Die Britse departemente van buitelandse sake, verdediging en ontwikkelingsamewerking het ’n span gestig om te keer dat Libië in wanorde verval.

Tronkstraf vir mans wat onluste op FB aanhits

2011-08-17 14:08

Twee mans is elkeen tot vier jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle verlede week probeer het om onluste op Facebook aan te hits.

Arbeiders vergelyk oproeriges met bankiers

2011-08-16 08:00

Die verskille tussen die Britse Tories en Arbeiders is geïllustreer deur die uiteenlopende benaderings van David Cameron en Ed Miliband.

Cameron vra hulp van VSA oor bendes

2011-08-15 09:03

Hoofde van die Britse polisie het teruggekap oor David Cameron se planne om ’n Amerikaanse misdaadkundige in te span ná die onluste.

Meer as 1 000 mense in Londen vas oor geweld

2011-08-12 15:13

Altesaam 1 051 mense is tot dusver in Londen in hegtenis geneem in verband met die dodelike onrus wat in Brittanje opgevlam het.

Onluste in Londen eis nóg 'n slagoffer

2011-08-12 10:03

‘n Bejaarde man wat tydens die onluste in Engeland aangeval is, is dood nadat hy vroeër die week bewusteloos in Londen gevind is.

Eerste oproeriges agter tralies

2011-08-11 10:05

Die eerste twee misdadigers wat veroordeel is oor die plundering en geweld in Engeland is reeds tronk toe gestuur, het die polisie gesê.

Cameron slaan terug met plan

2011-08-11 08:03

Die Britse regering het begin met ’n omvattende teenoffensief om die groot Engelse stede van geweldplegers te herower.

Busse, polisiemotors brand in Londen

2011-08-07 10:55

Die Londense polisie het Sondag gesukkel om orde te herstel toe betogers busse en polisiemotors in Noord-Londen aan die brand gesteek het.

Geldpraatjies is taboe vir Britte

2011-08-04 22:08

Miljoene mense in Brittanje meen geld is die onderwerp waaroor hulle die minste met vriende en kollegas wil gesels.

Kokaïenvonds Brittanje se grootste nóg

2011-08-03 19:30

Die Britse polisie het op R3,3 miljard se kokaïen op ‘n seiljag op pad na die Karibiese eilande beslag gelê, dié land se grootste dwelmvonds nóg.

Spele in Londen bring groot toerisme-hupstoot

2011-07-27 14:32

Die Olimpiese Spele in Londen wat oor ‘n jaar begin sal na verwagting ‘n groot hupstoot gee aan besoekersgetalle na Brittanje.

Brittanje en Nigerië takel terrorisme saam

2011-07-20 11:09

David Cameron, die Britse premier, en Goodluck Jonathan, die Nigeriese president, het ingestem om saam te werk in die stryd teen terrorisme.

Britte gaan vetsug-epidemie só beveg

2011-07-12 08:25

Kinders onder vyf moet minstens drie uur per dag fisiek aktief wees, het die Britse departement van gesondheid aanbeveel.

AU kan groot rol speel in Libiese krisis, sê Brittanje

2011-07-05 09:28

Die Britse minister van buitelandse sake het beklemtoon dat die Afrika-unie “’n baie belangrike rol” kan speel in die Libiese konflik.

Brittanje se wiele bly loop

2011-07-01 10:06

Die ontwrigting wat gister weens ’n omvattende staatsdiensstaking in Brittanje gevrees is, was toe nie so erg soos vakbonde gedreig het nie.

Tot 5 000 van Britse weermag sal moet loop

2011-06-22 09:00

Die jongste reeks besnoeiings van Britse militêre uitgawes het betrekkinge tussen die regering en die weermag aansienlike skade berokken.

Kyk: Dokter raas met Britse premier

2011-06-20 10:54

‘n Dokter het hom tydens Britse premier David Cameron se besoek vererg oor fotograwe nie die hospitaal se reëls gehoorsaam het nie.

Brittanje kry kuberweermag

2011-05-31 18:44

Brittanje is hard aan die timmer aan kuberwapens wat ministers sal help om kuberaanvalle af te weer wanneer sekerheid bedreig word.

Obama verstewig bande met Brittanje

2011-05-26 08:01

Die bande tussen Amerika en Brittanje het ’n beduidende hupstoot gekry deur pres. Barack Obama se staatsbesoek aan laasgenoemde.

Britse seun dra uit protes romp skool toe

2011-05-11 19:55

‘n Twaalfjarige Britse seun het ‘n romp skool toe gedra om te betoog teen die feit dat hy nie ‘n kortbroek skool toe mag dra nie.

80% Britte steun, verduur monargie

2011-04-20 14:18

Te midde van voorbereidings vir die "Troue van die Jaar" het Brittanje opnuut hul oorweldigende steun aan die koningshuis gegee.

Derde joernalis vas vir meeluistering

2011-04-14 21:00

‘n Senior verslaggewer by die News of the World-koerant is in hegtenis geneem deur speurders wat die meeluistering-skandaal ondersoek.

Frankryk: 'Dis net ons en Brittanje in Libië'

2011-04-12 23:00

Die Franse minister van verdediging het gekla dat slegs Parys en Londen die grootste deel van Navo se militêre operasie in Libië uitvoer.

Amerika, Frankryk, Brittanje bespreek Libië

2011-03-18 09:46

Amerika, Frankryk en Brittanje bespreek 'n Libiese strategie ná die VN gesê het hy keur militêre optrede teen Muammar Gaddafi se magte goed.

Ingesluit en gelukkig

2011-02-24 17:55

Die grootste studie wat oor ingeslote sindroom gedoen is toon dat pasïente met hierdie siekte nie noodwending ongelukkig is nie.

Alkohol 'gevaar vir lewens in Brittanje'

2011-02-21 20:24

Die versuim om Brittanje se voortdurende alkoholprobleem aan te pak, kan lei tot honderdduisende sterftes weens lewersiektes.

Britte het hul dooies geëet

2011-02-17 12:51

Antieke Britte het hul dooies geëet en bekers van hul oorblyfsels gemaak, meen nuwe navorsing wat in Brittanje gepubliseer is.

Finale oplossing vir Downingstraat se rotprobleem

2011-01-26 19:00

David Cameron het besluit om ‘n nuwe kat te kry om Downingstraat te patrolleer nadat rotte teen die trappies af geskarrel het.

 

Britse polisie in besit van 500 liggaamsdele

2012-05-21 21:01

‘n Oudit het getoon dat die Britse polisie in besit is van sowat 500 liggaamsdele wat hulle as gevolg van regsredes nie meer hoef te hou nie.

Brittanje in ysgreep ná somerweer

2012-04-04 09:01

Vroeë somerweer het in Skotland en die noorde van Engeland skielik plek gemaak vir ’n groot sneeustorm en vrieskoue.

Tories koes nou oor duur ete-afsprake

2012-03-27 08:23

Die Britse Konserwatiewe Party moes verduidelik ná onthullings dat sy tesourier ete-afsprake met David Cameron gereël het in ruil vir geld.

Brittanje se werkloosheidsyfer styg drasties

2012-03-14 19:54

Brittanje se werkloosheidsyfer het tot die hoogste vlak in 17 jaar gestyg. Daar is nou 2,67 miljoen werklose mense in Brittanje.

Iron Lady ontstel Britse politici

2012-02-29 07:00

Meryl Streep het nou wel vir die uitbeelding van Margaret Thatcher ’n Oscar gewen, maar in Brittanje is The Iron Lady hoogs omstrede.

Besoekersgetalle na Brittanje neem af oor visums

2012-01-25 13:30

Meer as 20% van toeriste het gesê die Verenigde Koninkryk gee die meeste probleme as dit kom by die uitreik van visums.

Depressiewe Britte wil wéér met vakansie gaan

2012-01-16 13:55

Sowat twee miljoen terneergedrukte Britte sal in die komende week hulle volgende vakansie bespreek om uit afslag-pakkette munt te slaan.

Partye takel mekaar

2011-12-14 07:30

Die taai klap wat die Britse adjunkpremier aan sy eie premier uitgedeel het, het die verklaring self totaal oorskadu.

Brittanje weer op sy eentjie

2011-12-11 07:00

Brittanje was sedert 1904 nog nooit so geïsoleer in Europa soos nou nie. Dít is oorwegend die konsensus ná 'n spitsberaad.

Britse vroue kan nabehoedpille verniet kry

2011-12-06 21:55

Britse vroue kan oor die kersseisoen nabehoedpille (die 'morning after pill') verniet kry, het die land se voorste aborsiekliniek gesê.

11 betogers in Iran vrygelaat

2011-12-01 20:01

Iran het elf betogers wat in hegtenis geneem is nadat hulle ‘n Britse ambassade in Tehran gestormloop en gevandaliseer het, vrygelaat.

Britse staking kan land lamlê

2011-11-26 16:13

'n Britse minister het gesê planne vir Engeland se grootste staking in dekades kan lei tot strenger wetgewing oor nywerheidsaksie.

Verminkte soldate dalk werke kwyt

2011-11-12 18:27

Brittanje oorweeg om 16 500 van sy soldate te ontslaan – meer as dubbeld die oorspronklike beraming en selfs gewondes kan hul poste verloor.

'Ghana sal nóóit homoseksualiteit wettig nie'

2011-11-03 17:50

Ghana sê homoseksualiteit sal nooit wettig gemaak word nie, wat kan veroorsaak dat dié land nie meer hulp van Brittanje sal ontvang nie.

‘Misdaad speel ’n klein rol in Britse onluste'

2011-10-25 09:04

Diegene wat in die Europese somer deelgeneem het aan Brittanje se ergste onluste in dekades was jonk, arm en het onderrigprobleme gehad.

Wêreld verwelkom Gaddafi se dood

2011-10-20 18:57

Europa en Brittanje het die nuus van Muammar Gaddafi se dood verwelkom en gesê hulle hoop dié land sal 'n demokratiese regering verkies.

Ryk Britte wil land verlaat ná Augustus-onluste

2011-10-16 07:05

Bykans ’n derde van die mees welgestelde Britte oorweeg dit om te emigreer, veral weens die onlangse onluste in Londen en ander groot stede.

Britse minister gooi dokumente weg in park

2011-10-14 15:17

Oliver Letwin, ‘n Britse kabinetsminister, erken hy het amptelike dokumente in ‘n park se vullisdromme naby Downingstraat weggegooi.

Gay Britte het dalk binnekort huwelike

2011-09-17 22:53

Die Britse regering maak planne om burgerlike vennootskappe vir gay paartjies voor die volgende verkiesing in 2015 as huwelike te wettig.

Mense gered wat al tot 15 j. slawe in Brittanje is

2011-09-13 08:55

’n Groep slawe wat in skokkende omstandighede onder die neuse van die plaaslike bevolking aangehou is, is deur die Britse polisie bevry.

Facebook-partytjie by politikus se huis ruk hand uit

2011-08-26 23:14

Sowat 100 tieners het die luukse woning van ‘n Britse parlementslid vertrap na hulle op Facebook van sy dogter se partytjie gehoor het.

Meeste Britte steun glo plunderaars se strawwe

2011-08-18 08:03

Ondanks kritiek wat plunderaars se vonnisse by menseregte-aktiviste uitgelok het, vind meeste van die Britte dit korrek.

'Ek was vir eerste keer bang in Londen'

2011-08-17 09:00

‘n Suid-Afrikaner erken hy was “vir die eerste keer bang” in Londen toe die onlangse onluste in die stad uitgebreek het.

Massamoord op Britse eiland skok inwoners

2011-08-15 10:04

Altesaam ses mense, insluitende twee jong kinders, is dood in ‘n mesaanval in ‘n familie se woonstel op die Britse eiland Jersey.

Britse 'Nando's-generasie' verniel gunsteling-eetplekke

2011-08-14 10:00

Aanvalle op Nando’s-restaurante in die onluste in Engeland het simbolies geword van die aard van die brandstigting en plundery.

Onluste: Man vas vir moord op bejaarde

2011-08-12 13:08

‘n Jong man is in hegtenis geneem vir die moord op ‘n bejaarde man wat in Londen gesterf het nadat hy tydens die onluste aangeval is.

Cameron sê geweldenaars sál gestraf word

2011-08-12 09:07

“Julle sal boet vir wat julle gedoen het,” het David Cameron aan die geweldenaars wat Engelse stede geterroriseer het, gesê.

Onsekerheid een van redes vir onluste

2011-08-11 09:03

’n Gebrek aan vooruitsigte, onsekerheid en geen respek teenoor volwassenes en gesag is van die oorsake vir die onluste in Londen.

Nóg 'n redakteur aangekeer vir afluistering

2011-08-10 18:03

‘n Oud-redakteur van die News of the World-koerant het die twaalfde persoon geword om in die luisterskandaal in hegtenis geneem te word.

Morgan moet vrae oor afluistering beantwoord

2011-08-05 11:06

‘n Senior wetgewer eis dat die geselsprogramaanbieder Piers Morgan op aantygings oor die Britse afluisterskandaal reageer.

Brittanje se "aktiefste pedofiel" vas

2011-08-04 22:08

‘n Britse hof het ‘n man wat deur polisie as die land se aktiefste pedofiel beskryf is, tronk toe gestuur nadat hy met 300 000 foto’s betrap is.

Personeel van Libië se Londense ambassade geskors

2011-07-27 18:25

Die oorblywende personeel van die Libiese ambassade in Londen is afgedank nadat Britse erkenning van die Libiese rebelle aangekondig is.

Motoriste wat stadig ry irriteer Britte

2011-07-22 13:56

In Suid-Afrika is daar geen tekort aan frustrasies wat motorbestuurders irriteer nie, met taxibestuurders verseker bo-aan die lys.

Cameron se besoek 'simbolies'

2011-07-18 08:04

David Cameron, Britse premier, se vergadering met Jacob Zuma sal hoofsaaklik gemik wees om handelsbande tussen die twee lande te smee.

Draaipunt vir Britse media ná afluistery

2011-07-11 07:18

Die Britse premier, David Cameron, het effektief die einde van die selfregulering van die media in sy land aangekondig.

Brittanje sal miljarde skenk om honger Ethiopiërs te voed

2011-07-04 09:24

Brittanje het beloof om £38 miljoen (R4.1 miljard) aan Ethiopië te skenk om dié land se voedselkrisis te verlig.

Veldtog in Libië kos Brittanje R2,7 miljard

2011-06-23 12:05

Die Britse regering gaan ‘n aankondiging maak dat die koste van die VK se militêre operasies in Libië tot dusver R2,7 miljard beloop.

Britse lugmag 'sal sukkel' met lang Libië-konflik

2011-06-21 14:16

Die hoof van Britse lugmagoperasies het gewaarsku dat die toekoms van veldtogte in Libië in gedrang kan kom as dit vir baie lank moet aanhou.

Bekroonde offisier voor militêre hof gedaag

2011-06-13 21:59

‘n Bekroonde offisier in die Britse leër is voor die militêre hof gedaag ná hoogs geheime militêre dokumente by sy huis gevind is.

Stapper wat Ben Nevis probeer klim, sterf

2011-05-31 16:00

'n Franse stapper wat saam met sy vriend probeer het om Brittanje se hoogste berg, Ben Nevis, uit te klim, het aan hipotermie gesterf.

Britse polisie ignoreer aantygings van slawerny

2011-05-20 18:49

Die Britse polisie moet vier vrouens elk R56 000 betaal omdat hulle nié hul aantygings van slawerny deeglik ondersoek het nie.

Brittanje dalk selfs te duur vir sy eie mense

2011-05-11 16:15

Baie van Brittanje se restaurante, akkommodasie en toeriste-aantreklikhede is “te duur of nie goeie kwaliteit nie”, het ‘n Lonely Planet-gids gesê.

Libiese toekoms mét Gaddafi is ondenkbaar

2011-04-15 15:15

‘n Libiese toekoms met Muammar Gaddafi is ondenkbaar en sal verraad deur die res van die wêreld uitbeeld, sê Brittanje, Frankryk en Amerika.

Meer druk op Libië – Frankryk en Brittanje

2011-04-14 09:08

Frankryk en Brittanje gaan meer militêre druk op die Libiese regering plaas nadat moonthede die rebelle meer geld en verdediging belowe het.

Libië kry 'n ultimatum

2011-03-18 22:35

Frankryk, Brittanje, die VSA en ‘n aantal Arabiese lande het ‘n ultimatum aan Libië se Muammar Gadaffi uitgereik.

Brittanje vind Libiese valuta op skip

2011-03-04 23:00

Brittanje het beslag gelê op Libiese valuta ter waarde van meer as R1,1 miljard. Die geld was aanboord van 'n skip in Londen se hawe.

Veilig om weer Egipte te besoek - Engeland

2011-02-23 08:06

Britse Buitelandse Sake het sy reisadvies vir reisigers na Kaïro, Alexandrië and Suuz gelig ná Hosni Mubarak as president bedank het.

Storm bring poolligte na Brittanje

2011-02-17 16:11

Reuse-sonstorms beteken Brittanje mag die skouspelagtige vertonings van die poolligte te sien, terwyl kommunikasienetwerke ontwrig kan word.

Herrie ná skerp kritiek op multikulturele Brittanje

2011-02-08 08:46

’n Politieke storm is in Brittanje ontketen nadat die premier sy land se tradisionele multikulturele benadering skerp gekritiseer het.

Sneeu het BAA R258 milj. uit die sak gejaag

2011-01-12 18:00

Abnormale weersomstandighede tydens Desember het BAA £24 miljoen (sowat R258 mil;joen) uit die sak gejaag, het die operateur gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.