ARTIKELS OOR bloemfontein

Munisipale stakers 'nie bewus van interdik'

2012-05-11 14:47

Stakende munisipale werkers in Mangaung gaan voort om optogte by die munisipale kantore te hou, ondanks 'n hofinterdik teen hulle.

Een dood, 14 beseer in Bloem-ongeluk

2012-03-20 21:08

‘n Man het gesterf en 14 mense is beseer nadat ‘n bakkie en ‘n taxi teen mekaar gebots het in Bloemfontein in die Vrystaat.

Talle wil inligtingswet bespreek

2012-02-07 12:20

Die openbare sitting oor die Wet op die Beskerming van Staatsinligting in Bloemfontein het heelwat belangstellendes gelok.

Weermag, polisie sal orde handhaaf by ANC-eeufees

2012-01-03 18:04

Die weermag en die polisie sal hierdie week 'n wakende oog hou oor gebeure by die ANC se eeufees in Mangaung.

Bloemfontein 'n 'dwelmnes'

2011-12-30 08:45

'n Plaaslike polisiebeampte sê dat dwelmmisbruik in Bloemfontein net so erg is as in stede soos Kaapstad en Johannesburg.

Motor jaag in bakkie vas, man sterf

2011-12-03 17:14

'n Man is dood en vyf mense is beseer toe 'n motor by 'n verkeerslig in Bloemfontein teen 'n bakkie gebots het, het paramedici gesê.

Motorfietsryer sterf in ongeluk

2011-10-30 20:32

‘n Motorfietsryer is dood en sy passasier is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in ‘n kop-aan-kop-botsing in Bloemfontein betrokke was.

Bfn-waterkrisis sleep voort

2011-10-22 08:17

Bloemfontein se beeld het vandeesweek, met die Rosefees goed op dreef, ’n knou gekry weens die voortslepende waterprobleme in die stad.

Polisie skiet 'Samurai'-rower dood

2011-10-05 21:23

‘n Vermeende rower, vermoedelik een van drie berugte "Samurai Swaard"-rowers, is doodgeskiet en twee ander is gewond in Bloemfontein.

Bloem se waterprobleme duur voort

2011-09-21 19:42

Huise en ondernemings in Bloemfontein sal nog vir 'n onbepaalde tydperk 'n opdraande stryd voer teen probleme met watertoevoer.

Krane in Bloem steeds droog

2011-09-19 21:03

Duisende inwoners van Bloemfontein is sonder water te midde van reservoir-probleme wat vererger is toe ‘n pyp by 'n dam gebars het.

Waterkrisis nou baie ernstig in Bloem

2011-09-12 08:03

Die waterkrisis neem nou ernstige afmetings aan in Bloemfontein waar beperkings dalk vir die groter Mangaung-gebied ingestel sal word.

'Bloem een van vuilste stede in Afrika'

2011-09-01 09:11

Bloemfontein is besig om een van die vuilste stede in Afrika te word, het die waarnemende president van die appèlhof gesê.

Vier sterf in Bloem-ongeluk

2011-08-27 15:55

Vier mense is dood in 'n botsing tussen 'n minibus-taxi en 'n vragmotor in Bloemfontein in die Vrystaat, het RSG berig.

Riool bring chaos

2011-08-15 07:03

'n Biologiese tydbom dreig in Bloemfontein waar vrot water en riool uit puttoilette weens die hoë watertafel tussen en in huise uitborrel.

Paaie in Bloemfontein wat gesluit is

2011-06-08 14:31

Verskeie paaie in Bloemfontein is gesluit weens die gure weerstoestande. Volksblad het op hul Facebook-blad dié paaie bekendgemaak.

DA blaas in ANC se nek in Bloem

2011-05-19 14:55

Die ANC het teen Donderdagmiddag 49,64% (89 392) van die stemme in die Mangaung-munisipaliteit gekry en die DA 44,61% (80 347).

Mangaung moet R187 betaal – en gou

2011-02-11 08:46

Die Mangaung-munisipaliteit in Bloemfontein skuld Eskom R187 miljoen wat teen volgende week klaar betaal moet wees.

18-jarige vas vir moord, verkragting

2011-01-05 17:58

'n 18-jarige man is in Qwaqwa in hegtenis geneem in verband met die moord van 'n Bloemfonteinse vrou in November verlede jaar.

Krisis ná verkragting by hospitaal

2010-11-02 08:07

’n Krisis dreig nadat dokters van die Pelonomi-hospitaal nou weier om ná die verkragting van ’n kollega snags in dié hospitaal te werk.

Nog geen antwoorde oor meisie se dood

2010-10-15 06:24

‘n Veertienjarige meisie van Bloemfontein is onverklaarbaar ná ’n blindedermoperasie by Bloemfontein-Medi-Clinic dood.

Twee vas vir Mandrax in Bloem

2010-10-13 11:31

Twee mans is by ‘n vulstasie naby die N1-snelweg buite Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hulle na bewering dwelms verkoop het.

Wallabies wen Mandela-skild

2010-09-04 19:00

Australië het 'n Drienasies-oorwinning in die laaste sekondes voor die Springbokke weggeraap om die Mandela-skild op Vodacompark in Bloemfontein te wen.

Bokke: Butch uit, Gio terug

2010-08-31 13:00

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers het die span aangekondig wat in die Drienasies-toets teen die Wallabies in Bloemfontein sal uitdraf.

Gewilde 4x4-uitdaging brul deur Bloem

2010-07-16 11:51

Die nasionale 4x4-uitdaging brul dié jaar ook deur Bloemfontein, waar deelnemers weer hul voertuie teen bulte, skuinstes, water en modder sal meet.

VIDEO: Betoging teen misdaad

2010-05-19 16:26

Kyk hier na beeldmateriaal van 'n betoging teen misdaad deur Solidariteit, wat in Bloemfontein afgeneem is.

Meisies met kookolie gebrand

2009-08-19 10:42

Twee skoolmeisies van Prieska se hande is blykbaar in kookolie gebrand nadat hulle glo kaaskrulle in ’n winkel gesteel het.

 

Bloem: Brand breek in stadsaal uit

2012-05-10 14:22

'n Brand het in die voorportaal van die Bloemfonteinse stadsaal uitgebreek. Die oorsaak van die brand is steeds onbekend.

Cosatu-optog: Geen polisie in Bloem

2012-03-07 10:41

Honderde mense het by die Batho-saal in Bloemfontein saamgedrom voor die massa-optog wat deur Cosatu gelei word.

Vrae oor luukshede op Parys

2012-01-20 07:06

Snags wys splinternuwe sonpaneel-straatligte en naamborde die weg aan in die geplaveide deel van Tumahole, Parys.

Verdagtes vas vir moord op Vrystaat-boer

2011-12-30 23:00

Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord van die eienaar van die plaas Riversford, naby Tierpoort suid van Bloemfontein.

Drie sterf toe motor naby Bloem omslaan

2011-12-19 12:01

Drie mense, insluitende 'n tweejarige dogterjie, is dood en ses is beseer toe hul motor naby Bloemfontein in die Vrystaat omgeslaan het.

Jagluiperd se slagoffer herstel goed

2011-11-06 19:00

‘n Dierkundige wat deur ‘n jagluiperd aangeval is by die Bloemfontein-dieretuin herstel goed nadat daar op hom geopereer is.

Hospitaal-verkragting: Personeellede geskors

2011-10-25 23:01
108 menings

Twee personeellede by 'n hospitaal in Bloemfontein is geskors nadat ‘n vrou wat terminaal siek is, glo deur ‘n verpleër verkrag is.

Gemeenskapslede slaan man dood

2011-10-14 22:04

Nege mense, onderandere 'n stadsraadlid, is op aanklagte van moord in hegtenis geneem nadat hulle ‘n man aangeval en doodgeslaan het.

Vyf in Bfn vas wat pa en seun kaap, vermoor

2011-09-27 22:01

Vyf mans is in Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n pa en sy seun gekaap en vermoor het, het die polisie gesê.

Waterkrisis: Wie se skuld?

2011-09-20 07:05

Terwyl duisende Bloemfonteiners steeds sonder water sit, aanvaar nóg die munisipaliteit nóg die verskaffer verantwoordelikheid vir die krisis.

Waterkrisis vererger toe pyp bars

2011-09-19 09:03

Die waterkrisis in Bloemfontein het vererger nadat ’n hooftoevoerpyp wat water aan die suidelike deel van die stad verskaf, gebars het.

Watertekort dreig in Bfn

2011-09-05 08:11

Inwoners van Bloemfontein gaan vir meer as 36 uur ’n tekort aan water hê nadat die watertoevoer na die stad vermoedelik gesaboteer is.

Ma dood, seun beseer in Bfn-ongeluk

2011-08-28 22:57

‘n Vrou is dood en haar seun is ernstig beseer toe die bakkie waarin hulle gereis het deur ‘n vragmotor in Bloemfontein getref is.

Twee tienermeisies van Bloemfontein verdwyn

2011-08-20 10:13

Die familie van twee tienermeisies van Bloemfontein wat twee weke gelede verdwyn het weet steeds nie waar dié kinders hulle bevind nie.

Vrou in rugbystadion aangeval, gesteek

2011-08-09 11:20

Desirée Malan (31) van Pretoria is in die Vrystaat-stadion, ná die wedstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en die WP, glo deur ’n mesrower aangeval.

ANC stewig in saal in Vrystaat

2011-05-21 08:36

Met 79% van die Vrystaat se uitslae Vrydagaand bekend, was die ANC beslis stewig in die saal. Die ANC het sover 18 uit die 20 munisipaliteite ingepalm.

Vrystaatse stemlokaal afgebrand

2011-05-18 10:54

'n Tydelike stemlokaal naby die Grootvlei-tronk suid van Bloemfontein het deur die loop van die nag afgebrand.

Bloem se strate onder water

2011-01-22 23:00

Strate in Bloemfontein is vroeër in riviere omskep nadat tot 100 millimeter in die laaste 24 uur oor die gebied geval het.

Vrou (93) lê ure in hospitaalgang

2010-11-09 06:38

’n Bejaarde vrou het ure lank op ’n matras in ’n gang van 'n Bloemfonteinse hospitaal gelê omdat daar geen dokter was wat haar kon help nie.

'Verkragting sal slegte gevolge vir Bfn inhou'

2010-11-01 09:10

Die grusame verkragting van ’n dokter in 'n Bloemfonteinse hospitaal sal waarskynlik baie slegte gevolge vir die stad en sy inwoners inhou.

Bloemfonteinse swemmer ryg medaljes in

2010-10-14 16:20

Die Bloemfonteinse swemmer Jacques Nel (27) is miskien ’n Downsindroom-lyer, maar hy ryg medaljes nes Ryk Neethling in.

Charlie die rokende sjimpansee vrek

2010-10-06 12:00

Charlie, die Bloemfontein-dieretuin se wêreldbekende rokende sjimpansee, het op die hoë ouderdom van 52 gevrek.

Bokke nie gou terug in Bloem

2010-09-02 10:02

Ondersteuners wat nie kaartjies vir die Drienasies-toets teen Australië het nie, kan lank wag om weer die Springbokke in Bloemfontein in aksie te sien.

Jong motorfietsryer kritiek ná ongeluk

2010-08-11 06:28

’n Jong motorfietsryer is in ’n kritieke toestand nadat hy in ’n motorfietsren geval en deur ’n ander renjaer getref is.

Só lyk Bafana vir Bloem-stryd

2010-06-22 15:17

Bafana Bafana se breier, Carlos Alberto Parreira, het sy span vir die maak of breek WB-kragmeting teen Frankryk in Bloemfontein bekend gemaak.

Twee vas vir Bloem-moord

2009-09-09 16:14

Twee mans is tydens 'n klopjag in hegtenis geneem vir die moord op ‘n man van Bloemfontein, het die polisie berig.

NZ verwag 'n harde stryd

2009-07-23 12:34

Die All Blacks berei hulle solank voor vir 'n klipharde, fisieke toets teen die Bokke in Saterdag se Drienasies kragmeting in Bloemfontein.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.