ARTIKELS OOR bahrein

Britse televisiespan in Bahrein vrygelaat

2012-04-23 12:22

Die span joernaliste van Brittanje se Channel 4 News wat vroeër in Bahrein gearresteer is terwyl hulle die Grand Prix moes dek, is vrygelaat.

Sekuriteit in Bahrein opgeskerp

2012-04-20 08:00

Owerhede in Bahrein het sekuriteit opgeskerp met oefensessies vir die Formule Een-wedren wat te midde van voortdurende betogings gaan begin.

F1 kry groenlig vir Bahrein

2012-04-13 11:02

Die Formule Een-wedren in Bahrein sal voortgaan ten spyte van voortdurende teen-regeringsbetogings in dié woestynland.

Bahrein deporteer ses Amerikaners

2012-02-15 12:15

Bahrein het ses Amerikaners gedeporteer en talle ander is in hegtenis geneem nadat hulle aan betogings deelgeneem het.

32 Betogers in Bahrein verhoor

2011-09-26 22:01

Twee-en-dertig mense wat vroeër vanjaar aan opstande in dié land deelgeneem het, is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir “terreurdade” .

F1 in Bahrein dalk gou weer op koers

2011-04-30 16:00

Vanjaar se Bahreinse Grand Prix kan in die "baie nabye toekoms" plaasvind, maar 'n spesifieke datum vir die wedren is steeds nie bekend nie.

Bahrein: Polisie dryf betogers uit Pêrel-plein

2011-03-16 11:04

Polisie het met bokhael en traangas op die Pêrel-plein in Bahrein losgebrand om betogers ten gunste van demokrasie uit te dryf.

VN bekommerd oor Saoedi-soldate in Bahrein

2011-03-15 11:26

Die VN is bekommerd oor soldate van Saoedi-Arabië en Verenigde Arab Emirates in Bahrein wat reeds sukkel met teen-regeringsbetogings.

Shiite-groepe vorm ‘n koalisie

2011-03-08 21:34

Drie van die Shiite opposisiegroepe het ‘n “Koalisie vir ‘n Bahreinse Republiek” gestig en wil die Sunni-koninklike familie omverwerp.

Bahrein: Betogers hou nie terug nie

2011-02-24 18:00

Betogers in Bahrein het op hul elfde dag van teen-regering-betogings in Manama geen teken van terugtrek getoon nie.

Bahrein: Grand Prix afgestel weens onrus

2011-02-22 11:42

Die Formule Een-reeks se openingswedren in Bahrein is afgelas nadat protesoptogte dié land tot stilstand gedwing het.

Weermag-troepe skiet op betogers

2011-02-18 19:00

Talle mense is beseer nadat troepe op anti-regeringsgroepe in Bahrein begin skiet het om hulle skynbaar van Pearl Square af weg te hou.

Betogers se bloed vloei in drie lande

2011-02-18 08:43

Wat die owerheid in Egipte nie durf doen het nie, het in Bahrein, Jemen en Libië gebeur: Die polisie het met geweld op betogers toegeslaan.

Twee sterf in Bahrein-chaos

2011-02-17 08:21

Twee mense is dood ná die polisie rubberkoeëls en traangas gebruik het om betogers op 'n plein in Manama, Bahrein te verdryf.

Bahrein: Man dood ná onluste

2011-02-15 09:55

‘n Man het aan sy wonde beswyk nadat hy beseer is toe polisie in Bahrein anti-regeringsbetogers uitmekaar gejaag het.

Vinnige Vettel kry voorste F1-wegspring

2010-03-13 22:33

Die Duitse renjaer Sebastien Vettel het met sy kwalifiserende tyd die voorste wegspringplek vir die Formule Een-wedren in Bahrein behaal.

 

Britse televisiespan in Bahrein aangehou

2012-04-23 08:30

'n Span joernaliste van Brittanje se Channel 4 News wat die Grand Prix in Bahrein moes dek, is in dié land in hegtenis geneem.

Chaos by Formule Een-uitstalling in Bahrein

2012-04-19 07:00

Sekuriteitsmagte het skokgranate gebruik om teen-regeringbetogers tydens 'n uitstalling vir Bahrein se Formule Een-resies uitmekaar te jaag.

Botsings ná begrafnis in Bahrein

2012-03-11 07:20

Die polisie in Bahrein het betogers met traangas bestook ná 'n begrafnis vir 'n 22-jarige man wat vroeër vandeesmaand tydens botsings dood is.

Ontploffing naby Britse ambassade in Bahrein

2011-12-04 12:59

'n Ontploffing het in 'n bus in 'n parkeerterrein naby die Britse ambassade in die Bahreinse hoofstad, Manama, plaasgevind.

Bahrein Grand Prix finaal af

2011-06-10 11:01

Die Bahrein-been van die Formule 1-kompetisie is finaal gekanselleer ná wydverspreide teenkanting van ‘n besluit om die wedren na Oktober uit te stel.

Bahrein: Ses dood op plein

2011-03-16 19:07

Drie betogers en drie polisiebeamptes is dood nadat die Bahreinse polisie op die betogers op Pêrel-plein toegesak het, het ooggetuies gesê.

Noodtoestand in Bahrein verklaar

2011-03-15 20:00

Die koning van Bahrein het ‘n noodtoestand van drie maande verklaar en die hoof van die land se weermag wye gesag gegee.

1 000 Saoedi-soldate gaan na Bahrein

2011-03-14 16:42

Sowat 1 000 soldate van Saoedi-Arabië is in Bahrein waar teen-regering betogings al vir meer as ‘n maand aangaan, het ‘n Saoedi-beampte gesê.

Rebellegroepe bots in Bahrein

2011-03-04 12:04

Botsings tussen rebellegroepe het in Bahrein toegeneem waar honderde Shiite- en Sunni Arabiere in Hamad-stad, Bahrein, baklei het.

Bahrein se koning spreek gevangenes vry

2011-02-22 14:07

Bahrein se koning Hamad het daarop aangedring dat Shiite-gevangenes vrygelaat word en het die verhoor van ander aangehoudenes gestop.

Bahreinse betogers: Die héle monargie moet weg

2011-02-21 15:25

‘n Groep betogers het die uitdrywing van Bahrein se hele monargie geëis as deel van hulle voorwaardes om die opstand in die land te bëeindig.

Nóg betogings in Bahrein

2011-02-18 12:45

Betogers het ‘n dag nadat vier mense tydens gewelddadige betogings dood is, in verskeie gebiede van Bahrein bymekaar gekom.

Onlus dwing Bahrein tot stilstand

2011-02-17 12:35

Bahrein het tot stilstand gekom ná die polisie op betogers in dié land se hoofstad, Manama, toegeslaan het.

Spanning neem toe in Bahrein

2011-02-16 16:31

Duisende betogers het in Bahrein se hoofstad, Manama, byeengekom om hulle ongelukkigheid met die regering duidelik te maak.

Bahrein veroordeel leraar wat Koran wil verbrand

2010-09-09 13:50

Die regering van Bahrein het die gemeente van Florida ten sterkte veroordeel vir hul plan om eksemplare van die Koran in die openbaar te verbrand.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.