ARTIKELS OOR bagdad

Irak: Twee dood ná gewapende mans bus aanval

2012-05-23 13:00

Twee mense is dood en sewe ander beseer nadat gewapende mans 'n bus noordoos van Bagdad aangeval het, het beamptes gesê.

Bagdad: Vyf dood in restaurant-ontploffing

2012-05-18 09:30

Vyf mense is dood nadat 'n bom in 'n restaurant in 'n mark naby Bagdad ontplof het, het mediese- en sekuriteitsbeamptes gesê.

17 ontsnap uit tronk in Irak

2012-03-23 14:00

Altesaam 17 gevangenes, waaronder 10 Al-Kaïda-geaffilieerdes, het uit aanhouding by 'n tronk in Irak ontsnap, het 'n polisiebeampte gesê.

Bagdad: Nege dood in rooftog

2012-03-12 13:12

Nege mense is dood en 14 ander is beseer toe juwelierswinkels in die ooste van Bagdad beroof is, het die polisie in Irak gesê.

Vier vas ná 27 polisiebeamptes sterf

2012-03-06 21:02

Vier mans van die militante groep Al-Kaïda is in hegtenis geneem in verband met 'n skietery waarin 27 polisiebeamptes gesterf het.

22 dood tydens ontploffings in Bagdad

2012-01-05 17:08

‘n Vlaag ontploffings het twee Sjiïet-streke in Bagdad getref, waartydens 22 mense dood en 60 mense beseer is, het beamptes gesê.

Bagdad: 40 dood in reeks-bomaanvalle

2011-12-22 12:55

'n Reeks bomaanvalle in die Irakese hoofstad Bagdad het 57 mense gedood, het 'n woordvoerder vir die gesondheidsdepartement gesê.

Nóg bloedvergieting toe bomme Sentraal-Irak ruk

2011-11-26 14:05

Minstens 15 mense is dood en talle ander is beseer in 'n rits bomaanvalle in Sentraal-Irak, het veiligheidsbeamptes en 'n dokter gesê.

15 dood in dubbele bomontploffing

2011-10-13 22:13

Amptenare in Irak sê twee ontploffings in ‘n Sjiïtiese woonbuurt in die ooste van Bagdad het 15 lewens geëis en 48 mense beseer gelaat.

Drie dood, twee gewond in aparte aanvalle in Irak

2011-09-26 18:59

Drie mense is in ‘n bomontploffing in Irak dood, terwyl twee staatsamptenare in mislukte sluipmoordpogings in Bagdad gewond is.

Sekuriteitsmagte in Irak vind massagraf

2011-09-09 19:03

Irakese sekuriteitsmagte het 40 lyke wat die afgelope twee jaar vermoor is, in 'n massagraf in Dujail, noord van Bagdad, gevind.

Ontploffing in Bagdad eis 21

2011-06-23 21:01

Een-en-twintig mense is dood en 107 beseer toe drie ontploffings deur ‘n besige mark in die suide van Bagdad geskeur het.

Bagdad eis $1 miljard by Amerika

2011-02-17 23:00

Die regering van die stad Bagdad in Irak eis dat Amerika $1 miljard aan die stad betaal vir skade wat deur "ontploffingmure" aangerig is.

37 roubeklaers deur bom gedood

2011-01-27 20:00

‘n Motorbom het deur ‘n begrafnisseremonie in Bagdad geskeur, 37 mense dood gelaat en dosyne ander beseer, het beamptes gesê.

Oproerige aangehoudenes ontsnap uit tronk

2010-11-18 03:00

Minstens 20 verhoorafwagtende aangehoudenes het uit ‘n aanhoudingsfasiliteit in Bagdad ontsnap nadat hulle ‘n opskudding veroorsaak het.

Bloedige dag in Irak eis talle lewens

2010-05-11 07:42

Talle mense is dood in ’n reeks selfmoordbom- en motorbomontploffings en geweervuur op markte, ’n fabriek en weermagbeheerpunte in Irak.

24 kinders dood in Bagdad bomaanval

2009-10-26 21:43

Vier en twintig van die 155 mense wat in twee selfmoordbomaanvalle in Bagdad oorlede is, was kinders, het plaaslike polisie gesê.

 

Vyf dood in bomaanvalle by troeteldiermark

2012-05-18 20:00

Drie bomontploffings by ‘n troeteldiermark in die ooste van Bagdad wat byna gelyktydig plaasgevind het, het die lewens van vyf mense geëis.

Bagdad: Vyf dood in motorontploffing

2012-04-04 15:00

Vyf mense is dood en 15 ander beseer nadat 'n motorbom in 'n Sunni-woonbuurt in die noorde van Bagdad afgegaan het.

23 dood in bomontploffings in Irak

2012-03-20 13:00

Twee motorbomontploffings het 'n heilige Sjiïtiese stad in Irak getref met die dodetal in aanvalle regoor die land wat tot 23 gestyg het.

Irak: 7 dood in twee selfmoordbomaanvalle

2012-03-07 17:59

Sewe mense is in Tal Afar in die noorde van Irak in twee selfmoordbomaanvalle dood, het Irak se ministerie van binnelandse sake gesê.

Irak: 15 sterf in bom by polisie-akademie

2012-02-19 18:56

Altesaam 15 mense het gesterf en 21 ander is beseer toe ‘n selfmoordbomaanvaller homself voor ‘n polisie-akademie in Irak opgeblaas het.

Groot ontploffing ruk Bagdad

2011-12-26 08:50

'n Selfmoordbomaanval by die kantore van die ministerie van binnelandse sake in Bagdad het 'n onbekende aantal mense se lewens geëis.

Selfmoordbom eis 11 in Bagdad

2011-11-28 13:11

Irakese beamptes sê ‘n selfmoordbom in ‘n motor buite ‘n tronk in die Irakese hoofstad, Bagdad, het 11 mense se lewens geëis.

Bagdad: 32 sterf in bomaanvalle

2011-10-28 15:02

Die dodetal van ‘n dubbele bomaanval by ‘n musiekwinkel in ‘n Shiite-woonbuurt in die Irakse hoofstad, Bagdad, het tot 32 gestyg.

Selfmoordbommers dood 12 in Bagdad

2011-10-12 11:03

Twaalf mense is dood nadat twee selfmoordbomaanvallers hul voertuie naby polisiekantore in Bagdad minute uitmekaar laat ontplof het.

Brand breek uit by Irakse tronk, 9 sterf

2011-09-19 16:55

Altesaam nege gevangenes is dood en talle ander beseer toe ‘n brand by ‘n tronk in Irak uitgebreek het, het veiligheidsbeamptes gesê.

Joernalis in Bagdad doodgeskiet

2011-09-08 23:01

‘n Irakkese joernalis, wat krities was teenoor die regering en Facebook gebruik het om optogte te reël, is doodgeskiet.

Sewe beseer toe bom buite kerk ontplof

2011-04-24 15:57

Sewe mense, onder wie vier polisiemanne, is beseer toe 'n bom 'n paar meter van 'n kerk in Bagdad se ingang ontplof.

Dodetal styg ná bom by begrafnis

2011-01-28 13:25

Die dodetal het na 51 gestyg nadat ‘n bom by ‘n begrafnisseremonie in Bagdad ontplof het, het Irakese polisie en hospitaalbeamptes gesê.

Ontploffings teiken polisie

2010-12-02 17:52

Owerhede vermoed dat bomaanvalle spesifiek die polisie teiken ná vyf polisiemanne in drie aparte voorvalle in Bagdad beseer is.

Bagdad: 16 dood, 14 gewond in aanvalle

2010-07-30 00:18

16 mense is dood, waarvan nege sekuriteitsbeamptes was, en veertien ander beseer tydens aanvalle in Bagdad se Al-Adhamiyah-streek.

Irakese leiers in kruisvuur ná bomaanvalle

2009-12-09 16:28

Sekerheidsbeamptes in Irak moet voor 'n spesiale sitting van die parlement verskyn ná bomaanvalle dié land geruk en 127 mense dood het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.