ARTIKELS OOR australië

Aussies moet bontstaan om dwelmstroom te stuit

2012-05-17 07:30

Australiese owerhede het die afgelope jaar op 'n rekordhoeveelheid dwelmmiddels beslag gelê wat die land van oraloor ingestroom het.

Duikers trotseer haai om vriend se lyk te kry

2012-05-08 10:00

Vriende van ‘n visskieter wat in Brisbane verdrink het, het ten spyte van ‘n haai wat hulle omsingel het, hul vriend se lyk uitgeduik.

Klein aardbewing skud Canberra

2012-04-20 07:00

Die Australiese hoofstad, Canberra, is Vrydagoggend geruk deur 'n klein aardbewing wat veroorsaak het dat vensters en eetgerei skud.

Grootste aardbewing in jare ruk Australië

2012-03-24 10:35

Die grootste aardbewing in 15 jaar het Australië getref, maar geen skade is aangemeld nie, het seismoloë hier gesê.

Reuse-storm tref Aus

2012-03-17 13:22

'n Hewige tropiese storm het die noordkus van Wes-Australië getref en is tans besig om na die binneland te beweeg.

Aus: Vloedskade beloop reeds R3,9 miljard

2012-03-09 08:12

Australië se vloedkrisis sal na beraming sowat Aus$500 miljoen (R3,9 miljard) in Nieu-Suid-Wallis alleen beloop, met nog reën wat verwag word.

Sydney: Swaarste reënval in vyf jaar

2012-03-08 10:04

Australië se suidooste is deur nog vloede getref, met Sydney wat die swaarste reënval in vyf jaar gehad het en dorpe wat ontruim is.

Aus-dorp deur vlermuise binnegeval

2012-03-07 11:14

‘n Dorp in die noorde van Australië is deur meer as 250 000 vlermuise binnegeval, wat gelei het tot waarskuwings van ‘n potensiële siekte.

Aus stel nuwe wette in oor hoofbedekkings vir Moslems

2012-03-05 18:51

Moslemvroue in Nieu-Suid-Wallis in Australië sal hul kopstukke moet verwyder sodat hul handtekeninge amptelik waargeneem kan word.

Vertragings van Jetstar-vlugte ontstel passasiers

2012-02-24 14:17

Die Australiese lae-koste lugdiens, Jetstar, se vlugte was die laaste ses maande nooit betyds nie en passasiers vertrou hom glad nie meer nie.

Minder Aussies na Spele

2012-02-23 12:04

Australië sal met sy kleinste groep atlete sedert 1992 na Londen reis nadat verskeie spanne nie vir die Olimpiese Spele kon kwalifiseer nie.

Aussies gestrand ná lugredery vou

2012-02-20 11:05

Talle Australiese vakansiegangers probeer desperaat terugkeer huis toe ná hulle gestrand gelaat is weens die bankrotskap van Air Australia.

Oos-Australië steier onder ergste vloede ‘in eeue’

2012-02-04 07:15

Dele van Oos-Australië het onder erge vloede deurgeloop, duisende inwoners is afgesny en verskeie plekke is net per helikopter bereikbaar.

Australië bied glo beste vooruitsigte

2012-02-03 09:03

Australië is in 'n meningspeiling aangewys as die land waar die meeste voornemende immigrante sal wil werk en woon.

Duisende vlug ná vloede Australië tref

2012-01-25 18:59

Duisende Australiërs is ontruim weens kitsvloede en grondverskuiwings en nadat 'n sikloon gedreig het om in die Stille Oseaan te vorm.

'Nuckin Futs' mag nou in Australië verkoop word

2012-01-18 11:00

‘n Peuselhappie genaamd “Nuckin Futs” mag nou in Australië verkoop word nadat reguleerders die kru taal as alledaags aanvaar het.

Klagte laat vaar ná Aussie boude vir koningin wys

2012-01-17 10:01

Die aanklagte teen ‘n man wat glo tydens koningin Elizabeth II se besoek aan Australië sy boude vir haar gewys het, is laat vaar.

SA derde vriendelikste land in die wêreld

2012-01-13 14:45

Nieu-Seeland, Australië en Suid-Afrika is die top-lande waar uitgewekenes die beste integreer, het 'n opname bevind.

Australiese blogger verloor stryd teen kanker

2012-01-02 11:31

‘n Australiese kankerpasiënt wat bekendheid verwerf het nadat ‘n video wat hy vir sy vrou gemaak het op die internet versprei het, is dood.

Aussies gereed vir die nuwe jaar

2011-12-31 12:00

Geesdriftige feesgangers het gestoot en gestamp om die beste staanplek te kry by die Sydney-hawe vir ‘n vuurwerkvertoning.

Chinese student vas vir dwelmsmokkelary in Aus

2011-12-16 13:00

‘n Jong Chinese man is in hegtenis geneem nadat hy probeer het om dwelms onwettig in die Victoria-staat in Australië in te smokkel.

Haai neem groot hap van branderplank

2011-12-12 17:53

'n Een-en-vyftig-jarige Australiese man is gelukkig om te lewe nadat 'n haai 'n groot hap van sy branderplank geneem het.

Vloedwater sny talle in Australië af

2011-11-26 09:26

Vloede in die ooste van Australië het honderde mense in hulle huise vasgekeer, terwyl minstens 10 mense uit hul voertuie gered is.

Mickey reeds vuur en vlam vir Aussies

2011-11-23 09:01

Mickey Arthur het al met die naweek se tweede toets tussen Suid-Afrika en Australië begin planne smee om die Australiese krieketspan weer ’n wêreldkrag te maak.

Anti-rookwetgewing in Australië verwag

2011-11-21 16:34

Sigarette in Australië gaan volgende jaar in eenvoudige groen pakkies verkoop word, volgens ‘n nuwe anti-rookwetgewing.

R113 milj. om haai-aanvalle in Aus te verhoed

2011-11-15 16:55

Die regering van Wes-Australië beplan om sowat $14 miljoen (R113 miljoen) te spandeer om haai-aanvalle te probeer voorkom.

Gyselaarsdrama by tronk in Aus

2011-11-14 12:17

‘n Tronkbewaarder is deur ‘n groep gevangenes in ‘n maksimumsekuriteit-afdeling van ‘n tronk in Australië ontvoer, lui berigte.

Seksuele mishandeling by weermagakademie in Aus

2011-11-03 15:32

Ondersoeke in die hantering van vroue by Australië se voorste militêre kollege toon dat daar “laevlak seksuele teistering” plaasvind.

Aussie hof toe wat boude vir Koningin Elizabeth wys

2011-10-24 17:26

‘n Australiese man is daarvan aangekla dat hy homself ontbloot het deur sy broek tydens Koningin Elizabeth II se besoek af te trek.

Reeksmoordenaar se familielid pleit oor bylmoord

2011-10-24 10:01

‘n Familielid van die Australiese reeksmoordenaar Ivan Milat het skuldig gepleit op aanklagte van die bylmoord op ‘n tienerseun.

Duiker sterf in haai-aanval in Aus

2011-10-23 13:50

‘n Amerikaanse duiker is dood nadat hy naby die gewilde toeristebestemming Rottnest-eiland in Australië deur ‘n witdoodshaai aangeval is.

Koningin Elizabeth II besoek Aus

2011-10-19 13:11

Koningin Elizabeth II en prins Philip, hertog van Edinburgh, het in Australië aangekom vir hul elf dae lange besoek aan die land.

Meer as 67 000 ondersteun al petisie teen Lawrence

2011-10-13 14:43

Duisende Suid-Afrikaners voeg steeds hul name by ‘n aanlyn-petisie wat eis dat Bryce Lawrence as skeidsregter geskors met word.

Aus: Twee vas vir mensehandel

2011-10-06 14:43

Die polisie in Australië het ‘n internasionale mensehandel-sindikaat oopgevlek deur twee vermeende rolspelers in hegtenis te neem.

SA vrou verdrink terwyl sy snorkel in Aus

2011-09-28 18:03

Toerleiers in Australië het gedink ‘n Suid-Afrikaanse vrou was nog rustig besig om te snorkel, terwyl sy eintlik bewusteloos was.

Aus: Vroue kan nou in voorste linies veg

2011-09-27 09:08

Australië sal alle beperkings op geslag in sy verdedigingsmag ophef en vroue sal binnekort vir enige posisie kan kwalifiseer.

Swerm voëls tref Qantas-vlug

2011-09-23 23:02

‘n Qantas-vliegtuig het veilig in Perth geland nadat dit in die lug moes omdraai toe dit in ‘n swerm voëls vasgevlieg het.

Reuse-brand in Aus 'voel soos bomaanval'

2011-09-16 14:52

Brandbestryders moes spook om ‘n reuse chemiese vuur in Canberra onder beheer te kry te midde van vrese dat inwoners die giftige rook kan inasem.

Aus se werkloosheidsyfer styg

2011-09-08 17:51

Werkloosheid in Australië het die tweede agtereenvolgende maand in Augustus toegeneem teen meer as wat ekonome verwag het.

G’n verskonings, sê Kirsten

2011-09-02 09:57

Die Proteas sal nie ’n gebrek aan voorbereiding as ’n verskoning kan gebruik as hulle in die komende krieketreeks teen Australië kleitrap nie.

Australiese hof teen "uitruil" van vlugtelinge

2011-08-31 14:02

Australië se hooggeregshof het op opspraakwekkende wyse beslis die regering se plan om vlugtelinge met Maleisië “uit te ruil” is onwettig.

Drie sterf in vliegramp in Aus

2011-08-19 12:29

‘n Bekroonde joernalis is vermoedelik onder die oorledenes wat in ‘n helikopter-ongeluk in die suide van Australië gesterf het.

Dingo’s se urine beskerm Aus plase

2011-08-05 22:59

Australiese wetenskaplikes werk aan ‘n middel wat dingo’s se urine sal naboots en hopelik hul skrikkerige makkers uit die kwaad sal hou.

Vrou dagvaar dokter oor spons in haar maag

2011-08-01 17:24

‘n Australiese vrou wat vir meer as vyftien jaar met ‘n spons in haar geleef het, beplan om haar dokter vir nalatigheid te dagvaar.

Vlaag gewelddadige misdaad tref Goue Kus

2011-07-21 18:22

Die Goue Kus in Queensland, Australië, loop onder ‘n vlaag gewelddadige misdaad deur met nóg ‘n moord wat hier gepleeg is.

Reusekrokodil laat toeriste hik van die skrik

2011-07-15 23:06

'n Reusekrokodil genaamd Brutus vermaak toeriste in Australië gereeld wanneer hy bo die water uitspring om 'n stuk vleis te gryp.

Toeriste getoets vir perdesiekte

2011-07-13 10:47

Besoekers aan 'n gewilde avontuurplaas in Queensland, Australië word getoets vir die dodelike Hendra-virus nadat 'n perd weens dié virus gevrek het.

Australië wil vervelige sigaretpakkies hê

2011-07-06 19:58

Australië wil ‘n wet instel wat sigaretmaatskappye sal dwing om sigarette in ongemerkte pakkies met duidelike waarkuwings te verpak.

Aussie-kroeg verwyder man wat tulband dra

2011-07-04 08:47

Personeellede by ‘n Australiese kroeg in Brisbane moes om verskoning vra nadat ‘n klant met 'n tulband toegang geweier is.

Man agtergelaat in see ná snorkel-uitstappie

2011-06-29 16:57

‘n Amerikaanse toeris het vertel hoe hy vreesbevange was nadat hy besef het sy toerboot het hom agtergelaat tydens ‘n snorkel-uitstappie.

 

Man kry spoghuis terug ná staat dit verkoop

2012-05-10 09:45

‘n Australiese man, wie se huis deur die regering teruggeneem en toe vir Aus$1 000 (R8 069) verkoop is, het sy huis teruggewen.

Nóg 'n ondersoek kom teen Aus speaker

2012-05-02 09:20

Die polisie het 'n amptelike ondersoek begin na bewerings van bedrog teen Peter Slipper, speaker van Australië se parlement.

Noodlanding uitgevoer oor slang in kajuit

2012-04-05 12:06

'n Australiese vlieënier moes 'n noodlanding uitvoer ná 'n slang agter die paneelbord van 'n vliegtuig gevind is, het beamptes gesê.

Nóg storms teister Aus

2012-03-18 12:33

Sikloon Lua, die sterkste storm wat Australië sedert verlede jaar se destruktiewe sikloon Yasi getref het, het deur die land se weste beweeg.

Uitroei van dié spesies word bekyk

2012-03-12 07:05

Seeskilpaaie en bedreigde doegongs word moontlik in Australië afgemaai vir onwettige vleishandel. Dié bewerings word ondersoek.

Aus: Man pleit skuldig oor 'bom' om meisie se nek

2012-03-08 12:02

n Man het skuldig gepleit nadat hy ‘n fopbom om ‘n meisie se nek gehang het in ‘n poging om geld by haar ryk familie te kry.

Nóg kitsvloede, verwoesting in Aus verwag

2012-03-07 11:41

Sowat 600 mense is beveel om hul huise in Griffith, noordwes van Wagga Wagga in Australië, te verlaat as gevolg van moontlike vloede.

Aus: Duisende vlug uit vloedgeteisterde dorp

2012-03-06 10:07

Meer as 8 000 mense het uit hul huise in die vloedgeteisterde suidooste van Australië gevlug te midde vrese dat ‘n dyk kan ingee.

Aus moet verskoning vra vir gedwonge aannemings

2012-02-29 20:04

Die Australiese regering is versoek om verskoning te vra aan duisende ongetroude ma’s wat in die laat 20ste eeu hul babas moes laat aanneem.

Wittebrood-moord: Man vrygespreek

2012-02-24 10:03

'n Amerikaner wat daarvan beskuldig is dat hy sy vrou tydens ’n skubaduik-uitstappie op hul wittebrood in Australië verdrink het, is vrygespreek.

Rudd bedank as minister van buitelandse sake

2012-02-22 10:10

Australië se minister van buitelandse sake, Kevin Rudd, het bedank en gesê hy kan nie voortgaan sonder Julia Gillard se ondersteuning nie.

Aus-man se huis vir R8 000 op veiling verkoop

2012-02-09 12:55

'n Australiese man veg in 'n hof vir die behoud van sy huis wat op 'n veiling vir 'n skamele Aus$1 000 ( R8 160) verkoop is.

Australië: Duisende gestrand weens vloede

2012-02-03 13:05

Meer as 10 000 Australiërs is gestrand gelaat met duisende wat beveel is om te ontruim weens vloede wat daar voorkom.

Bomeenheid na ambassades in Australië ontplooi

2012-01-30 16:10

Bomeenhede is na die Franse en Israeliese ambassades in Australië ontplooi nadat verdagte pakkies gevind is, het die polisie gesê.

Man ruk katjie se kop af

2012-01-25 17:59

'n Australiese man is van dierewreedheid aangekla nadat hy 'n katjie se kop afgeruk en dit voor kinders in 'n straat gegooi het.

Meer as 50 pelsrobbe spoel op Aus strand uit

2012-01-17 11:01

Meer as 50 dooie pelsrobbe het op ‘n strand in die suide van Australië uitgespoel in omstandighede wat nog nie verduidelik kon word nie.

Vlieg met goue agterstewe word na Beyonce vernoem

2012-01-16 21:08

‘n Nuwe spesie van die steekvlieg wat ontdek is, is so “bootylicious” met sy goue agterstewe dat die wetenskaplikes dit na Beyonce vernoem het.

Franse toeris aangekla van moord in Aus

2012-01-03 10:48

‘n Jong Fransman wat om Australië gereis het is van moord aangekla nadat hy ‘n ander man op Kersdag doodgesteek het.

Meer spermskenkers van VSA skenk aan Aus

2012-01-01 12:08

Omstrede nuwe reëls wat spermskenkers se anonimiteit wegneem het Australiërs afgeskrik en klinieke genoop om voorraad van die VSA te kry.

Krokodil oorleef busstamp

2011-12-22 12:00

'n Veearts het gesê 'n krokodil met die naam Fluffy is weer haar ou self nadat sy deur 'n bus in Australië getref is, terwyl sy eende gejag het.

Matroos skuldig oor hy vroulike offisier pak gee

2011-12-13 19:55

'n Vlootoffisier is aan onsedelikheid skuldig bevind nadat hy 'n vroulike offisier op haar boude geslaan het om haar dissipline te toets.

Aus beplan wêreld se grootste marine park

2011-11-28 13:33

‘n Gebied op die noord-oostelike kus van Australië, so groot soos Duitsland en Frankryk, gaan in 'n enorme marine park omskep word.

Atleet kry rekorduitbetaling ná ongeluk

2011-11-23 13:02

'n Voormalige atleet van Namibië wat breinskade opgedoen het toe ’n motoris haar raakgery het, het ’n rekorduitbetaling van R106,5 miljoen ontvang.

Tabak-reus sleep Australiese regering hof toe

2011-11-22 13:37

Die tabak-reus Philip Morris dagvaar die Australiese regering oor 'n nuwe wet wat eenvoudige verpakking vir sigarette verpligtend maak.

China gekant teen Amerikaanse soldate in Australië

2011-11-16 18:29

China is glad nie ingenome met Amerika se plan om ‘n militêre teenwoordigheid in Australië te bewerkstellig nie, het dié land gesê.

Obama teen krokodille se kake verseker

2011-11-15 13:50

‘n Australiese firma het pres. Barack Obama versekering teen krokodille aangebied aangesien die president die land binnekort sal besoek.

Krisis vir toerisme in Australië

2011-11-10 09:24

Australië se toerismebedryf beleef 'n ernstige krisis weens wêreldwye ekonomiese probleme, met 'n afname van 9% in besoekers in September.

Indië vra Australië om reiswaarskuwing terug te trek

2011-10-28 09:23

Indië plaas druk op Australië om sy reiswaarkuwing oor moontlike aanvalle in die land tydens die komende Kersseisoen terug te trek.

Haai-aanvalle sleg vir toerisme in Aus

2011-10-24 11:34

'n Derde haai-aanval in drie maande het die Weskus van Australië geruk en toeroperateurs is bekommerd dat dit sleg is vir die bedryf.

Australië wil dalk haaie uitdun

2011-10-24 06:57

Die owerheid in Australië het jag gemaak op ’n haai wat ’n duiker verskeur het. Daar word ook oorweeg om dié groot roofdiere uit te dun.

Occupy Wall Street spoel oor na Aus

2011-10-21 15:25

Talle betogers is in Melbourne, Australië, vasgetrek of beseer toe die polisie hulle tydens ‘n vreedsame betoging uitmekaar gejaag het.

Groot kangaroe val vrou in Aus aan

2011-10-19 12:12

‘n Australiese vrou sê sy was byna dood toe ‘n groot kangaroe haar aangeval het terwyl sy saam met haar honde gaan stap het.

Vermiste swemmer in Aus dalk slagoffer van haai

2011-10-11 09:07

‘n Man wat verdwyn het terwyl hy by ‘n gewilde strand in Perth, Australië, geswem het, is waarskynlik die slagoffer van ‘n witdoodshaai.

Aussies begin herbou

2011-09-29 09:07

Die herbouproses van die Australiese krieketspan begin in alle erns in Suid-Afrika. Dít was duidelik toe die keurders die toergroep aangekondig het.

Fluit-fluit, Dickinson tree uit

2011-09-27 14:35

Die Australiese blaser Stuart Dickinson het sy uittrede as internasionale skeidsregter, op die ouderdom van 43, aangekondig.

Qantas waarsku oor nóg 'n staking

2011-09-26 10:30

Die Qantas-lugredery het gewaarsku dat sy bedrywighede ontwrig kan word weens sy personeel se tweede staking in twee weke.

Groot hoeveelheid Walvisse op Aus se ooskus verwag

2011-09-23 15:01

Die meeste walviskalwe wat in die afgelope 50 jaar gesien is sal na verwagting verby Australië se ooskus beweeg.

Aus kry derde opsie vir geslag op paspoort

2011-09-15 13:09

‘n Derde opsie vir geslag kan nou op Australiese paspoorte gekies word om diskriminasie teenoor transgender mense uit te wis.

Amptenare sal nié dodelike haai jag

2011-09-05 10:19

Amptenare aan die Australiese weskus het gerugte ontken dat hulle 'n haai wat 'n lyfplankryer voor talle mense "in twee gebyt" het, sal jag.

Nuwe swembyeenkoms vir Aus, SA en China

2011-08-31 15:25

Perth gaan gasheer speel vir 'n nuwe internasionale swembyeenkoms waar Australië met swemmers van Suid-Afrika en China sal meeding.

Seksskandaal ruk politiek in Aus

2011-08-23 11:50

Australiese polisie ondersoek aantygings dat ‘n wetgewer ‘n vakbond se kredietkaart misbruik het om prostitute te betaal.

Heldin van Tweede Wêreldoorlog sterf

2011-08-08 12:07

Een van die mees gevierde geheime agente van die Geallieerde Magte tydens die Tweede Wêreldoorlog, Nancy Wake, het op die ouderdom van 98 gesterf.

Australiese tiener "piekfyn" ná bomdrama

2011-08-05 10:27

Die Australiese tiener wat vir tien ure met ‘n bom om haar nek gewag het vir plofstofdeskundiges om dit te verwyder, het gesê sy is “piekfyn”.

'Facebook is nie vir kinders'

2011-07-21 20:38

Australiese amptenare oorweeg om strenger beperkings op Facebook te plaas om ouers meer beheer oor hul kinders se aktiwiteite te gee.

Sydney-operahuis op terreur-webtuiste

2011-07-21 13:19

‘n Foto van Sydney se ikoniese operahuis verskyn tans in ‘n aanlyn-tydskrif wat aan die terreurnetwerk Al-Kaïda verbind word.

Groot betaaldag as Wallabies WB wen

2011-07-15 12:12

Asof die Webb Ellis-trofee nie op sy eie soet genoeg is nie, is die Wallabies R44 miljoen belowe as hulle vanjaar se Wêreldbeker-toernooi wen.

Deans, Henry kies beste

2011-07-11 07:03

Die All Blacks en die Wallabies het hul sterkste groepe vir vanjaar se Drienasies aangewys, wat moeilikheid vir ’n uitgedunde Springbok-span voorspel.

Polisie in Aus-staat mag burkas verwyder

2011-07-05 15:02

Die polisie in die Australiese staat Nieu-Suid-Wallis mag nou gesigsluiers verwyder sodat misdaadverdagtes geïdentifiseer kan word.

Gibbs kolf vir Mickey se span

2011-07-01 11:17

Die Suid-Afrikaanse kolwer Herschelle Gibbs sal vir die Australiese franchise die Perth Scorchers in aanstaande jaar se twintig20-toernooi speel.

Britse aankoms in Aus was ‘inval’

2011-06-28 11:16

Raadgewers in Australië het gestem ten gunste daarvan om die koms van Britse setlaars in 1788 as ‘n “inval” te verklaar.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.