ARTIKELS OOR argentinië

Minstens 11 dood ná storm in Argentinië

2012-04-05 22:02

‘n Sterk storm in Argentinië het bome ontwortel, dakke verwoes en minstens 11 mense dood en 20 beseer gelaat in die streek.

Argentynse treinongeluk kon 'verhoed word'

2012-02-24 13:07

Die dodelike treinongeluk in Argentinië kon vooruitgesien en verhoed word, het die land se ouditeur-generaal gesê.

Argentynse president het nooit kanker gehad nie

2012-01-07 22:45

Die Argentynse president Cristina Fernandez het nooit kanker gehad nie, ten spyte daarvan dat sy verlede maand daarmee gediagnoseer is

SA hokkievroue seëvier in Suid-Amerika

2011-12-09 09:44

Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het Ierland met 2-0 in sy eerste wedstryd in ’n viernasies-toernooi in Buenos Aires geklop.

Agt sterf toe trein skoolbus tref

2011-11-03 09:05

Sewe skoolmeisies en ‘n werker van die skool is dood toe ‘n goederetrein in San Luis in die weste van Argentinië in ‘n skoolbus vasgery het.

Argentynse vrouepresident herverkies

2011-10-24 13:06

Die Argentynse president Cristina Kirchner is herverkies en haar oorwinning beteken sy is die eerste vrou om dié prestasie te behaal.

2 Franse toeriste in Argentinië vermoor

2011-08-01 20:01

Twee Franse toeriste wat Argentinië besoek het se lyke is naby ‘n staproete gevind, het die Argentynse polisie gesê.

Sewentig beseer in treinbotsing

2011-04-04 22:00

‘n Lokomotief het teen ‘n passasierstrein, wat van Buenos Aires na Mar del Plata onderweg was, gebots en 70 mense beseer gelaat.

Vier dood, 120 beseer in treinramp

2011-02-17 23:00

‘n Treinbotsing naby Buenos Aires het vier lewens geëis en 120 mense, van wie 27 steeds in die hospitaal is, beseer gelaat.

Bom ontplof naby Griekse ambassade in Argentinië

2010-12-30 13:58

‘n Bom het voor die Griekse ambassade in Buenos Aires ontplof net nadat ‘n ontploffing buite ‘n hof in Athene plaasgevind het.

SA-vroue pak China

2010-09-02 11:06

SA se hokkiespan sal op hul strydrosse én groentjies staatmaak wanneer hulle China in die volgende Wêreldbeker-wedstryd in Argentinië aandurf.

Laaste sokkerspeler van eerste WB sterf

2010-08-31 16:25

Die laaste lewende sokkerspeler, wat aan die heel eerste Wêreldbeker in 1930 deelgeneem het, het op 100-jarige ouderdom gesterf.

Maradona kry nuwe kontrak

2010-07-15 15:21

Argentinië se sokkervereniging het bekend gemaak dat ‘n nuwe kontrak van vier jaar aan die afrigter, Diego Maradona, aangebied sal word.

Die Kaap is Duits

2010-07-03 17:54

Duitsland is deur na die Wêreldbeker-halfeindronde nadat hulle Argentinië op die Groenpunt-stadion in Kaapstad verslaan het.

Argentinië pak Duitsers in kwarteind

2010-06-27 22:23

Argentinië is deur na die kwarteindronde van die Wêreldbeker nadat hulle Mexiko oortuigend op die Soccer City-stadion in Johannesburg geklop het.

Dis naelbyt vir drie spanne in Groep B

2010-06-22 10:19

Die span van Argentinië kan in Polokwane die eerste span in WB 2010 word wat drie oorwinnings behaal as hy met Griekeland afreken.

Suid-Koreane het plan om Messi te stuit

2010-06-17 09:00

Suid-Korea het ’n duidelike waarskuwing gestuur aan Argentinië én sy beste speler, Lionel Messi, voor hul wedstryd in Groep B van die Wêreldbeker-toernooi.

Vigsdag-troue gestop

2009-12-01 11:02

Terwyl die twee verliefdes nog hulle troupakke aangepas het, het ‘n regter besluit om Argentinië se eerste gay troue te stop.

 

Sterk aarbewing ruk Argentinië

2012-03-05 13:04

‘n Sterk aardbewing, wat 6.1 gemeet het, het die noorde van Argentinië geruk, het Amerikaanse navorsers gesê.

Argentinië, Brittanje in bekgeveg

2012-02-10 06:57

Met die herdenking van die Falkland-oorlog binne ’n paar weke het die Argentynse regering ’n woorde-offensief teen Brittanje geopen.

Argentynse goewerneur by vakansiehuis doodgeskiet

2012-01-01 21:07

Die goewerneur van Argentinië se Rio Negro-provinsie is in 'n skietvoorval dood wat op Nuwejaarsdag by sy vakansiehuis plaasgevind het.

Jong sokkerspelers sterf in tragiese padongeluk

2011-11-04 10:06

Minstens agt mense, waaronder vyf lede van ‘n jong sokkerspan, is in ‘n padongeluk in Argentinië dood, het amptenare in die land gesê.

Vis met 3 oë laat vissermanne twee keer kyk

2011-11-01 11:46

‘n Vis met drie oë is uit die Chorro de Aqua Caliente-opgaardam in Argentinië, waar water van ‘n kernkragsentrale opgegaar word, getrek.

Vermiste Argentynse meisie se lyk gevind

2011-09-01 15:55

'n Reuse-poging van die Argentynse polisie om 'n vermiste 11-jarige meisie op te spoor, het tragies geëindig toe haar lyk gevind is.

Argentynse diktator (85) sit lewenslank

2011-04-15 19:00

Argentinië se laaste diktator, Reynaldo Bignone (85), is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir misdade teen menslikheid.

Bokkies gly in Argentinië

2011-03-17 11:29

SA se o.20-rugbyspan het in 'n opwarmstryd teen 'n vyftiental van Argentinië verloor, nadat die Suid-Amerikaners 'n drie in die doodsnikke gedruk het.

Aardbewing ruk noorde van Argentinië

2011-01-01 13:09

'n Aardbewing met 'n intensiteit van 6.9 het die Santiago del Estero-provinsie in die noorde van Argentinië getref.

Argentynse rugbyspelers sterf in botsing

2010-11-22 19:00

Vyf Argentynse klubrugbyspelers is in ‘n ongeluk oorlede toe hul motor aan die brand slaan nadat dit ‘n muur getref het.

SA-vroue skok Spanje

2010-09-01 11:01

Suid-Afrika se vrouehokkiespan het ‘n skok-oorwinning teen Spanje in die Wêreldbeker-toernooi in Argentinië behaal.

Argentinië maak gay-huwelike wettig

2010-07-15 15:31

Argentinië het gay-huwelike wettig gemaak; die eerste land in Latyns Amerika om gay paartjies dieselfde regte as heteroseksueles te gee.

Messi in trane ná nederlaag

2010-07-03 21:05

Lionel Messi het die Wêreldbeker in trane verlaat ná Argentinië se 4-0 nederlaag teen Duitsland by die Kaapstad-stadion.

Pele kap Maradona

2010-07-01 13:24

Die Brasiliaanse sokkerlegende Pele meen Maradona sal weens sy stormagtige verlede nooit 'n goeie afrigter kan wees nie.

Bokkies kry brons

2010-06-22 11:27

Die Suid-Afrikaanse o.20-rugbyspan het Engeland in 'n naelbyt wedstryd geklop om die derde plek in die Junior Wêreldtoernooi in Argentinië te behaal.

Argentinië toor Suid-Korea

2010-06-17 15:29

Die Argentynse sokkerspan het Suid-Korea 'n stewige pakslae gegee in hul Wêreldbeker-groepwedstryd op die Soccer City-stadion in Johannesburg.

Blitsige Argentyne bo teen Nigerië

2010-06-12 18:00

Argentinië het hul aanslag op vanjaar se Wêreldbeker-kroon met 'n oorwinning oor Nigerië op die Ellis Park-stadion in Johannesburg afgeskop.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.