ARTIKELS OOR afrika

Afrika groei, maar is steeds honger

2012-05-15 13:00

Lande in Sub-Sahara-Afrika se ekonomiese groeikoers is hoër as die wêreld-gemiddeld – maar hongersnood bly 'n enorme probleem.

Jeug moet rebelleer, sê Mbeki

2012-03-17 20:12

Die jeug van Afrika moet hulle voorberei vir 'n rebellie teen die ouer generasie, het oudpres. Thabo Mbeki gesê.

Mbeki waarsku teen 'nuwe kolonisering'

2012-02-17 08:10

Afrika se swakheid om as ’n eenheid te funk­sioneer maak die deur oop vir die herkolonisering van die vasteland, het Thabo Mbeki gewaarsku.

Mbete sal help om oog oor Afrika te hou

2012-01-29 11:02

Baleka Mbete, voormalige adjunk-president van Suid-Afrika, is as lid van die paneel van die Afrika-portuuroorsigmeganisme (APRM) verkies.

Meer Afrikane as Europeërs in wêreldbevolking

2011-10-26 11:06

Afrikane maak tans sowat 15 % van die wêreld se bevolking van sewe miljard mense uit en kan teen die einde van eeu groei tot 35 %.

Pak Afrika te voet, met nodige respek

2011-08-16 10:29

Die Franse egpaar Alexandre en Sonia Poussin het sowat 7 jaar gelede hul staptog van die Kaap na die See van Galilee voltooi.

Hele Afrika deur met net twee lekbande

2011-05-31 10:00

Net twee lekbande en ’n stormende olifant. Dit is al ‘terugslae’ wat Marelie van der Merwe gehad het toe sy 12 000 km met haar fiets van Kaïro na die Kaap gery het.

Afrika bestee te min aan landbou – VN

2011-05-04 09:23

Die hoof van die VN se Landelike Ontwikkelings-afdeling het Afrikalande gekritiseer omdat hulle nie genoeg geld aan landbou bestee nie.

Tweede plaas vir SA boere in Kongo

2011-04-06 14:06

Die behoefte om boerderye na die Kongo uit te brei is só groot dat nóg grond vir SA boere daar geïdentifiseer word, aldus Agri Kongo.

Alleen in die knyp, die platsak Dakar

2011-02-11 11:58

Temperature wat wipplank ry, ’n skokbreker wat ontplof en ’n oorverhitte ratkas is nie juis wat ’n mens verwag op ’n gewone vakansie in Afrika nie.

Google herken nou Afrika-tale

2010-11-08 17:58

Google het hul eerste stemherkenningstegnologie vir Afrika bekendgestel in ‘n voortgesette bod om hul invloed op die kontinent uit te brei.

Kanker oorweldig arm lande

2010-09-28 15:17

Kanker is besig om arm lande te oorweldig, waar medikasie en spesialiste wat kennis oor die siekte het, baie skaars is.

Betogers slaan 2 polisiebeamptes dood

2010-09-02 12:47

Twee polisiebeamptes is deur betogers doodgeslaan tydens gewelddadige betogings in Maputo oor stygende pryse in Mosambiek.

Sentraal-Afrikaanse Republiek: Troepe, rebelle slaags

2010-07-19 13:25

Skermutselinge het uitgebreek tussen regeringstroepe en rebelle in Birao, die grootste dorp in die noordelike Sentraal-Afrikaanse Republiek.

Obama: korrupsie hou Afrika terug

2010-07-15 05:19

President Barack Obama het tydens 'n eksklusiewe onderhoud gesê korrupsie bly die grootste probleem wat ontwikkeling in Afrika strem.

Frankryk beloof om Afrika te help

2010-06-02 05:24

Frankryk sal Afrika-lande help om seerowery, terrorisme en dwelmhandel te beveg, het die land se president Nicolas Sarkozy gesê.

Tienduisende kry masels in Afrika

2010-04-22 15:16

Die Verenigde Nasies se kinderorganisasie het gesê dat 16 lande in Wes- en Sentraal-Afrika deur ‘n masels-uitbreking getref is.

Guinee-leier uit hospitaal

2010-01-13 12:40

Guinee se junta-leier, Moussa Dadis Camara, het ’n hospitaal in Marokko se hoofstad Rabat verlaat en is op pad na Burkino Faso.

Guinee se Konate praat eindelik

2009-12-10 12:59

Guinee se tweede in beheer het vir die eerste keer sedert ‘n poging op dié land se leier gemaak is in die publiek verskyn.

'Gee Afrika goeie nuus, asb'

2009-08-20 13:35

Die wêreld se grootste humanitêre organisasie vra dat die alewige negatiewe uitbeeldings van Afrika gestaak moet word.

 

Jagter, werkers vas ná 13 lyke gevind is

2012-04-25 18:01

'n Jagter en tien werkers is vasgetrek in verband met die moord op 13 mynwerkers in die noordooste van die Sentraal-Afrikaanse Republiek.

'Grootste Afrika-projek ooit' begin

2012-03-02 17:00

Kenia het amptelik begin met wat hy beskryf as die grootste infrastruktuur-projek ooit in 'n Afrika-land.

Miljarde van SA stroom na Afrika

2012-02-07 13:25

Direkte Suid-Afrikaanse investering in Afrika groei teen 'n vinniger tempo as sy beleggingsaktiwiteite in enige ander gebied in die wêreld.

Studie: SA grootste tweeter op Afrika-kontinent

2012-01-26 17:42

Suid-Afrika is die land op die kontinent wat die meeste tweet. Meer as vyf miljoen tweets is in die laaste drie maande van 2011 gestuur.

Suider-Afrika kry nuwe bewaringsgebied

2011-08-22 11:39

Vyf Suider-Afrika lande het ‘n ooreenkoms onderteken om 'n bewaringsgebied te skep in dele van die Okavango en Zambezi-riviere se opvangsgebied.

Jhb derde gewildste Afrika-stad

2011-07-13 14:12

Johannesburg is die stad in Afrika en die Midde-Ooste wat die derde meeste besoek word naas Doebai en Kaïro.

Trap van Egipte na die Kaap

2011-05-10 11:34

Vroeg in Januarie het honderd fietsryers uit Egipte vertrek op pad na die Kaap en onlangs het hulle al kamp opgeslaan by die Visriviercanyon.

Amerikaanse lugmag soek bande met Afrika

2011-04-26 22:00

Amerikaanse veiligheidsbelange in Afrika kan volgens die lugmag ten beste gedien word deur langtermyn-vennootskappe met Afrika-lande.

Grensposte: Grenslose frustrasie?

2011-03-23 08:39

’n Grenspos in Afrika is baie soos ’n WP-agterlyn – jy weet nooit waarin jy jou vasloop nie en dit kan 'n grenslose frustrasie wees.

Afrika, EU wil nouer saamwerk

2010-11-29 14:08

Leiers van Afrika en Europa is gereed vir intense beraadslaging oor 'n "nuwe, gelyke" vennootskap tussen die twee kontinente.

Ivoorkus se toerisme sal weer blom

2010-09-29 12:39

Ivoorkus kan weer ‘n gewilde bestemming word en miljoene toeriste lok as die verkiesings en politieke onstabiliteit tot ‘n einde kom, meen 'n minister.

Wes-Afrika se internet-konneksie verbeter

2010-09-10 09:24

Vir ‘n dekade lank het Wes-Afrika se hoofverbinding met die internet uit ‘n enkele kabel in die Atlantiese oseaan bestaan, maar nie meer nie.

Vrou in tronk ná vliegtuig-kaping

2010-08-27 10:27

‘n Somaliese vlugteling is tot nege jaar tronkstraf gevonnis nadat sy in 2008 probeer het om ‘n vliegtuig in Nieu-Seeland te kaap.

VSA verleen nóg hulp aan magte in Somalië

2010-07-16 04:49

Die VSA sal glo meer hulp aan die VN-vredesmag, Amisom, in Somalië verleen ná die bomaanvalle deur Somaliese rebelle in Uganda.

Tabasamu – 'n glimlagreis deur Afrika

2010-07-08 14:18

Vyf jongmense gaan die Afrika-kontinent van kop tot tone platry, maar nie sonder om 'n glimlag of twee agter te laat nie.

105 sterf toe vliegtuig uit SA val

2010-05-12 10:17

Sowat 105 passasiers en bemanningslede het gesterf nadat ‘n Libiese vliegtuig uit Johannesburg by die Tripoli-lughawe neergestort het.

Guinee-leier steeds 'gevaarlik'

2010-01-14 22:53

Die president van Burkina Faso het gevra vir ’n vergadering met die gewonde junta-leier van Guinee nadat hy onverwags uit ’n hospitaal ontslaan is.

Egipte bou glo muur teen Gasa

2009-12-11 11:20

Egipte is glo besig om ‘n metaalmuur op sy grens met Gasa op te rig in ‘n poging om wapensmokkelary na die gebied te stop.

Rook eis te veel lewens in Afrika

2009-11-11 12:11

Meer mense van Afrika loop die risiko om as gevolg van rook te sterf, met die gebruik van tabak wat oor 12 jaar kan verdubbel.

Afrika steeds die hardste getref deur MIV

2009-07-22 17:06

Afrika suid van die Sahara is steeds dié wêrelddeel met die meeste MIV- en VIGS-verwante siektes en sterftes.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.