Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR xolile mngeni

Dewani-moordenaar 'geskok' oor vonnis

2012-12-05 13:53

Xolile Mngeni het met skok gereageer ná hy in Kaapstad se hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.

Dewani-moordenaar hou vol hy's onskuldig

2012-11-27 11:24

Die man wat van die moord op Anni Dewani skuldig bevind is, hou vol dat hy nie die toeris in 2010 doodgeskiet het nie.

Dewani-moord: NVG gelukkig met uitspraak

2012-11-20 11:37

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hy is tevrede met die uitspraak teen Anni Dewani se moordenaar, Xolile Mngeni.

Dewani-moord: Slotbetoë skop af

2012-10-31 07:22

Slotbetoë in die verhoor van die man wat van die moord op Anni Dewani aangekla word, sal in die hof aangehoor word.

Dewani: Nog vrae vir man 'wat sneller trek'

2012-10-24 07:37

Die ondervraging van die man wat na bewering die sneller getrek het in die moord op Anni Dewani duur in die Wes-Kaapse hooggeregshof voort.

Dewani-saak: 'Skieter het langs bestuurder gesit'

2012-10-17 15:12

‘n Ballistiese deskundige beweer Anni Dewani se moordenaar het haar waarskynlik vanuit die voorste passasiersitplek geskiet.

Hof beslis Woensdag oor Dewani-'bekentenis'

2012-09-25 18:32

Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal binnekort beslis of 'n "bekentenis" in die Anni Dewani-moordsaak as bewys ingedien kan word.

Dewani-beskuldigde wys misdaadtonele uit

2012-09-19 14:16

‘n Man wat verhoor vir die moord op Anni Dewani het aan die polisie gewys waar sy glo ontvoer en vermoor is, het die hof gehoor.

Dewani: Beskuldigde se vriend het polisie gebel

2012-09-04 15:04

‘n Vriend van Xolile Mngeni sê hy het die polisie gebel toe hy vermoed het die beskuldigde word by die moord op Anni Dewani betrek.

Dewani-moord: 32 getuies in hof verwag

2012-08-15 22:53

Die eerste getuie in die Anni Dewani-moordverhoor het die oorledene se man, Shrien Dewani, by die moord betrek.

Dewani-moord: Man met gewas kán verhoor word

2012-08-13 21:01

Die hof het beslis dat die man wat na bewering die sneller getrek het om Anni Dewani te vermoor, wél verhoor kan word.

Dewani-moord: Voorverhoor duur voort

2012-05-18 08:30

Die voorverhoorkonferensie van twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle Anni Dewani vermoor het, sal in die hof voortduur.

Dewani-saak wéér uitgestel

2012-05-11 13:35

Die voorverhoorkonferensie van twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle Anni Dewani vermoor het, is weereens uitgestel.

Dewani-beskuldigde 'nie geskik om verhoor te word'

2012-04-20 17:05

Xolile Mngeni, wat beskuldig word van die moord op Anni Dewani, is nie sielkundig geskik om verhoor te word nie as gevolg van ‘n breingewas.

Dewani-beskuldigde kan nie advokaat bekostig

2012-04-20 13:55

Die moordverhoor van Anni Dewani is uitgestel aangesien een van die moordbeskuldigdes nie meer sy regsverteenwoordiger kan bekostig nie.

 

Dewani-moord: Mngeni sit lewenslank

2012-12-05 11:39

Xolile Mngeni, die man wat van die moord op Anni Dewani skuldig bevind is, is pas tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Dewani-moordenaar het 'seldsame breingewas'

2012-11-26 14:06

Die hof het gehoor die man wat Anni Dewani vermoor het, het ‘n baie seldsame breingewas wat langtermyn dodelik kan wees.

Dewani-moord: Mngeni skuldig bevind

2012-11-19 13:20

Die man wat van die opspraakwekkende moord op Anni Dewani aangekla is, is pas in Kaapstad se hooggeregshof skuldig bevind.

Dewani-moordverdagte weerspreek hom telkens

2012-10-25 13:24

Die man wat daarvan aangekla word dat hy Anni Dewani vermoor het, se prokureur sal na verwagting twee getuies na vore roep.

Dewani: Beskuldigde in getuiebank

2012-10-18 07:33

Die man wat daarvan aangekla word dat hy Anni Dewani in 2010 vermoor het, sal vandag sy plek in die getuiebank inneem.

Dewani-moordverhoor sleep voort

2012-10-17 08:44

‘n Ondersoekbeampte en ‘n kenner op die gebied van geografiese kaarte sal in verband met die moord op Anni Dewani getuig.

Dewani-beskuldigde het verklaring vrywilliglik gegee

2012-09-25 16:24

Daar is geen twyfel dat die man wat vir die moord op Anni Dewani verhoor word, vrywilliglik 'n verklaring aan die polisie gegee het nie.

Dewani-beskuldigde glo deur polisie aangerand

2012-09-17 14:28

‘n Man wat verhoor word vir die moord op Anni Dewani is glo in die keldervertrek van ‘n polisiegebou aangerand en gemartel.

Dewani-moord: Beeldmateriaal in hof gewys

2012-08-20 11:30

Die verhoor van Xolile Mngeni, wat van die moord op Anni Dewani aangekla word, sal in die Kaapstadse hooggeregshof voortduur.

Dewani-moordverdagte pleit onskuldig

2012-08-15 16:54

Xolile Mngeni, een van die beskuldigdes in die moordverhoor van Anni Dewani, het onskuldig gepleit op al die aanklagtes teen hom.

Dewani-medebeskuldigdes wil onskuldig pleit

2012-05-18 12:31

Twee van die mans wat daarvan aangekla word dat hulle Anni Dewani vermoor het, wil onskuldig pleit wanneer hul verhoor begin.

Dewani-verdagte moet breinskanderings ondergaan

2012-05-11 19:00

Xolile Mngeni, wat van die moord op Anni Dewani beskuldig word, moet breinskanderings ondergaan om te bepaal of hy verhoor kan word.

Dewani-moord: Voorverhoor sleep voort

2012-05-11 09:30

Die voorverhoorkonferensie van twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle Anni Dewani vermoor het, sal voortgesit word.

NVG keelvol vir Dewani-vertragings

2012-04-20 15:02

Die NVG is gefrustreerd met vertragings in die voorverhoorverrigtinge van die beskuldigdes wat van die moord op Anni Dewani aangekla word.

Dewani-moord: Voorverhoor-konferensie hervat

2012-04-20 10:00

Die voorverhoor-konferensie van Xolile Mngeni en Mziwamadoda Qwabe, wat van die moord op Anni Dewani beskuldig word, sal voortgesit word.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Benrose - 10:02 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS between Cleveland and Benrose
  • Tuesday Benoni - 10:00 AM
    Road name: Snake Road Northbound
    DELAYS approaching the N12 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.