ARTIKELS OOR winnie madikizela-mandela

Winnie weet niks van jeugliga se besoek

2012-02-04 16:00

Winnie Madikizela-Mandela het gesê die ANC-jeugliga sal haar nie ná afloop van die appèlverrigtinge by haar huis besoek nie.

Winnie wéér in die hospitaal

2011-11-18 12:56
78 menings

Die ANC-LP Winnie Madikizela-Mandela word vir 'n diabetes-verwante toestand by die Milpark-hospitaal in Johannesburg behandel.

Polisiebeamptes aangekla oor onderonsie met Winnie

2011-09-27 11:22

Twee polisiebeamptes wat ‘n onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela en haar lyfwagte gehad het, sal krimineel vervolg word.

Winnie herstel goed ná operasie

2011-09-13 17:58

Die ANC-veteraan Winnie Madikizela-Mandela herstel goed ná ‘n operasie aan haar enkel in die Life Brenthurst-kliniek in Johannesburg.

Toilet-sage: Taakspan saamgestel

2011-09-06 19:54

‘n Sanitasie-taakspan wat aangestel is om die regering te adviseer oor oop toilette, is in Pretoria deur Tokyo Sexwale aangekondig.

Polisieman maak saak teen Winnie

2011-02-11 12:23

Die polisieman wat glo in 'n onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela betrokke was, gaan 'n kriminele klag teen haar indien.

Winnie vs. polisielede: Petros sal dink oor 2

2011-01-19 09:11

Mzwandile Petros sal self besluit oor die toekoms van die twee blitspatrollielede wat in ’n onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela betrokke was.

Winnie: 2 lede hoor vandag oor hul lot

2011-01-17 07:14

’n Polisielid kan dalk gearresteer word nadat Winnie Madikizela-Mandela en haar lyfwagte hom en sy kollega aangekla het.

Polisielid in Winnie-twis sy vuurwapen kwyt

2011-01-13 07:35

Die polisie het die dienspistool afgeneem van die blitspatrollielid wat in ’n onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela (LP), betrokke was.

Winnie ontken uitlatings oor Mandela

2010-03-12 17:49

Winnie Madikizela-Mandela het ontken dat sy 'n onderhoud gehad het waarin sy negatiewe opmerkings oor Nelson Mandela gemaak het.

 

SA krap kop oor Winnie se hospitalisasie

2011-11-23 12:06
129 menings

Dit is nie bekend of Winnie Madikizela-Mandela (75), voormalige vrou van oudpres. Nelson Mandela, steeds in die hospitaal is nie.

Winnie blameer Zuma vir aanklagte teen Malema

2011-10-27 09:06

Winnie Madikizela-Mandela blameer pres. Jacob Zuma vir die dissiplinêre aanklagte teen Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga.

Winnie pryk dalk op Playboy-voorblad

2011-09-16 13:17

Drie bekende Suid-Afrikaanse vroue gaan op Playboy se voorblad verskyn as deel van die politieke landskap van die afgelope 20 jaar.

Winnie in hospitaal opgeneem

2011-09-13 14:16
124 menings

Winnie Madikizela-Mandela is vir 'n roetine-ondersoek in 'n Johannesburgse hospitaal opgeneem, berig Eyewitness News.

NVG 'oorweeg' aanklagte teen Winnie

2011-08-19 10:18

Die nasionale vervolgingsgesag het gesê hy gaan binnekort sê of Winnie Madikizela-Mandela vir regsverydeling vervolg gaan word.

Polisieman wat Winnie voorkeer, geskors

2011-01-28 07:20
91 menings

Een van die twee polisielede wat betrokke was in die onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela en haar lyfwagte, is uit die polisie geskors.

Winnie vs. polisielede: Dossier teruggegee

2011-01-18 09:27

Die dossier oor die voorval tussen Winnie Madikizela-Mandela en haar lyfwagte en twee polisielede is vir verdere ondersoek na die polisie teruggestuur.

Winnie 'het nie gekla'

2011-01-14 11:33

Die senior staatsaanklaer sal besluit wat die volgende stap gaan wees oor die beweerde twis tussen twee polisiemanne en Winnie Madikizela-Mandela se lyfwagte.

Winnie-film met regstappe gedreig

2010-05-17 14:15

Die vervaardiging van 'n film oor Winnie Madikizela-Mandela het afgeskop, ongeag 'n dreigement oor regsstappe wat kop uitsteek.

Mandela het ons teleurgestel, sê Winnie

2010-03-09 14:27
88 menings

Winnie Madikizela-Mandela het bitter uitlatings teenoor Nelson Mandela gemaak in ‘n onderhoud wat hierdie week gepubliseer is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.