Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR usain bolt

Usain Bolt wen Laureaus-toekenning

2013-03-12 10:23

Usain Bolt is as Sportman van die Jaar by die jaarlikse Laureus-toekennings vir sy vertoning by die Olimpiese Spele in Londen vereer.

Usain Bolt skrik vir haka

2012-10-08 10:03

Usain Bolt skrik nie maklik nie, maar die Olimpiese kampioen was duidelik oorbluf toe hy deur 'n tradisionele haka in Nieu-Seeland verwelkom is.

Bolt speel dalk T20-krieket in Aus

2012-08-13 07:31

Usain Bolt het gesê hy oorweeg 'n aanbod van Shane Warne om volgende seisoen in die Australiese Big Bash T20-liga te speel.

Legende-status wink vir Bolt

2012-08-08 11:46

Usain Bolt kan legende-status bereik as hy met sy landgenoot Yohan Blake in die finaal van 200 meter vir mans afreken.

Bolt mik nou vir glorie in die 200 m

2012-08-06 07:44

Usain Bolt is een tree nader aan sy uiteindelike doel – om 'n lewende legende te word deur sy 100- en 200 m-titels te verdedig.

Jamaikane reg vir stryd tussen Bolt, Blake

2012-08-05 19:46

Jamaikane berei hulle voor vir die grootste tweestryd van die jaar – dié tussen Usain Bolt en Yohan Blase in die 100 m-naellope vir mans.

Bolt 'gereed' vir Olimpiese Spele

2012-07-22 12:46

Die wêreld se naelloopkampioen Usain Bolt hou voet by stuk dat hy gereed is om sy 100 m- en 200 m-titel by die Olimpiese Spele te verdedig.

Blake skok Bolt in 100m

2012-06-30 09:01

Yohan Blake het die wêreldrekordhouer Usain Bolt geskok toe hy die 100 m in 9.75 sekondes by die Jamaikaanse Olimpiese proewe voltooi het.

Bolt: 'Enigiemand kan 'n af dag hê'

2012-06-06 10:59

Die naelloper Usain Bolt het weer benadruk dat enige atleet 'n af dag kan hê – selfs 'n verdedigende Olimpiese kampioen.

Bolt, Powell saam in Oslo

2012-03-02 23:07

Organiseerders het bevestig dat Asafa Powell en die wêreldrekordhouer Usain Bolt albei aan die 100 m by die Diamantliga-byeenkoms in Oslo sal deelneem.

Blitsige Bolt spog weer met 'n goue

2011-09-03 14:45

Die naelloopsensasie Usain Bolt het die 200 m-item by die Wêreld-atletiekbyeenkoms met die vierde vinnigste tyd in die geskiedenis gewen.

Spoedvraat Usain Bolt toetsbestuur Ferrari

2010-11-16 13:25

Die Olimpiese kampioen Usain Bolt het sy oefenprogram onderbreek om een van die vinnigste motors op die planeet te toetsbestuur.

Bolt hol eerste 100m in Korea

2010-04-21 01:21

Die wêreldrekordhouer Usain Bolt gaan in Mei vanjaar aan sy eerste 100m van die seisoen by 'n byeenkoms in Suid-Korea deelneem.

Powell: Bolt is nie Superman

2009-12-08 09:59

Die Jamaikaanse naelloper Asafa Powell sê sy landgenoot, die naelloopkoning Usain Bolt, is nie Superman nie en kan gewen word.

Bolt: Ek kan vinniger

2009-08-30 18:36

Die Jamaikaanse naelloop-ster Usain Bolt sê hy glo hy kan selfs nog meer tyd van sy twee wêreldrekords afneem.

Bolt en Gay vat mekaar aan

2009-08-05 22:33

Die kragmeting tussen die Olimpiese kampioen Usain Bolt en Tyson Gay sal voortduur na die wêreldkampioenskappe.

 

Bolt R2,6 milj. betaal om in Parys deel te neem

2013-02-26 16:33

Die Olimpiese naelloop-kampioen Usain Bolt gaan later vanjaar aan die 200m-wedloop deelneem by Diamantliga-byeenkoms in Parys.

Nou wil Blake teen Bolt boul

2012-08-16 11:32

Die Sydney Sixers is hoopvol om Yohan Blake in hul span vir Australië se t20-liga te kry ná die nuus dat Usain Bolt dalk 'n speelkans gaan kry.

Bolt maak geskiedenis

2012-08-09 22:11

Usain Bolt het sy 200 m-titel met 'n uitstekende vertoning suksesvol verdedig en boonop Olimpiese geskiedenis gemaak.

Jobodwana, Bolt deur na 200m halfeind

2012-08-07 13:16

Suid-Afrika se Anaso Jobodwana het deurgedring na die halfeindronde van die mans se 200 meter deur tweede te eindig in sy uitdun.

Gatlin klop Bolt in naelloop-uitdunronde

2012-08-05 21:28

Die Amerikaner Justin Gatlin het met die vinnigste tyd vir die 100 m-naelloopfinaal van die Olimpiese Spele gekwalifiseer.

Stywe rug kwel Bolt nie meer

2012-07-26 22:57

Usain Bolt het gesê hy het ten volle van 'n stywe rug herstel en is gereed om sy Olimpiese titels in Londen te verdedig.

Usain Bolt speel wéér tweede viool

2012-07-02 09:45

Yohan Blake het sy landgenoot Usain Bolt vir die tweede keer in drie dae geklop toe hy die 200 m by die Olimpiese uitdunne in Jamaika gewen het.

Bolt bly onoorwonne in 2012

2012-06-08 09:31

'n Onoorwonne Usain Bolt het ondanks 'n stadige begin sy 100 m-wedloop in Oslo in 'n goeie tyd voltooi.

Bolt: 'Ek wil 'n legende wees'

2012-06-02 08:36

Met slegs twee maande oor voor die Olimpiese Spele in Londen op dreef kom, het Usain Bolt besluit om soveel rus as moontlik in te kry.

Usain Bolt op pad na SA

2011-11-15 13:54

Usain Bolt, die wêreld se vinnigste man en die Olimpiese en wêreldkampioen, kom na Suid-Afrika om die SA sport-indaba by te woon.

Bolt te vinnig uit die blokke

2011-08-29 09:00

’n Honderdste van ’n sekonde se oorgretigheid het op die Wêreld-atletiekbyeenkoms daartoe gelei dat Usain Bolt in die 100 m gediskwalifiseer is.

Bolt hernu Puma-kontrak

2010-08-25 02:08

Puma het aangekondig dat Usain Bolt 'die bes betaalde atleet in atletiek' geword het nadat hy sy kontrak met dié sportmaatskappy hernu het.

Bolt mik na 300 m

2010-03-17 15:27

Die naelloopkampioen Usain Bolt gaan aan ‘n 300 m item by die Golden Spike-byeenkoms in die Tsjeggiese Republiek deelneem.

Bolt en Richards die beste

2009-11-23 09:12

Die Jamaikaanse superster Usain Bolt en die Amerikaanse 400m-atleet Sanya Richards is as die IAAF se wêreldatlete van die jaar aangewys.

Nog 'n goue vir Bolt?

2009-08-22 09:46

Die Jamaikaanse naelloper Usain Bolt kan 'n derde goue medalje verower tydens die aflositem by die Wêreldbyeenkoms in Berlyn.

Gay wil wys wie’s man

2009-07-27 15:54

Tyson Gay sê hy sien uit daarna om sy 100m en 200m titels teen die driemalige Olimpiesekampioen, Usain Bolt, te verdedig.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.