Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR thuli madonsela

OB vra nog tyd vir Nkandla-ondersoek

2013-04-08 09:47

Die openbare beskermer (OB) het gesê die ondersoek na die omstrede Nkandla-landgoed van pres. Jacob Zuma gaan langer neem as wat verwag is.

OB wil polisieminister ondersoek – AfriForum

2013-02-25 16:46

AfriForum sê die openbare beskermer het bevestig dat sy ‘n ondersoek teen die minister van polisie – Nathi Mthethwa – oorweeg.

Madonsela ontken bewerings van vooroordeel

2012-10-15 17:55

Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het bewerings van vooroordeel, wat deur haar adjunk, Mamiki Shai, gemaak is, verwerp.

Malema 'onbehoorlik bevoordeel' uit tenders

2012-10-10 15:24

Die Openbare Beskermer het bevind dat die toekenning van 'n tender aan On-Point Engineering, wat verbind word met Julius Malema, onwettig was.

'Arrogansie' lei tot swak dienslewering, sê OB

2012-09-14 11:04

SA se Openbare Beskermer het staatsamptenare gemaan om nie die publiek in wie se diens hulle is, te ondermyn nie.

Dossiere wat verdwyn 'n gróót nagmerrie

2012-07-10 09:45

Die Openbare Beskermer gaan samesprekings voer met hoofregter Mogoeng Mogoeng om klagtes oor die land se howe te bespreek.

Cele in die duister oor afdanking

2012-06-07 07:30

Die geskorste polisiekommissaris Bheki Cele het gesê hy het nog nie van pres. Jacob Zuma gehoor oor die uitkoms van 'n ondersoek teen hom nie.

Sexwale vra ondersoek na Mdluli-magsmisbruik

2012-05-19 14:30

Tokyo Sexwale het die adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, gevra om moontlike magsmisbruik teen Richard Mdluli te ondersoek.

Wes-Kaap se multimiljoenrand-kontrak 'ongeldig'

2012-05-13 12:10

Die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, het bevind dat die Wes-Kaapse regering se multimiljoenrand kommunikasiekontrak ongeldig is.

Mdluli: Beëdigde verklaring aan OB gesteel

2012-05-09 10:30

‘n Beëdigde verklaring wat ‘n ondersoek na Richard Mdluli se beweerde misbruik van staatshulpbronne versoek, is gesteel.

Madonsela sê binnekort of Mdluli ondersoek sal word

2012-04-23 16:57

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, sal binnekort bekendmaak of haar kantoor bewerings van korrupsie teen Richard Mdluli sal ondersoek.

Korrupsie dring deur tot armes, sê OB

2012-04-18 10:30

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het tydens 'n lesing gesê korrupsie veroorsaak dat armes lewens sonder waardigheid lei.

Protesaksies los nie probleme op, sê OB

2012-03-23 15:00

Landsburgers moet ophou om te betoog en liefs hul probleme onder die regte mense se aandag bring, het adv. Thuli Madonsela gesê.

ANC-LP's meen OB verdien te veel geld

2012-02-12 10:11

ANC-LP’s meen adv. Thuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), se jaarlikse salaris van R1,789 miljoen is net te veel.

Malema, Madonsela is nuusmakers van 2011

2012-01-22 20:07

Die Nasionale Persklub het aangekondig Thuli Madonsela en Julius Malema is gesamentlik as nuusmakers van die jaar vir 2011 aangewys.

OB weer beskuldig dat sy inmeng in snoerwet

2011-12-16 10:30

Adv. Thuli Madonsela, openbare ­beskermer (OB), is opnuut daarvan beskuldig dat sy inmeng in die parlement se werk.

Tutu, Madonsela is nuusmakers van die jaar

2011-12-05 22:51

Desmond Tutu en die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is aangewys as die Johannesburgse Persklub se Nuusmakers van die Jaar vir 2011.

OB ondersoek OKD-huurkontrakte

2011-11-17 14:33

Die kantoor van die OB het bevestig dat die huurkontrak-skandaal van die Onafhanklike Klagtedirektoraat se kantore ondersoek sal word.

Midvaal kry sperdatum

2011-11-09 12:08

Die Midvaal-munisipaliteit moet sy remediërende planne binne 30 dae aan adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, voorlê.

Nkonyeni vra OB om in te gryp

2011-10-29 13:43

Peggy Nkonyeni, speaker van die KwaZulu-Natalse wetgewer, het die openbare beskermer gevra om bewerings teen haar te ondersoek.

SA 'kan nie op louere rus' – OB

2011-10-17 18:58

Suid-Afrika se vyfde plek op die Ibrahim Indeks is geen rede vir die land om op sy louere te rus nie, het Thuli Madonsela gesê.

Woede in parlement oor OB se gedrag

2011-10-15 09:16

Adv. Thuli Madonsela het haar politieke teenstanders van skietgoed voorsien toe sy nie vir 'n parlementêre vergadering opgedaag het nie.

Shiceka in die sop, wys uitgelekte verslag

2011-09-29 07:03

Sicelo Shiceka kan voor stok gekry word wanneer die OB ’n verslag oor die beweerde verkwisting van belastingbetalersgeld bekend maak.

Zuma pak Cele oor huurkontrakte

2011-09-22 20:05

President Jacob Zuma het Bheki Cele gevra waarom hy nie geskors moet word nie terwyl ‘n ondersoek na polisie-huurkontrakte aan die gang is.

Shiceka 'vertraag' OB-verslag

2011-09-15 09:41

Die kantoor van die OB het Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering, daarvan beskuldig dat hy 'n ondersoek na korrupsie vertraag.

 

Madonsela staan Sars teë

2013-03-21 10:12

Die Openbare Beskermer het Sars se belastingheffing van ‘n vergoeding wat aan die boedel van ‘n oorlede amptenaar uitbetaal is, suksesvol teengestaan.

Madonsela sê gou oor Nkandla

2013-01-22 13:54

Suid-Afrikaners sal teen einde Maart weet wat adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, sê oor pres. Jacob Zuma se private woning in Nkandla.

OB kry meer as 20 000 klagtes

2012-10-12 13:21

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, sê die departemente van justisie het die afgelope finansiële jaar die hoogste aantal klagtes gekry.

Motlanthe nie betrokke by Iran-transaksie – OB

2012-09-28 18:34

Die OB het adjunk-president Kgalema Motlanthe en sy lewensmaat vrygespreek van onbehoorlike betrokkenheid in ‘n transaksie met Iran.

OB ondersoek handboek-fiasko

2012-07-26 13:36

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, gaan ondersoek instel oor handboek-sake in drie provinsies, het ‘n inligtingsessie gehoor.

Jeug 'moet deel wees van oplossing' – Madonsela

2012-06-19 22:11

Die jeug moet help om ‘n beter lewe vir hulself en vir andere te bereik, het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, gesê.

Wes-Kaap-kontrak nié onwettig, sê OB

2012-06-01 13:15

'n Kontrak tussen die Wes-Kaapse regering en die advertensiemaatskappy TBWA was nié onwettig nie, het adv. Thuli Madonsela gesê.

Zille bevestig vergadering met OB

2012-05-18 07:31

Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het bevestig dat sy met die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, vergader het.

OB ondersoek dalk e-tolstelsel

2012-05-11 10:30

Die Openbare Beskermer sal na verwagting vandag aankondig of haar kantoor die omstrede elektroniese tolstelsel gaan ondersoek.

OB: 'Ek trek nie DA voor'

2012-04-24 11:34

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, het bewerings dat sy sekere partye voortrek, in 'n radio-onderhoud ontken.

Staat moenie apartheid blameer vir 'mislukkings'

2012-04-20 10:00

Thuli Madonsela sê dis nie logies om voort te gaan om apartheid die skuld te gee vir mense se swaarkry en swak dienslewering nie.

OB ondersoek rioolprobleem in JHB

2012-03-26 13:10

Thuli Madonsela vergader in Johannesburg met belanghebbendes oor 'n ondersoek na wanbestuur in Braamfischerville.

Madonsela: Leierskap in SA 'oneties'

2012-03-13 12:03

Daar is grootskaalse wanadministrasie in Suid-Afrika as gevolg van onetiese leierskap, het die openbare beskermer, Thuli Madonsela, gesê.

OB se seun in ongeluk met staatsvoertuig

2012-02-02 14:55

Die seun van die openbare beskermer, Thuli Madonsela, het ‘n ongeluk met haar staatsvoertuig in Pretoria gemaak, het haar kantoor gesê.

Hoës betoon medelye by regter se begrafnis

2011-12-27 11:27

Politici en ander hoës het die begrafnis van wyle Regter Fikile Bam op sy plaas in Qoqwana buite Mthatha bygewoon.

OB ondersoek Shabangu

2011-12-07 11:11

Die verhouding tussen die sakeman Roux Shabangu en Sam Vukela, geskorste waarnemende direkteur-generaal van openbare werke, word ondersoek.

Minister, OB stamp koppe oor Derby-Lewis

2011-11-24 20:36

Die minister van korrektiewe dienste sê sy weet nie hoekom die Openbare Beskermer ingegryp in haar stryd met Clive Derby-Lewis nie.

OB: Malema-kontrak kan nie gekanselleer word

2011-11-17 10:08

Die kontrak waaruit Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, voordeel trek, kan nie gekanselleer word nie.

OB kyk na Derby-Lewis-parool

2011-11-09 11:13

Die kantoor van adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, ondersoek die kwessie oor Clive Derby-Lewis se mediese parool.

Veg saam teen korrupsie, vra OB

2011-10-22 12:43

Adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer, het in 'n toespraak in KwaMhlanga, Mpumalanga teen korrupsie en swak bestuur uitgevaar.

Presidensie: Cele nié afgedank

2011-10-16 14:54

Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, is nie deur pres. Jacob Zuma in die pad gesteek nie, het die presidensie gesê.

Shiceka skuldig aan wanadministrasie

2011-10-14 10:49

Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer (OB), het Sicelo Shiceka, minister van plaaslike regering en tradisionele sake, skuldig bevind.

Zuma besluit gou oor Cele se lot

2011-09-26 09:16

Pres. Jacob Zuma sal seker maak hy volg die regte stappe voor hy 'n besluit maak om genl. Bheki Cele te skors, het die presidensie gesê.

OB hersien olietransaksie

2011-09-19 09:03

Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, hersien die Oilgate-skandaal, maar het nog nie die ondersoek na dié skandaal heeltemal heropen nie.

Zuma vererg hom toe LP’s hom met vrae peper

2011-09-14 08:00

Pres. Jacob Zuma het ooglopend sy humeur in die Nasionale Vergadering verloor toe hy oor die OB se verdoemende bevindings gepeper is.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.