ARTIKELS OOR thabo mbeki

Vier buitelanders in Soedan vrygelaat

2012-05-21 12:31

Vier buitelanders, wat verlede maand naby die grens met Suid-Soedan gevange geneem is, is in Soedan vrygelaat, het beamptes gesê.

Mbeki hervat gesprekke tussen Soedan, S-Soedan

2012-05-18 12:48

Die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki gaan probeer om gesprekke tussen Soedan en Suid-Soedan te hervat.

Mbeki wil Heath hof toe sleep vir laster

2012-03-11 07:56

Oudpres. Thabo Mbeki wil adv. Willem Heath, oudhoof van die spesiale ondersoekeenheid, hof toe sleep weens beweerde laster.

Mbeki skepties oor Twitter

2012-01-17 10:01

Oudpres. Thabo Mbeki het gesê hy is skepties oor of die sosiale netwerk Twitter betroubare kennis deeglik en reg oordra.

Hoës betoon medelye by regter se begrafnis

2011-12-27 11:27

Politici en ander hoës het die begrafnis van wyle Regter Fikile Bam op sy plaas in Qoqwana buite Mthatha bygewoon.

Dikbek Heath wil wraak neem, meen Ngcuka

2011-12-11 07:00

Willem Heath is dikbek omdat hy destyds uitgesluit is van die wapenondersoek, meen adv. Bulelani Ngcuka, voormalige NDOV.

Presidensie swyg oor Heath

2011-12-09 10:01

Die presidensie het gesê hy gaan nie die konflik tussen oudpres. Thabo Mbeki en adv. Willem Heath in die openbaar hanteer nie.

Heath-bewerings lasterlik, sê Mbeki

2011-12-08 14:12

Oudpres. Thabo Mbeki het bewerings dat hy twee aanklagte teen Jacob Zuma aangehits het, verwerp, het sy woordvoerder gesê.

'Mbeki sweer saam teen Zuma'

2011-12-04 07:04

Die nuwe SEO-hoof beweer oudpres. Thabo Mbeki sit agter die aanklagte van verkragting en korrupsie teen pres. Jacob Zuma.

‘Libië wys hoe Weste kan inmeng’

2011-11-08 08:08

Suid-Afrikaanse regslui moet hulle vir die beskerming van Afrika se reg op selfbeskikking beywer, het oudpres. Thabo Mbeki die naweek gesê.

'Mbeki het gehuil voor bedanking' – WikiLeaks

2011-09-05 09:15

‘n Geheime dokument op WikiLeaks beskryf hoe oudpres. Thabo Mbeki gehuil het voordat hy sy bedanking aangekondig het.

Malema: Mbeki was die ANC se beste president

2011-06-06 14:30

Oudpres. Thabo Mbeki is die "beste" leier wat die ANC gehad het, het Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, gesê.

Mbeki-segsman ontken Cope-berigte

2011-01-14 18:00

Oud-President, Thabo Mbeki se woordvoerder het berigte verwerp dat die voormalige leier direk betrokke was by die stigting van Cope.

Zuma, Mbeki en Malema in WikiLeaks-uitlatings

2010-12-10 06:16

Die Amerikaanse ambassade in Pretoria het ongeërg voorgekom ná nog WikiLeaks-uitlatings oor Jacob Zuma, Thabo Mbeki en Julius Malema.

Ivoorkus: Mbeki red nie situasie

2010-12-07 13:38

Oudpres. Thabo Mbeki het daarin gefaal om die verkiesing-situasie tussen Laurent Gbagbo en die opposisieleier Alassane Ouattara te red.

Mbeki op pad na Ivoorkus

2010-12-05 10:21

Die voormalige president Thabo Mbeki is deur die Afrika Unie versoek om die presidensiële geskil in die Ivoorkus te help besleg.

Mbeki ‘stel reg’ oor MIV/vigs

2010-10-17 10:56

Oudpres. Thabo Mbeki het ’n onderhoud aan Rapport toegestaan ter bekendstelling van die Thabo Mbeki-stigting en die Thabo Mbeki-Afrika-leierskapinstituut.

Thabo Mbeki-stigting van stapel gestuur

2010-10-10 23:21

Die Thabo Mbeki-stigting van oudpres. Thabo Mbeki is van stapel gestuur met die oogmerk om die 21ste eeu ‘n “Afrika-eeu” te maak.

Politieke elite dryf konflikte, sê Mbeki

2010-09-18 06:30

Volgens oudpres. Thabo Mbeki is die politieke elite wat net rykdom vir hulself versamel, een van die grootste oorsake van konflik in Afrika.

Man ontwrig klas wat Mbeki aanbied

2010-09-16 23:26

Amptenare van Tshwane Universiteit van Tegnologie moes ‘n man uitgooi wat probeer het om ‘n klas wat Thabo Mbeki aangebied is, te ontwrig.

Mbeki in Addis Ababa vereer

2010-07-25 01:35

Oudpres.Thabo Mbeki gaan 'n ere-doktorsgraad in die regte van die Universiteit van Addis Ababa ontvang vir sy rol in die leierskap van Afrika.

Ontvoerdes vry danksy Mbeki

2010-04-27 16:40

Oudpres. Thabo Mbeki het ’n groot rol gespeel in die onderhandelinge om vier Suid-Afrikaanse polisiebeamptes in Soedan vrygelaat te kry.

Inspekteur nie in tjoekie oor vliegtuigdeur

2010-02-13 01:41

Die BLO ontken dat een van sy inspekteurs in hegtenis geneem is ná hy oudpres. Thabo Mbeki se vliegtuigdeur in Soedan gebreek het.

Mbeki-klagtes nie MIV-oplossing

2009-11-24 11:24

Oproepe dat Thabo Mbeki en Manto Tshabalala Msimang aangekla moet word van volksmoord is nutteloos, het ‘n MIV/Vigs vereniging gesê.

'Ons mis nie vir Mbeki'

2009-09-14 15:11

Volgens die SAKP word oudpres. Thabo Mbeki glad nie gemis nie en is doemprofete wat oorlog voorspel het verkeerd bewys.

 

Bashir 'gereed vir vrede'

2012-05-20 13:52

Oudpres. Thabo Mbeki sê pres. Omar al-Bashir van Soedan is toegewyd tot veiligheidsooreenkomste met Suid-Soedan.

Jeug moet rebelleer, sê Mbeki

2012-03-17 20:12

Die jeug van Afrika moet hulle voorberei vir 'n rebellie teen die ouer generasie, het oudpres. Thabo Mbeki gesê.

Mbeki waarsku teen 'nuwe kolonisering'

2012-02-17 08:10

Afrika se swakheid om as ’n eenheid te funk­sioneer maak die deur oop vir die herkolonisering van die vasteland, het Thabo Mbeki gewaarsku.

Nog geen kontak tussen ANCYL, Mbeki

2012-01-11 19:47

Oudpresident Thabo Mbeki se kantoor het nog geen kontak van die ANC-Jeugliga gehad rakende ‘n moontlike vergadering met hom nie.

'SA'ners verdien om feite oor land se geskiedenis te ken'

2011-12-18 11:54

Oud-president, Thabo Mbeki sê Suid-Afrikaners verdien om die feite oor die land se geskiedenis te ken, wat nog nie openbare kennis is nie.

Presidensie distansieer hom van Heath

2011-12-10 16:44

Die presidensie het hom gedistansieer van uitlatings wat gemaak is deur die nuwe hoof van die spesiale ondersoekeenheid, Willem Heath.

Mbeki: ‘Bring die bewyse, Heath!’

2011-12-09 07:01

Thabo Mbeki het die regering uitgedaag om bewyse te lewer vir bewerings dat hy sy pos misbruik het om teen pres. Jacob Zuma saam te span.

Heath se toekoms in die weegskaal

2011-12-08 10:04

Slegs 'n week nadat hy as hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid aangewys is, hang adv. Willem Heath se toekoms in die weegskaal.

Mbeki, De Klerk, Mandela kan vlieg

2011-11-26 07:21

Die feit dat die presidensie sy sente moet omdraai, raak darem nog nie oud-presidente en hul adjunkte nie, is aangekondig.

Weste wil Afrika ondermyn, sê Mbeki

2011-11-05 17:06

Die gebeure in Libië behoort rooi ligte te laat flikker oor die bedreiging van Afrika se reg tot selfbeskikking, het Thabo Mbeki gesê.

Suid-Soedan kry onafhanklikheid

2011-06-20 11:38

Thabo Mbeki sê 'n ooreenkoms is in Soedan onderteken in die laaste ronde onderhandelings om betrekkinge tussen die noorde en die suide te bepaal.

Mbeki-reise kos belastingbetaler R20.5 milj.

2011-02-19 23:22

Oudpres. Thabo Mbeki se reise na Soedan tussen April 2009 en Oktober verlede jaar het belastingbetalers R20.5 miljoen uit die sak gejaag.

Prof: Mbeki/Cope-skakel onwaar

2011-01-13 14:54

'n Berig dat oudpres. Thabo Mbeki direk betrokke was by die vorming van Cope is 'n "waninterpretasie", het prof. Dirk Kotze gesê.

Mbeki se 'brose ego' op WikiLeaks beskryf

2010-12-09 13:03

‘n Amerikaanse verteenwoordiger het volgens WikiLeaks gesê Thabo Mbeki is onstabiel en onder beheer van swak adviseurs.

Mbeki probeer vrede in Ivoorkus bewaar

2010-12-06 09:46

Oudpres. Thabo Mbeki het in die Ivoorkus aangekom, waar hy as bemiddelaar sal optree in 'n poging om dié land se politieke krisis op te los.

Mbeki ‘ten gunste dat Zanu-PF Zimbabwe lei’

2010-12-01 12:13

Thabo Mbeki het ten gunste van ’n regering gebly wat deur Zanu-PF – met ’n paar bykomende ministers uit die opposisie – gelei word.

Mbeki: Gemene identiteit nodig in SA

2010-10-16 18:22

Oudpres. Thabo Mbeki het Suid-Afrikaners uitgedaag om 'n "gemene identiteit" vir die land te bespreek, berig die SABC.

Stukkende deur hou Mbeki weer uit die lug

2010-09-27 07:39

Niemand sal oudpres. Thabo Mbeki kwalik neem as hy ’n fobie oor vliegtuigdeure wat nie oopmaak nie, begin ontwikkel nie.

Taylor soek Mbeki-getuienis

2010-09-17 05:38

Die voormalige Liberiese leier Charles Taylor wil hê oudpres. Thabo Mbeki moet getuig by Taylor se oorlogsmisdaad-verhoor.

Mandela se huis was met afluistertoestelle toegerus

2010-08-21 22:11

Oudpres. Nelson Mandela se huis in Houghton was met afluistertoestelle toegerus voor die ANC se nasionale konferensie in 2007.

Mbeki-berigte vals, sê uitsaaier

2010-07-12 05:54

Die SABC het berigte dat die openbare uitsaaier televisie- en radiodekking van oudpres. Thabo Mbeki verbied het, as "vals" afgemaak.

Historiese SA-vlag verkoop

2010-02-19 01:12

'n Sakeman het 'n historiese Suid-Afrikaanse vlag met die handtekeninge van FW de Klerk, Nelson Mandela en Thabo Mbeki gekoop.

Vigs: Mbeki moet jammer sê

2009-12-01 06:29

Oudpres. Thabo Mbeki moet jammer sê oor sy hantering van die MIV/vigs-pandemie, meen Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu.

'Los Mbeki uit' - Malema

2009-11-17 02:45

Die ANC jeugliga sal nie toelaat dat voormalige president Thabo Mbeki aangekla word van massamoord nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.