ARTIKELS OOR steven pienaar

Bafana kry ‘ou’ kaptein terug vir Afrika-stryd

2012-02-26 09:15

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan se hoop op ’n skaars sege teen een van Afrika se swaargewigte rus vierkant op die skouers van sy kaptein.

Pienaar nie na Arsenal

2012-01-10 12:16

Steven Pienaar se agent, Rob Moore, het gerugte ontken dat die Bafana Bafana-kaptein by Arsenal gaan aansluit.

Steven kan tog vir Bafana uitdraf

2011-09-28 08:17

Steven Pienaar is nie in Bafana se groep ingesluit nie, maar kan steeds in die beslissende kwalifiserende wedstryd vir die Afrikabeker betrek word.

Bafana Bafana klop Kenia 2-0

2011-02-09 23:01

Suid-Afrika het twee doele in die eerste helfte aangeteken om Kenia 2-0 te klop in hul vriendskaplike stryd in Rustenburg.

Everton spanmaats treur oor Pienaar skuif

2011-01-18 14:38

Die hoog geagte Bafana Bafana middelskakel Steven Pienaar se R33 miljoen skuif weg van Goodison Park laat sy spanmaats met ‘n groot leemte.

Chelsea bied R32 milj. vir Pienaar

2011-01-14 11:37

Die Engelse sokkerklub Chelsea het 'n aanbod van £3m (sowat R32 miljoen) aan die Suid-Afrikaanse sokkerspeler Steven Pienaar gemaak.

Pienaar wil op Loftus kook

2010-06-15 07:56

Die Suid-Afrikaanse sokkerpsan kan in die Wêreldbeker-toernooi duur betaal vir die welslae van hul middelveld-ster Steven Pienaar.

 

Pienaar se toekoms steeds 'n raaisel

2012-01-16 12:41

Steven Pienaar se toekoms by Tottenham Hotspur is steeds 'n geheim, ten spyte van Harry Redknapp wat sê hy hom nie verkoop nie.

Bafana-sterre eis miljoene oor foto's

2011-12-11 17:36

Drie Bafana Bafana-sterre gaan regsaksie teen SABMiller neem oor die ongemagtigde gebruik van hulle foto's.

Beseerde Pienaar nie in Bafana-span

2011-08-07 17:04

Steven Pienaar, Bafana Bafana-kaptein, is nie in die span vir die wedstryd teen Burkina Faso wat in Johannesburg gespeel word nie.

Debutant knou Man City se kans

2011-01-24 09:23

Darren Bent het met ’n doel in sy buiging vir Aston Villa Manchester City se titel-aanslag in die Engelse Premierliga ontspoor.

Pienaar kan kies; Spurs of Chelsea

2011-01-18 11:29

Everton besluit op ‘n fooi na Londense vryers Chelsea en Tottenham byna die deur afklop om Bafana-speler Steven Pienaar tot hul span te voeg.

Bafana se Steven Pienaar beseer

2010-10-02 12:15

Bafana-onderkaptein Steven Pienaar moes hom weens 'n besering aan die span onttrek wat in 'n Afrikabeker-kwalifiseringswedstryd teen Sierra Leone speel.

Sokkerster rybewys kwyt vir dronkbestuur

2010-03-09 18:08

Bafana Bafana-speler Steven Pienaar is sy bestuurslisensie, en R11 000, kwyt ná hy vir dronkbestuur betrap is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.