ARTIKELS OOR steve hofmeyr

AfriForum-veldtog het Twitter aan't gons

2012-02-28 12:11

'n Protesaksie deur AfriForum om te kla oor "politieke wanvoorstellings oor die grensoorlog" het die mikroblogdiens Twitter aan die gons.

Nádine, Steve Hofmeyr in nuwe musiekblyspel

2012-02-05 08:57

Nádine en Steve Hofmeyr is van April af te sien in ’n nuwe musiek­bly­spel. Ander bekendes maak die res van die rolverdeling uit.

Eindelik die einde vir Steve, Natasha

2012-01-01 09:02

Steve Hofmeyr en Natasha Sutherland se egskeiding behoort uiteindelik in die nuwe jaar afgehandel te word nadat die hof vroeër moes ingryp.

Steve en Janine ’n bitter pil, sê Natasha

2011-10-20 07:00

Natasha Sutherland sê die feit dat sy altyd verbind gaan wees aan die twee mense wat haar die seerste gemaak het, is 'n bitter pil om te sluk.

Ons sal vir mekaar sterf, sê Steve

2011-09-22 09:06

Steve Hofmeyr is verloof aan die vrou op wie hy reeds 13 jaar lank verlief is en sê hy sal sy lewe vir haar opoffer soos wat sy vir hom ook sal doen.

Steve bieg oor sy nuwe liefde

2011-07-13 07:05

Die sanger en akteur Steve Hofmeyer het al weer ’n nuwe liefde. Só het hy voor ’n groot gehoor in Bloemfontein gebieg.

Steve stig beurs vir behoeftige studente

2011-06-01 15:15

Steve Hofmeyr het aangekondig dat hy 'n beursfonds vir behoeftige studente gestig het wat deur Solidariteit bestuur sal word.

Skare stem deur Steve Hofmeyr te boe

2011-05-22 09:00

Steve Hofmeyr is deur die gehoor uitgejou by die die 17de jaarlikse uitdeling van die Suid-Afrikaanse musiekpryse (Samas).

Taalraad verwelkom Steve se besluit

2011-05-17 18:58

Die Afrikaanse Taalraad het Steve Hofmeyer se besluit om die k-woord uit sy liedjie “Ons sal dit oorleef" te haal, verwelkom.

Steve wil dié woorde by howe sing

2011-05-13 08:38

Die Burger het die lirieke van Steve Hofmeyr se nuwe liedjie, waarin hy die k-woord “binne konteks” gebruik, in die hande gekry.

Steve, Esmaré begrawe strydbyl

2011-04-09 08:53

Steve Hofmeyr en Esmaré Weideman, hoofredakteur van die Huisgenoot, You en Drum, het die strydbyl begrawe in ’n jare lange openbare vete.

Steve praat oor plaasmoorde

2011-03-18 23:00

Hoeveel boere moet nog sterf om mense soos pres. Jacob Zuma en die sanger Bono, sover te kry om hulle teen plaasmoorde uit te spreek?

Steve Hofmeyr en minnares wéér saam

2011-02-20 11:42

Steve Hofmeyr het Sondagoggend aangekondig dat hy en sy voormalige minnares, Janine van der Vyver, wéér 'n paartjie is.

Nóg 'n plaasmoord terwyl Steve ryloop

2011-02-19 10:00

Steve Hofmeyr was té laat vir U2 se Kaap-konsert, maar terwyl hy met sy Stop Plaasmoorde-veldtog op pad was, is nóg 'n boer vermoor.

Chris Chameleon spoel mond uit oor Bono

2011-02-15 07:09

Die openbare bekgeveg oor opmerkings wat die sanger Bono van die popgroep U2 oor die ANC-liedjie “Kill the Boer” gemaak het, het uitgekring.

VF+: Bono skuld SAners 'n verskoning

2011-02-14 11:00

Die Vryheidsfront Plus sê die Ierse popster Bono betree 'n Suid-Afrikaanse debat oor vryheidsliedere waarvan hy niks verstaan nie.

Steve gooi U2-kaartjies in rivier

2011-02-13 17:25
147 menings

Steve Hofmeyr het R5 000 se U2-kaartjies in die Jukskeirivier gegooi in protes teen Bono se kommentaar op die “skiet die boer”-liedjie.

Hofmeyr vrees vir lewe ná hy uitvaar op web

2010-12-09 06:43

Steve Hofmeyr vrees vir sy lewe nadat ’n herrie losgebars het oor sy beweerde rassistiese stellings op Facebook.

Eks wil glimlag van Steve se gesig vee

2010-11-25 09:12

Natasha Sutherland wil enersyds “die glimlag van Steve se gesig afvee”, maar andersyds sê sy: “Ek het hom lief!”

Steve: Mediatribunaal ’n blink plan

2010-09-29 06:39

Steve Hofmeyr is ten gunste van die voorgestelde mediatribunaal. Hy sê die media "gaan te ver" en hy was self al die "slagoffer".

Huisgenoot, Steve, onder Facebook Top-10

2010-09-01 12:15

Talle Suid-Afrikaanse ikone pronk op Facebook se mees gewilde blaaie in die land. Die Bokke, Huisgenoot en Steve Hofmeyr trek duisende aanhangers.

Steve nooi Julius na sy huis vir ’n braai

2010-04-11 13:33

Die sanger Steve Hofmeyr het die ANC-jeugleier, Julius Malema, vir ’n vleisbraai by sy huis genooi in die belang van kommunikasie en begrip.

Steve se toespraak vir die diens is klaar

2010-04-07 09:48

“Daar is ’n einde aan verdraagsaamheid van mense wat geteister word,” het Steve gister gesê oor die woede rondom die moord op Eugène Terre’Blanche.

Julius en Steve sing saam vir 2010

2010-04-01 06:00
907 menings

Fifa het met trots aangekondig dat Julius Malema en Steve Hofmeyer ‘n gesamentlike item by die 2010 Wêreldbeker-konsert sal aanbied.

Steve neem oor by Casper

2010-03-02 09:12

Steve Hofmeyr het tydens die laaste twee opnames van Supersterre as beoordelaar opgetree in die plek van Casper de Vries.

Steve se "Kersgebed"

2009-12-09 07:49

"Dankie dat daar vir elke Steve en Joost ook ’n ou blommetjie is, maar dankie dat kosmos nie gepluk mag word nie."

Steve se skelmpie sit sonder werk

2009-08-16 12:00

Steve Hofmeyr se minnares sê sy het haar werk sonder rede verloor nadat sy die bestaan van haar verhouding met Hofmeyr uitgelap het.

 

Steve sê hy kan nie wag vir dié troue

2012-02-14 07:02

’n Krulkopdogtertjie en ’n gelukkige huwelik is Steve Hofmeyr se Valentynswens. “Sy moet jou blou oë hê,” het sy verloofde gesê.

Wat pomp, Steve?

2012-01-29 09:45

Lirieke oor die sanger Steve Hofmeyr het ’n Twitter-storm om die koppe van die zef rapgroep Die Antwoord en Jack Parow laat losbars.

Steve en Janine wil trou ná egskeiding

2011-12-10 09:01

Die Afrikaanse superster Steve Hofmeyr gaan met sy geliefde Janine van der Vyver trou sodra sy egskeiding gefinaliseer is.

Steve kap Basson oor brief

2011-09-27 11:21
183 menings

Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr het hom oor Adriaan Basson se ope brief aan Kallie Kriel, hoof van AfriForum, uitgespreek.

Steve vra die ja-woord

2011-09-21 11:12
87 menings

Die sanger Steve Hofmeyr het op sy Twitter-profiel aangekondig dat hy verloof geraak het aan sy meisie, Janine van der Vyver.

Steve, Janine trek hofsake terug

2011-06-20 07:06

Die sanger, akteur en skrywer Steve Hofmeyr en Janine van der Vyfer het al hul hofgedinge teen mekaar teruggetrek

ANC vergelyk Steve met Manyi

2011-05-23 08:27

Net so min soos wat Steve Hofmeyr namens die DA praat, verteenwoordig Jimmy Manyi se uitlatings die ANC, meen die regerende party.

Bekendes verklap stem-geheime op Twitter

2011-05-18 14:26

'n Stem in die plaaslike verkiesings van 2011 het pres. Jacob Zuma vry laat voel, terwyl dit die DA-leier Helen Zille meer optimisties gelaat het.

Steve los k-woord ná hofuitspraak

2011-05-17 07:02

Die gewilde sanger Steve Hofmeyr het aangekondig hy sal nié meer die k-woord in sy liedjie Ons sal dit Oorleef sing nie.

Positiewe reaksie ná Steve, Esmaré vrede maak

2011-04-10 12:22

Suid-Afrikaners het oorwegend positief gereageer op die nuus dat Steve Hofmeyr en Esmaré Weideman hul hofsake teen mekaar teruggetrek het.

Sarie-lesers en Armand se vrae vir Steve

2011-03-24 15:07

Die tydskrif Sarie se lesers en Steve se seun, Armand, het die sanger met vrae gepeper wat almal nog altyd wou weet.

Nou bly ek stil, sê Steve

2011-03-03 12:57

Steve Hofmeyr het op sy Facebook-blad aangekondig dat hy geen kommentaar oor sy verhouding met Janine van der Vyfer gaan lewer nie.

Bono ‘weet nie eens wie Hofmeyr is’

2011-02-20 10:02

Die popgroep U2 is so beïndruk deur Kaapstad se Lekkerlooproete dat hulle die idee aan ander wêreldstede waar die groep gaan optree, gaan bekend stel.

Bloem: Steve trek weg op trekker

2011-02-18 11:02

Die sanger Steve Hofmeyr het sy ryloop na Kaapstad op 'n trekker begin om geld vir die bekamping van plaasmoorde in te samel.

Steve se laaste woord

2011-02-14 21:00

Steve Hofmeyr het dit goed gedink om op die wysie van ‘n oorspronklike U2-liedjie, die ‘laaste woord’ in te kry tussen hom en Bono.

AfriForum stem saam oor Bono en 'Boer'

2011-02-14 09:00

Bono steun nie Julius Malema se standpunt oor vryheidsliedjies nie, maar wys hom eintlik tereg, het AfriForum se regsverteenwoordiger gesê.

Steve Hofmeyr 'die Boer minste gepla oor ras'

2010-12-09 12:40

In reaksie op die herrie rondom 'n omstrede opmerking op Facebook, tweet Steve Hofmeyr hy is “die Boer wat die minste gepla is oor ras”.

Steve gaan nie in die pad gesteek word nie

2010-12-08 06:28

Steve is nie ’n lafaard nie en mag sy eie mening hê, het die Shout-stigting na aanleiding van Hofmeyr se kommentaar op Facebook gesê.

Sy kinderjare was nie maklik, sê Steve se seun

2010-11-11 06:42

As kind het hy in elke nuwe skool sy geheim – dat Steve Hofmeyr sy pa is – probeer bewaar, maar dit het gewoonlik nie lank gehou nie.

Christina, Kurt en Steve saam op grootskerm

2010-09-27 11:11

Christina Storm begin eersdaags werk aan 'n fliek met die voorlopige titel P.S. Ek Lief Jou, met Kurt Darren en Steve Hofmeyr as mede-akteurs.

Hofmeyr: Probleem met Peter Mokgaba-stadion

2010-06-11 04:24

Die sanger, Steve Hofmeyr het op sy Twitter-blad gesê hy het 'n groot probleem met die Peter Mokgaba-stadion in Polokwane.

ET se dood 'n bitter pil – Steve

2010-04-09 15:05

Volgens die sanger Steve Hofmeyr is die dood van die ontslape AWB-leier Eugene Terre’Blanche ‘n “bitter pil om te sluk”.

Sy hart’s in stukke, sê Steve

2010-04-05 07:23

Julius Malema is voortaan aandadig aan enige moord waarin ’n “swart mens” ’n “wit mens” vermoor, het Steve Hofmeyr gesê.

Nee dankie Zuma, sê Steve

2010-03-12 10:01
135 menings

Die presidensie sal nie reageer op Steve Hofmeyr se boikot van ‘n ete met verteenwoordigers van die Afrikaanse sakelui en die president nie.

'Ek sal altyd lief wees vir Steve'

2010-01-12 09:26

“As ek kon, sou ek in plaas daarvan om in ’n hof te gaan baklei, aan hom (Steve Hofmeyr) wou sê hoe handsome hy is.”

Steve: Enigiets behalwe Huisgenoot

2009-11-03 14:47

Steve Hofmeyr het uitgevaar teen Huisgenoot se "moedswillige geKurtery" en sê lesers moet dié tydskrif boikot.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.