ARTIKELS OOR silvio berlusconi

Getuie vertel van wilde Berlusconi-partytjie

2012-05-24 23:00

Italië se voormalige eerste minister Silvio Berlusconi het glo tydens een partytjie by sy luukse villa buite Milaan betaal vir seks.

Joernalis in Berlusconi-seksskandaal vasgetrek

2012-04-16 17:00

Italiaanse polisie het ‘n joernalis by Rome se lughawe in hegtenis geneem wat betrek word by Silvio Berlusconi se seksskandaal.

George Clooney sal in Berlusconi-saak getuig

2011-11-23 22:01

Die akteur George Clooney en die sokker-ster Cristiano Ronaldo sal getuig in Silvio Berlusconi, oud-premier van Italië, se hofsaak.

'Super Mario' ingeroep om skuldkrisis op te los

2011-11-14 11:16

Die nuwe premier van Italië, Mario Monti, ook bekend as "Super Mario", wil 'n nuwe regering vorm om die land uit sy skuldkrisis te lei.

Berlusconi bedank

2011-11-13 08:06

Silvio Berlusconi, die omstrede en flambojante Italiaanse premier, het uiteindelik uitgetree. Die presidensie het sy bedanking aanvaar.

Ekonoom neem dalk oor by Berlusconi

2011-11-11 07:01

’n Voormalige Europese kommissaris het na vore getree as gunsteling om die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, te vervang.

Berlusconi se politieke dae is getel

2011-11-09 07:04

Die kans is oorweldigend dat die politieke loopbaan van Silvio Berlusconi, Italiaanse premier, tot ’n einde sal kom.

Griekeland, Italië se leiers dalk uit

2011-11-08 09:01

Die premiers van die twee Europese lande met die grootste aandeel in die finansiële krisis, Italië en Griekeland, sal waarskynlik bedank.

Berlusconi skok met sy jongste uitlating

2011-10-06 17:55

Die Italiaanse eerste minister, Silvio Berlusconi, het gesê sy party moet sy naam van die People of Freedom na “Go P**sy!” verander.

Nuwe aantygings kom teen Berlusconi

2011-09-27 10:10

Silvio Berlusconi het moontlik ‘n sakeman beveel om vir ondersoekbeamtes te jok oor meisies wat hy betaal het om van sy partytjies by te woon.

Italië: Opposisie eis ondersoek oor vlugte na partytjies

2011-09-17 23:01

Opposisieleiers in Italië wil ondersoek of regeringsvliegtuie gebruik is om vroue na partytjies van die premier Silvio Berlusconi te neem.

Berlusconi ‘kan nie op 77 premier wees nie’

2011-07-08 14:29

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, het gesê hy oorweeg nie om in sy pos te probeer aanbly as sy termyn in 2013 tot ‘n einde kom nie.

Berlusconi slaag eerste parlementêre toets

2011-06-22 08:44

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, het ’n mosie van vertroue gewen en hiermee sy eerste parlementêre toets geslaag.

Berlusconi kap regters

2011-05-09 19:54

Silvio Berlusconi het regters ‘n “kanker van demokrasie” genoem tydens sy eerste verskyning by sy omkopery-verhoor.

Paspoorte dalk gou by Europese grense gevra

2011-04-28 10:47

Paspoortbeheer gaan moontlik weer by grense binne Europa toegepas word as twee staatshoofde daar hul sin kry.

Italië ondersteun nou vir Navo

2011-04-26 14:10

Italië het sy lugmag beskikbaar gestel om Navo te steun in lugaanvalle teen Libië, het Silvio Berlusconi, die eerste minister, gesê.

Berlusconi-saak uitgestel

2011-04-06 13:37

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, beskuldig dat hy ‘n minderjarige prostituut vir seks betaal het, se verhoor is uitgestel.

Clooney gedagvaar om in Berlusconi-verhoor te getuig

2011-03-30 09:19

Die akteur George Clooney is glo geskok om te hoor dat hy in die verhoor van die Italiaanse premier Silvio Berlusconi moet getuig.

Vroue woedend vir Italiaanse premier

2011-03-08 18:00

Australiese vroue het in Sydney ‘n optog gehou en daarop aangedring dat die Italiaanse premier Silvio Berlusconi bedank.

'Ek het ook met Ronaldo geslaap'

2011-02-22 11:55

Die tiener wat in ‘n seksskandaal met die Italiaanse premier betrokke is, sê sy het ook met die sokkerster Cristiano Ronaldo geslaap.

Berlusconi sal verhoor word

2011-02-15 13:43

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi sal verhoor word op aanklagte dat hy ’n prostituut vir seks betaal en sy amp misbruik het.

Seksondersoek 'walglik', sê Berlusconi

2011-02-09 19:00

Aanklaers het daarop aangedring dat Silvio Berlusconi verhoor word in verband met bewerings dat hy betaal het vir seks met ‘n 17-jarige.

Italië se premier skel TV-aanbieder op die lug uit

2011-01-27 08:16

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi het ’n TV-aanbieder gebel en hom op die lug uitgeskel terwyl tienduisende mense geluister het.

Premier se toekoms hang aan 'n draadjie

2011-01-19 09:01

Die politieke oorlewing van Silvio Berlusconi (74), Italiaanse premier, hang in die weegskaal ná verskeie nuwe onthullings oor sy sekslewe.

Berlusconi oorleef net-net

2010-12-15 07:21

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, het ’n mosie van wantroue in sy sukkelende regse regering nael­skraap met slegs drie stemme oorleef.

Vroue ‘moet welvarende mans soek’

2010-09-15 09:00

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, se raad aan jong vroue is om met ryk mans te trou, en hy meen hy weet ’n paar dinge...

Berlusconi-aanval dalk vervals

2009-12-22 21:25

Video’s op YouTube het insinueer dat die aanval op Italië se premier Silvio Berlusconi opgestel was om simpatie vir hom te kweek.

Berlusconi dalk Woensdag ontslaan

2009-12-15 19:12

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi het in 'n boodskap uit sy hospitaalbed aan sy ondersteuners gesê "die liefde oorwin haat".

Hof nietig wet wat Berlusconi beskerm

2009-10-07 19:35

n Top-Italiaanse hof het 'n wet waarvolgens die omstrede premier Silvio Berlusconi nie vervolg kan word nie, nietig verklaar.

 

Berlusconi maak verskyning by seksverhoor

2012-04-20 15:01

Silvio Berlusconi het 'n buitengewone verskyning by sy verhoor in Milaan gemaak om te luister hoe daar teen hom getuig word.

Berlusconi Italië se sesde rykste man

2012-03-19 18:54

Die voormalige Italiaanse eerste minister, Silvio Berlusconi, een van Italië se rykste mense, het R478 miljoen se inkomste verklaar.

Mario Monti as premier ingesweer

2011-11-16 20:57

Silvio Berlusconi se bewind het tydens die amptelike inwydingseremonie van die ekonoom Mario Monti finaal tot 'n einde gekom.

Tot siens, Silvio, juig duisende Italianers

2011-11-14 06:52

Mario Monti sal na verwagting aangestel word as waarnemende premier van Italië nadat Silvio Berlusconi bedank het.

D-dag vir Berlusconi

2011-11-12 08:32

Silvio Berlusconi, die flambojante Italiaanse premier, sal na verwagting ná 17 jaar op die troon van dié land se politiek bedank.

Berlusconi bevestig sy uittrede

2011-11-09 14:23

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi het in ‘n onderhoud bevestig dat hy nie aan die volgende verkiesing sal deelneem nie.

Berlusconi belowe om te bedank

2011-11-08 23:01

Silvio Berlusconi het belowe om uit sy pos as premier van Italië te tree, sodra die parlement sekere ekonomiese hervormings aanvaar het.

Berlusconi 'gaan bedank'

2011-10-27 08:02

Italië staan glo op die punt om sy flambojante premier, Silvio Berlusconi, op te offer om die land van ekonomiese ondergang te red.

Jong model sê sy is Berlusconi se 'amptelike' meisie

2011-09-29 20:00

‘n Jong model sê sy bly saam met die Italiaanse premier Silvio Berlusconi en het bevestig dat hy nié wilde partytjies by sy huis hou nie.

Berlusconi se bedrogsaak word hervat

2011-09-26 15:57

'n Verhoor sal hervat word in die bedrogsaak teen die Italiaanse eerste minister, Silvio Berlusconi, wat verband hou met sy maatskappy.

Berlusconi wéér in omstredenheid gehul

2011-09-02 11:07

Silvio Berlusconi is opnuut in omstredenheid gedompel nadat dit aan die lig gekom het die Italiaanse premier is vir duisende euro afgepers.

Premier ‘superman tussen die lakens’

2011-07-08 09:06

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi (74), is baie naby aan ’n superman tussen die lakens, sê een van sy dokters.

Berlusconi se leierskap bevraagteken

2011-05-30 22:02

Silvio Berlusconi se party het die burgermeesterskap van Milan en Napels in die mees onlangse plaaslike verkiesings verloor.

Berlusconi verskyn weer in hof

2011-05-09 12:04

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, is weer in die hof vir sy korrupsieverhoor aangesien hy glo ‘n getuie omgekoop het.

Frankryk sal Sirië 'nie sonder VN' betree

2011-04-26 19:00

‘n Resolusie van die VN-Veiligheidsraad sal benodig word vir enige buitelandse ingryping in Sirië, het President Nicolas Sarkozy gesê.

Berlusconi: 'Van my raak julle nie ontslae'

2011-04-17 19:48

Silvio Berlusconi het aan aanklaers gesê hulle “sal nie daarin slaag om van my ontslae te raak nie” en die klagtes teen hom verwerp.

Berlusconi se verhoor skop af

2011-04-06 10:34

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi, wie se verhoor vandag afskop, kan 15 jaar tronkstraf opgelê word indien hy skuldig bevind word.

'Ek’s te oud vir soveel seks' – Berlusconi

2011-03-16 21:00

Premier Silvio Berlusconi het in 'n onderhoud gesê hy is te oud om al die seksuele dade waarvan hy beskuldig word, te kon pleeg.

Berlusconi-skandaal: 'Ek soek my ou lewe terug'

2011-03-02 20:00

Die jong vrou wat betrokke is by een van Silvio Berlusconi se beweerde seksskandale het gesê sy wil haar “vorige lewe” terughê.

Vroueregters sal Berlusconi verhoor

2011-02-16 07:34

Die Italiaanse premier moet hom voor die regbank verweer teen aanklagte van ampsmisbruik en gebruikmaking van ’n minderjarige prostituut.

Regsgedinge dalk einde vir Italiaanse premier

2011-02-10 07:45

Beleef die Italiaanse premier Silvio Berlusconi sy laaste dae in sy amp? Dít is wat politieke waarnemers in Europa tans vra.

Premier se seksskandaal kring nou uit

2011-01-28 08:10

Die Italiaanse premier is onder nog groter druk om te bedank nadat ’n nuwe dokument uitgereik is met besonderhede oor sekspartytjies.

'Premier het nie sekspartytjies gehou'

2011-01-26 08:00

Dosyne ooggetuies ontken dat wilde sekspartytjies by die Italiaanse premier Silvio Berlusconi se luukse villa gehou is.

Premier het glo verhouding met minderjarige prostituut

2011-01-14 20:00

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi het na bewering ‘n seksuele verhouding met ‘n jong Marokkaanse prostituut gehad.

Berlusconi ontken seks-skandaal

2010-11-05 04:37

Die Italiaanse premier Silvio Berlusconi kritiseer ‘n veldtog waarin daar beweer word dat hy seks met ‘n prostituut gehad het.

Steun vir Berlusconi tuimel

2010-07-21 08:28

’n Korrupsieskandaal en ’n reeks bedankings uit die regering het die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, se gewildheid erg geknou.

Berlusconi se aanvaller sê jammer

2009-12-15 22:47

Die man wat Silvio Berlusconi aangeval het, het om verskoning gevra vir sy "oppervlakkige, lafhartige en onbeheerde" aanval.

Berlusconi, 'rockster van die jaar'

2009-11-24 05:34

Silvio Berlusconi is as “rockster van die jaar” deur die Rolling Stone tydskrif aangewys vir "sy leefstyl wat die van ’n rockster werd is".

Berlusconi se aansien daal

2009-09-16 17:00

Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, se aansien het nou ‘n nuwe laagtepunt bereik, het 'n meningspeiling getoon.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.