ARTIKELS OOR shane warne

Hurley, Warne beplan twee troues

2012-04-17 10:30

Elizabeth Hurley en haar verloofde, die krieketspeler Shane Warne beplan om volgende jaar in twee lande af te haak.

Shane Warne dink aan weer boul

2011-10-19 15:30

Die draaibal-koning Shane Warne het gesê hy oorweeg om 'n terugkeer tot professionele krieket te maak en in Australië se twintig20-toernooi te speel.

Hurley, Warne nie haastig om te trou

2011-10-17 11:37

Elizabeth Hurley en haar verloofde, die krieketspeler Shane Warne, het gesê hulle is glad nie haastig om te trou nie.

Warne gebruik Hurley se skoonheidsprodukte

2011-09-05 16:56

Elizabeth Hurley se kêrel, die Australiese krieketspeler Shane Warne, gebruik haar skoonheidsprodukte en het selfs sy eie stel produkte.

Shane Warne kry bronsbeeld

2011-05-30 11:26

'n Bronsbeeld van die Australiese krieketlegende Shane Warne gaan binnekort buite die Melbourne krieketgronde opgerig word.

Hurley skree vir Warne

2011-04-21 23:00

Die aktrise Elizabeth Hurley het die koppe laat draai toe sy in die pawiljoen vir die Australiese draai-legende Shane Warne geskree het.

Shane ‘wou nie hardloop,’ toe moker hy 15 sesse

2011-04-13 11:42

Shane Watson het ’n rekordgetal van 15 sesse in sy loopbaanbeste-telling van 185* vir Australië se krieketspan gemoker.

Gandalf speel saam vir rampslagoffers

2011-03-08 13:52

Ian McKellen, wat die rol van Gandalf in die Lord of the Rings vertolk, sal skeidsregter by die T20-wedstryd vir Nieu-Seeland se rampslagoffers wees.

Strauss: 'Shane Warne is 'n genie'

2011-02-28 11:01

Kaptein Andrew Strauss het Shane Warne as 'n genie beskryf nadat dié voormalige draaibouler die uitslag tussen Engeland en Indië korrek voorspel het.

Aussies mag IPL boikot

2010-02-23 12:25

Australiese krieketsterre het geweier om hulle by vanjaar se Indiese Premierliga aan te meld mits daar aan hul eise vir sekuriteit voldoen word.

 

Warne kap fietsryers ná padwoede-voorval

2012-01-18 13:00

Sharne Warne het ná 'n padwoede-voorval wat hy polisie aangemeld het, uitgevaar teenoor "antagonistiese" fietsryers.

Warne se eksvrou nie suur oor Hurley

2011-10-18 13:42

Die krieketspeler Shane Warne se eksvrou, Simone Callaghan, het hom met sy verlowing aan Elizabeth Hurley geluk gewens.

Shane Warne wil afhaak

2011-09-26 11:27

Shane Warne, die Australiese krieketlegende, beplan om Elizabeth Hurley, model en aktrise, die groot vraag te vra.

Engeland-krieket ‘gaan lank oorheers’

2011-08-15 08:35

Die Proteas sal dalk nie dié sentiment deel nie, maar die bybreek-legende Shane Warne glo Engeland kan toetskrieket nog vir baie jare oorheers.

Warne groet ná aanslag van Rajasthan Royals

2011-05-07 10:06

Shane Warne sal sy laaste bybreker afstuur wanneer die Indiese Premierliga (IPL) later vandeesmaand vir die Rajasthan Royals eindig.

Shane Warne ontken Botox-gerugte

2011-04-18 10:55

Die Australiese krieketspeler Shane Warne het gerugte dat hy Botox gebruik of plastiese chirurgie ondergaan het, ontken.

Trouklokke vir Liz, Shane Warne?

2011-03-29 11:04

Elizabeth Hurley en Shane Warne kan dalk teen die einde van die jaar getroud wees, met Hurley wat besig is om by Warne se herehuis in te trek.

Sesse en drieë vir rampslagoffers

2011-03-04 13:02

Die krieketlegende Shane Warne sal aan 'n twintig20-wedstryd deelneem om geld te help insamel vir slagoffers van die onlangse aardbewing in Nieu-Seeland.

Elizabeth Hurley en Shane wéér saam

2011-01-24 19:00

Elizabeth Hurley en Shane Warne het glo hul verhouding hervat en is verlede week gesien terwyl hulle saam middagete by ‘n vyfster hotel geniet het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.