Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR sandile majali

Sakeman se familie veg vir maatskappy

2013-01-29 10:17

Die eksekuteurs van die boedel van die ontslape sakeman Sandile Majali veg teen 'n hofbeslissing wat sy familie miljoene rande kan kos.

Majali bedrieg tot dood

2011-01-02 09:49

Die omstrede sakeman Sandi Majali het hom twee maande voor sy dood voorgedoen as die eienaar van ’n spoghuis om op borgtog vrygelaat te word.

Sakeman se lyk in Jhb-hotel gevind

2010-12-26 17:54

Die lyk van die omstrede Sandi Majali, 'n sakeman met hegte ANC-bande, is in die Sandton Quatermain-hotel in Johannesburg gevind.

Absa wil Majali-maatskappy likwideer

2010-10-28 15:00

Absa het aansoek gedoen vir die finale likwidasie van Tshozi Investments, wat besit word deur die omstrede sakeman Sandile Majali.

Bedrogsaak teen Majali uitgestel

2010-10-22 18:00

Die bedrogsaak teen die besigheidsman Sandile Majali is in die Johannesburgse hof vir gespesialiseerde handelsmisdade uitgestel.

Sandile Majali in hegtenis geneem

2010-10-21 16:40

Sandile Majali, wat in twyfelagtige olietransaksies betrokke was, is deur die SAPD se kommersiële misdaadeenheid in hegtenis geneem.

 

Duisende by Majali-begrafnis verwag

2011-01-09 12:39

Die begrafnis van die omstrede sakeman Sandile Majali in Port St Johns in die Oos-Kaap sal na verwagting deur duisende mense bygewoon word.

Majali 'n onskuldige slagoffer, sê ANC-hoë

2010-12-30 22:43

Die sakeman Sandile Majali is vervolg vir sy onselfsugtige bydrae tot die ANC, meen 'n lid van dié party se nasionale uitvoerende komitee.

Drie in Majali-saak kry sielkundige waarneming

2010-10-29 15:29

Drie mense wat saam met die omstrede sakeman Sandile Majali van bedrog aangekla is, sal vir sielkundige waarneming gestuur word.

Majali-saak uitgestel

2010-10-26 13:02

Die bedrogsaak van die sakeman Sandile Majali is in die kommersiële misdaadhof in Johannesburg uitgestel vir verdere ondersoeke.

Omstrede sakeman Sandile Majali in hof

2010-10-22 11:10

Die omstrede besigheidsman Sandile Majali verskyn in die hof ná hy glo die mynmaatskappy Kalahari Resources gekaap het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.