ARTIKELS OOR sachin tendulkar

Tendulkar bedank as Mumbai-kaptein

2012-04-03 11:07

Sachin Tendulkar het as kaptein van die IPL-span die Mumbai Indians bedank vir 'n "blaaskans van die verantwoordelikheid van kapteinskap".

Sachin ‘moes tóé uitgetree het’

2012-02-01 09:38

Sachin Tendulkar moes ná Indië se Wêreldbeker-triomf verlede jaar sy uittrede aangekondig het, glo die voormalige Pakistanse kaptein Imran Khan.

Sehwag moker eendagrekord

2011-12-08 15:23

Die Indiese kolwer Virender Sehwag het hom by Sachin Tendulkar aangesluit as die enigste spelers wat die 200-merk in eendagkrieket bereik het.

Dis Tendulkar teen Muralitharan

2011-03-31 22:00

Daar is geen twyfel oor wie op die voorgrond gaan wees in die eindstryd nie – die beste kolwer en die grootste paaltjievraat in krieket.

Tendulkar uit vir res van eendagreeks

2011-01-16 14:38

Indië se sterkolwer Sachin Tendulkar, sal weens 'n besering nie aan die oorblywende eendagwedstryde teen Suid-Afrika deelneem nie.

Tendulkar beter as Bradman, sê Dhoni

2010-12-24 08:52

Sachin Tendulkar se aanpasbaarheid en rakleeftyd maak hom beter as die Australiese kolf-koning Donald Bradman, meen Mahendra Singh Dhoni.

G'n plek vir SA in 'Wêreldspan'

2010-10-25 13:21

Geen Suid-Afrikaanse krieketspeler kon 'n Wêreldspan, wat vir die krieketwebtuiste Cricinfo saamgestel is, haal nie.

Sachin swyg oor wedstrydknoeiers

2010-09-07 09:40

Sachin Tendulkar weier om te onthul of hy al in sy krieketloopbaan deur beroepswedders of wedstrydknoeiers genader is.

Tendulkar sê hy speel nie in T20

2010-03-24 10:49

Die sterkolwer Sachin Tendulkar het gesê dat hy nie vir Indië in volgende maand se Twintig20-wêreldtoernooi sal speel nie.

 

Tendulkar moker 100ste honderdtal

2012-03-16 14:03

Indië se Sachin Tendulkar het nóg 'n mylpaal in sy loopbaan bereik toe hy sy 100ste honderdtal in 'n eendagwedstryd teen Bangladesj aangeteken het.

Tendulkar uit vir 15 in derde toets

2012-01-13 10:46

Sachin Tendulkar se soeke na sy 100?ste internasionale honderdtal, is wéér gekortwiek nadat hy deur Ryan Harris vir 15 uitgehaal is.

Die toets van mylpale

2011-07-21 08:25

Sachin Tendulkar gaan 'n kans kry om sy 100ste internasionale honderdtal in die 2 000ste toets op Lord’s aan te teken.

Tendulkar kry groenlig

2011-02-21 14:35

Sterkolwer Sachin Tendulkar het 'n MRI-skandering van sy knie ondergaan maar behoort fiks te wees vir Indië se volgende groepwedstryd teen Engeland.

Tendulkar klap 51ste honderdtal

2011-01-04 16:17

‘n Waaghalsige haakhou deur die Indiese kolwer Sachin Tendulkar het die 'Klein Meester' sy 51ste honderdtal in toetskrieket besorg.

Sachin Tendulkar breek wéér rekord

2010-12-19 17:18

Indië se sterkolwer, Sachin Tendulkar, het in Centurion op SuperSport-park die eerste speler geword om 50 honderdtalle in toetswedstryde aan te teken.

Indians se sterre swig voor Redbacks

2010-09-15 08:30

Die Suid-Australiese Redbacks is steeds onoorwonne in die Kampioeneliga nadat hulle in Durban die Mumbai Indians met vyf paaltjies geklop het.

Sachin (203) kasty Sri Lanka

2010-07-30 09:34

Sachin Tendulkar het in Colombo met sy vyfde dubbele honderdtal op eie houtjie Indië se hoop om die reekslouere met Sri Lanka te deel, lewend gehou.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.