ARTIKELS OOR rudi claase

Sanger lig sluier oor 'pynlike hoofstuk'

2012-05-18 12:53

Die Afrikaanse sanger Rudi Claase en sy pa, Sakkie, vertel van die gruwelike skietongeluk wat soveel swaarkry gebring het.

Rudi betree internasionale arena

2011-07-22 07:02

Een van die liedjies wat die sanger en liedjieskrywer Rudi Claase geskryf het, is pas deur ’n Duitse sanggroep opgeneem.

’n Nuwe Liefling vir Rudi

2011-04-03 10:09

’n Nuwe Liefling is gevind. En dít het gebeur net toe die sanger Rudi Claase erg bekommerd begin raak het oor die toekoms van sy handelsmerk.

Rudi wou 'n 'nuwe' Corlea op TV soek

2011-02-27 08:44

Rudi Claase en sy eggenoot het vóór verlede week se hofstryd met kykNET gaan gesels oor ’n werklikheidsreeks om ’n nuwe Liefling te vind.

Liefling se Corlea wil vrae beantwoord

2011-02-21 14:53

Die Liefling-sangeres Corlea Botha het vir die eerste keer van haar laat hoor sedert ‘n storm oor die sangpaar losgebars het.

Lieflinge ‘skei’ in hof

2011-02-20 07:08

'n Regter het in die Pretoriase hooggeregshof beslis dat Corlea Botha – die ander Liefling – nie teen haar wil in Bothaville hoef te sing nie.

Rudi praat sy hart uit oor Corlea se ‘verraad’

2011-02-18 09:44

Die sanger Rudi Claase praat oor die einde van sy loopbaan saam met sy sangmaat Corlea Botha en hoe hul vriendskap verbrokkel het.

Sanger se gay huwelik lek uit

2010-09-10 09:16

Rudi Claasen en Corlea Botha van Ons Lieflinge het geglo hul loopbaan sou verby wees as die publiek uitvind Rudi is met ’n man getroud.

 

Nuwe Lieflinge se paaie skei

2011-11-20 07:57

Rudi Claase en Zita Pretorius tree binnekort vir die laaste keer saam op – skaars agt maande nadat dié sangpaar gevorm is.

Video: Hoor hoe klink Rudi se nuwe Liefling

2011-04-08 11:00

Die sanger Rudi Claase het 'n nuwe Liefling, Zita Pretorius, van Pretoria gevind. Luister na die video om Zita te hoor sing.

Corlea se eks praat oor aborsie

2011-03-04 11:01
114 menings

Corlea Botha, die Liefling-sangeres, se eks-kêrel Tommy Vermaak het aan Huisgenoot vertel van die aborsie wat sy ondergaan het.

Corlea praat oor Rudi

2011-02-25 09:20

Die Liefling-sangeres Corlea Botha sê sy kyk net vorentoe, en wil graag ’n sololoopbaan volg, iets waaroor sy baie positief voel.

Rudi in trane oor sy 'liefling'

2011-02-21 08:18

"My liefling het my verlaat." Met dié woorde het Rudi Claase ’n vertoning voor sowat 400 mense begin sonder sy sangmaat, Corlea Botha.

Corlea en Rudi: Dit raak lelik

2011-02-19 09:01

’n Dringende hofaansoek word in Pretoria aangehoor teen die sangeres Corlea Botha om haar te dwing om in die Vrystaat op te tree.

Nuus oor geheime gay huwelik krap sanger om

2010-09-11 09:00

Toe die media begin navraag doen oor Rudi Claase se gay huwelik, was hy baie ontsteld en het die sangeres Juanita du Plessis gaan raad vra.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.