ARTIKELS OOR ruan pienaar

'Ruan Pienaar hoort in Bok-trui'

2012-05-04 07:40

Ruan Pienaar behoort 'n sterk kandidaat vir die Springbokke se nr. 9-trui te wees, meen sy spanmaat by die Ierse klubspan Ulster, Pedrie Wannenburg.

Ruan Pienaar se Ulster-kontrak verleng

2012-01-12 10:52

Die veelsydige Springbok-agterspeler Ruan Pienaar het sy kontrak met die Ierse klubspan Ulster tot Junie 2014 verleng.

Nóg ’n veelsydige Bok gou terug vir groot toernooie

2011-05-28 08:48

Ruan Pienaar is beskikbaar om die Springbokke vanjaar in die Drienasies-rugbyreeks en Wêreldbeker-toernooi te verteenwoordig.

Div sê waarom hy Ruan kies

2010-11-11 07:16

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het vir Ruan Pienaar uitgedaag om met ’n “groot vertoning” teen Wallis vorendag te kom.

Ruan verwag aanslag

2009-08-28 11:39

Ruan Pienaar verwag hy sal geteiken word wanneer hulle teen die Wallabies te staan kom in ‘n Drienasies-wedstryd in Perth.

Ruan bly Bok-generaal

2009-07-22 08:17

Die Springbokke pak die All Blacks Saterdag tydens hul eerste Drienasies-reeks wedstryd sonder Morné Steyn in hul beginspan aan.

 

Ruan bly tot 2014 by Ulster

2012-01-13 09:45

Hy word soos ’n familielid in Belfast behandel en dit was vir Ruan Pienaar ’n maklike besluit om sy kontrak met Ulster te verleng.

Ruan: 'Ons sál mededingend wees'

2011-07-13 22:56

Die Springbokke sal hul Drienasies-wedstryde in Australië en Nieu-Seeland gebruik om jong spelers ‘n kans te gee, het Ruan Pienaar gesê.

Stormers vry na Ruan

2011-05-10 07:33

Die “nog een” wat die Stormers onderaan hul toergroep gelys het, kan moontlik ’n plek vir die skrumskakel Ruan Pienaar wees.

Moet Ruan op nr.9 begin?

2010-06-07 14:16

As die lesers van Sport24 nasionale keurders was, sou Ruan Pienaar in die Springbokke se nommer 9 trui ingeklim het.

Pienaar is terug

2009-08-03 20:34

Ruan Pienaar is terug in die Springbokke se span vir die Drie-nasies wedstryd teen Australië, wat ook hulle laaste wedstryd tuis sal wees

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.