Die omstrede blou kleibane van Madrid kon nie in Roger Federer se pad staan om Thomas Berdych te klop en sy derde Madrid Ope-titel te wen nie.
Andy Roddick het 'n skok-oorwinning oor Roger Federer behaal toe hy die Switser in die derde ronde van die Miami-meesterstoernooi geklop het.
Rafael Nadal het 'n vroeë aanslag van Roger Federer weerstaan om na die eindstryd van die Australiese Ope deur te dring.
Roger Federer het Juan Martin del Potro geklop om vir die negende agtereenvolgende jaar na die halfeindronde van die Australiese Ope deur te dring.
Roger Federer het die meeste van min kanse gemaak teen die vinnigste afslaan in tennis om die vierde ronde van die Australiese Ope te haal.
Roger Federer het teruggeskuif na die derde plek op die wêreldranglys ná sy oorwinning oor Jo-Wilfried Tsonga in die ATP-eindstryd in Londen.
Vir die eerste keer sedert Julie 2003 is die voormalige nr. 1-tennisspeler Roger Federer nie onder die top drie op die wêreldranglys nie.
Roger Federer het Novak Djokovic en Andy Murray gewaarsku dat dit ’n hengse aanslag gaan verg om hom of Rafael Nadal by Wimbledon te klop.
As Rafael Nadal sy derde Wimbledonse titel wen, kan dit ’n groot terugslag wees vir Roger Federer in sy strewe om Pete Sampras se rekord te ewenaar.
Die legendariese Roger Federer kom vandag vir die vyfde keer in sy loopbaan op Roland Garros se hoofbaan te staan teen Rafael Nadal.
Die voormalige eerste gekeurde speler Roger Federer het sy opponent in die tweede ronde van die Franse Ope, Maxime Teixeira, op 'n drafstap geklop.
Twee van die groot name in wêreldtennis, Rafael Nadal en Roger Federer, gaan mekaar vir die eerste keer sedert 2005 op Amerikaanse bodem die stryd aansê.
Roger Federer sal vanjaar se rugbywêreldbeker met ‘n valkoog dophou, maar moenie van hom verwag om die All Blacks te ondersteun nie.
Die eerste gekeurde vrouespeler Caroline Wozniacki moes uithaal en wys om die eerste keer in haar loopbaan tussen die laaste vier Doer Onder te tel.
Roger Federer het ’n groot wind gesluk voordat hy sy plek in die derde ronde van die Australiese Ope-tennistoernooi bespreek het.
Rafael Nadal is die man om te klop by vanjaar se Australiese Ope – selfs al oorheers Roger Federer die tennistoneel sedert laat verlede jaar.
Justine Henin, ’n voormalige nr.1-tennisspeler op die wêreldranglys, sal in Melbourne, die Australiese Ope met baie selfvertroue begin.
Onder die wakende oë van die Spaanse koninklike gesin het Rafael Nadal die tweede vertoonwedstryd teen Roger Federer gewen.
Roger Federer het Novak Djokovic geklop en so die weg gebaan vir nog 'n klassieke afsluiting van die ATP Wêreldtoer wanneer hy Rafael Nadal in die finaal konfronteer.
Roger Federer het Pete Sampras se rekord van 64 loopbaan-titels geëwenaar toe hy teen Florian Mayer van Duitsland by die Stockholm Ope geseëvier het.
Die vyfmalige wenner van die Amerikaanse Ope, Roger Federer, is nog op koers na sy sewende agtereenvolgende eindstryd op Flushing Meadows.
Die tennisster Roger Federer het vrae oor ‘n videogreep wat wys hoe hy 'n blikkie van ‘n man se kop met ‘n kragtige afslaan moker, skaam ontwyk.
Die Tsjeg Tomas Berdych het die grootste skok sedert 2001 in die Wimbledon-toernooi gelewer toe hy die verdedigende kampioen, Roger Federer, uitgeskakel het.
Robin Soderling van Swede het een van die grootse skokke in vanjaar se Franse Ope gelewer toe hy Roger Federer in die kwarteindronde uitgeskakel het.
Sukses in die kleibaan-seisoen sal bepaal word deur wat in die Franse Ope gebeur, het die verdedigende kampioen, Roger Federer, gesê.
Roger Federer moes hard veg om teen die Fransman Florent Serra in die derde ronde van die Sony Ericsson-tennisope te seëvier.
Roger Federer is ’n stap nader aan sy 16de Grand Slam-titel nadat hy Victor Hanescu van Romanië in drie stelle vernietig het.
Die top-gekeurde Roger Federer het weer op ’n Switserse binnenshuise titel uitgemis na hy in die finaal vasgeval het.
Rodger Federer is weer bo aan die ATP-ranglys na sy oorwinning op Wimbledon.
Roger Federer moes al sy vernuf en ervaring gebruik om die 21-jarige Kanadees Milos Raonic in die tweede ronde van die Madrid Ope te klop.
Roger Federer het John Isner van die VSA in die eindstryd van die mans-enkelspel in die Indian Wells-toernooi in skoon stelle geklop.
Rafael Nadal, wat Tomas Berdych in vier stelle geklop het, wag op Roger Federer in die halfeindronde van die Australiese Ope-toernooi.
Rafael Nadal en Roger Federer is steeds op koers vir ’n watertand-botsing in die halfeindronde van die Australiese Ope-tennistoernooi.
Roger Federer en Rafael Nadal sal vir die eerste keer in sewe jaar relatief vroeg in 'n Grand Slam-toernooi teen mekaar te staan kom.
Roger Federer het skaars gesweet toe hy die Tseg Tomas Berdych met 6-4, 6-3 geklop het om die eindstryd van die Parys-meesters te haal.
Jo-Wilfried Tsonga het ‘n geskiedkundige oorwinning oor Roger Federer behaal en sodoende tot Wimbledon se halfeindstryd deurgedring.
Spanje se nommer een gekeurde tennisspeler Rafael Nadal sê hy verkies om teen sy groot teenstander, Roger Federer van Switserland, te speel.
Rafael Nadal het sy 10de Grand Slam-titel ingepalm toe hy Roger Federer 7-5, 7-6 (7/3), 5-7, 6-1 geklop het in die Franse Ope-eindstryd.
Roger Federer het gewys waarom hy gereken word as een van die beste spelers van alle tye toe hy Novak Djokovic in die halfeindronde van die Franse Ope geklop het.
Die derde gekeurde Roger Feder is van die kleibane by die Meesterstoernooi in Italië gevee na 'n skok-nederlaag in die derde ronde.
Novak Djokovic van Serwië het die verdedigende kampioen Roger Federer in skoon stelle geklop om na die eindronde van die Australiese Ope deur te dring.
Die eerste gekeurde Caroline Wozniacki moes uithaal en wys om die eerste keer in haar loopbaan tussen die laaste vier by die Australiese Ope te tel.
By die Aussie Ope het Roger Federer die rekord vir meeste agtereenvolgende kwarteindstrydverskynings geëwenaar en die langste vrouewedstryd is gespeel.
Terwyl Roger Federer verwoestend was op die eerste dag van die Australiese Ope, het dié Grand Slam-toernooi vir sommiges op ’n vals noot begin.
Die wêreld se top-tennisspelers gaan aan 'n vertoonwedstryd op die vooraand van die Australiese Ope deelneem om geld vir vloedslagoffers in te samel.
Top-tennisspeler Rafael Nadal het sy aartsvyand op die baan, Roger Federer, by die Wêreld Tenniskampioenskappe geklop.
Roger Federer het die eindstryd van die ATP Wêreldtoer vir die vyfde keer gewen toe hy Rafael Nadal by die O2 Arena in Londen geklop het.
Rafael Nadal van Spanje is steeds gerieflik voor op die jongste ATP-tennisranglys wat in Parys bekend gemaak is.
Die Brit Andy Murray het Juan Monaco van Argentinië in twee stelle geklop om na die eindronde van die Sjanghai Ope in China deur te dring.
Rafael Nadal is nie net hier in die Amerikaanse Ope op soek na sy negende Grand Slam-tennistitel nie, maar ook sy loopbaan-Grand Slam.
Daar is min twyfel dat Rafael Nadal die vermoë het om Roger Federer se Grand Slam-rekord te ewenaar en selfs te verbeter.
'n Ongekeurde Colombiaan het amper vir die grootste opskudding ooit op Wimbledon gesorg toe hy Roger Federer byna uitgeboender het in die eerste ronde.
Stadig oor die klippe, het Roger Federer die joernaliste by die Franse Ope-tennistoernooi gewaarsku na sy oorwinning in die eerste ronde.
Die verdedigende kampioen Roger Federer het maklik deurgedring na die derde ronde van die Madrid-meesterstoernooi in Spanje.
Die derde gekeurde Rafael Nadal het John Isner van Amerika geklop om na die volgende ronde van die BNP Paribas-ope deur te dring.
Credit Suisse het glo ‘n 10-jaar borgskap met Roger Federer geteken vir ‘n onbekende hoeveelheid geld, word daar berig.
Roger Federer sal probeer om sy 37ste wedstryd in ‘n ry te wen in die Amerikaanse Ope toernooi - teen ‘n bekende opponent.