Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR richard mdluli

'Mdluli nie by moord betrek'

2012-11-02 13:44

Die Boksburg-landdroshof het beslis dat Richard Mdluli, geskorste voormalige hoof van misdaadintelligensie, nie verder vervolg sal word nie.

Mdluli-moordsaak: Vermoorde se broer getuig

2012-09-04 11:54

Richard Mdluli se prokureur sal binnekort in die Boksburg-landdroshof met die kruisondervraging van Jostina Ramogibe voortgaan.

Mdluli se tugverhoor uitgestel

2012-07-03 11:50

Die tugverhoor van die omstrede voormalige hoof van misdaadintelligensie, lt.genl. Richard Mdluli, is onbepaald uitgestel.

Mdluli moet verduidelik oor geld, gunsies

2012-06-17 11:37

Sekuriteits-opgraderings ter waarde van R150 000 by sy huis is net een van die onreëlmatighede wat Richard Mdluli sal moet verduidelik.

'Stryd teen misdaad duur voort' – Mthethwa

2012-06-10 22:02

Nathi Mthethwa het gesê die stryd teen misdaad duur voort, ondanks onlangse omwentelinge in die top-strukture van die polisie.

Mdluli 'te gestres' om te werk

2012-06-05 17:01

Richard Mdluli sê hy is siek en kan nie werk nie aangesien die dokter hom afgeboek het vir stres en hipertensie en gesê het hy het rus nodig.

Mdluli-saak in arbeidshof uitgestel

2012-06-04 12:45

Die voormalige misdaadintelligensiehoof, Richard Mdluli, se stryd teen sy skorsing uit die polisie is in die Johannesburg-arbeidshof uitgestel.

Mdluli wéér geskors

2012-06-03 10:43

Die arbeidshof in Johannesburg het 'n bevel oor die opheffing van Richard Mdluli se skorsing ter syde gestel.

Mdluli: Vrae oor opheffing van skorsing

2012-06-02 22:00

Richard Mdluli se skorsing "sou nie opgehef gewees het as daar kennis was van die feitelike wanvoorstellings wat gemaak is nie".

Mdluli se skorsing 'opgehef'

2012-06-01 18:58

Richard Mdluli, omstrede hoof van Misdaadintelligensie, het ‘n bevel van die Johannesburgse arbeidshof ontvang om sy skorsing op te hef.

Mdluli se skorsing is 'onwettig'

2012-05-31 09:45

Richard Mdluli, omstrede hoof van misdaadintelligensie, se regsverteenwoordiger meen sy onlangse skorsing is “onwettig.”

DA prys Mdluli-skorsing

2012-05-27 22:00

Die DA het die waarnemende nasionale polisiekommissaris geluk gewens daarmee dat hy lt. genl. Richard Mdluli geskors het.

Mdluli-skorsing 'is tussen werkgewer en werknemer'

2012-05-24 19:46

Richard Mdluli is steeds by die werk en ‘n moontlike skorsing is ‘n kwessie “tussen werkgewer en werknemer”, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

Mdluli: Polisiehoof hét kennisgewing onderteken

2012-05-21 09:30

Die waarnemende polisiehoof het bevestig dat hy 'n kennisgewing onderteken het van die voorneme om Richard Mdluli wéér te skors.

Mdluli: 'Ek is op siekverlof'

2012-05-18 16:00

Die voormalige misdaadintelligensie-hoof, Richard Mdluli, het ontken dat hy ‘n brief ontvang het wat sê hy kan moontlik weer geskors word.

Zuma: 'Geen rede tot kommer' oor Mdluli

2012-05-17 10:30

Daar is “geen rede tot kommer” oor die voormalige hoof van die misdaadintelligensie-eenheid lt.genl. Richard Mdluli nie, sê pres. Jacob Zuma.

Mthethwa ontvang dokumente om Mdluli te pos

2012-05-16 10:35

Nathi Mthethwa het dokumente van die Freedom Under Law wat, aansoek doen dat lt.genl. Richard Mdluli uit die polisie verwyder word, ontvang.

Polisieman beveel om Mdluli ondersoek te staak

2012-05-13 13:30

Nathi Mthethwa, minister van polisie, het beveel dat die ondersoek na die voormalige hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, gestaak word.

Mdluli kan nie nou geskors word

2012-05-10 11:00

Nhlanhla Mkhwanazi, waarnemende polisiehoof, sê dit is nie ‘n opsie om Richard Mdluli, hoof van misdaadintelligensie, te skors nie.

Mdluli-'skuif' nie die antwoord – Afriforum

2012-05-09 21:00

Die besluit om die misdaadintelligensiehoof Richard Mdluli na ‘n ander posisie te skuif, los nie die probleme op nie, het Afriforum gesê.

Mdluli: Beëdigde verklaring aan OB gesteel

2012-05-09 10:30

‘n Beëdigde verklaring wat ‘n ondersoek na Richard Mdluli se beweerde misbruik van staatshulpbronne versoek, is gesteel.

DA sal Mdluli-versoek opvolg

2012-05-07 07:15

Die opposisieparty het onderneem om sy versoek op te volg dat 'n parlementêre verhoor gehou word oor Richard Mdluli.

VF+ verwelkom besluit oor Mdluli

2012-04-30 23:02

Die Vryheidsfront Plus het die staat se besluit om nie die regskostes van die misdaad-intelligensiehoof Richard Mdluli te dra nie, verwelkom.

NVG-skorsing: 'Geen verband met Mdluli'

2012-04-30 17:05

Die skorsing van die NVG se Glynnis Breytenbach het niks met die saak teen Richard Mdluli te doen nie, het 'n woordvoerder van die NVG gesê.

Madonsela sê binnekort of Mdluli ondersoek sal word

2012-04-23 16:57

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, sal binnekort bekendmaak of haar kantoor bewerings van korrupsie teen Richard Mdluli sal ondersoek.

 

Mdluli 'nooit 'n verdagte' in moordsaak

2012-09-19 15:19

Richard Mdluli, geskorste hoof van die misdaadintelligensie-eenheid, het getuig in die ondersoek na die dood van Oupa Ramogibe.

Geen bewyse van sameswering teen Mdluli

2012-07-05 15:30

Geen bewyse van 'n sameswering teen lt. gen. Richard Mdluli, voormalige misdaadintelligensiehoof, kon gevind word nie.

Nóg 'n wending in Mdluli-sage

2012-06-25 13:16

Hofverrigtinge in die komplekse dispuut oor die skorsing van Richard Mdluli is in die arbeidshof gestaak hangende die uitslag van 'n ander saak.

Polisiehoof kyk binnekort na Mdluli-saak

2012-06-17 10:28

Mangwashi Phiyega, Suid-Afrika se nuwe nasionale polisiekommissaris, sal self na dokumente oor die saak teen Richard Mdluli kyk.

Nekslag vir Mdluli

2012-06-06 14:33

Richard Mdluli, voormalige hoof van die misdaadintelligensie-eenheid, mag geen pligte in die polisiediens uitvoer nie.

Nóg skote klap in Mdluli-sage

2012-06-05 07:21

Die hooggeregshof in Pretoria sal nóg 'n dringende aansoek aanhoor vir 'n interdik om Richard Mdluli te verhoed om in die polisie te dien.

Polisie: Mdluli-saak sal voortduur in hof

2012-06-04 09:30

Die SAPD en die geskorste misdaadintelligensiebaas, Richard Mdluli, se prokureurs sal in die arbeidshof in Johannesburg verskyn.

Arbeidshof beslis oor Mdluli

2012-06-03 07:30

Die arbeidshof in Johannesburg sal beslis of 'n bevel oor die opheffing van Richard Mdluli se skorsing ter syde gestel is.

Polisie sal Mdluli-besluit in hof beveg

2012-06-02 07:48

Die SAPD sal 'n dringende hofaansoek indien om die opheffing van die skorsing van die misdaadintelligensiehoof Richard Mdluli ter syde te stel.

Mdluli se skorsing ís onwettig, sê hof

2012-06-01 16:18

Richard Mdluli, omstrede hoof van misdaadintelligensie, se onlangse skorsing is “onwettig,” het die Johannesburgse arbeidshof beslis.

Wêreld word nóg warmer vir Mdluli

2012-05-28 07:30

Die polisiehoof sê noudat Richard Mdluli weer geskors is, sal 'n interne ondersoek plaasvind na die ernstige bewerings wat teen hom gemaak word.

Mdluli word wéér geskors

2012-05-27 09:44

Richard Mdluli, omstrede voormalige hoof van misdaadintelligensie, is geskors, het die waarnemende polisiekommissaris gesê.

Stappe kan nog teen Mdluli gedoen word

2012-05-23 08:40

Pres. Jacob Zuma sê indien ondersoeke toon dat Richard Mdluli politici se fone onwettiglik laat afluister het, moet stappe teen hom gedoen word.

Sexwale vra ondersoek na Mdluli-magsmisbruik

2012-05-19 14:30

Tokyo Sexwale het die adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, gevra om moontlike magsmisbruik teen Richard Mdluli te ondersoek.

Mdluli ontvang glo kennisgewing van skorsing

2012-05-18 08:30

Nathi Mthethwa se kantoor kon nie ‘n koerantberig dat ‘n kennisgewing van skorsing aan Richard Mdluli oorhandig is, bevestig nie.

Polisiehoës het Mdluli 'beskerm'

2012-05-17 09:30

Die instruksie om die ondersoek na die voormalige hoof van die misdaadintelligensie-eenheid te staak, het van polisiehoës gekom.

Malema: Verwyder Mdluli uit polisiediens

2012-05-14 14:30

Luitenant-generaal Richard Mdluli moet uit die polisiediens verwyder word, het die geskorste president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, gesê.

Zuma het nie brief van Mdluli ontvang

2012-05-11 18:05

Die presidensie het berigte ontken dat pres. Jacob Zuma 'n brief van Richard Mdluli, voormalige hoof van misdaadintelligensie, ontvang het.

Mdluli word nié polisiehoof

2012-05-10 08:30

Sindisiwe Chikunga het gesê die bespiegelings dat Richard Mdluli die land se volgende polisiehoof gaan word, is van alle waarheid ontbloot.

Mdluli nie meer intelligensie-hoof

2012-05-09 14:28

Die minister van polisie het aangekondig Richard Mdluli, omstrede hoof van misdaadintelligensie, is na ‘n ander afdeling verskuif.

SA moet vertroue hê in regstelsel – Mthethwa

2012-05-07 13:30

Nathi Mthethwa het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om vertroue in die land se regstelsel te hê met die Richard Mdluli-debakel.

Mdluli-saak: Mthethwa verwerp aantygings van toesmering

2012-05-04 17:00

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, het aantygings van toesmering tydens die ondersoek in Richard Mdluli verwerp.

Agtervolgers skiet glo op Breytenbach

2012-04-30 20:27

Twee skote is na bewering onlangs op die geskorste teenkorrupsie-aanklaer Glynnis Breytenbach afgevuur terwyl sy huis toe bestuur het.

NVG skors vername bedrog-aanklaer

2012-04-30 11:56

Die Nasionale Vervolgingsgesag het adv. Glynnis Breytenbach, wat die bedrogsaak teen Richard Mdluli gelei het, amptelik geskors.

R5 miljoen op Mdluli se familie geblaas

2012-04-22 15:02

Dit het die polisie R5 miljoen gekos om lt.genl. Richard Mdluli se familielede in diens te neem en luukse motors aan hulle te voorsien.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.