Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR reeva steenkamp

'Niemand het die regte Oscar geken'

2013-05-17 11:09

Verskeie bewerings van aggressiewe optrede deur Oscar Pistorius verskyn in 'n nuwe artikel in 'n internasionale tydskrif.

Polisiebeamptes in sop oor Oscar-foto's

2013-04-16 09:30

Die polisie het beslag gelê op die selfone van beamptes wat aan die Oscar Pistorius-moordsaak werk, is berig.

Oscar oefen nié, sê familie

2013-04-04 15:29

Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius het nié weer met 'n oefenprogram begin nie, het sy oom, Arnold, gesê.

Oscar moet self besluit oor wedlope, sê agent

2013-03-28 16:30

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius moet self besluit of hy weer aan wedlope wil deelneem, het Peet van Zyl, sy agent, gesê.

Oscar se appèl slaag

2013-03-28 13:04
81 menings

Twee borgtogvoorwaardes van die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is in die Pretoriase hooggeregshof ter syde gestel.

Oscar 'het nie planne om te reis'

2013-03-28 11:30

Oscar Pistorius se regsverteenwoordigers het slegs die reisvoorwaardes in Februarie aanvaar omdat dit al laat en 'n Vrydag was.

Dokumentêr oor Oscar, Reeva binnekort op DStv

2013-03-20 09:50

Die Britse dokumentêr oor die skietdood van Reeva Steenkamp in Oscar Pistorius se huis sal binnekort op DStv uitgesaai word.

Reeva se ouers nié uitgesit, sê prokureur

2013-03-14 17:51
94 menings

Die ontslape model Reeva Steenkamp se ouers is nié uitgesit nie, het adv. PJ de Bruyn, vir Barry en June Steenkamp gesê.

Oscar se regspan ondersoek toiletdeur

2013-03-12 09:09

Oscar Pistorius se regspan het hul beurt gekry om die toiletdeur te ondersoek waardeur Reeva Steenkamp doodgeskiet is.

Pistorius wil moordtoneel-huis verkoop

2013-03-11 16:55

Oscar Pistorius wil die huis verkoop waar sy vriendin, Reeva Steenkamp, verlede maand doodgeskiet is, het ‘n woordvoerder gesê.

Reeva-familie oorweeg siviele eis teen Oscar

2013-03-09 10:09
86 menings

Reeva Steenkamp se ouers oorweeg 'n siviele eis teen Oscar Pistorius nadat hy hul dogter doodgeskiet het.

Ek sal Oscar vergewe, sê Reeva se oom

2013-03-08 10:15

Reeva Steenkamp se oom het gesê hy sal Oscar Pistorius vergewe vir haar dood – ten spyte van die uitkoms van die hofsaak.

Oscar distansieer hom van pa se uitlatings

2013-03-05 10:03
83 menings

Oscar Pistorius se familie is diep bekommerd oor uitlatings wat die atleet se pa, Henke, gemaak het oor die familie se gebruik van vuurwapens.

Oscar laat vaar glo eis

2013-03-03 10:42

Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius het 'n eis van R2,2 miljoen laat vaar teen 'n vrou wat in 2009 by sy huis beseer is.

Oscar se regskoste sowat R1 miljoen

2013-03-02 08:49

Oscar Pistorius het waarskynlik tussen R1 miljoen en R1,2 miljoen opgedok vir die week wat hy in aanhouding was.

Reeva was nié swanger – familie

2013-02-27 17:58
75 menings

Reeva Steenkamp se familie het spekulasie dat die model swanger was toe Oscar Pistorius haar doodgeskiet het ,verwerp.

'Vloek' rus op Oscar, sê pastoor

2013-02-27 08:17
312 menings

'n Vloek rus op die moordverdagte Oscar Pistorius omdat hy gay mense ondersteun, het 'n pastoor volgens berigte gesê.

Oscar-verhoor: Staat kan dié kenner nie roep

2013-02-26 13:08

Een persoon op wie se knoppie die staat nié kan druk in die Oscar Pistorius-moordverhoor nie, is die gerekende sielkundige dr. Micki Pistorius.

Vriende van Reeva stel private speurder aan

2013-02-26 09:38

Vriende van Reeva Steenkamp het luidens berigte 'n private speurder aangestel om haar dood te ondersoek.

Oscar wil weer hardloop

2013-02-26 07:15
77 menings

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius wil glo weer wil begin atletiek oefen terwyl hy op borgtog uit is.

Oscar rapporteer aan owerhede

2013-02-25 15:37

Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius het as deel van sy borgtogvoorwaardes by 'n korrektiewe fasiliteit aangemeld.

Verwarring oor Oscar se besoek aan polisiekantoor

2013-02-25 12:46

Verwarring heers oor of Oscar Pistorius wel as deel van sy borgtogvoorwaardes by die Brooklyn-polisiekantoor moet aanmeld.

Staat het prima facie-saak teen Oscar – Byleveld

2013-02-25 11:40

Die baasspeurder Piet Byleveld glo die staat het tot 'n sekere mate 'n prima facie-saak teen die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius.

Deur hou sleutelbewyse in Oscar-saak

2013-02-25 10:32

Oscar Pistorius se regspan wag geduldig op die geleentheid om die deur waardeur die model Reeva Steenkamp geskiet is, van nader te bekyk.

Media sak toe op polisiestasie, wag op Oscar

2013-02-25 08:20

Talle joernaliste het vroegoggend buite die Brooklyn-polisiestasie oos van Pretoria saamgedrom om op Oscar Pistorius te wag.

Reeva se 'Joburg-pa' praat

2013-02-24 14:50

Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius se "gewete sal hom opvreet", het 'n vriendin van Reeva Steenkamp se pa gesê.

Video

Die ANC-vroueliga het buite die Pretoria-landroshof, waar Oscar Pistorius verskyn, betoog. Klik hier om na ’n video te kyk.

9 comments1977 Views
Gallery

Die nuus dat die sportheld Oscar Pistorius sy meisie na bewering doodgeskiet het, het plaaslik sowel as internasionaal opslae gemaak.

0 kommentaar 1746 keer gelees
 

Híér is Oscar nie welkom

2013-04-17 07:11

Die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is nie vanjaar welkom by die gedenkbyeenkoms wat by Londen se Olympic Park gehou word nie.

Kommentaar oor Reeva ontstel Oscar se familie

2013-04-11 13:58

Kommentaar op sosiale netwerke oor Oscar Pistorius en Reeva Steenkamp se verhouding ontstel glo die Pistorius-familie.

Oscar-ondersoek binnekort afgehandel

2013-03-28 17:48

Die staat se ondersoek na die Oscar Pistorius-moordsaak vorder goed en sal binnekort afgehandel wees, het die nasionale vervolgingsgesag gesê.

Oscar wil terugkeer na sy huis, sê advokaat

2013-03-28 15:26

Adv. Barry Roux, die atleet Oscar Pistorius se regsverteenwoordiger, het gesê sy kliënt kan nie gekeer word om na sy huis terug te keer nie.

Oscar appelleer in verkeerde hof – staat

2013-03-28 12:30

Oscar Pistorius appelleer in die verkeerde hof teen sy borgtogvoorwaardes, het adv. Gerrie Nel, staatsaanklaer, gesê.

Oscar se appèl oor borgtog gou aangehoor

2013-03-22 09:33

Die nasionale vervolgingsgesag het gesê 'n datum vir die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se appèl teen sy borgtogvoorwaardes is bespreek.

Boek oor Oscar-drama kom gou

2013-03-18 12:54

Die joernaliste Mandy Wiener en Barry Bateman gaan 'n boek skryf oor die dood van Reeva Steenkamp, wat in Oscar Pistorius se huis doodgeskiet is.

Video

Klik hier om na die BBC se dokumentêr, getitld Oscar Pistorius: What Really Happened?, te kyk.

1 comments4266 Views

Oscar 'toon nié selfmoordneigings'

2013-03-12 07:02

Die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet toon nié selfmoordneigings sedert hy sy vriendin doodgeskiet het nie, het sy familie gesê.

Oscar 'is 'n gebroke man', sê vriend

2013-03-11 11:28
127 menings

Oscar Pistorius, wat van die moord op sy vriendin aangekla is, is 'n gebroke man "op die randjie van selfmoord", sê 'n vriend.

Oscar appelleer teen borgtogvoorwaardes

2013-03-09 07:31

Oscar Pistorius het die Pretoriase landdroshof in kennis gestel dat hy teen van sy borgtogvoorwaardes gaan appelleer.

Oscar beëindig kontrak met beeldpoetser

2013-03-07 08:14
94 menings

Oscar Pistorius en sy familie het besluit om nie meer die dienste van die beeldpoetser te gebruik wat namens hom opgetree het nie.

Hougaard stuur toe nié SMS aan Reeva

2013-03-04 08:15

Daar is glo geen rekord dat die rugbyspeler Francois Hougaard 'n SMS aan Reeva Steenkamp gestuur het kort voor haar dood nie, is berig.

Nog 'n borg breek bande met Oscar

2013-03-03 08:08

Nog ’n borg het sy bande met die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius, wat vir die moord op Reeva Steenkamp teregstaan, verbreek.

Dokumentêr oor Oscar, Reeva eersdaags op die kassie

2013-02-28 09:55

'n Dokumentêre prent oor die atleet Oscar Pistorius en die dood van sy vriendin, Reeva Steenkamp, sal eersdaags in die VSA uitgesaai word.

Oscar oefen nie 'uit respek vir Reeva'

2013-02-27 09:46

Die Paralimpiese ster en moordverdagte Oscar Pistorius het geen planne om in die nabye toekoms weer te begin oefen nie.

Oscar hou roudiens

2013-02-27 07:10

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het 'n private roudiens gehou vir Reeva Steenkamp in die huis in Waterkloof waar hy tuisgaan.

Oscar 'mag in Pta rondbeweeg'

2013-02-26 11:53

Die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius kan op spesifieke tye op spesifieke dae in Pretoria rondbeweeg.

Reeva se ouers stel eie regspan aan

2013-02-26 08:23

Reeva Steenkamp se ouers het regsverteenwoordigers aangestel om hulle belange te beskerm ná hulle dogter se dood op Valentynsdag.

Oscar: Topspeurder beloof deeglike ondersoek

2013-02-25 17:45

Vineshkumar Moonoo, hoof van die ondersoekspan in die Oscar Pistorius-moordsaak, het die publiek verseker dat 'n deeglike ondersoek gedoen sal word

Nuwe ondersoekspan begin met Oscar-saak

2013-02-25 14:34

Die speurder wat in die Oscar Pistorius-moordsaak aangestel is, het in alle erns met sy ondersoek begin en behoort oor 'n maand klaar te wees.

Polisie swyg oor hoë in Oscar-ondersoek

2013-02-25 12:46

Die polisie in Gauteng weier om kommentaar te lewer op berigte dat 'n top-selfoon-ontleder ingeroep is vir die moordondersoek teen Oscar Pistorius.

Oscar se regspan tjoepstil oor hofaansoek

2013-02-25 11:40

Oscar Pistorius se regspan oorweeg om hulle tot die hooggeregshof te wend oor die ster-atleet se streng borgtogvoorwaardes.

Hoë ingeroep om Oscar se selfone te ontleed

2013-02-25 09:29

Die staat gaan 'n top-selfoon-ontleder van die Valke inroep om die inligting op die selfone wat by Oscar Pistorius se huis gevind is, te ontleed.

Polisie wag op Oscar

2013-02-25 07:11

Die Paralimpiese ster Oscar Pistorius sal na verwagting by die Brooklyn-polisiestasie aanmeld as deel van sy streng borgtogvoorwaardes.

Gallery

Familie en vriende het by 'n krematorium in PE bymekaar gekom om Reeva Steenkamp te groet. Kyk hier na foto's.

27 kommentaar 13023 keer gelees
Video

Reeva 'n 'engel'

2013-02-18 08:02

'n Vriend van die model Reeva Steenkamp, wat in Oscar Pistorius se huis doodgeskiet is, het haar as 'n "engel" beskryf.

0 comments4153 Views
Gallery

Tragedie by Oscar se huis

2013-02-14 10:41

Oscar Pistorius, wat na bewering sy vriendin doodgeskiet het, sal oornag in polisieaanhouding bly. Kyk hier na foto's.

6 kommentaar 19948 keer gelees
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 18:31 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - HEAVY westbound delays
  • Tuesday Edenvale - 18:11 PM
    Road name: N3 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Linksfield Road and Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.