Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR pous benedictus xvi

Kardinale lewe in afsondering vir verkiesing

2013-03-12 18:03

Kardinale van die Rooms-Katolieke Kerk het in die Sistynse kapel in die Vatikaan begin met die proses om 'n nuwe pous te verkies.

Pous feitlik blind in een oog

2013-02-20 18:05

Pous Benedictus XVI is feitlik blind in sy een oog en is deur sy dokter aangeraai om eerder nie te vlieg nie weens sy hoë bloeddruk.

Steun vir pous se besluit in VSA

2013-02-11 17:58

Die Amerikaanse Raad van Rooms-Katolieke Biskoppe het pous Benedictus XVI se verrassende besluit om sy amp neer te lê, verwelkom.

Pous Benedictus XVI tree uit

2013-02-11 13:19

Die Vatikaan het aangekondig dat pous Benedictus XVI op die 28ste Februarie 2013 sy amp sal neerlê.

Pous ook nou op Twitter

2012-11-09 14:27

Pous Benedictus XVI het besluit om 'n Twitter-profiel te skep en sal voortaan self op dié sosiale netwerk doenig wees.

Pous kry nuwe wiele

2012-09-06 14:23

Pous Benedictus XVI het 'n splinternuwe Renault Kangoo, 'n elektriese motor, geskenk gekry by dié Franse motorvervaardiger.

Pous besoek Italië ná aardbewings

2012-06-26 15:00

Pous Benedictus XVI het Italië se noordelike Emilia Romagna-streek besoek, waar 27 mense dood is ná twee aardbewings.

Pous se huiskneg beloof om met ondersoek te help

2012-05-28 20:14

Die pous se huiskneg, wat gearresteer is nadat vertroulike dokumente by sy huis gevind is, het ingestem om ondersoekbeamptes te help.

Kunsmatige voortplanting 'arrogant' – Pous

2012-02-25 16:56

Pous Benedictus XVI het onvrugbare paartjies gevra om nie kunsmatige voortplantingsmetodes as opsie te oorweeg nie.

Benin gereed vir Pous se besoek

2011-11-18 11:09

Benin, aan die weste van Afrika, berug vir die gebruik van voedoe, het finale voorbereidings gemaak vir 'n besoek deur Pous Benedictus XVI.

Sarandon gekruisig ná sy pous 'n Nazi noem

2011-10-19 11:08

Katolieke en Joodse groepe het die aktrise Susan Sarandon skerp gekritiseer ná sy in 'n onderhoud na Pous Benedictus XVI as 'n Nazi verwys het.

Skote klap voor Katolieke mis

2011-09-24 13:29

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy geweerskote by ‘n beheerpunt vir ‘n Katolieke mis deur pous Benedictus XVI afgevuur het.

Pous in Duitsland vir 'Christendom, nie politiek'

2011-09-22 16:00

Pous Benedictus XVI het in die Duitse hoofstad, Berlyn, gearriveer om sy eerste amptelike besoek as pous aan sy tuisland af te lê.

Elf mense beseer in optog teen pous

2011-08-18 15:33

Die Spaanse polisie sê agt betogers is in hegtenis geneem en elf mense is beseer tydens botsings met onlustepolisie.

Teologie ‘kan rol speel in wetenskaplike denke’

2011-06-30 19:56

Wetenskaplikes moet meer erkenning aan Christelike denkers gee, het Pous Benedictus XVI gesê toe hy die Ratzinger-prys toegeken het.

Pous pleit vir diplomasie en dialoog in Libië

2011-04-25 07:03

Pous Benedictus XVI het in sy Paasboodskap gepleit vir diplomasie en dialoog eerder as geweld in Libië en dat die verdeling oorwin moet word.

My hulp kom van die iPhone

2011-02-08 14:06

’n iPhone-program wat Katolieke deur belydenis help is deur die Katolieke kerk goedgekeur. Sover is een man se geloof versterk.

Pous: Kondoomgebruik 'soms moreel'

2010-11-21 01:54

Pous Benedictus XVI het die deur oopgemaak om die voorheen taboe onderwerp van kondome as ‘n manier om HIV te bestry, te bespreek.

Pous kalm ná terreur-dreigement

2010-09-18 02:06

Die polisie in Engeland het ses straatveërs in hegtenis geneem in wat beskou word as ‘n sameswering tot terreur teen Pous Benedictus XVI.

Pous spreek hom uit oor Midde-Ooste

2010-06-06 19:54

Die Vatikaan het Sondag gesê die internasionale gemeenskap ignoreer die lot van Christene in die konflik-geteisterde Midde-Ooste.

Pous trap mooi om Christus-kleed

2010-05-03 13:40

Pous Benedict XVI het minute lank voor die Turynse kleed gebid. Die kwessie rondom die kleed se egtheid, het hy egter netjies vermy.

Pous herstel goed

2009-08-21 16:29

Pous Benedictus XVI se dokter sê hy herstel goed van die besering aan sy gewrig wat hy sowat ‘n maand gelede opgedoen het.

 
Video

Pous se laaste boodskap

2013-02-27 15:05

Luister hier na ’n gedeelte van pous Benedictus XVI, wat vroeg in Februarie sy uittrede aangekondig het, se laaste boodskap.

1 comments484 Views

Sinead O'Connor 'wens pous geluk' met uittrede

2013-02-12 09:21

Die sangeres Sinead O'Connor het pous Benedictus XVI geluk gewens met sy uittrede en daarop aangedring dat dit sy grootste prestasie is.

Pous oorweeg uittrede glo al maande

2013-02-11 14:39

Pous Benedictus XVI se uittrede volg ná 'n oorwegingsproses wat maande lank geduur het, het sy broer gesê.

Pous van Desember af op Twitter

2012-12-04 08:15

Pous Benedictus XVI sal vanaf 12 Desember in ses verskillende tale onder die naam @Pontifex op Twitter bedrywig wees.

Pous se huiskneg kry 18 maande tronkstraf

2012-10-06 12:57

Pous Benedictus XVI se voormalige huiskneg is tot 18 maande tronkstraf gevonnis omdat hy geheime dokumente van die Vatikaan gesteel het.

Pous se huiskneg sal verhoor word oor diefstal

2012-08-13 14:30

Die Vatikaan het beslis dat Pous Benedictus XVI se gewese huiskneg verhoor moet word nadat hy vertroulike dokumente gesteel het.

Pous se huiskneg betrek twee kardinale by skandaal

2012-06-06 18:04

Die Pous se huiskneg het twee kardinale in verband met die ondersoek oor vertroulike inligting wat aan die media uitgelek is betrek.

Pous se huiskneg vas ná hy vertroulike inligting uitlek

2012-05-26 18:43

Die Pous se huiskneg is aangekla in verband met die Vatikaan se ondersoek na vertroulike dokumente wat aan die media uitgelek is.

Pous: Nigeriese aanvalle 'absurd'

2011-12-26 14:42

Pous Benedictus XVI het die bomaanval op 'n Nigeriese Katolieke kerk op Kersdag, wat die lewens van 35 mense geëis het, veroordeel.

Vatikaan kwaad oor reklame-veldtog

2011-11-18 08:07

Die gort is gaar oor die modefirma Benetton se gemanipuleerde ­foto van pous Benedictus XVI wat ’n imam op die mond soen.

Pous vra wéér hulp vir Horing van Afrika

2011-10-05 18:11

Pous Benedictus XVI het die internasionale gemeenskap gevra om hulp aan die droogte-geteisterde Horing van Afrika-omgewing te verleen.

Talle Duitsers gekant teen pous se besoek

2011-09-24 08:06

Duitsers wat gekant is teen pous Benedictus XVI se konserwatiewe menings oor seksualiteit, het teen sy vierdaagse besoek betoog.

Pous gedagvaar vir misdade teen die mensdom

2011-09-13 16:59

‘n Internasionale groep vir die slagoffers van seksuele mishandeling deur priesters dagvaar pous Benedictus XVI vir misdade teen die mensdom.

Pous vra wêreld om uit te reik na Somalië

2011-08-01 10:09

Die pous het tydens 'n toespraak by sy somertuiste die wêreld aangemoedig om nie onverskillig te wees oor die droogte in Afrika nie.

Kerk neem stappe teen kindermolestering

2011-05-17 07:58

Pous Benedictus het biskoppe gevra om priesters wat hul vermoedelik aan kindermolestering skuldig maak, dadelik by die polisie aan te gee.

Pous gaan ruimte toe bel

2011-04-22 23:00

Pous Benedict XVI sal in satelliet-kontak wees met twee Italiaanse ruimtevaarders aan boord die Internasionale Ruimtestasie.

Verdeeldheid in kerk 'n 'belediging vir God'

2011-01-23 22:52

Pous Benedictus XVI het Christene gesmeek om hul onenigheid, wat hy as ‘n “belediging vir God” beskryf het, uit die weg te ruim.

Groot protes teen Pous

2010-09-18 04:56

Pous Benedictus XVI staar die eerste groot betogings tydens sy besoek aan Brittanje in die gesig, wanneer ‘n verwagte 2 000 mense sal opruk.

Pous druk ‘n kurk in vuvuzelas

2010-08-24 20:18

Pous Benedictus XVI het sy volgelinge verbied om vuvuzelas na sy openbare opretedes in die Verenigde Koninkryk in September te bring.

'Aborsie en gay-huwelike is gevaarlikste bedreigings'

2010-05-17 04:36

Aborsie en gay-huwelike is van die gevaarlikste bedreigings vir die hedendaagse wêreld, het pous Benedictus XVI die afgelope week gesê.

Blog net, om hemelsnaam!

2010-01-25 12:02

Pous Benedictus XVI het priesters van die Katolieke Kerk aangemoedig om die evangelie op die internet deur sosiale media te versprei.

Pous hou van sport

2009-08-01 20:37

Pous Benedictus XVI het sy waardering vir sport uitgedruk toe hy die wêreld se beste swemmers ontmoet het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.