ARTIKELS OOR pitso mosimane

Pitso se 'kop (weer)op ’n blok'

2012-02-04 10:13

Safa het gesê hy het glad nie bedoel om onsekerheid te skep oor die toekoms van die nasionale afrigter, Pitso Mosimane, nie.

Pitso gooi deur oop vir jonges

2012-01-11 08:01

Bafana Bafana pak Zambië met een oog reeds op die volgende Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2014 in Brasilië.

Gaan Pitso rustig slaap?

2011-02-09 10:11

'n Middelmatige vertoning in die vriendskaplike wedstryd teen Kenia sal die Bafana-breier, Pitso Mosimane, onrustig stem voor die kragmeting met Egipte.

Bafana ontplooi dalk 'geheime wapen'

2010-11-04 10:00

Bafana se afrigter, Pitso Mosimane, sal moet opskud om te verseker dat Davide Somma nie vir die Suid-Afrikaanse sokkerspan verlore is nie.

Bafana-breier: 'Sierra Leone is rof'

2010-09-28 14:57

Die Bafana-breier Pitso Mosimane het gesê sy spelers kan 'n skok te wagte wees wanneer hulle vir 'n kwalifiseringswedstryd in Sierra Leone land.

'SA mag nie een oomblik slaplê teen Niger'

2010-09-03 08:34

Bafana-afrigter Pitso Mosimane het sy spelers “duidelik laat verstaan” dat enigiets minder as hul beste spel nie goed genoeg sal wees teen Niger nie.

Pitso het plan met konings van Afrika

2010-08-17 14:20

Die nuwe breier van Bafana Bafana weet hy kan ‘n punt bewys wanneer sy span Egipte in die 2012 Afrika-beker se kwalifiserende ronde aanvat.

Mosimane lig sluier oor Operasie 2014

2010-07-23 07:28

Bafana Bafana se afrigter, Pitso Mosimane, het dit duidelik gemaak dat “nuwe generasie”-spelers ingespan sal word om Suid-Afrika te verteenwoordig.

 

Bafana-breier vaar uit teen media

2012-01-16 14:04

Die Bafana-breier Pitso Mosimane het ná sy span se gelykopuitslag teen Ghana op emosionele wyse teen die sportmedia te velde getrek.

Pitso gaan nie wakker lê oor slae teen Zim

2011-11-17 07:02

Met dié saamgeflanste sokkerspan kan Bafana Bafana tot ’n mate verskoon word vir sy “skande” noord van die Limpopo.

Só lyk Bafana vir VSA-stryd

2010-11-10 16:39

Bafana-afrigter Pitso Mosimane het sy span bekend gemaak wat vir die Nelson Mandela-uitdaagstryd teen Amerika in Kaapstad sal uitdraf.

Breier kies ervare Bafana-span

2010-09-30 16:14

Bafana Bafana se breier, Pitso Mosimane, het die span wat in ‘n kwalifiseringswedstryd teen Sierra Leone gaan uitdraf, aangekondig.

Bafana-breier bekommerd

2010-09-05 12:13

Pitso Mosimane, afrigter van Bafana Bafana, is bekommerd oor die aantal doele wat die span teen Niger in Mbombela gemis het.

Bafana voel druk

2010-08-31 07:51

Bafana dra swaar aan die gunsteling-etiket aan die vooraand van sy eerste kwalifiserende wedstryd vir die Afrikabeker in 2012, sê Pitso Mosimane.

Oud-breier: SA wil hê Pitso moet misluk

2010-08-04 09:51

Die voormalige Bafana-breier Ted Dumitru meen Suid-Afrikaners kan nie wag dat Pitso Mosimane in sy nuwe pos as afrigter van die nasionale sokkerspan misluk nie.

Bafana-breier waarsku

2010-07-16 07:01

Pitso Mosimane wil geen gunste van sy “nuwe” werkgewer hê nie, maar dan moet sy spelers ook nie verwag om langer gepamperlang te word nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.