ARTIKELS OOR peter de villiers

Div, Mbalula ontmoet in Kaap

2012-05-17 09:30

Die minister van sport en ontspanning, Fikile Mbalula, en die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers, het in Kaapstad vergader.

Mbalula soek Div terug

2012-05-14 10:00

Die sportminister, Fikile Mbalula, het aangekondig dat die voormalige Bok-breier Peter de Villiers, by die ontwikkeling van rugby betrokke gaan raak.

Div se biografie binnekort op die rakke

2012-04-22 09:23

Die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers het bekend gemaak dat sy biografie binne twee maande op die rakke sal wees.

Hanlie gesels met Peter de Villiers

2012-02-21 07:44

‘So, wat ek eintlik vir jou wil sê, en ek dink jy verstaan al weer nie wat ek wil sê nie, want te min mense verstaan my! Verstáán jy?’

Div glo hy was ’n suksesvolle afrigter

2012-01-26 07:59

Kort voordat sy opvolger aangewys word, het Peter de Villiers gesê hy glo hy was suksesvol as die Springbokke se eerste swart afrigter.

Naas: Hou Div in Springbok-afrigtingspan

2012-01-17 12:01

Die Springbok-rugbylegende Naas Botha het gesê daar is geen rede hoekom Peter de Villiers nie as deel van die afrigtingspan kan bly nie.

‘Duimpies dink vinniger as langes’

2011-12-28 09:03

Peter de Villiers, berug vir sy omstrede uitsprake, beweer nou dat kort rugbyspelers vinniger dink as hul langer eweknieë

Div op kortlys

2011-11-17 18:47

Peter de Villiers sal op die kortlys van kandidate vir die pos van Springbok-afrigter wees, het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie gesê.

White voel jammer vir Div

2011-10-18 21:05

Die oud-Springbok-afrigter Jake White, wat die wêreldbeker met Suid-Afrika gewen het, het sy simpatie met Peter de Villiers uitgespreek.

Kies nuwe afrigter vinnig – Matfield

2011-10-11 19:57

Die slot Victor Matfield sê dit is belangrik vir die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om die pos van Springbok-afrigter so gou moontlik te vul.

Bokke bedank SA

2011-10-10 19:33

Die Springbokke het die land nie met opset in die steek gelaat toe hulle uit die wêreldbeker geskakel is nie, het Peter de Villiers gesê.

Einde van Div-era?

2011-10-09 10:07
128 menings

Peter de Villiers, wat in 2007 die leisels by Jake White oorgeneem het, sê hy dink sy tyd as die Springbok-breier het tot ‘n einde gekom.

Haka ‘raak afgesaag’ – Div

2011-09-20 08:02

Die All Blacks se gevreesde haka is vinnig besig om by vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi sy impak en glans te verloor.

Smit beste haker in die wêreld, meen Div

2011-09-03 11:26

Die Springbok-breier Peter de Villiers het in Wellington gesê John Smit, sy span se kaptein, is die beste haker in wêreld-rugby.

De Villiers: 'Bokke hét getransformeer'

2011-08-24 22:58

Peter de Villiers, wat net twee meer gekleurde spelers vir sy Wêreldbekergroep gekies het as Jake White, meen transformasie hét plaasgevind.

Div: Niemand kla oor swakker All Blacks

2011-08-16 09:35

Die Bok-breier Peter de Villiers meen die media moes veel 'n groter bohaai oor die All Blacks se 'B-span' opgeskop het.

Div ‘geskok’ oor Bok-slae

2011-08-01 08:14

Die Bok-afrigter, Peter de Villiers, het erken hy is geskok oor die omvang van die nederlaag in vanjaar se Drienasies-proefneming.

'Finish en klaar' vir die Bokke

2011-07-31 09:00

Springbok-afrigter, Peter de Villiers, sê die Drienasies-reeks is verlore vir die Springbokke ná sy span deur die All Blacks verwoes is.

Div slaan Kiwi-vure dood

2011-07-28 07:03

Gerugte doen die ronde in Nieu-Seeland dat “sogenaamde beseerde” spelers ’n geheime Wêreldbeker-oefenkamp in Rustenburg bywoon.

Div wag op nuus oor Brüssow, Muller

2011-07-18 21:56

Peter de Villiers het gesê hy sal nog wag voordat hy besluit of hy Heinrich Brüssow en Johann Muller gaan kies vir die stryd teen Australië.

Aussies skeel Div min

2011-07-12 23:20

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, sê hy is nie bekommerd oor suggesties dat Suid-Afrika ‘n verswakte span vir hul toer gekies nie.

Div hou duim vas

2011-07-06 22:58

Peter de Villiers hoop sommige van die 21 beseerde toergroeplede sal fiksheidstoetse slaag vóór die Drienasies-reeks afskop.

Peter knik kop ná Bokke se kamp

2011-06-14 07:07

Die Springbok-rugbybreier, Peter de Villiers, is ’n tevrede man na afloop van sy groep se tweede nasionale oefenkamp in Durban.

Div: 'As Smit ’n stut is, sing ek opera'

2011-06-01 10:08

John Smit is so min ’n stut as wat hy wat Peter de Villiers is die hoofrol in ’n opera kan vertolk, het die Springbok-afrigter gesê.

Sonny Bill: 'Div vlei my'

2011-05-12 15:00

Die Crusaders se Sonny Bill Williams het gesê hy voel gevlei dat die Bok-afrigter, Peter de Villiers, soveel moeite doen om sy spel te ontleed.

Div skrik nie vir Sonny Bill

2011-04-20 22:00

As Sonny Bill Williams een van die mees opgehemelde spelers in wêreldrugby is, is Peter de Villiers nie juis op die reklamewa nie.

Div maak Israeli's touwys

2011-04-06 13:55

Die Bok-afrigter Peter de Villiers en Oregan Hoskins, president van die Suid-Afrikaanse rugbyunie, het vir 'n weeklange besoek in Israel aangekom.

Bok-kontrakspelers aangekondig

2011-03-30 18:00

Elf spelers met meer as 50 Toetswedstryde agter die naam tel onder die 23 spelers wat Springbok-kontrakte vir die 2011-seisoen gekry het.

Stormers gaan nie vanjaar terughou nie

2011-02-26 07:25

As die Springbok-afrigter bekommerd is oor wat SA-rugbyspanne mekaar in vanjaar se Super Rugbyreeks gaan aandoen, is dit met goeie rede.

‘Onaantasbare’ De Villiers het laaste sê oor bystand

2010-12-05 11:15

Die Springbok-afrigter Peter de Villiers se kontrak met die Suid-Afrikaanse Rugbyunie is glo waterdig wat betref die beskerming van sy posisie as Bok-afrigter.

Saru: Geen base vir Div

2010-11-30 16:24

Saru sê daar is geen planne om 'n tegniese komitee te skep ná berigte oor so 'n komitee om Peter de Villiers en sy hulpafrigters te lei.

Bismarck wou Div terugbetaal

2010-11-29 09:06

Bismarck du Plessis se inklimvertoning teen Engeland was maar sy manier om dankie te sê vir die geloof wat in hom gestel is deur Peter de Villiiers.

Spies, Pienaar terug vir Bokke

2010-11-23 14:00

Springbok-afrigter Peter de Villiers het slegs twee veranderinge gemaak aan die span wat Engeland in die toets op Twickenham pak.

Div gee nie bes oor taktiek

2010-11-08 09:12

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het sy besluit verdedig om ’n rits plaasvervangers op die veld te stuur in die toets teen Ierland.

Div hou Iere aan raai met senters

2010-11-05 07:10

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, sal Ierland nog tot vandag aan die raai hou oor sy senterkombinasie vir die toets in Dublin.

Bok-groentjies sál toer

2010-10-22 08:02

Nog ’n Springbok-agterspeler is uit die Bokke se “Grand Slam”-toer wat toetse teen Ierland, Skotland, Wallis en Engeland insluit.

Saru wil Div teen media te beskerm

2010-10-02 05:47

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het besluit om stappe te doen om die Springbokbreier, Peter de Villiers, teen die media te beskerm.

Koppe gaan rol by Bokke

2010-10-01 06:40

Die koppe van verskeie lede van die Springbok-bestuurspan kan rol. Dick Muir, Gary Gold, Neels Liebel en Anthony Mackaiser is glo almal in die spervuur.

Bokke: Meyer sê nee

2010-09-28 06:57

Heyneke Meyer het volgens betroubare inligting “nee dankie” gesê vir ’n versoek om die Springbokke se voorspeler-afrigter te word.

Eddie kan Jake nie help brei

2010-09-09 10:00

Die planne wat Jake White het om Springbok-rugby van ondergang te red, sal sonder sy gereelde regterhand, Eddie Jones, uitgevoer moet word.

‘Magtig, kry ’n woordvoerder!’

2010-09-08 07:39

“Magtig, man! Kry net vir jou ’n woordvoerder!” was die minister van sport en ontspanning, Makhenkesi Stofile, se raad aan die Bok-breier.

Div dalk getug oor Bees

2010-09-01 12:34

Peter de Villiers kan voor ‘n tugverhoor beland nadat hy gesê het dat die Bloubul-stut en moordverdagte Bees Roux, deur die Bokke ondersteun word.

Mapoe: Div wil self ingryp

2010-08-18 09:31

Peter de Villiers wil nou self ingryp in die Lionel Mapoe-sage en wil hê dié Blits-Bok moet so spoedig moontlik weer op die speelveld kom.

Saak teen Div laat vaar

2010-08-10 08:42

‘n Klag van wangedrag teen die Springbok-afrigter Peter de Villiers is deur SANZAR se regsbeampte, Jannie Lubbe, verwerp.

Uitspraak voorbehou in Div-saak

2010-08-06 13:57

Uitspraak is voorbehou in die verhoor van die Bok-breier Peter de Villiers ná hy sy omstrede uitlatings voor 'n tugverhoor moes verduidelik.

Div: As jy verloor is jy 'n 'nar'

2010-08-03 12:13

Die Springbok-afrigter Peter de Villiers het na drie agtereenvolgende nederlae in die Drienasies-reeks, na homself as 'n 'nar' verwys.

Oorlog teen SA rugby, sê Saru-base

2010-08-01 06:31

Die Sanzar-tugverhoor teen die Springbokke se afrigter, Peter de Villiers, is ’n “oorlogsverklaring deur Australië en Nieu-Seeland teen Suid-Afrika”.

Klag van wanbestuur teen Div

2010-07-30 05:39

SANZAR het ‘n waarskuwing van wanbestuur teen die Springbok-afrigter Peter de Villiers uitgereik ná opmerkings wat hy gemaak het.

Só weeg Div en Jake op

2010-07-29 07:34

Die tekens is daar, maar Springbok-ondersteuners moet hoop die span se afrigter, Peter de Villiers, volg nie in die voetspore van sy voorganger nie.

Div gaan aanhou waag met span

2010-06-13 08:00

Peter de Villiers gaan in die komende weke die geleentheid benut om sy net finaal te sprei wanneer die Bokke in twee toetse speel.

 

Div 'is nog nie genader'

2012-05-14 23:01

Peter de Villiers het gesê hy dra geen kennis van Fikile Mbalula se planne om vir hom ‘n rol te skep vir rugbyontwikkeling op grondvlak nie.

Div 'sukkel om Bryce te vergewe'

2012-04-22 19:01

Die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers het sy skerpste aanval nóg op die Nieu-Seelandse skeidsregter Bryce Lawrence geloods.

Werklose Div klop aan by Saru

2012-04-18 23:01

Die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) genader oor moontlike werk.

Div kry Meyer jammer

2012-02-01 18:55

Die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers het gesê hy “voel jammer” vir die nuwe afrigter, wat “reeds op die agtervoet is”.

'Saru het te lank gewag' – Div

2012-01-19 18:55

Peter de Villiers het gesê die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru) het die aanstelling van die nuwe afrigter te lank laat wag.

Nuwe afrigter, nuwe sterre vir Bokke gesoek

2011-12-30 11:47

'n Vars begin wag op die Springbokke, wat in 2012 'n nuwe afrigter, kaptein, sterre en waarskynlik ook 'n nuwe speelstyl sal hê.

Die wat Div nie verstaan, het ‘’n gebrek’

2011-12-06 09:56

Mense wat sy “vreemde” opmerkings nie verstaan nie, “het ’n gebrek aan ruimtelike perspektief”, het die Bok-afrigter Peter de Villiers in 'n onderhoud gesê.

Div sál aansoek doen vir Bok-pos

2011-11-04 14:17

Peter de Villiers sê hy sal beslis weer aansoek doen vir die Bok-afrigterspos wanneer sy kontrak aan die einde van die jaar verstryk.

Div sing nou ander deuntjie oor Bok-pos

2011-10-14 07:00

Peter de Villiers is beskikbaar om die Springbokke weer af te rig – 'n onthulling wat hy as ’n gas op die program Boots and All gemaak het.

Div sal nie bedank

2011-10-10 20:50

Peter de Villiers het gesê die onsekerheid oor sy toekoms met die Springbok-rugbyspan dui daarop dat sy dae as afrigter getel is.

Div nie jammer oor sy keuses

2011-10-10 07:27

Hy's jammer vir die nederlaag, maar nie vir sy spankeuses nie. Dít was die boodskap van die uittredende Springbok-afrigter, Peter de Villiers

Div ingenome met rekord-oorwinning

2011-09-22 17:58

Alhoewel hy beklemtoon het dat ‘n afrigter nooit tevrede kan wees nie, het Peter de Villiers gesê hy is ingenome met sy span se oorwinning.

Div wen 1ste ronde

2011-09-04 07:07

Die Bokke moes vyandigheid teenoor Peter de Villiers, hul spelpatroon én bitsigheid oor John Smit se plek in die span trotseer.

Bokke nie meer die beste, sê Div

2011-09-03 09:18

Die Springbok-breier Peter de Villiers het met sy span se aankoms in Nieu-Seeland erken die Bokke is nie meer die beste in die wêreld nie.

All Blacks-afrigter prys Div

2011-08-16 10:21

Hy verdien nie ’n medalje vir sy uitsprake nie, maar daar skort niks met die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, as ’n rugbymens nie.

Div: Toer ‘n goeie belegging vir die toekoms

2011-08-01 12:17

Die Springbok-breier Peter de Villiers het gesê die insluiting van jong spelers vir die Drienasies-toerwedstryde is 'n goeie belegging.

Groot besluite wag op Div

2011-08-01 07:12

Daar wag vandeesweek ’n paar gróót besluite op Peter de Villiers ná twee misoeste van openingswedstryde in die Drienasies-reeks.

Div: Fokus is nou op Wêreldbeker

2011-07-30 23:25

Peter de Villiers het alle hoop om die Drienasies-kroon te wen, laat vaar en sê die fokus is nou op die Wêreldbeker.

‘Bokke durf nie wit vlag hys’

2011-07-27 10:06

Dié Springbokke gaan nie hul vlugbespreking verander, punte vir die All Blacks stuur en terugvlieg Suid-Afrika toe nie.

Bokke kom veilig in Sydney aan

2011-07-17 21:18

Die Springbokke het veilig in Sydney aangekom op hul herskeduleerde Qantas-vlug vir die openingswedstryd van hul Drienasies-veldtog.

'Moenie nuwe Bokke afskryf' – Div

2011-07-10 07:00

Peter de Villiers meen sy sogenaamde B-span wat vandeesweek vir die Drienasies-reeks na Australasië vertrek, kan dalk verras.

Hoskins, Div besoek Palestina

2011-06-29 11:17

Saru se president, Oregon Hoskins, en die Bok-breier Peter de Viliers beplan 'n besoek aan Palestina om rugbyklinieke aan te bied.

Derde Bok-kamp afgelas

2011-06-13 14:08

Saru het aangekondig dat die breier Peter de Villiers die derde Bok-beplanningskamp weens Super Rugby-verpligtinge gekanselleer het.

Cheetahs gee Div hoop vir WB

2011-05-26 09:32

Die beserings aan soveel van sy sleutelspelers gee hom grys hare, het Peter de Villiers, die afrigter van die Springbok-rugbyspan, erken.

Div soek skoor met All Blacks

2011-04-21 09:28

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het opnuut met Nieu-Seelandse rugby in die aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi skoor gesoek.

Div se poegaai Bokke moet sokkies optrek

2011-04-16 09:06

Suid-Afrikaanse Super Rugby-spelers sal hierdie naweek vir oulaas probeer om die Springbok-afrigter en sy medekeurders se oog te tref.

Kontrak waarborg nie plek in Bok-span

2011-03-31 07:34

’n Springbok-kontrak is nié ’n vrypas vir die finale Wêreldbeker-groep nie en enige speler wat só glo, gaan homself lelik misgis.

Div: 'Deur is oop vir Frans'

2011-03-30 14:45

Springbok-afrigter Peter de Villiers het gesê hy sal met die Lions praat om Frans Steyn se dienste voor die einde van die Super Rugby-reeks te bekom.

Een van my beste jare – Div

2010-12-06 09:23

As wyle Boy Louw na Peter de Villiers kon luister, sou hy seker só hard “Looks at the scoreboard” geskree het dat Twickenham se dak sou lig.

Bokke wil déúr Baabaas hardloop

2010-12-02 07:58

As daar behalwe die uitslae enigiets op die toer bereik is, is dit om enige twyfel by Peter de Villiers oor die Bokke se speelstyl uit die weg te ruim.

‘Niemand kan dán met Bokke saampraat’

2010-11-30 10:20

Een van die positiewe aspekte na die toer deur Europa is dat geen span met die Springbokke kan meeding as hulle gemotiveerd en doelgerig is nie.

Peter de Villiers gaan base kry

2010-11-28 06:13

Ondanks ’n Bok-oorwinning gister gaan die breier Peter de Villiers se afrigting-vlerke waarskynlik die komende week kwaai geknip word.

Habana in Twitter-onderonsie

2010-11-10 09:02

Met Peter de Villiers wat selfsensuur toepas, is die Bok-toer se eerste storm in ’n teekoppie deur die vleuel Bryan Habana op Twitter ontketen.

Dis Div Dubbelpraat

2010-11-06 09:03

Peter de Villiers is uitgevang in ’n dubbelpratery oor sy omstrede uitlating dat die Bokke die moordverdagte Bees Roux ten volle steun.

Springbokke en hul breier geweeg

2010-11-04 07:30

‘Ons móét sukses op hierdie toer behaal. Só het die Bokke se kaptein, Victor Matfield, sy span se verwagtinge vir die toer na Europa uitgestippel.

Beste beskikbare Bok-span na Europa

2010-10-17 12:04

Die druk op Peter de Villiers en sy hulpafrigters het hom klaarblyklik genoop om die sterkste span te kies vir Suid-Afrika se Grand Slam-toer.

Bok-bestuur bly

2010-10-01 14:23

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het in 'n persverklaring sy volle steun aan die huidige bestuurspan van die Springbokke toegesê.

Ludeke, Coetzee sê nee vir Div

2010-09-30 11:11

Onenigheid tussen Peter de Villiers en sy hulpafrigters het ‘n hoogtepunt bereik na bewerings dat die Bok-afrigter hulle so gou moontlik wil vervang.

Koppe gaan rol

2010-09-26 08:17

Die Springbok-afrigter Peter de Villiers, en sy twee hulpafrigters, Dick Muir en Gary Gold, se koppe kan moontlik al drie rol.

WP steun Div ‘in nasionale belang’

2010-09-08 10:22

Allister Coetzee, breier van die Westelike Provinsie, het sy steun aan die nasionale rugby-afrigter, Peter de Villiers, toegesê.

Div se kop kan rol ná nederlae

2010-09-05 07:29

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, se loopbaan is in die weegskaal nadat sy span tot ’n nederlaag van 39-41 teen Australië verdoem is.

Sluier gelig oor plan met hakers

2010-09-01 08:01

Die haker Bismarck du Plessis sal eers ná die Bok-toer na Europa einde vanjaar weet watter plek hy op die nasionale keurders se ranglys beklee.

Div spoel mond uit oor WP

2010-08-13 08:57

Dis jammer as afrigters nié toegelaat word om hul land te dien nie en daar dan na buitelanders gekyk moet word, meen Bok-breier Peter de Villiers.

Peter de Villiers hoor vandag of hy skuldig is

2010-08-10 07:10

Die Springbok-rugbyafrigter, Peter de Villiers, sal eers vandag weet of hy skuldig is op ’n klag dat hy rugby in oneer gebring het.

Div voor stok, kies daarna groep

2010-08-06 08:07

Peter de Villiers moet om 09:00 aan Sanzar verduidelik waarom uitlatings deur hom nie vertolk moet word as ’n poging om die spel in oneer te bring nie.

Datum bekend vir Div se tugverhoor

2010-08-03 09:13

Sanzar het aangekondig dat 'n datum vir die Springbokke se afrigter, Peter de Villiers, se tugverhoor in Kaapstad vasgestel is.

Div: Ek's die baas

2010-07-30 10:33

Die Bok-breier Peter de Villiers het Suid-Afrika duidelik laat verstaan dat hy, en niemand anders nie, in beheer van die nasionale span is.

Div en Saru vergader

2010-07-29 17:30

Peter de Villiers het op versoek van die voorsitter die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se tegniese komitee, met beamptes van die rugbyunie vergader.

Div wil Bokke leer skelm speel

2010-07-19 06:47

Peter de Villiers oorweeg dit om sy spelers te leer om skelm te speel, “want al die ander spanne doen dit en kom niks oor nie”.

Afrigters: Saru sal Div ondersteun

2010-04-23 09:03

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) sal die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, ondersteun as hy meen dit is nodig om sy bestuurspan te verander.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Software Engineers

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R35000 - R50000

PHP Developer

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R15000 - R28000

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.