ARTIKELS OOR natalie du toit

Sportkonferensie skop af in Kaapstad

2011-12-06 11:03

Die internasionale Beyond Sport-konferensie, wat projekte vir positiewe sosiale verandering steun, het amptelik in Kaapstad afgeskop.

Suid-Afrika swem in goud

2010-10-07 15:11

Natalie du Toit en Chad le Clos het puik vertonings gelewer deur hul tweede goue medaljes vir Suid-Afrika by die Statebondspele in Indië te wen.

Natalie wens Victor geluk

2010-08-27 16:22

Die swemmer Natalie du Toit het ‘n spesiale boodskap aan die Bok-slot Victor Matfield gestuur op die vooraand van sy 100ste toets vir Suid-Afrika.

Superster-Natalie

2010-08-07 11:00

Die swemmer Natalie du Toit het die skare laat juig toe sy haar eie wêreldrekord in die 100 m-individuele wisselslag verbeter het.

 

Derde Statebond-goud vir Natalie

2010-10-09 15:30

Natalie du Toit het haar derde goue medalje by die Statebondspele in Indië gewen nadat sy eerste in die 100-vlinderslag vir paralimpiese atlete geëindig het.

Natalie breek Statebond-rekord

2010-10-05 14:00

SA se Natalie du Toit het die Statebondspele-rekord in die 50m-vryslag vir paralimpiese atlete gebreek en 'n goue medalje gewen.

Nog goud vir Natalie

2010-08-19 19:31

Natalie du Toit het haar vyfde medalje by die internasionale paralimpiese swemkampioenskappe in Eindhoven, Nederland ingepalm nadat sy die 400m vryslag gewen het.

SA-swemspan gekies vir Nederland

2010-07-28 15:14

‘n Span van 20 Suid-Afrikaanse swemmers is gekies om aan die IPC-wêreldkampioenskappe in Eindhoven, Nederland deel te neem.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.