ARTIKELS OOR naomi campbell

Naomi Campbell vier haar verjaardag in Heilige Land

2012-05-22 21:51

Naomi Campbell het haar 42ste verjaardag in die Heilige Land gevier nadat sy met 'n privaat vliegtuig in Tel Aviv aangekom het.

Naomi nuwe gesig van Dolce&Gabbana-sonbrilreeks

2011-05-17 17:03

Die supermodel, Naomi Campbell, is as die gesig van Dolce&Gabbana se sonbrilreeks gekies, het Sarie op hul webwerf bekendgemaak.

Ractliffe-saak uitgestel

2010-10-27 11:08

Die saak teen Jeremy Ractliffe, 'n voormalige trustee van die Nelson Mandela-kinderfonds, is tot 2 Maart 2011 uitgestel.

Supermodel: Ek het foute gemaak

2010-09-30 11:00

Die supermodel Naomi Campbell het onlangs erken dat sy baie foute in die verlede gemaak het en sy glo nie sy is 'n rolmodel vir ander nie.

Naomi se eks-agent ‘lieg om saak te versterk’

2010-08-11 10:00

Naomi Campbell se voormalige agent, Carol White, is onder kruisverhoor van leuens beskuldig in die saak teen oudpres. Charles Taylor.

Stene in nag in SA na Naomi gebring

2010-08-07 10:01

Diamante is wel in Suid-Afrika aan haar geskenk, maar sy het nie geweet of die “vuil steentjies” van Charles Taylor gekom het nie.

Ratcliffe het Naomi se diamante gehou

2010-08-07 01:37

Jeremy Ratcliffe, 'n trustee van die Nelson Mandela-kinderfonds het glo drie ongeslypte diamante wat Naomi Campbell aan hom gegee het gehou.

Mandela-kinderfonds het nie diamante ontvang

2010-08-05 19:13

Die Nelson Mandela-kinderfonds sê hulle het nie die diamante ontvang wat Naomi Campbell glo aan die voormalige hoof gegee het nie.

Supermodel getuig oor ‘vuil klippies’

2010-08-05 10:25

Naomi Campbell het in die hofsaak van Charles Taylor, gewese Liberiese president, getuig dat sy ‘n 'paar vuil klippies’ as geskenk ontvang het.

Farrow gaan in diamant-verhoor getuig

2010-07-31 04:18

Die aktrise Mia Farrow en Carole White, die modelagent, gaan in die verhoor oor ‘n bloeddiamant getuig, wat glo aan Naomi Campbell gegee is.

Naomi Campbell in hof oor bloeddiamant

2010-05-21 13:00

Die Britse supermodel Naomi Campbell sal voor ‘n oorlogsmisdaad-tribunaal verskyn ná sy glo 'n bloeddiamant by Charles Taylor gekry het.

Model se bestuurder 'jammer' oor drama

2010-03-05 12:33

Naomi Campbell se bestuurder, wat haar van aanranding beskuldig het, het die model om verskoning gevra vir die drama wat hy veroorsaak het.

Model gesoek ná sy glo drywer aanrand

2010-03-03 10:01

Die model Naomi Campbell word deur die New Yorkse polisie gesoek omdat sy glo haar bestuurder aangerand het.

 

Naomi Campbell glo verloof aan miljardêr

2011-08-03 14:23

Die model Naomi Campbell en haar kêrel, die Russiese miljardêr Vladislav Doronin, het glo tydens 'n vakansie in Griekeland verloof geraak.

Naomi Campbell wil nie haar pa ken

2011-02-10 11:23

Die 40-jarige supermodel Naomi Campbell weet glad nie of haar pa nog lewe nie en stel geensins daarin belang om hom te ontmoet nie.

Ractliffe in hof oor diamante

2010-10-27 09:05

Jeremy Ractliffe verskyn in die hof op aanklagte van die besit van ongeslypte diamante, wat hy by die supermodel Naomi Campbell gekry het.

Campbell rou steeds oor Zenani se dood

2010-09-02 12:34

Naomi Campbell het erken sy sukkel steeds om die dood van haar peetkind, Zenani, oudpres. Nelson Mandela se agterkleinkind, te verwerk.

SA polisie ondersoek nog Campbell-diamante

2010-08-07 14:14

Die ondersoek na die ongeslypte diamante wat ‘n trustee van die Nelson Mandela Kinderfonds by Naomi Campbell gekry het, duur voort.

Vergeet van die steentjies, maak toe daai beentjies!

2010-08-07 04:35

Liberiese wetgewers is boos vir ‘n koerant wat 'n Naomi Campbell-kaalfoto by 'n berig oor oudpres. Charles Taylor se verhoor geplaas het.

Campbell se getuienis stel teleur

2010-08-06 12:21

Miljoene mense was voor hul televisies vasgenael terwyl die supermodel Naomi Campbell in die Charles Taylor-verhoor getuig het.

Supermodel glo onbewus van sakkie se inhoud

2010-08-05 12:43

Die supermodel Naomi Campbell het getuig dat sy aangeneem het ‘n sakkie 'vuil klippies' was 'n geskenk van Charles Taylor.

D-dag vir Naomi Campbell

2010-08-05 10:07

Die supermodel Naomi Campbell gaan getuig oor ‘n sogenaamde bloeddiamant wat sy glo as geskenk van oudpres. Charles Taylor ontvang het.

Naomi Campbell gedagvaar oor kontrakbreuk

2010-06-09 10:36

Naomi Campbell is deur Moodform Mission, ‘n parfuum-bemarkingsmaatskappy gedagvaar omdat sy nie haar kontrak van 12 maande nagekom het nie.

Campbell volg in Tyra se voetspore

2010-05-16 01:41

Die kletskoningin, Tyra Banks, is nie die enigste supermodel wat aspirante modelle najaag nie. Naomi Campbell doen dit ook.

Model toe nie aangekla vir aanranding

2010-03-03 13:14

Naomi Campbell kan rustig slaap, haar bestuurder, wie se kop sy glo in 'n motor se stuurwiel ingeklap het, gaan nie 'n klag lê nie.

Naomi, Taylor, Madiba en die bloeddiamant

2010-01-15 10:00

Charles Taylor van Liberië het ná ’n dinee wat in 1997 deur Nelson Mandela gehou is, ’n “bloed­diamant” aan die model Naomi Campbell gegee.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.