ARTIKELS OOR morgan tsvangirai

Tsvangirai oor die kole gehaal oor uitlating

2012-02-14 20:07

Morgan Tsvangirai is oor die kole gehaal nadat hy aan 'n gehoor gesê het hy en pres. Robert Mugabe is deur God gekies om die land te lei.

Mugabe se gesondheid 'n faktor in verkiesing

2012-01-29 12:14

Vrese oor die gesondheid van Robert Mugabe sit agter sy ondersteuners se ywer vir 'n vroeë verkiesing, meen Morgan Tsvangirai.

Zanu-PF sukkel om te betaal vir konferensie

2011-12-08 08:22

Zanu-PF kort nog nagenoeg $400 000 (meer as R3 miljoen) om die onkoste vir sy jaarlikse partykonferensie te dek.

Tsvangirai vind glo weer geluk

2011-11-23 18:02

Morgan Tsvangirai, die Zimbabwiese premier, het met ‘n sakevrou van Harare wie se suster ‘n wetgewer vir Robert Mugabe se party is, getrou.

Jeugdiges van Zanu-PF val MDC-ondersteuners aan

2011-11-06 22:13

Jong ondersteuners van Zimbabwe se president, Robert Mugabe, het ondersteuners van Morgan Tsvangirai aangeval en met klippe bestook.

Polisie in Zim teiken MDC-kantore

2011-11-02 11:30

Morgan Tsvangirai van Zimbabwe se MDC-party se kantore is deur die polisie afgesper en traangas is in die gebou en op omstanders gebruik.

Mugabe spyt oor eenheidsregering

2011-10-07 14:51

Robert Mugabe, president van Zimbabwe, het sy spyt uitgespreek oor sy besluit om 'n eenheidsregering met Morgan Tsvangirai te vorm.

AU moet help dat Zim nie 'nog 'n Ivoorkus' word

2011-09-01 10:18

Morgan Tsvangirai, die Zimbabwiese premier, besoek die Ivoorkus met die doel om die verhouding tussen die twee lande ‘n hupstoot te gee.

MDC: 'Ons wil nie geweld hê'

2011-07-25 09:54

Morgan Tsvangirai, die Zimbabwiese premier, sê die MDC sal sover moontlik nie geweld gebruik om verandering in dié land te bring nie.

Weermaghoof meen Tsvangirai is n bedreiging

2011-06-23 17:01

‘n Top-weermagoffisier en bondgenoot van Robert Mugabe het Morgan Tsvangirai daarvan beskuldig dat hy ‘n nasionale sekuriteitsrisiko is.

Tsvangirai wil redder van Zim se ekonomie wees

2011-05-03 13:22

Morgan Tsvangirai van Zimbabwe het gesê sy party, die MDC, kan die land se ekonomie van “totale ondergang” red.

‘Zimbabwe het nie geld vir verkiesing’

2011-04-27 23:09

Tendai Biti, Zimbabwe se minister van finansies, het gesê die land het nie genoeg geld om later vanjaar verkiesing te hou nie.

Tsvangirai-vertroueling in tronk

2011-03-26 23:00

'n Vertroueling van Zimbabwe se eerste minister, Morgan Tsvangirai, word volgens 'n hofbevel aangehou nadat hy vir 'n tweede keer in hegtenis geneem is.

Tsvangirai soek raad by Mosambiek

2011-03-16 08:34

Morgan Tsvangirai, Zimbabwe se eerste minister, het ‘n vergadering met Armando Guebuza, Mosambiek se president, gehad om Zimbabwe te bespreek.

Zim: Tsvangirai in die moeilikheid

2011-03-15 11:00

Morgan Tsvangirai, eerste minister van Zimbabwe, staar arrestasie in die gesig oor minagting van die hof na hy 'n beslissing veroordeel het.

Tsvangirai se bestuurders slaap in tronk

2011-02-15 12:51

Twee van Morgan Tsvangirai se bestuurders het vir vier dae in aanhouding verkeer omdat hulle blou ligte in sy regeringsmotors gehad het.

Voorverkiesingsgeweld steek kop uit in Zim

2011-01-30 22:44

Voorvalle van gewelddadige intimidering deur burgermagte onder President Robert Mugabe van Zimbabwe se beheer steek weer kop uit.

Zimbabwe stuur op hernude onrus af

2010-12-19 12:55

Zimbabwe staar hernude politieke en ekonomiese onrus in die gesig omdat pres. Robert Mugabe op ‘n presidensiële verkiesing aandring.

Zim: Tsvangirai dagvaar Mugabe

2010-11-25 22:00

Die Zimbabwiese premier Morgan Tsvangirai dagvaar president Robert Mugabe aangesien hy glo die koalisie-ooreenkoms verbreek het.

Zim herskryf konstitusie

2010-06-16 22:33

Zimbabwe het 'n program geloods waarvolgens hulle die land se konstitusie gaan herskryf met die oog op volgende jaar se nasionale verkiesing.

MDC-leier in SA vir 'klein' operasie

2010-02-19 17:33

Daar word bespiegel dat Morgan Tsvangirai, Zimbabwiese premier, in SA is om 'n operasie te kry om gestremdhede weens polisie-aanranding reg te stel.

Tsvangirai terug in Zim-regering

2009-11-06 12:18

Morgan Tsvangirai, premier van Zimbabwe, sal weer deel word van Zimbabwe se koalisieregering ná hy dit vir drie weke geboikot het.

Tsvangirai wil saamwerk, maar...

2009-10-21 15:30

Morgan Tsvangirai het gesê hy sal slegs 'n regering met Mugabe kan deel as die president die magsdeling-ooreenkoms nakom.

Swygsame politici

2009-08-28 21:46

Pres. Jacob Zuma het tydens sy besoek aan Zimbabwe ‘n twee-uur lange vergadering met dié land se twee leiers gehad.

Zuma gaan Mugabe spreek

2009-08-03 17:28

President Jacob Zuma gaan Robert Mugabe aanspreek oor ernstige kwessies wat op die tafel gekom het.

 

Mugabe, Tsvangirai vergader

2012-02-06 15:00

Pres. Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai gaan glo vergader ná gerugte dat die premier woedend is oor vertroulike kommunikasie wat uitgelek het.

Tsvangirai beboet oor troudatum

2011-12-12 09:35

‘n Stamhoof het Morgan Tsvangiari, die Zimbabwiese premier, ‘n boete van twee koeie en twee skape opgelê omdat hy in November getrou het.

Tsvangirai skei ná 12 dae

2011-12-01 11:01

Morgan Tsvangirai, die premier van Zimbabwe, gaan van sy vrou van 12 dae skei weens “’n groter en dikker komplot” deur die media.

Tsvangirai maak voorbrand vir Zim-verkiesing

2011-11-21 08:28

Morgan Tsvangirai, premier van Zimbabwe, het gesê die uitkoms van die verkiesing in 2012 moet die gevoelens van die bevolking weerspieël.

Tsvangirai: 'Mugabe moet uittree weens gesondheid'

2011-11-02 22:55

Robert Mugabe moet dit oorweeg om uit te tree terwyl swak gesondheid die Zimbabwiese leier begin inhaal, het Morgan Tsvangirai gesê.

Tsvangirai dink verinheemsing-reëls te streng

2011-10-17 22:06

Zimbabwe se nuwe reëls van plaaslike eienaarskap vir buitelandse mynmaatskappye is te streng, het Morgan Tsvangirai, die premier, gesê.

'Onmin in regering hou Zim terug'

2011-09-10 20:18

Morgan Tsvangirai, premier van Zimbabwe, het gewaarsku dat onmin in die land se regering Zimbabwe se ekonomiese herstel kniehalter.

Zim: Mugabe stel teenkorrupsie-span aan

2011-08-19 14:55

Robert Mugabe, die president van Zimbabwe, het ‘n kommissie vir die bekamping van korrupsie in die lewe geroep.

Premier Morgan 'gevaar vir Zim'

2011-06-24 07:10

Morgan Tsvangirai, premier van Zimbabwe, word nou deur dié land se weermag as ’n “landsgevaar” gebrandmerk.

Mugabe plaas druk op sy teenstanders

2011-06-02 17:01

Die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, se party het die druk op sy teenstanders verhoog met 'n veldtog vir 'n verkiesing vanjaar.

Tsvangirai: Zim gereed vir verkiesing

2011-04-29 10:02

Morgan Tsvangirai, premier van Zimbabwe, het gesê 'n verkiesing sal eers binne 'n jaar in Zimbabwe gehou kan word.

Zuma, Tsvangirai in praatjies

2011-03-27 17:44

President Jacob Zuma en Zimbabwe se Eerste Minister, Morgan Tsvangirai, het “verwikkelinge” in dié land bespreek, het die presidensie gesê.

Tsvangirai waarsku oor ‘donker dae’

2011-03-18 17:00

Morgan Tsvangirai waarsku dat Zimbabwe weer “donker dae” kan beleef as streeksleiers nie help om die land se eenheidsregerin te red nie.

Zim: MDC-kantore geplunder

2011-03-15 12:37

Polisiebeamptes het die hoofkwartiere van die MDC, Morgan Tsvangirai se party, geplunder en drie personeellede in hegtenis geneem.

Tsvangirai wil van Mugabe “skei”

2011-03-11 08:19

Morgan Tsvangirai, Zimbabwiese eerste minister, eis ‘n skeiding van president Robert Mugabe, sy kollega in die regering van nasionale eenheid.

Zim: Tsvangirai beskuldig van betogings uitlok

2011-02-03 21:56

Staatbeheerde radiodienste het premier Morgan Tsvangirai beskuldig van anti-regerings betogings soos dié in Egipte in Zimbabwe uitlok.

Zimbabwe: Reserwebank dank 75% werkers af

2011-01-28 15:05

Zimbabwe se Reserwebank het 75% van sy werknemers afgedank om kostes te bespaar, maar die afdanking kos die bank R500 miljoen.

Zuma op pad na Zim

2010-11-26 21:00

Jacob Zuma sal Zimbabwe besoek om verslae te ontvang oor die magsdeling-ooreenkoms van dié land se mededingende politieke partye.

Onthaal van hoës kos regering R10 m.

2010-08-06 06:22

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Zuma ‘bemoedig’ deur gesprekke in Zim

2010-03-18 14:36

Pres. Jacob Zuma se eerste dag van gesprekke met Zimbabwe se mededingende leiers was ‘bemoedigend’, het sy woordvoerder gesê.

Hof hoor Zim-getuie is 'gemartel'

2010-01-26 04:36

Die Zimbabwiese hooggeregshof het getuienis teen die MDC se Roy Bennett uitgegooi nadat die man gesê het hy is gemartel sodat hy sal getuig.

Mugabe: Tsvangirai is oneerlik

2009-10-31 11:14

Pres. Robert Mugabe het Morgan Tsvangirai as oneerlik beskryf, nadat hy besluit het om weg te beweeg van die ZANU-PF party.

Tsvangirai breek bande met Mugabe

2009-10-16 15:23

Morgan Tsvangirai sê hy gaan samewerking met Robert Mugabe se “oneerlike en onbetroubare” Zanu-PF party staak.

Zuma na Zimbabwe

2009-08-24 20:40

President Jacob Zuma sal die week ‘n besoek aan Zimbabwe aflê om ‘n toespraak by die by die landbou-handelsmark te gee.

Zim-dollar sal nie gou herstel

2009-08-01 11:29

Zimbabwe se regering het nog baie uitdagings wat voor hulle lê, vóór die Zim-dollar weer as geldeenheid in dié land gebruik kan word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.