Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR mila kunis

FHM wys 'sexyste' vrou aan

2013-05-02 13:50

Die manstydskrif FHM het 'n bekende 29-jarige aktrise wat veral vir komiese rolle bekend is, as sy sexyste vrou ter wêreld aangewys.

Fliek oor treffer-seksboek kom in 2014

2013-02-22 13:22

Universal Pictures se voorsitter het bevestig dat die rolprentweergawe van die trefferboek Fifty Shades of Grey in 2014 sal begin draai.

Tronkstraf vir man wat kaalfoto's steel

2012-12-18 14:00

Die man wat toegang tot Scarlett Johansson, Christina Aguilera en Mila Kunis se e-posse gekry het, is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis.

Mila Kunis die sexyste, sê Esquire

2012-10-09 09:25

Die 29-jarige aktrise Mila Kunis is uit 'n lang lys bekendes deur die manstydskrif Esquire as die wêreld se sexyste vrou aangewys.

Groothartige Kunis, Kutcher wil troeteldier red

2012-09-04 11:53

Die akteurspaar Mila Kunis en Ashton Kutcher is dalk nog nie gereed om kinders te hê nie – maar vir 'n troeteldier het hulle wel plek.

Mila Kunis se bekruiper pleit onskuldig

2012-05-19 21:44

'n 27-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy die Black Swan-aktrise Mila Kunis by haar gimnasium bekruip, het onskuldig gepleit.

Kunis, Kutcher 'net vriende'

2012-04-26 22:59

Die Hollywood-aktrise Mila Kunis sê die gerugte wat die ronde doen dat sy en die akteur Ashton Kutcher ‘n paartjie is, is “absurd.”

Koer Kutcher en Kunis?

2012-04-17 11:29

Gerugte doen die ronde dat Ashton Kutcher en Mila Kunis glo in 'n verhouding is en dat hulle verskeie kere reeds op ete-afsprake gegaan het.

'Dans met my, Mila' vra soldaat

2011-07-13 08:26

Die Amerikaanse aktrise Mila Kunis, mees onlangs gesien in Black Swan, het ingestem om 'n soldaat na ‘n formele dans te vergesel.

 

Fliekgangers staan tou vir Oz

2013-03-11 11:08

Die fantasierolprent Oz the Great and Powerful het dié naweek die kompetisie uitgestof en groot geld verdien.

Bekruiper gestraf ná hy jong aktrise teiken

2013-01-23 14:07

‘n Man is deur 'n hof in Los Angeles beveel om vir 10 jaar weg te bly van die Black Swan-aktrise Mila Kunis.

Mila Kunis nie swanger

2012-10-30 11:16

Die aktrise Mila Kunis, wat in 'n verhouding is met Ashton Kutcher, is nie swanger nie, het haar woordvoerder bevestig.

Ashton Kutcher wil die ja-woord vra

2012-10-04 07:20

Die Two and a Half Men-akteur Ashton Kutcher beplan glo om oor die Kerstydperk sy meisie, Mila Kunis, om haar hand te vra.

Kutcher, Kunis het glo saam nesgeskop

2012-07-24 14:29

Die akteur Ashton Kutcher en That 70's Show-aktrise Mila Kunis, wat nog moet bevestig dat hulle 'n paartjie is, het glo saam nesgeskop.

Mila Kunis red man se lewe

2012-05-08 23:03

Die aktrise Mila Kunis het die lewe van 'n onbekende 50-jarige man gered nadat hy stuiptrekkings by haar huis gekry het.

Kutcher, Kunis geniet romantiese naweek

2012-04-25 14:59

Die Two and a Half Men-akteur Ashton Kutcher en Mila Kunis het glo weggeglip vir 'n romantiese naweek in Kalifornië.

Kuberkrakers dreig Hollywood-bekendes

2011-09-16 14:48

‘n Groep wat hulself Hollywood Leaks noem het ‘n video op YouTube gelaai wat Hollywood-sterre met ontbloting dreig.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:35 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane before the Van Buuren Road exit - delays through Gilloolys Interchange
  • Wednesday Waverley - 13:23 PM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.