Dr. Conrad Murray wat op aanklag van onvrywillige manslag veroordeel is, het 'n regter gevra om hom hangende sy appèl vry te laat.
Janet Jackson, suster van Michael Jackson, wil hê sy dogter, Paris, moet nie so haastig wees met haar loopbaan in die filmbedryf nie.
Michael Jackson, die ontslape Koning van Pop, se 13-jarige dogter Paris het haar eerste rol in 'n film losgeslaan, berig Bang Showbiz.
Dr. Conrad Murray, Michael Jackson se persoonlike dokter wat tot vier jaar tronkstraf gevonnis is, kan dalk teen Kersfees uit die tronk wees.
Dr. Conrad Murray, Michael Jackson se dokter wat skuldig bevind is op 'n aanklag van onvrywillige manslag, word oor ‘n paar uur gevonnis.
Conrad Murray word binnekort gevonnis en kan kan vier jaar tronkstraf kry nadat hy skuldig bevind is ná die dood van Michael Jackson.
Dr. Conrad Murray, wat Michael Jackson se persoonlik dokter ten tyde van sy dood was, wil die hof formeel toespreek wanneer hy gevonnis word.
Michael Jackson se persoonlike assistent, wat ook as sy bestuurder opgetree het, het gesê die sanger het in 1999 al begin propofol gebruik.
Die ontslape Koning van Pop, Michael Jackson, se doodsbed is onder ‘n hele paar items wat volgende maand opgeveil gaan word.
Dr. Conrad Murray, wat skuldig bevind is aan onopsetlike manslag vir die dood van Michael Jackson, word 24 uur per dag gemonitor.
‘n Jurie in Los Angeles het die superster Michael Jackson se persoonlike dokter, Conrad Murray, skuldig bevind aan onvrywillige manslag.
Die saak teen die dokter wat na bewering vir Michael Jackson se dood verantwoordelik gehou word is nou in die hande van 'n jurie.
Terwyl die wêreld wag vir die slotbetoë in die verhoor van Michael Jackson se dokter is ‘n dokumentêr oor die sanger se lewe vertoon.
Volgens ‘n deskundige op die gebied van verdowingsmiddels was dr. Conrad Murray se behandeling teenstrydig met standaard-sorg.
Volgens Michael Jackson se mediese rekords was hy in die maande wat sy dood voorafgegaan het, verslaaf aan die pynstiller, Demarol.
Die afgestorwe Koning van Pop, Michael Jackson, is deur die tydskrif Forbes aangewys as die bes betaalde ontslape bekende.
Michael Jackson is glo duidelik gewaarsku dat dit uiters gevaarlik is om 'n verdowingsmiddel buite 'n hospitaal toe te dien.
Conrad Murray het nie soos 'n dokter opgetree nie, maar eerder soos 'n "getroue werker" van Michael Jackson, meen 'n kenner.
Die verhoor van dr. Conrad Murray is uitgestel nadat ‘n familielid van dr. Steven Shafer, een van die staat se getuies, afgesterf het.
Dr. Conrad Murray se regspan het die bewering dat Michael Jackson self 'n dodelike dosis van die middel propofol geneem het, laat vaar.
Michael Jackson kon nie sy eie dood veroorsaak het deur self die sterk verdowingsmiddel propofol te neem nie, het 'n medikus aan die hof gesê.
Dr. Conrad Murray, wyle Michael Jackson se persoonlike dokter, se prokureurs is besig om te besluit of hy self moet getuig.
Staatsaanklaers gaan na verwagting 'n opname met dr. Conrad Murray se onderhoud wat hy met die polisie gevoer het in die hof speel.
Tim Lopez, ‘n getuie in die verhoor van dr. Conrad Murray, sê hy het verskeie kere die dwelmmiddel propofol by hom bestel.
Dr. Conrad Murray kon op die dag van Michael Jackson se dood nie onthou wat hy oomblikke voor die sanger se dood gedoen het nie.
Michael Jackson was oortuig dat 'n sluipmoordaanval op hom beplan word en het selfs oorweeg om in 'n koeëlvastebaadjie op te tree.
'n Opname van Michael Jackson se lyfwag waar hy die 911-nooddienste op die dag van die sanger se dood gebel het, is in die hof gespeel.
Michael Jackson se lyfwag het getuig hy het ‘n botteltjie Propofol in die sak soutoplossing wat aan Jackson gekoppel was, gesien.
Michael Jackson se dokter het die organiseerders van sy laaste vertoning gevra om toerusting vir die toepassing van KPR byderhand te hou.
In 'n opname wat aan 'n jurie gespeel is, is Michael Jackson so bedwelm dat dit moeilik is om uit te maak wat hy oor sy vertoning sê.
Kenny Ortega, choreograaf en regisseur, is die eerste getuie wat die getuiebank in die verhoor van wyle Michael Jackson se dokter sal inneem.
Michael Jackson se dogter Paris slaap met een van sy baadjies op haar kussing omdat sy nie wil hê die reuk van haar pa moet ooit weggaan nie.
Michael Jackson se ma en sy drie kinders sal $30 miljoen (sowat R222 miljoen) van sy boedel ontvang, het eksekuteurs gesê.
Die kiesing van jurielede vir die verhoor van Michael Jackson se persoonlike dokter, Conrad Murray, het die week begin.
Ses van Michael Jackson se voormalige dokters is deur die hof verbied om te getuig in die verhoor van dr. Conrad Murray.
Michael Jackson se kinders, Prince (14), Paris (13) en Blanket (9), is steeds gelukkig en pas goed aan sonder hulle pa.
Familie van die ontslape popster, Michael Jackson, het planne bekendgemaak vir 'n huldigingskonsert by die Millennium-stadion in Cardiff, Wallis.
Die swart en rooi leerbaadjie wat Michael Jackson in sy Thriller-video gedra het is vir $1.8 miljoen (sowat R12 miljoen) verkoop.
Volgens sy suster, La Toya, het Michael Jackson die laaste maande van sy lewe in vrees gelewe dat iemand hom sal doodmaak vir sy musiek.
Die baadjie wat die Koning van Pop, Michael Jackson, in sy Thriller-video aangehad het gaan opgeveil word, het Darren Julies, 'n afslaer gesê.
Die regter in die saak teen Michael Jackson se dokter, het gesê twee foto’s van die sanger se nadoodse ondersoek mag gebruik word.
Michael Jackson se kinders, Prince Michael I, Paris en Prince Michael II, ook bekend as Blanket, geniet dit om vir die eerste keer skool te gaan.
Die regter in die Michael Jackson-saak teen dié se dokter, sukkel om mense te kry om op die jurie te dien.
Jermaine Jackson gaan ‘n memoir oor sy broer, Michael Jackson, se lewe skryf en dit sal binnekort beskikbaar wees, het sy uitgewers bekendgemaak.
Michael Jackson se persoonlike dokter wat ‘n aanklag van onopsetlike manslag in die gesig staar, se verhoor is tot Mei uitgestel.
Michael Jackson se dokter het onskuldig gepleit op die aanklag van manslag teen hom ná die superster se dood weens ‘n oordosis in 2009.
Die voorlopige geregtelike ondersoek na die dood van die popster Michael Jackson begin Dinsdag in die hooggeregshof in Los Angeles.
'n Duet wat in 2007 deur die Koning van Pop, Michael Jackson en die rapper Akon opgeneem is gaan op sy webwerf vrygestel word.
Michael Jackson se ma, Katherine Jackson, het erken die ster was aan dwelmmiddels verslaaf en wou nie hê hy moet plastiese chirurgie kry nie.
Michael Jackson mag dalk nie meer met ons wees nie, maar 'n nuwe album met sy laaste musiek is binnekort op die rakke.
Dr. Conrad Murray, Michael Jackson se persoonlike dokter, hoef nie meer $100 miljoen as vergoeding aan die Jackson-familie te betaal nie.
Die inhoud van die herehuis waarin Michael Jackson se lewelose liggaam deur die veroordeelde dr. Conrad Murray gekry is, sal opgeveil word.
Dr. Conrad Murray, wyle Michael Jackson se persoonlike dokter, het aangedui hy gaan appelleer teen sy skuldigbevinding.
Michael Jackson se ma het die maksimum vonnis van vier jaar wat dr. Conrad Murray opgelê is verwelkom, maar gesê dit is nie genoeg nie.
‘n Dokumentêr van die ontslape Koning van Pop, Michael Jackson, wat nog deur niemand gesien is nie, is nie opgeveil nie.
Staatsaanklaers in Conrad Murray se verhoor wil hê die regter moet hom beveel om $100 miljoen aan Michael Jackson se kinders te betaal.
‘n Dokumentêr van die ontslape Koning van Pop, Michael Jackson, wat nog deur niemand gesien is nie, gaan opgeveil word.
Dr. Conrad Murray het gesê hy het nie onmiddellik 911 gebel die dag toe Jackson dood is nie, omdat hy 'n "opgeleide" kardioloog is.
Dr. Conrad Murray, wat skuldig bevind is dat hy Michael Jackson vermoor het, gaan alles in ‘n dokumentêr vertel wat binnekort uitgesaai gaan word.
Michael Jackson se kinders is besig om ‘n nuwe lewe te bou met die hulp van die sanger se eksvrou, Debbie Rowe.
Die jurie in die manslagverhoor van dr. Conrad Murray kon ná hul eerste dag van beraadslaging nie ooreenkom oor die uitspraak nie.
Die bewyse teen Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, is “oorweldigend”, het die akjunk-distriksprokureur in sy slotrede gesê.
Conrad Murray, wat daarvan beskuldig word dat hy verantwoordelik is vir die dood van Michael Jackson, sal nié tydens sy verhoor getuig nie.
Regsverteenwoordigers van Michael Jackson se dokter het vir 'n dramatiese nuwe wending in die hofsaak oor dié popikoon se dood gesorg.
Michael Jackson se dokter kon nie die trane keer toe sy voormalige pasiënte die sorg wat hulle van hom af ontvang het, prys nie.
Michael Jackson het twee maande voor hy gesterf het, gesmeek dat propofol aan hom gegee moet word om hom te help slaap, het die hof gehoor.
Staatsaanklaers in die verhoor van Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, het hul saak na vier weke se getuienis gesluit.
Die hofsaak teen die dokter wat daarvan beskuldig word dat hy Michael Jackson se dood veroorsaak het, duur voort ná ‘n onderbreking.
Michael Jackson kon vandag steeds gelewe het as sy persoonlike dokter die regte prosedures gevolg het, het 'n kenner getuig.
‘n Deskundige getuie in die manslag-verhoor van Michael Jackson se dokter het getuig dat hy "verregaande nalatigheid" ten toon gestel het.
Die patoloog wat verantwoordelik was vir die nadoodse ondersoek op Michael Jackson, het getuig dat die superster vermoor is.
Michael Jackson, ontslape Koning van Pop, se kinders het 'n huldigingskonsert wat in Cardiff, Wallis vir hom gehou is, bygewoon.
‘n Pop so groot soos ‘n kind is op die dag van Michael Jackson se dood in sy bed langs sy lewelose liggaam gevind.
Conrad Murray, Michael Jackson se dokter wat van onvrywillige manslag aangekla word, se meisie is gedaag om in die hof te getuig.
Michael Jackson se kinders het gehuil en was histeries toe hul pa dood verklaar is, het ‘n noodgevalle-dokter aan ‘n hof gesê.
Michael Jackson se persoonlike dokter wat van manslag aangekla word het nooit aan die paramedici gesê dat Michael Propofol toegedien is nie.
Michael Jackson se gewese persoonlike sjef, Kia Chase, het getuig dr. Conrad Murray het voor die sanger se dood paniekbevange voorgekom.
Michael Jackson, die ontslape Koning van Pop, se twee oudste kinders het gesien hoe paramedici desperaat probeer om hom by te bring.
Dr. Conrad Murray se regspan het tydens hul openingsverklarings in die hof aangevoer Michael Jackson is vir sy eie dood verantwoordelik.
Michael Jackson, die ontslape Koning van Pop, se twee oudste kinders wil ook in dr. Conrad Murray se verhoor getuig.
Miljoene mense sal na verwagting die verhoor van dr. Conrad Murray, persoonlike dokter van wyle Michael Jackson, op televisie volg.
Dr. Conrad Murray het glo aan nooddienswerkers gesê Michael Jackson makeer niks nie toe hulle by die sanger se huis opgedaag het.
Jamie Foxx is aangewys as gasheer vir die Michael Jackson-huldigingskonsert wat op 8 Oktober in Cardiff, Wallis gehou gaan word.
Michael Jackson, Koning van Pop, se 53ste verjaardag is in verskeie stede gevier, met sy familie wat ook die verrigtinge bygewoon het.
Frank Dileo, wat Michael Jackson se bestuurder in die 1980’s was en die sanger ook in sy laaste dae bestuur het, het gesterf.
Die sangeres Christina Aguilera gaan by die huldigingskonsert van Michael Jackson sing wat in Oktober in Wallis gaan plaasvind.
Die swart en rooi leerbaadjie wat Michael Jackson in sy Thriller-musiekvideo aangehad het gaan op ‘n wêreldwye toer.
Michael Jackson se twee oudste kinders het die afgelope week spesiaal ontwerpte motorfietse gekry waarop beelde van dié popmusiek-koning geverf is.
Ter herdenking van Michael Jackson se dood twee jaar gelede sal aanhangers op helikoptervlugte oor sy Neverland-landgoed in Kalifornië kan gaan.
Die 67-jarige Diana Ross sal toesig oor Michael Jackson se drie kinders kry wanneer hulle ouma Katherine Jackson tot sterwe kom.
Dr. Conrad Murray was glo die oggend toe Michael Jackson gesterf het, besig om oproepe na 'n hele paar vroue te maak.
Michael Jackson se kinders en familielede, insluitend sy ma Katherine en suster Janet, gaan moontlike tydens die verhoor as getuies geroep word.
Prokureurs wat namens Dr Conrad Murray optree, reken Michael Jackson het selfmoord gepleeg omdat hy finansiële probleme gehad het.
Prokureurs van dr. Conrad Murray, Michael Jackson se dokter, het aangedui dat hulle voor die verhoor met 35 getuies wil praat.
Televisiekameras sal toegelaat word om die verhoor van Michael Jackson se dokter te volg solank dit nie met die verrigtinge inmeng nie.
‘n Regter het beveel dat dr. Conrad Murray, Michael Jackson se dokter, verhoor moet word op aanklag van onopsetlike manslag.
‘n Handskoen en ‘n hoed wat deur Michael Jackson gedra is, is oor die naweek vir meer as $400 000 (R2,8 miljoen) by ‘n veiling verkoop.
Die eerste enkelsnit deur Michael Jackson ná sy dood is beskikbaar gestel, maar is gou in omstredenheid gehul oor of dit werklik sy stem is.
Michael Jackson se eerte enkelsnit ná sy dood, wat ook die eerste enkelsnit van sy opkomende album Michael is, is vrygestel.
Die koning van pop se dood staan nie in die pad van wat as die Michael Jackson – Immortal-wêreldtoer bekend sal staan nie.