ARTIKELS OOR mangosuthu buthelezi

Goeie, slegte op Vryheidsdag beklemtoon

2012-04-27 23:02

Politieke partye het Vryheidsdag gebruik om op beide die positiewe en negatiewe aspekte van 18 jaar van demokrasie in die land te wys.

'Hulle wil ons raadslede vermoor'

2011-05-18 07:00

Daar is ‘n plan om nuutverkose IVP-raadslede dood te maak ná die plaaslike verkiesings, het Mangosuthu Buthelezi, IVP-leier, gesê.

Buthelezi se dogter in hof vir intimidasie

2011-01-07 22:27

Die IVP-leier Mangosuthu Buthelezi se dogter en twee ander persone het in ‘n hof verskyn nadat hulle glo ‘n ANC-raadslid geïntimideer het.

Jeugbrigade kap ANCYL oor ‘diktator’

2010-07-21 19:51

Die IVP-jeugbrigade het die ANC-jeugliga aangevat nadat hulle die IVP-leier, Mangosuthu Buthelezi, ‘n diktator genoem het.

 

IVP-leier gehospitaliseer

2011-09-09 16:23

Dr. Mangosuthu Buthelezi, leier van die Inkatha-Vryheidsparty (IVP), is weens moegheid in die hospitaal opgeneem.

Malema: Siek Buthelezi weier om af te tree

2011-05-14 23:31

Julius Malema het die IVP-leier dr. Mangosuthu Buthelezi as 'n ou man beskryf wat weier om af te tree ten spyte van sy swak gesondheid.

Zuma vra Buthelezi om terug te kom na ANC

2010-08-29 07:23

Pres. Jacob Zuma het gister vir dr. Mangosuthu Buthelezi, IVP-leier, gesê dit is tyd vir hom om terug te keer na die ANC.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.