Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR mamphela ramphele

Mandela moes SA langer regeer – Ramphele

2013-06-06 17:03

Dr. Mamphela Ramphele, Agang-leier, sê Suid-Afrika sou 'n beter land wees indien Nelson Mandela vir 'n tweede termyn as president gedien het.

Mans onregverdig bevoordeel, sê Ramphele

2013-04-11 16:33

Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, het gevra vir 'n "fundamentele verandering" in die land se politieke kultuur.

Gallery

Dr. Mamphela Ramphele het die stigting van haar politieke platform, Agang, op ’n mediakonferensie in Johannesburg bekend gemaak.

9 kommentaar 799 keer gelees

Ramphele stig dalk forum

2013-02-18 08:03

Dr. Mamphela Ramphele, menseregtestryder, sal na verwagting aankondig dat sy ’n “konsultatiewe forum” gaan stig, is berig.

Ramphele bedank as voorsitter van Goldfields

2013-02-13 13:01

Die sakevrou Mamphela Ramphele het met onmiddellike effek as voorsitter van Gold Fields bedank, het die maatskappy gesê.

Ramphele: Ek praat vir myself

2013-01-29 17:04

Die menseregtestryder dr. Mamphela Ramphele het gesê sy sal self 'n aankondiging maak indien sy 'n politieke party gaan stig.

'ANC behandel kiesers soos kinders'

2012-11-14 11:32

Mamphela Ramphele, voormalige anti-apartheid-aktivis, sê die regerende party behandel sy kiesers soos kinders, het 'n koerant berig.

Onderwysstelsel 'erger as in apartheidsjare'

2012-03-23 10:00

Suid-Afrika se onderwysstelsel is vandag veel swakker as tydens die apartheidsjare, het die akademikus en struggle-held Mamphela Ramphele gesê.

Ramphele in Zille-visier as leier van DA

2012-02-26 07:08

Die DA vry na die struggle-swaargewig dr. Mam­phela Ramphele as ’n moontlike kandidaat om Helen Zille as DA-leier op te volg.

SA ‘moet begin dink oor land sonder Madiba’

2010-07-22 08:10

Suid-Afrikaners het verslaaf geraak aan oudpres. Nelson Mandela en moet van dié verslawing genees word, het dr. Mamphela Ramphele gesê.

 

Agang, DA werk dalk saam

2013-04-29 13:00

Mamphela Ramphele sê sy is gereed om haar politieke party te stig, en het nie ‘n moontlike koalisie met die DA uitgeskakel nie.

Politieke plaform sal SA destabiliseer – ANC

2013-02-19 11:23

Die nuutgestigte politieke platform, Agang SA, kan dalk gebruik word om die land te destabiliseer, het Gwede Mantashe gesê.

Mamphela Ramphele 'wil land van drome' herbou

2013-02-18 11:29

Dr. Mamphela Ramphele het op 'n mediakonferensie aangekondig dat sy 'n "politieke platform" gaan stig om die "land van ons drome" te herbou.

Zille grafstil oor Ramphele

2013-02-17 09:36

Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, wou nie kommentaar lewer oor die politieke planne van die sakevrou Mamphela Ramphele nie.

Ramphele se 'politieke planne' gou bekend

2013-02-12 08:12

Dr. Mamphela Ramphele gaan haar “politieke planne” volgende week op ’n mediakonferensie in Johannesburg bekend maak, is berig.

Ramphele betree politiek om 'land te red'

2013-01-27 15:01

Dr. Mamphela Ramphele, apartheidsaktivis en akademikus, het tydens 'n besoek aan Amerika gesê sy wil die politiek betree om "haar land te red".

'ANC het sy nalatenskap verraai'

2012-03-23 11:01

Die huidige leierskap van die ANC het dié organisasie se nalatenskap verraai, het die akademikus Mamphela Ramphele gesê.

Ramphele ná Zille is bespiegeling, sê DA

2012-02-27 08:01

Ingeligtes het bewerings dat Helen Zille, DA-leier, Mamphela Ramphele as haar opvolger in die oog het, as ongegronde bespiegeling verwerp.

Ramphele en Sexwale pak ANC oor planne

2010-08-12 08:35

Die sakevrou dr. Mamphela Ramphele het gewaarsku dat die statutêre beheer van die media nie die regering se probleme sal oplos nie.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:23 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    DELAYS between the M21 and Hornsnek Road
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.